HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM Onderhoofleiers Volkies se vise-presidente (onderhoofleiers) vir 2017 is aangekondig tydens die bekroningsfunksie op 13 Oktober.
World Martial Arts Games Brandon Lee Stewart het van 14 tot 16 Oktober aan die10th World Martial Arts Games deelgeneem, wat plaasgevind het by die Ticketpro Dome in Johannesburg, waar hy deel was van die Presidentspan. Sewe lande het deelgeneem. Brandon bring twee goue en een brons medalje huis toe.
(t) 018 294 5287/8 (e) volkies.potch@absamail.co.za
Gholf Christiaan Burke se gholfprestasies kry net nie einde nie! Hy het deelgeneem vir die SA Skolespan, waar hulle teen die Tuks Akademiespan gespeel het by Wingate Park in Pretoria. Christiaan het albei sy wedstryde gewen, en is aan die einde van die toernooi die speler met die beste punte algeheel.
Netbal Volkies se eerste netbalspan vir 2017 het naweek deelgeneem aan die Triumph-toernooi by Cornwall Hill College. Vyftien eerste spanne is afgerig en bygestaan deur gewese en huidige Protea-afrigters. Aan die einde van die toernooi is Madelein Radebe en Nelanie le Roux aangewys as deel van die top 15-spelers op die toernooi. ‘n Besonderse prestasie!
VOOR: Mia Fourie. AGTER: Johani Luwes en Louis van Schalkwyk.
Top 10 van grade
Graad 8 VOOR: Jennifer Pretorius, Hendriëtte Stroebel, Yentl Lamprecht, Neil Smit, Nathan Allen. AGTER: Melissa de Villiers, Kayla Bester, Nicola van der Merwe, Xena Bezuidenhout, Jan-Breet Smit.
Graad 9 VOOR: Delaney Ninow, Anina van Zyl, Van Zyl Smit, Desirie du Toit, Henriëtte van Tonder. AGTER: Marionne Nel, Cara du Preez, Emerize Swart, Zonicha Barnard, Alisha Coetzee.
Graad 10 VOOR: Juanita Jacobs, Lize-Marie van der Merwe, Simone du Preez, JG de Villiers. AGTER: Wehan Coetzee, Jo-lize Swart, Corne Senekal, Robbie de Villiers, Awie Visser. AFWESIG: Reinard le Grange.
Graad 11: VOOR: Heili Potgieter, Miyanda Strydom, Lara Stoppel. AGTER: Anasha Bezuidenhout, Rouxlinda Nieman, Louis Nel, Anja Bouwsema, Nikita Bodenstein, Deidre Uys, Marlise Jacobs.
Noordweskrieket Elf Volkies is gekies vir die onderskeie Noordweskrieketspanne, wat in Desember die provinsie verteenwoordig op inter-provinsiale weke.
Page 22
0.15-spelers Simpiwe Motaung, Jaco Viljoen, Van Zyl Smit, Christopher de Freitas. Inlas: Timothy Malan.
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
0.19-spelers Ruan von Abo, Louis van Schalkwyk, Cobus Crowther.
0.17-spelers Lucian Coakley, Vincent Viljoen, Martin Fourie.