LAERSKOOL EIKESTAD Leerlingraadkamp by High Africa Die 2017 Leerlingraad van Laerskool Eikestad het ‘n heerlike kamp gehad by High Africa, buite Worcester. Die High Ropes aktiwiteit was ‘n hoogtepunt asook ‘n groot uitdaging vir almal.
(t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za
Graad 4’s stap Stellenbosch plat! Eikestad se Gr. 4-toeriste het vanaf 30 Januarie tot 2 Februarie ons pragtige dorp te voet verken. Hul avonture het ‘n besoek aan die Stellenbosch Museum en Speelgoedmuseum ingesluit.
Pret by die Eikekooroefenkamp
Die Eikekoor raak ontslae van hulle opgehoopde energie as gevolg van al die harde oefen en konsentreer!
LAERSKOOL HENDRIK LOUW
(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
Leerderraad 2017
Pam Golding Properties inkleurkompetisie Pam Golding Properties het in 2016 ‘n inkleurkompetisie aangebied. Rivkah Opperman was die algehele wenner in die Graad 1–3-kategorie en Angelina Salgueiro was die wenner in die Graad 4–7-kategorie.
VOOR: Megan Myburgh, Rocklyn Sayers, Jordan Minnaar (Onderhoofdogter), Zola Mbewu (Hoofdogter), Dean Bulfon (Hoofseun), Aden Gardiner (Onderhoofseun), Anke Lambrechts, Jayden Daniels. MIDDEL: Vincent Kruger, Danya de Jager, Vaughn Luyendyk, Jay-Dee Boshoff, Mirka van Deventer, Adri Langford, Edward van den Berg, Alida van der Spuy. AGTER: Tyrone Bensch, Hannah de Vaal, Charlese Truter, Albert Malan, Durand van Deventer, Aneldi Morkel.
LAERSKOOL LOCHNERHOF
Angelina Salgueiro en Rivkah Opperman saam met Burger van Dyk en Jedrick Theron, wat die pryse aan die leerders oorhandig het.
(t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za
Kleure-atletiek Laerskool Lochnerhof se kleure-atletiek het op 19 en 20 Januarie 2017 plaasgevind. Nathaniël Oktober en Immanuel Prinsloo deel die Victor Ludorumtrofee. Die Victrix Ludorumtrofee gaan aan Carli Swart. Nathaniël Oktober, Carli Swart en Immanuel Prinsloo.
Top 10 atlete van die dag
VOOR: Nathaniël Oktober, Divan Lamprecht, Juan Loots en Ewald Ter Haar. MIDDEL: Immanuel Prinsloo. AGTER: Carli Swart, Kyle Smith, Leila van Aarde, Lané Barnard en Alexander Smith.
AWSUM NEWS FEBRUARY 2017
Page 5