Boland (Nov) High Schools

Page 5

NEWS

NUUS

NOVEMBER 2013 5

Stabiliseerders So, wat is jou ‘core’ dan nou eintlik? ‘Core’ verwys nie net na ons maagspiere nie, maar eerder na al die stabiliserende spiere wat die skelet regop hou. Soos die ‘core’ van ‘n appel vertikaal is, so ook is ons ‘core’ van kop tot tone. Daar bestaan basies twee spiersisteme in die liggaam nl. die spiere wat beweging uitvoer (bewegers) en die stabiliserende spiere (stabiliseerders). Die bewegers is die groter spiere wat ons meestal in die gimnasium oefen. Stabiliseerders is kleiner spiere wat naby aan ‘n gewrig sit en beweging beheer. Stabiliseerders hou sekere gedeeltes van jou liggaam stabiel, sodat jou bewegerspiere optimaal kan funksioneer. Ongelukkig gebeur dit gereeld dat verkeerde bewegingspatrone plaasvind a.g.v. die stabiliseerders wat nie hul funksie korrek uitvoer nie. Daar is verskeie redes hiervoor , bv slegte postuur, beserings, spierwanbalanse, herhalende bewegings ens. ‘nVoorbeeld hiervan is die rotatorkraagspiere wat aan die skouergewrig heg. Die rol van hierdie stabiliseerders is nie net om die arm te roteer nie, maar ook om die bo-arm (humerus) in die skouergewrig te hou tydens beweging. Indien daar ‘n wanbalans in die funksie en/of krag van die stabiliseerders is, sal die humeruskop nie reg in die skouergewrig beweeg nie en dit kan aanleiding gee tot swakker bewegings, ongemak en selfs

DANEL VAN PLETZEN (B.Sc. Hons. Biokinetics, Masters Sport Science) GEREGISTREERDE BIOKINETIKUS

Wetenskaplik-gebaseerde rehabilitasie oefenprogramme • • • • • • • • • •

Voorkoming en behandeling van kroniese kondisies en beserings Sport-spesifieke oefenprogramme Verbeter sportprestasie Herstel van spierwanbalanse Hardloopstyl- en postuur analise Verbeter gesondheid, fisieke status, funksionele vermoë en lewenskwaliteit Groepklasse vir swanger vroue Pilates-gebaseerde rug-&nek groepklasse Sportmasserings Discovery Vitality & Momentum Fiksheidstoetse (Mediese Fonds tariewe)

beserings. Indien die stabiliseerders aan die een kant van ‘n gewrig nie werk nie, kan die been geroteer word en tot gevolg hê dat bewegerspiere oorwerk en in spasma gaan. In gimnasiums fokus skoliere meestal op hul bewegerspiere bv. biseps, quadriseps ens, maar min van hulle besef die belangrikheid daarvan om die stabiliseerders te versterk. Ons as Biokinetici kan d.m.v. ‘n evaluasie vasstel watter stabiliseerders nie werk nie. Daarvolgens stel ons individualiseerde programme op wat skoliere sal help om tot hul volle potensiaal te presteer. Wees proaktief en werk aan jou stabiliseerders voor jy ‘n besering opdoen om te voorkom dat jy dalk vir ‘n seisoen glad nie kan deelneem nie. Nedene Robertson (Biokinetikus) Danél van Pletzen Biokinetika Hospitaalstraat 25, Paarl Tel: 021 872 2236

H O S P I TA A L S T R A AT 2 5 , PA A R L , 7 6 4 6 / W E L L I N G T O N Epos: dvp.bio@gmail.com / Tel: 021 – 872 2236 / Sel: 073 – 687 3377

School Holiday and weekend Camps for Pre - teens and Teenagers

Dates:

9 - 13 December & 6 - 10 January

Rates:

R250 pp/pd - Accomodation & 3 Meals pd

Contact:

jakkalskloofinfo@gmail.com www.jakkalskloofkidz.com

076 824 3618

Upholstery & Curtain fabrics Re-Upholstery Curtain quotes installation & Fitting (Prosper - 071 707 4252) NEW - Interior Decorating (Tertius - 082 329 4418) Blinds 1000’s of fabrics to choose from Selected Furniture Selec Monica (Admin) - 076 241 53 78 Prosper (Re-upholstery & Curtain) - 071 707 4252 Steve (Fabrics & Furniture) - 082 453 3377 Tertius (Re-decorating & Cutaining) - 082 329 4418


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.