AWSUM - July - Boland (Laerskole)

Page 1

water boys

plumbing cc Adele Murray

GRATIS

LAERSKOOL

Branch Manager - Paarl Stationery IT Supplies Office Furniture

Tel: 021 872 4425

grepe

083 603 1920 023 347 8833

Specialised Filing Catering & Hygiene Scholastic Supplies

Tel: 021 872 3880

4 Funksionele

24 uur / 7 dae diens

info@tiemedia.co.za

5 Moksh

www.tiemedia.co.za

6 Gehoorverlies in kinders

8 Potbelly

NEWS

FREE

BOLAND

NUUS

JULY 2013

PRIMARY SCHOOL

Fax: 086 211 0026

16 Paarl Boys Primary

D i e g e e s h e t h o o g g e l o o p . ‘ n D o r p h e t g e g o n s . To t v o l g e n d e j a a r. . . 2 0 1 4

Vat so manne!

Dit gaan alles oor die drif en die gees. En hierdie mannetjies het alles gegee, hul harte uit gespeel. En so is almal dan ‘n wenner in ons oë. Hulle het raak gevat, en Brian Habana jy sal moet uithaal om dié mannetijies te klop. Op die paviljoene het almal hulle stemme hees geskree. Jy kon die trots van elke span aanvoel. En ma en pa voel of hulle elke tree saam met hulle manne gehardloop het. Dit is ‘n besondere ervaring om die Paarl se sportgees te sien. Dis ons dorp wat saamstaan agter netbal, hokkie en skaak spelers. Lekker rus julle, ons begin oefen vir volgende jaar.

...en die onder 13 wenners is Paarl Boys High


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
AWSUM - July - Boland (Laerskole) by AWSUM News - Issuu