Boland (Nov) High Schools

Page 1

NOVEMBER 2013

Branch Manager - Paarl Stationery IT Supplies Office Furniture

2 Lifestyle

S

Tel: 021 872 4425 Specialised Filing Catering & Hygiene Scholastic Supplies

Tel: 021 872 3880 4 Health

HOËRSKOOL

awsum@tiemedia.co.za 6 AWSUM Kombuis

NUUS

GRATIS

Adele Murray

BOLAND

NEWS

FREE

HIGH SCHOOL

www.awsum.co.za

7 Op die

Spyskaart

9 Schools

Fax: 086 574 4798 20 Trends

83 Skole se skolenuus, reggekies Die eerste AWSUM koerant is in Mei-maand in die Boland streek bekendgestel met 9 laerskole en 7 hoërskole, minwetend dat die koerant binne 7 maande in nóg 3 streke bekendgestel sou word, naamlik Helderberg, Suid-Kaap en Noordelike Voorstede. Slegs 6 maande later is 83 skole reeds deel van die AWSUM koerant wat se naam alles sê: ons som die BESTE skolenuus op en bring dit tot op jou voorstoep. Iemand het die eerste uitgawe `n “vars bries in die advertensie-wêreld” genoem, omdat dié bries oor hoe en waar om te adverteer oor die hele Wes-Kaap begin waai het. “Ons het koppe bymekaar gesit oor hoe ons ons skoolprodukte gaan uitbou en skole blootstelling in die omgewing te gee en dis toe dat AWSUM gebore is. Daar is met groot opgewondenheid weggespring en ons hoop dat elkeen wat nou met `n AWSUM in sy hand sit, die passie vir ons gemeenskap deel.” Die koerant, wat meer neig na `n koerant-tydskrif, het oor die 7 maande ontwikkel van net `n skole-

blad, na `n koerant wat nuus en brokkies het vir die hele familie. Die AWSUM Kombuis bied `n lekker resep vir ma en sussie om te maak, terwyl die seuns graag die sanggroep van die maand se onderhoud lees in “Op die AWSUM Tracks”. Die koerant-afdelings sluit in Lifestyle, Health, Beauty and Wellness, Financial asook Entertainment. Die nuwe Trends gedeelte fokus op motors, eiendom en wat in jou omgewing die moeite werd is vir jou shopping basket. Vinnig-vinnig het ons besef dat daar ouma’s oral oor is wat ook graag die koerant wil lees en het dit vir hulle moontlik gemaak deur die koerant aanlyn beskikbaar te stel by www.awsum.co.za. Graag wil ons vir ons 210 000 maandelikse lesers dankie sê vir julle positiewe terugvoer en ondersteuning en wens aan elkeen `n geseënde feesvakansie toe. Groete, Die AWSUM-span

!

UM S W A


NEWS

NUUS

2 NOVEMBER 2013

Kry mekaar by die pomp Proviant restaurant in Paarl is soos sy naam, ‘n geliefde, sosiale familie restaurant met ‘n diverse uitgebreide spyskaart. Daar is ‘n kroeg wat tot laat in die aand oop bly, vars en ingelegde produkte te koop by die Deli. Selfs ‘n speel-area vir die kinders met ‘n springkasteel, klimraam en diere. Proviant is sowaar ‘n familie restaurant waar elkeen sy lus kan tem. Hierdie lieflike familie restaurant is geleë in die hoofstraat van die Paarl, daar by die groot pomp, soos hy bekend staan. Die spyskaart is ingekleur met plattelandse geure, asook ‘n volmaakte gourmet spyskaart vir die ‘stadsjapies’. Jy word aangeraai om jou kinders saam te bring, want daar is naweke ‘n voltydse oppasser by die speel-area, diere om die kinders besig te hou, en ook ‘n kunstenaar wat die kinders se gesigte kan verf op versoek tydens kinderpartytjies. Vir die ouer klomp is die vol voorsiende kroeg met groot televisieskerms daar waar die manne Saterdae sport kan geniet, terwyl dié wat nie die sport geniet nie lekker langs die kroeg op die leerbanke rustig kan gesels of tydskrif lees.

Proviant se buite-area is veral gesogd vir funksies. Hulle spyskaart is aanpasbaar om aan elke kliënt se behoeftes te voldoen. Daar is ook ‘n groot “bauma” waar ‘n groot vuur gemaak word, terwyl jy rustig om die “kampvuur” jou ete en glasie wyn geniet. Sondag buffet, teen ‘n baie billike prys, kan geniet word terwyl jy rustig sit en luister na die musiek wat gemaak word deur ‘n plaaslike musikant. Indien jy nie wil sit en eet nie, of dalk ietsie soek om eerder later te eet, loer in by die deli vir varsgebakte pasteie, brode, gemmerbier of ietsie vir die soettand. Proviant skep die plattelandse gevoel, met boerekos wat nog gemaak is soos in die ou dae. Hier kan jy ontspan saam met jou gesin in die skaduwee van die mooie Paarlberg en jou tyd geniet saam met ‘n spesiale groep mense en as jy gelukkig is kom verras Elvis jou dalk net wanneer jy dit nie verwag nie –vra Riaan, die eienaar (hy ken hom goed)…

Besigheidsure: Maandag – Saterdae: 08:00 – laat Sondag: 08:00 – 17:00

Adverteer in die AWSUM skoolkoerant! Skakel 021 872 3880 of stuur ‘n epos na sales@tiemedia.co.za COMPUTER INK

We refill your printer cartridge from R40 –R80 black and colour while you wait *** We sell: New compatible,new Original Ink & laser cartridges, *** We Buy Empty Cartridges R5-R40 *** Extra 10% discount on presentation of this ad

255 MAIN ROAD

PAARL

021 870 1465 Tel: 021 863 3951 Fax: 021 863 2607 Cel: 082 774 4098 gerd@oaktreelodge.co.za Gerd

32 Main Road, Behind Oak Tree Lodge, Opposite KWV

DENNIS DU TOIT 082 927 0092 dennis@mountainbikesa.co.za

BICYCLES, REPAIRS & ACCESSORIES


NEWS

NOVEMBER 2013 3

Franschoek Village Market Waar om te gaan? Wat om te doen op hierdie heerlike somersdae? Wat van Franschoek Village Market op `n Saterdagoggend? Die mark is oop van vroeg op Saterdae op die gronde van die NG Kerk onder die akkerbome. Hier is iets van als om te geniet by die verskillende stalletjies. Begin dalk met `n lekker ontbyt met vars brood en vars gedrukte vrugtesap wat by van die tafels voorsien word voordat jy jou pad deur die mengelmoes van verskaffers werk. Hoede, handgemaakte juweliersware, leer bande, somersklere, handgemaakte-armbande, klere, serpe, ornamente, glas kunswerke, skilderye en vele meer. Neem by teetyd `n breuk by die tafels en geniet heerlike koffie en terte of drink `n heerlike Jacks Bier van `n plaaslike verskaffer .

Luister na die heerlike musiek van plaaslike musikante en geniet die mooi natuurskoon wat jou omring. Eg Suid-Afrikaanse produkte is aan die orde van die dag. Doen die moeite en ry deur vir `n baie aangename Saterdag mark-ervaring. Die Franschoek Village Mark is oop van 09h00-14h00 op Saterdae. Indien u `n stalletjie wil bespreek, skakel gerus vir Janita by 072 337 6789 of kontak haar by janitaeigelaar@gmail.com.

30 November Mark vanaf 09h00 – 20h00 13 Desember Aandmark vanaf 18h00 – 21h00 14 Desember Kersmark vanaf 09h00 – 17h00 15 Desember Kersmark vanf 11h00 – 17h00 16 Desember Kersmark vanaf 09h00 – 17h00

Maak `n nota!

www.awsum.co.za

NUUS


NEWS

NUUS

4 NOVEMBER 2013

Croup

Dr. A.C. van Lierop

Croup is an infection of the larynx (voice box) and trachea (windpipe). The usual cause of croup is a viral infection. Croup is common in young children between the ages of one and three years and becomes uncommon after the age of six years. The usual symptoms of croup is a cough, which is usually harsh and barking. This croupy cough is due to inflammation and swelling of the vocal cords in the larynx. The infection causes inflammation on the inside lining of the breathing tube. This can cause narrowing of the breathing tube which causes noisy breathing (stridor). Breathing may become difficult if the narrowing becomes worse. Other symptoms include a runny nose, hoarseness, sore throat, fever, feeling unwell, being off food, and general aches and pains. The symptoms are often worse at night. Symptoms usually peak after 1-3 days, and then improve. The main concern is if severe narrowing of the breathing tube develops. If this occurs then breathing can become difficult. About 1 in 10 children with croup are admitted to hospital for observation. Try to be calm and reassuring. A small child may become distressed and crying can make things worse. Sit the child upright on your

lap if their breathing is noisy or difficult. Give medicine to lower the temperature. Lightly dress the child if the room is not cold and give the child lots of cool drinks. Steam used to be commonly advised as a treatment. However, there is little evidence that this does any good. Steroid medicines can also help to reduce inflammation. A single dose often eases symptoms within a few hours. Inhaled adrenaline is sometimes used in hospital for children with moderate or severe difficulty with breathing. DO NOT give cough medicines, which contain ingredients that can make a child drowsy. This will not help a child who may need extra effort to breathe. Always consult a doctor if you have any concerns about your child. Most children with croup have mild symptoms and soon get better. However, a minority need hospital care.

The Challenges of parenthood for High school learners As parents, we play a role in forming our As parents, we cannot ignore the importance children and their ways. Our children all of a peer group on the life of a high school crave awareness and involvement albeit child. on high school level. • Emotional development - “A roller To ensure positive parent-teenager coaster ride” of hormones and mood relationships, we need to become aware of swings – can we keep up? Be involved our high school children’s developmental through the ups and the downs. We needs. need to be involved when they feel We cannot allow ourselves to become down or good. cynical like these quotes suggest: • Cognitive development – Be in tune “You spend the first two years of their life with technology. There is an increase teaching them to walk and talk. Then you in cognitive and reasoning ability – do spend the next sixteen years telling them not stay behind. to sit down and shut up:” Rather: “You spend the first two years of REMEMBER: “If your child is talented, you their life teaching them to walk and talk. Then have nothing to be proud of, only grateful: you spend the next sixteen years reaping that is all God’s doing. “But... if your child what you’ve sowed”. develops into a well-mannered and balanced Interesting tidbits about 3 types of human being, it is an indication of how well development imperative to adolescents/high you succeeded in your parenting.” school learners/teenagers to ponder upon: • Social development – A Peer group is Celia Julies a strong influence. What do we put in Educational Psychologist place to counteract this? Exploration of boundaries in relationships and Pret en Leer behaviour is important. Opvoedkundige Sentrum

50% Afslag op alle

rame & sonbrille Tel: 021 863 3154 Fax: 021 863 0983

Shop 60, Paarl Mall

(Terwyl voorraad hou)

PO Box 3085, Paarl, 7620


NEWS

NUUS

NOVEMBER 2013 5

Stabiliseerders So, wat is jou ‘core’ dan nou eintlik? ‘Core’ verwys nie net na ons maagspiere nie, maar eerder na al die stabiliserende spiere wat die skelet regop hou. Soos die ‘core’ van ‘n appel vertikaal is, so ook is ons ‘core’ van kop tot tone. Daar bestaan basies twee spiersisteme in die liggaam nl. die spiere wat beweging uitvoer (bewegers) en die stabiliserende spiere (stabiliseerders). Die bewegers is die groter spiere wat ons meestal in die gimnasium oefen. Stabiliseerders is kleiner spiere wat naby aan ‘n gewrig sit en beweging beheer. Stabiliseerders hou sekere gedeeltes van jou liggaam stabiel, sodat jou bewegerspiere optimaal kan funksioneer. Ongelukkig gebeur dit gereeld dat verkeerde bewegingspatrone plaasvind a.g.v. die stabiliseerders wat nie hul funksie korrek uitvoer nie. Daar is verskeie redes hiervoor , bv slegte postuur, beserings, spierwanbalanse, herhalende bewegings ens. ‘nVoorbeeld hiervan is die rotatorkraagspiere wat aan die skouergewrig heg. Die rol van hierdie stabiliseerders is nie net om die arm te roteer nie, maar ook om die bo-arm (humerus) in die skouergewrig te hou tydens beweging. Indien daar ‘n wanbalans in die funksie en/of krag van die stabiliseerders is, sal die humeruskop nie reg in die skouergewrig beweeg nie en dit kan aanleiding gee tot swakker bewegings, ongemak en selfs

DANEL VAN PLETZEN (B.Sc. Hons. Biokinetics, Masters Sport Science) GEREGISTREERDE BIOKINETIKUS

Wetenskaplik-gebaseerde rehabilitasie oefenprogramme • • • • • • • • • •

Voorkoming en behandeling van kroniese kondisies en beserings Sport-spesifieke oefenprogramme Verbeter sportprestasie Herstel van spierwanbalanse Hardloopstyl- en postuur analise Verbeter gesondheid, fisieke status, funksionele vermoë en lewenskwaliteit Groepklasse vir swanger vroue Pilates-gebaseerde rug-&nek groepklasse Sportmasserings Discovery Vitality & Momentum Fiksheidstoetse (Mediese Fonds tariewe)

beserings. Indien die stabiliseerders aan die een kant van ‘n gewrig nie werk nie, kan die been geroteer word en tot gevolg hê dat bewegerspiere oorwerk en in spasma gaan. In gimnasiums fokus skoliere meestal op hul bewegerspiere bv. biseps, quadriseps ens, maar min van hulle besef die belangrikheid daarvan om die stabiliseerders te versterk. Ons as Biokinetici kan d.m.v. ‘n evaluasie vasstel watter stabiliseerders nie werk nie. Daarvolgens stel ons individualiseerde programme op wat skoliere sal help om tot hul volle potensiaal te presteer. Wees proaktief en werk aan jou stabiliseerders voor jy ‘n besering opdoen om te voorkom dat jy dalk vir ‘n seisoen glad nie kan deelneem nie. Nedene Robertson (Biokinetikus) Danél van Pletzen Biokinetika Hospitaalstraat 25, Paarl Tel: 021 872 2236

H O S P I TA A L S T R A AT 2 5 , PA A R L , 7 6 4 6 / W E L L I N G T O N Epos: dvp.bio@gmail.com / Tel: 021 – 872 2236 / Sel: 073 – 687 3377

School Holiday and weekend Camps for Pre - teens and Teenagers

Dates:

9 - 13 December & 6 - 10 January

Rates:

R250 pp/pd - Accomodation & 3 Meals pd

Contact:

jakkalskloofinfo@gmail.com www.jakkalskloofkidz.com

076 824 3618

Upholstery & Curtain fabrics Re-Upholstery Curtain quotes installation & Fitting (Prosper - 071 707 4252) NEW - Interior Decorating (Tertius - 082 329 4418) Blinds 1000’s of fabrics to choose from Selected Furniture Selec Monica (Admin) - 076 241 53 78 Prosper (Re-upholstery & Curtain) - 071 707 4252 Steve (Fabrics & Furniture) - 082 453 3377 Tertius (Re-decorating & Cutaining) - 082 329 4418


NEWS

NUUS

6 NOVEMBER 2013

Have a perfect picnic this upcoming holiday There’s nothing quite as fun as a picnic in the sun. Food always seems to taste so good when eaten outdoors. This month the AWSUM Kombuis shares some top tips to make your picnic perfect and have some brilliant recipe ideas too. Mini quiches

Cowboy Chicken

Fritatta al fresco

Ingredients: • 1 pack of ready-made pastry (or make your own) • 4 free range eggs • milk or cream • fillings (optional) : Line an oven proof dish, it doesn’t matter what shape, with the pastry.In a measuring jug break 4 free range eggs and make up to the 280ml/ half pint mark with milk (full fat) or cream. Add a bit of pepper and some mixed herbs and pour into the pastry lined dish. Grate some cheese (strong cheddar works best) on top of the mixture.

Ingredients: Chicken drumsticks, thighs or wings (depending on preference and price) 2 lemons 2 or more cloves of garlic, crushed Black pepper and mixed herbs (optional)

Ingredients: 30ml/2tbsp vegetable oil 1 onion, sliced 2 courgettes, finely sliced 6 British Lion eggs 75g/3oz Cheddar cheese, grated

Put as many chicken drumsticks (thighs or wings) in an ovenproof dish as you need. Squeeze a couple of lemons over them and squash several cloves of garlic (one per person is a good guide but depends on your taste).

Heat the oil in a frying pan, add onions and fry for 2 minutes until soft. Add courgettes and fry for 4 minutes until golden.

Bake in medium hot oven (190 C/gas mark 5) for about 30-45 minutes - until the egg mixture has set and risen. Variations: Once you have made a success of this, you can start adding things to the quiche that you like: bits of cooked bacon, ham, feta cheese, sweet peppers, sweetcorn, broccoli, fresh herbs, spinach, tomatoes ...but it’s just as nice plain. For a crisper pastry base, prick the pastry all over with a fork and pre-cook for 10-15 minutes (blind - with no filling) before removing from the oven and adding the fillings. Then return to the oven to finish cooking.

NOBUNTHU

Season with pepper and mixed herbs. Marinate in the fridge for a couple of hours. When you’re ready, pop them in a 180 C/Gas 4 oven and cook for around 40 mins... or until the chicken is cooked through.

Beat eggs with salt and freshly ground black pepper. Pour eggs into the pan; cook, stirring until egg has lightly set. Shake pan to level surface; cook for 1 minute. Sprinkle over cheese and cook under hot grill for 2 minutes until golden brown and bubbling. Serve warm in wedges sprinkled with basil leaves, if liked.

Serve with potato wedges, rice or baked beans and your favourite vegetables.

CATERING SERVICES

Jarome 082 976 0088 nobunthu@gmail.com

Corporate Functions Gourmet Platters Weddings Year-end Functions Spitbraai’s

Now open on Sundays


NEWS

Your December deals!

NUUS

NOVEMBER 2013 7

OPPI SPYSKAART See what specials to grab in your area! Cut this out and keep it safe

PAARL PAARL

PAARL Bossa Nova (T&C’s apply)

Proviant

Smoked chicken OR Beef wrap @ R29 Chicken OR Beef burger @ R29 Tues: Battered Hake & Chips @ R49 Vaalie- Pap Boerewors & Smoor @ R29 Wed: 300g Sirloin & sauce @ R100 250g Fillet & sauce @ R100 Thurs: 600g Ribs & chips @ R69 400g Ribs & chips @ R49 1kg Ribs & chips @ 109 Includes a glass of Red/ White Hill & Dale or 330ml Draught

Monday: Burgers -50%.All 32cm Pizza’s = R55 Tuesday: World Kitchen – All day less 30% Wednesday: All day kids eat 1 item from kiddies menu for free Thursday: Bossa Combo’s – All day less 30% Saturday: World Kitchen – All day less 30% Sunday: Pappa’s Rolls (Wraps, ciabatta’s, meltz) -50%. Ribs: 300g = R35 600g = R65, 900g = R95

For the little ones: Mon-Thurs: Ribs & chips @ R40 Chicken or Beef Hamburger with Chips @ R30. Includes a milk shake

Lunch time sushi: Less 50% from Monday – Saturday 11h30-17h00 Monday: All burgers -50%, All pastas = R45 Tuesday: All Sushi less 30 % Wednesday: Kids eat FREE. All Sushi less 30% Thursday: All Sushi less 30% Friday: All Sushi platters 30% less Saturday: Kids eat free. All Sushi less 30% Sunday: All Sushi 50% less, All pizzas = R55

Mon:

Cayote | 082 894 5380 Monday: Tuesday: Wednesday: Thursday:

All day breakfast @ R20 Kids 12 years and younger eat free from 11:00am Burger Special - 2 Mega Beef / Chicken Burgers for the price of 1 125g Calamari & 200g Sirloin Steak &

Castle @ R80

Bella Belota (T&C’s apply)

Tuesdays: R28 Burgers: Beef, rib or chicken, chips & sauce Wednesdays: Large fire pizza R56 Nachos R38 Thursdays: R38 Chicken schnitzel, sauce & chips Crumbed pork chop, mash Fridays: R50 - 300g SUPER Rump or 350g T/ Bone Steak, pap/mash & sauce

Ocean Basket | 023 342 0787 (T&C’s apply) Only at Worcester Enjoy a free Platter for 1 after 6 visits to Ocean Basket Worcester.

WELLINGTON Mariaan se Koffiehuis

021 873 4857 / 084 54 93393 Koek en koffie/tee: R25.00 Pensioenarisse: Woensdae koek en koffie/tee: R18.00 Kontak Mariaan vir pryslyste van gebak en platters

Noop | 021 863 3925

Open Monday –Saturday 11:00 am till late 127 Main Road Paarl

Gecko Lounge | 021 872 6010 EJ’s Sports Pub & Grill 021 872 8965

WORCESTER

Monday: Chicken Shnitzel - R42.95 Tuesday: Sirlion + sauce, 200g - R69.95 300g - R79.95 Wednesday: Burgers - R39.95 Thursdays: Ribs & Calamari - R79.95 Ribs&Wings - R 79.95 Saturdays: Sushi 50% off Sushi Platter 25% off All Week breakfast special - R22.95

173 Main Road Paarl 7646 – 021 8711 300

Variety of party platters available at competitive prices Please contact Rodney at 021 871 1300


NEWS

NUUS

8 OCTOBER 2013

Wat jy nie van korttermynversekering geweet het nie Dikwels is daar ‘n persepsie dat korttermynversekering net nog geld is wat in die water gegooi word, want sodra jy wil eis, kry jy nie terug wat jy verwag het nie. Maar in die meeste gevalle lê die probleem by ‘n kliënt wat nie voldoende ingelig was oor die dekking wat hy uitgeneem het nie. Hier is ‘n paar riglyne om te verseker dat jy die beste uit jou korttermynversekering kry: • Verseker eers jou groot bates bv. jou huis, huisinhoud en motor. Hierdie items sal heel moontlik te duur wees om self te vervang sou dit beskadig of verwoes word. Hierna volg kleiner bates

soos selfone en skootrekenaars en laastens, gerieflikheidsitems soos sonbrille. • Jou huis, inhoud en persoonlike besittings moet verseker word teen hul huidige vervangingswaarde, oftewel die prys daarvan indien jy dit vandag moet vervang. Mens dink maklik dat jy nie veel besit nie, tot jy die waarde van elke stukkie klere, breekware en meubels bymekaar tel. Wat op die oog af na nie veel lyk nie, is in der waarheid ‘n aardige bedrag. • Indien jou polis vereis dat jou woning oor ‘n alarm moet beskik, maak seker dat dit ten alle tye geaktiveer is wanneer jy nie tuis is nie. Sou daar ingebreek word en die alarm was nie geaktiveer nie, is die kanse

Elmar Venter Ian Cloete adv Mike Lochner

goed dat jou eis nie betaal sal word nie. ‘n Versekeraar mag aandring op ‘n verslag vanaf die sekuriteitsfirma as bewys dat die alarm wel geaktiveer was. • Met die hoeveelheid oproer in die land is dit belangrik dat jou polis SASRIA insluit. SASRIA is spesiale dekking wat skade weens oproer, stakings en openbare onrus dek. Alhoewel die meeste versekeraars dit outomaties byvoeg op persoonlike polisse, is dit nie altyd die geval by besigheidsversekering nie. • Kontroleer dat die gereelde bestuurder van jou voertuig korrek aangedui word. Die meeste versekeraars het streng reëls rakende jong bestuurders of dié wie

vir minder as twee jaar hul bestuurslisensie besit. Let ook veral op die bybetalings dan van toepassing. Met al dié en vele meer om in gedagte te hou, is dit nie verbasend dat die meeste mense skrikkerig is vir korttermynversekering nie. Dit is hier waar ‘n makelaar soos LVC vir jou gemoedsrus kan gee. Ons strewe daarna om elke kliënt persoonlik by te staan en eenvoudige, maklik verstaanbare oplossings te bied. Kontak ons gerus vir ‘n gratis kwotasie of om meer inligting van ons wye reeks produkte te bekom. Cindy Visser

082 821 9885 082 456 0157 082 440 2774

ACCOUNTING AND TAX CONSULTANTS CC

Accounting Officer Tel: + 27 872 3041 / Fax: +27 872 3042 / Cell: 082 060 0590 Email: nita@solvex.co.za Address: 294 Main Road, Paarl, 7646 / P.O. Box 2761, Paarl, 7620

B.s.i Brokers FSP LISENSIE NR./LICENCE NO.:25771 Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer

Korttermyn Versekering Makelaar Shortterm Insurance Broker Tel: (021) 864 3684 Bainstraat 9A Wellington 7655


NEWS

Boishaai

NUUS

NOVEMBER 2013 9 HJS klop Bishops met ‘n paaltjie!

Hoofleiers vir 2014

Die span

Francois Moller

Hier is ons twee hoofleiers. Links (onderhoofseun) Jacobus Joubert en regs (hoofseun) Ruan Brits.

HJS o.19A klop Esselenpark

Ons o.19A -span het Wynberg met 1 paaltjie geklop en daarmee ‘n onoorwonne seisoen afgesluit – 10 uit 10 wedstryde! Regs agter is die twee afrigters: Frans Cloete en Martyn Dobbs. Voor regs is die kondisionerings-afrigter: Janus Kruger. Die kaptein is tweede van links in die voorste ry: Wian Gouws.

HJS o.19A klop Esselenpark met 8 paaltjies op Boland Park in Worcester. (Fotograaf: Coenie Nel)

Handy Hammy cc 122 Main Road Paarl, 7646

Hendri Hamman - 076 510 2919

peut

Nuwe he ke wolle is in lgare en !

E-mail: handyhammy@yahoo.com

No job too small, we do them all!

Laat Ek Jou Help

JACOBIE MÜLLER GEREGISTREERDE BERADER

Suzuki Worcester Cars in conjunction with Suzuki Auto CPT

BA.Hons.B.Psych

DIENSTE • Hantering van stres • Woede beheer • Verhoudings berading • Ondersteuning met rouproses • Trauma • Studie metodes • Hantering van lewensveranderinge • Familie konnikte • Pastorale Berading • Prestasie ontwikkeling *Spanbou, groep sessies en werkswinkels onderwysers, ouers, volwassenes, vir onde kinders en versorgers word aangebied.

Selfoon: 082 308 0577 Kantoor: 021 872 8911 E-pos: jacobie@jacobiemuller.co.za

How is this for your 1st car? E-mail: bikechoice@telkomsa.net

Facebook: suzukibikesworcester

Schalk Fourie 082 578 1851 We collect & deliver!


NEWS

NUUS

10 NOVEMBER 2013

Hoër Meisieskool Paarl

Excellence in Secondary School Teaching in the Western Cape On 8 November Ms Schwartz, a foreign language teacher at Paarl Girls’ High School, received the award for Excellence in Secondary School Teaching in the Western Cape. She teaches German Second Additional Language and Afrikaans, First Additional Language and is also responsible for the school’s library. The awards follow a rigorous selection process in all eight education districts of the province and regional finals involving clusters of districts. The provincial winners will go forward to the national competition.

Muntlegging

Op Vrydag 1 Nov het HMS se VRL en Matriekraad ‘n muntlegging gehou ten bate van die Paarl Post se Kersfonds. Hier is die VRL met die munte uitgelê in die vorm van ‘n kersgeskenk. Baie dankie vir almal se bydrae.

Swem (Links)

Baie geluk aan Jana Klein, wat die naweek aan haar eerste senior swemgala deelgeneem het en gekwalifiseer het vir die Jack Curriekampioenskappe wat einde Januarie 2014 gaan plaasvind. She also qualified for the Level 1 gala, which will take place in March 2014 in East London. Well done, Jana! We are very proud of you!

Paarl Francois Theart Service Manager

Petro Theart Parts Manager

Tel

021 872 5280

Fax

021 872 5281

e-mail

gwmserviceboland@telkomsa.net

www.gwm.co.za Cnr Lady Grey & Jan van Riebeek Paarl 7645

Suzuki Worcester Cars in conjunction with Suzuki Auto CPT

How is this for your 1st car? E-mail: bikechoice@telkomsa.net

Facebook: suzukibikesworcester

Schalk Fourie 082 578 1851 We collect & deliver!


NEWS

Boland Landbou

NUUS

NOVEMBER 2013 11

Baie geluk aan ons 2014 Matriekraad

Dux Leerling Van links na regs: LJ Venter; Wilhelm Kroon; Hugo Vlok; Wiaan du Plessis; Gerhard du Toit (onder-hoofseun); Dawid Labuschagne, Heinrich Meyer; Conrad Fourie en Claus Lötz Voor sit: Donavin Reynolds (hoofseun).

Ons jaarlikse prysuitdeling was ‘n spoggeleentheid en ons is baie trots op ons manne se prestasies. Conrad Burger is aangewys as ons Dux Leerling.

Buitengewone Ambassadeur

Stefan de Klerk (hoofseun 2013) het hom bewys as ‘n buitengewone ambassadeur van die skool en ontvang die Wouter Nortier gedenktrofee.

Matriekafskeid Die matriekafskeid tema was 007 James Bond. Die graad 11’s en hulle ouers het hulle baie goed van hulle taak gekwyt.

Die graad 10 en Graad 11’s besoek Ceres Zip Slides. Dit was `n uiters geslaagde uitstappie met baie lewenslesse wat geleer is.

Wikus van Aswegen en SarahLee Botha

Herman Moller en sy metgesel.

(Regs) Gerald Evert, Tristan Hill, Zander Brunette en MC Erasmus tydens hul besoek aan Ceres Zip Slides.

Atletiek

Hugo Juan Malan Seuns O.17 Hoogspring

Jacques de Waal Seuns O.17 Spiesgooi

Die Driehoekige byeenkoms is vanjaar by Hoër Jongenskool gehou. Die atlete het puik prestasies gelewer teen Paarl Gimnasium en Hoër Jongenskool. Boland het die persentasietrofee gewen wat van hierdie jaar af ingestel is. Die persentasietrofee word gekoppel aan die getal leerlinge in die skool en skole se grootte word in ag geneem met hierdie trofee.

Graad 11 – Martini Skinkers: Conrad Lubbe, Christo van Wyk en Hugo Vlok


NEWS

NUUS

12 NOVEMBER 2013

Gr 10 en 11 Toerisme-Uitstappie na Kaapstad

Hoërskool La Rochelle

Nasionale Onderwysersdag

Die Studenteraad het die Larrie-onderwysers op Nasionale Onderwysersdag met ‘n roos en ‘n sertifikaat vir BESONDERE WERKSYWER EN AKTIEWE DEELNAME AAN SKOOLAKTIWITEITE vereer. Blink toekoms wag op twee jong gimnaste (links) Twee Larries, Christy Nell en Marichen van Zyl, is deur die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Federasie gekies om Suid-Afrika by die 32ste RUSHMOOR ROSE BOWL GYMNASTICS INVITATIONAL in die Verenigde Koninkryk te verteenwoordig. Toerisme-leerders kon vanjaar, as deel van hul jaarlikse uitstappie, Kaapstad se SBD in groepies verken. Hul opdrag was om minstens 10 toerisme besienswaardighede te besoek, waarvan minstens 4 van historiese en/of kulturele belang is. Elke groepie moes ‘n eie ‘reisplan’ vir die dag opstel en met behulp van ‘n straatplan, die stad aandurf. As bewys van elke besoek, moes die groepie foto’s van hulself in/voor die besoekpunt neem. Elke groepie moes ‘terug rapporteer’ oor hul ervaring, deur hul foto’s saam te vat in ‘n powerpoint aanbieding wat dan aan die hele klas vertoon is.

Skerpskryfkompetisie van die Afrikaanse Taalmonument ‘n Graad 11-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, Annemie Nieuwoudt (Hoofdogter vir 2014), het die 2de plek in die Afrikaanse Taalmuseum se Skerpskryfkompetisie losgeskryf. Sy wen R1000 kontant, ‘n R500-boekgeskenkbewys , asook ‘n woordeboek. Verder ontvang die skool ook ‘n R500- boekgeskenkbewys. Twee ander Larries, Anél Watson en Jana Vosloo, het elk ‘n sertifikaat ontvang.

Skerpskryfkompetisie van die Afrikaanse Taalmonument The Music learners of La Rochelle achieved excellent results in the Music Practical Examinations which took place in September. Twelve learners obtained Distinctions (80% plus), 7 Merit (70% plus) and 5 passed with 50% plus. Eleven learners enrolled for the Recorder Examinations, 9 for Piano, 3 for Violin and 1 for Flute. The following learners obtained Distinctions: Front: Lauren Pharaoh (Piano, Grade 4, 86%), Lida-Mari Fick (Recorder, Grade 6, 88%), Lerine Eksteen (Recorder, Grade 4, 82%), Corin Maart (Piano, Grade 4, 88%), Jana Lombard (Recorder, Grade 2, 80%), Megan Calitz ( Piano, Grade 3, 85%). Back: Emily Blackburn (Piano , Grade 4, 88%), Anika Walters ( Recorder, Grade 2, 85%), Jade Williams (Flute, Grade 6, 84%), Engela Lambrechts (Recorder, Grade 2, 80%), Engela de Villiers (Violin, Grade 4, 80%), Cathryn Barker (Piano, Grade 3, 85%).

Vuurwapens OPLEIDING VIR: Handwapens/Handbeheerde + Sellaaigewere/Haelgewere AANSOEKE: Bevoegdheid/Lisensies/Boedelwapens Hernuwings/Motiverings/Jagbriewe Willem van der Toorn

Sel : 073 521 0245


NEWS

HoĂŤrskool Swartland 2014 se Senior Raad en Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL)

NUUS

NOVEMBER 2013 13 Ons 4 hoofleiers vir 2014

Van links na regs: Tiaan Nell (hoofseun), Anna-Mart Steyn (hoofdogter), Niel van Zyl (onderhoofseun), Jana Eksteen (onderhoofdogter).

Eisteddfod

Hierdie leerders het almal Cum Laude of Hoogste Lof by die 2013 Eisteddfods behaal.

Dux-leerder vir 2013

Chantel Simon

Rockie

HS Swartland modeparade na die matriekafskeid.

National and International Qualifications | World Class Education State-of-the-Art Equipment | Full Time & Part Time Intimate Learning Environment Walking Distance from Residences Awesome Student Life | Safe and Secure Campus Exciting Career Opportunities | Travel the World www.stellenboschhairacademy.co.za | Tel: +27 883 9080


NEWS

NUUS

14 NOVEMBER 2013

Hoërskool New Orleans

Hier is hulle – Die Sporthelde van NOSS

Hulle bloei TURKOOIS vir ons skool. Die beste sportmanne en vroue van NOSS 2013

Fenito Mehl laat die balle rol As julle gedink het sporthelde is DOF of minder intelligent as ander, dink WEER. Ontmoet vir Fenito Mehl – een van die mees veelsydige sporthelde wat ons ken. Volgens sy basketafrigter , Juf. Pietersen, is Fenito ‘n Kranige sportman wat nie net met sy hart speel nie, maar ook met sy kop. Hy ontvang BOLAND-kleure vir krieket, basketbal en tafeltennis. Die talentvolle jongman word dan ook aangewys as BOLAND se veelsydigste sportman. Sy krieketafrigter mnr. Z. Fredericks beweer krieket is sy gunsteling. Wonder wat die ander 2 daarvan dink. Asof die sport nie genoeg is nie verwerf hy ook merietsertifikate in Wiskunde, Rekeningkunde en Lewensoriëntering. Die kersie op die koek is toe hy TWEEDE eindig op die TOP TIEN (graad10) lys van die skool. Daar hou die jongman se talente nie op nie. Hy is ook lid van die Hugenote VGK –mannekoor waar hy die koor aan die brand sing.

Basketbalspelers beleef `n oomblik in die sterre Vir een keer is Koning Rugby op sy plek gesit by New Orleans . Rugby + Rugby = New Orleans Hierdie jaar kom een van die stiefkinders van sport nie net by NOS nie, maar landwyd en loop weg met die trofee vir Sportman en Sportvrou. Watter unieke prestasie vir ‘n afskeepsport. Daar is ‘n sprankie hoop vir ander kodes. Die twee basketbalspelers Marche Hendrick en Fenito Mehl is aangewys as New Orleans se sportman en vrou van die jaar.

Slimkoppe van New Orleans Vlnr: Candice de Waal (3) Rameez Fredericks (1) Tiffany Abels (2).

Candice de Waal en Amy Diedericks beurshouers van Media 24. Elkeen het ‘n beurs van R60 000 ontvang.

Drinking coffee and become a national medalist

Top 10 Beste speller in Paarl Michaela Cornelissen het ontpop as die gr. 10-speller in die Paarl. Sy het aan die WOW spelfeeskompetisie deelgeneem en het die Paarlstreek by die Provinsiale Kompetisie verteenwoordig.

Leighlyn Solomons (grade 9) was entered for the Regional Science Expo in Stellenbosch. She received a silver medal for her research project Drinking coffee makes you more alert. This project was entered for the National round in Gauteng ( 15-18 Sept) At Nationals she was awarded a bronze medal. Konings en Ridders Curtlee Davids is die koning van sy skaakspan en die topspeler. Die skaakspan het ook deel uitgemaak van die Topskole Toernooi.

Tafeltennis beleef ‘n oplewing Brudene van Rooyen en Byron Fortuin is aangewys as Boland Tafeltennis se sportmanen vrou van die jaar.

Zinzan Truter van New Orleans trotse klubspeler Most loyal player lower Paarl Blues Hierde titel het die losskakel en somtyds heelagter nie sommer net verdien nie Ek het hard gewerk en my beste gelewer deur die jaar. Ek het ook alles gedoen wat die afrigters vereis.” Sy ma is baie trots op haar seun se prestasies. “Niks kon hom keer nie, nie eens die reën nie. Hoe dan anders met ‘n streng afrigter soos sy jonger broertjie, Ulrich”. Zinzan is ook ‘n krieketspeler by die skool.

Skerpskryf Kompetisie Robyn Dumas algehele wenner van die jaarlikse Skerpskryf – kompetisie wat aangebied word deur die Afrikaanse Taalmuseum en – Monument saam met Catherine Snel, bestuurder van Erfenis en opvoeding by die Afrikaanse Taalmuseum.


NEWS

HTS Drostdy Hoofleiers 2014

NUUS

NOVEMBER 2013 15

Drostdy Leef met ‘n Visie

Graad 8 E

Baie geluk aan die volgende leerders wat as hoofleiers vir 2014 verkies is. Hulle is v.l.n.r. Tiana Rall (Hoofmeisie), Frikkie Badenhorst (Hoofseun), Rynaard de Goede (Onderhoofseun).

Jukskei

Drostdy Goud beloning

Drostdy het die afgelope jaar drie spanne in die Boland Jukskei liga gehad. Die Drostdy Seuns A-span tree as die wenners van die liga uit die stryd. Die volgende vyf leerders word ook gekies vir die Bolandspan wat in Desember aan die SA Junior Kampioenskappe in Kroonstad gaan deelneem: • Seuns o/19: Sias Harding • Seuns o/16: Handré de Jongh, Paul Marais (kaptein), Xavier Bosch • Meisies o/16: Kyla Bester

Drostdy se dissipline stelsel is geskoei op ‘n waardestelsel waarvolgens jy beloon word vir goeie gedrag, maar ook gestraf word vir slegte gedrag. Leerders kan positiewe en negatiewe punte verdien. Alle leerders wat aan die einde van die derde kwartaal positief 75 punte het, word beloon met ‘n dag se bederf. Hierdie jaar is 110 leerders op 1 November vir die dag na Goudini Spa geneem waar hulle in die heerlike warmswembaddens kon baljaar en kon smul aan hamburgers en chips. Mag dit as ‘n aanmoediging dien vir die leerders wat dit nie die jaar tot by 75 positiewe punte gemaak het nie...

Graad 10 D Dewald Burger, hoofseun in 2011, het gevra dat die elke leerder in die skool ‘n persoonlike visie moet ontwikkel sodat elkeen sou weet waarheen hy op pad is. In 2013 het ons egter die visie uitgebrei en gekyk na watter visie elke registerklas kan hê. Dit is belangrik dat leerders leer dat hulle visie nie net altyd rondom hulself kan gaan nie, maar dat dit dikwels juis oor ons gemeenskap moet gaan. Die volgende klasse se projekte het uitgestaan: • Graad 10 D saam met mnr. Irvin Jeftha samel kospakkies in en gee dit aan die Zion kerk om te versprei. • Gr. 8 E saam met mej. Hilde Paulsen leer om te woeker. Hulle ontvang elkeen R10 tydens die skoolvakansie en moet dit laat groei. So samel hulle R1434,00 in. Hierdie geld word aan die Seventh Heaven skooltjie geskenk. Dankie aan elke Donkie wat ‘n verskil gemaak het!

Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie en baie sterkte vir die SA’s!

Hiermee wens Drostdy alle AWSUM-lesers ‘n baie geseënde Kerstyd toe! Geniet die vakansie en rus lekker, want volgende jaar gaan ons nog groter! Drostdy is ‘n belewenis!

Suzuki Worcester Cars in conjunction with Suzuki Auto CPT

How is this for your 1st car? E-mail: bikechoice@telkomsa.net

Facebook: suzukibikesworcester

Schalk Fourie 082 578 1851 We collect & deliver!

Bekroonde Duitse Orkes besoek Drostdy Die Duitse Orkes blaasorkes, Muzik und Freunde, het op 21 Oktober tydens hul SuidAfrikaanse toer by Drostdy opgetree. Die dirigent was Stefan Walther wat voorheen dirigent was van die baie bekende Leipzig Rundfunk Blasorchester. Die saal was propvol en die Drostyers het die kultuurinspuiting so baie geniet, dat die orkes aan die einde met ‘n staande ovasie gegroet is.


NEWS

NUUS

16 NOVEMBER 2013

Worcester Gimnasium

“Excellence is our passion.”

Prysuitdeling trots

Adriaan van der Bank (links) wen die Veelsydige Sportman van die Jaar-trofee. Adriaan speel in die Boland Grant Khomo-rugbyspan, is kaptein van die Noord-Boland Rugbyspan en die o.16A-span. Hy speel ook o.17 Boland Platteland Krieket sowel as Noord-Boland Tennis. Janey van der Merwe (right) wins the Versatile Sportswoman of the Year trophy. Janey represented Western Cape in athletics, cross country and biathlé. She is ranked in the top 5 in 3000m and 5000m in South Africa in her age group. She won the South African Biathlé Championship in her age group and is also a member of school’s swimming team.

Mia Ellmann ontvang die trofee vir Kulturele Veelsydigheid. Sy is al sedert graad 8 lid van die Wes-Kaap Landsdiensspan en verwerf in 2013 haar Springbokkleure. Sy ontvang 6 medaljes en 4 cum laude-toekennings by die Worcester Eisteddfod. Sy is lid van die skool se dramagroep en ontvang ‘n goue en silwer toekenning en word genomineer as beste vroulike byspeler by die Montagu Jeugkunstefees. Sy is ook ‘n lid van die koor, acappella-groep, ensemble-groep en VCSV- band, en sy dien ook as kringleier.

Nicole Arends walked away with a number of coveted trophies this year as she won the Senior Orator trophy, the Journalism trophy and the trophy for the highest achievement in the senior secondary phase. She is also Worcester Gymnasium’s Dux learner of 2013 with an impressive 94,7% aggregate.

Sportwoman & Sportman of the year

Hoofleiers 2014

Robyn Viljoen (left) won the Sportswoman of the Year trophy. Robyn is ranked no. 1 in South Africa for u.17 Waterski. She has competed for South Africa on more than one occasion and did well in an international competition in Australia. What is most remarkable is that she is only 15. Die hoofleiers vir 2014 is, van links na regs: Priyan Bhawan (deputy head boy), Mark Andrianatos (hoofseun), Jeanette Hofmeyr (hoofmeisie) en Dala Blomerus (onderhoofmeisie).

Peter-John Waterboer (regs) wen die Sportman van die Jaar-trofee. Peter-John wen die goue medalje by Boland, Wes-Kaap sowel as die SA Skole-kampioenskappe in o.17 110m hekkies. Hy eindig tweede by die Suid-Afrikaanse Jeug- en Juniorkampioenskappe en verteenwoordig Suid Afrika by die Wêreld Jeugkampioenskappe in die Ukraïne.

MULTI - SHADE

Suzuki Worcester Cars in conjunction with Suzuki Auto CPT

How is this for your 1st car? E-mail: bikechoice@telkomsa.net

Facebook: suzukibikesworcester

Schalk Fourie 082 578 1851 We collect & deliver!

Since 1988 12 Trappe Street Worcester Tel/Fax: 023 347 3631

Verwydering van stompe

Geen beskadiging van grasperke

Plaas saagsels as kompos terug

Poena Malherbe Tel: 021 862 4575 Sel: 083 460 2329 E-pos: poena@xsinet.co.za

Adjustable Aluminium Louvres Patios

Shadeports

Carports Awnings

Underdeck Waterproof Ceiling Braai and Sun Rooms


NEWS

Hoërskool Montana

NUUS

NOVEMBER 2013 17

Groot genoeg om naam te maak, klein genoeg om om te gee. “Waar elke kind belangrik is”

Landsdiens

Agt jaar gelede het Jean-Jacques en Marike Naudè saam met hul ouers en kleinboet, Ricu die groot trek Kaap toe aangepak. Foto: Aletia Basson, Hermien du Toit, Isonette, Visser, Cecilia Theron. Hierdie vier leerders is gekies om vanaf 3 - 8 Desember 2013 die Nasionale Landsdienskamp op Camp Discovery by te woon. Hermien du Toit het ook Springbok klere in Landsdiens ontvang.

Boland Jukskei-span

Nataniël besoek Montana

Hulle ouers het besluit om Worcester toe te trek omdat beide hierdie leerders as gevolg van swak sig nie op die swartbord kon sien nie. Pionierskool was nou hul nuwe skool. Hulle is meer as twee maande te vroeg gebore en dit het tot gevolg gehad dat albei daarvan blind was. Voor hulle vier maande oud was, het hulle ses oogoperasies ondergaan om bietjie moontlike sig te kon red. Groot was hulle ouers se vreugde toe hulle na ‘n jaar uitvind dat hulle darem iets kon sien. Pionierskool het baie vir hulle beteken, maar na drie jaar en aan die einde van hulle graad sewe het hulle besluit om terug hoofstroom te gaan. So beland hulle vyf jaar gelede in die kantoor van Meneer Biesenbach, hoof van die Hoërskool Montana, Worcester. Sonder om twee keer te dink het hy hulle toegelaat en miskien nie altyd besef watter uitdagings dit van hulle en die opvoeders sou verg. Marike was effens huiwerig oor die hoofstroom-idee.

(Regs) Nataniël maak ‘n Kaapse draai by Hoërskool Montana. Hy laat die lagspiere prikkel. Charl du Plessis voer ons mee met sy ongelooflike talent van klavierspel.

Oor die vyf jaar het wonderlike dinge hulle paaie gekruis.

Debbie Jooste, Nataniël, Sarihana Whitehead, Charl du Plessis.

BK Besoek Eden

Dankie en Geseënde Kersfees! Ons sê baie baie dankie aan AWSUM personeel vir die koerantjie wat ons leerders maandeliks gratis ontvang en vir die borge wat dit moontlik gemaak het. Dit word opreg waardeer. MAG ELKE LESER ‘N WARE CHRISTUSFEES ERVAAR EN DIE NUWE JAAR MET NUWE YWER INGAAN. HOëRSKOOL MONTANA BELANGRIK IS.”

- “WAAR

ELKE

KIND

GROOT GENOEG OM NAAM TE MAAK, KLEIN OM OM TE GEE.

Suzuki Worcester Jana-Marè Snyman (O/Hoofdogter), Anke Botes (VRL), Hanruis le Roux(Hoofseun), Jaco Erasmus (O/Hoofseun) en Thalia Burger (Hoofdogter). Ons Bestuurskomitee het ‘n besoek afgelê by Eden Skool vir leerders met spesiale onderwys behoeftes. Hulle skool is hierdie jaar 30 jaar oud.

Cars in conjunction with Suzuki Auto CPT

How is this for your 1st car? E-mail: bikechoice@telkomsa.net

Facebook: suzukibikesworcester

Schalk Fourie 082 578 1851 We collect & deliver!

Albei het begin swem en verskeie medaljes by die SA-kampioenskappe verower. Marike was die enigste skolier wat gekies is vir die SA-Paralimpiese swemspan en het verlede jaar Suid-Afrika in Londen verteenwoordig. Marike en Jean-Jacques is verkies op die Bestuurskomitee en die groot eer het Jean-Jacques te beurt geval om die hoofseun 2013 van Montana te wees. Na ‘n baie bedrywige 2013 was die hoogtepunt van Marike se skoolloopbaan toe sy vir die tweede agtereenvolgende jaar tydens die prysuitdeling as Dux-leerder aangewys is. Sy was so onseker of sy dit in die hoofstroomskool sou maak en daar stof sy almal uit. Jean-Jacques het ‘n lied wat hy vir haar deelname aan die Paralimpiese Spele geskryf het op die prysuitdeling gesing. So eindig ‘n wonderlike skooldroom wat Montana en Worcester vir twee swaksiende leerders beteken het. Jean-Jacques se afskeidswoorde was: “Dankie Montana! Ons salueer u, Meneer Biesenbach.”


NEWS

NUUS

HoĂŤrskool Dirkie Uys

18 NOVEMBER 2013

HDU se prysuitdelingwenners

Claudia Rhoode is sportvrou van die jaar, asook veelsydigste sportvrou.

Johan Laubscher is sportman van die jaar.

Hendrie Hanekom is veelsydigste sportman van die jaar.

Elche Schoeman is HDU se dux-leerder, verwerf akademiese erekleure en vakpryse vir Rekeningkunde, Besigheidstudie, RTT en LO. Sy kry ook die MKB-studiebeurs

Ralph Rabbets, 3e in gr. 12, het akademiese erekleure gekry en vakpryse vir Eng., Geografie en Lewenswetenskap, asook beste kreatiewe skrywer in Afrikaans.

Paula Smit , 2e in gr. 12, het akademiese erekleure verwerf en vakpryse gekry vir Afrikaans en Verbruikerstudie, asook trofees vir beste prestasie in Afr. en Eng. en mees toonaangewende leerder.

Pret en plesier van 2013


NEWS

Hoërskool Paarl Gimnasium Sportskool van die jaar!

NOVEMBER 2013 19

Ons dogters blink uit

Hoërskool Gimnasium, Paarl is deur die Boland Skole Assosiasie as die Sportskool van die jaar aangewys. Vier atlete het nasionale kleure verwerf, asook een vir netbal.

Netbal: Die o.14A-span van Hoërskool Gimnasium wen die Wes-Kaap uitdaagkompetisie en neem nou van 10-16 Desember 2013 in Bloemfontein deel aan die Nasionale uitdaagkompetisie.

Hokkie: Die leerders is almal vir die Boland en WP PSI-spanne gekies en neem van 6-10 Desember 2013 deel aan die PSI Nationals. Hulle speel die wedstryde by Universiteit van Kaapstad se bane.

Vlnr: Agter: Anri van Zyl, Lisa Job, KirstenLee Muller, Lara Coetzee. Voor: Desné Louw, Bianca de Wee, Maria Loubser, Janke Pentz. Afwesig: Jani Malan.

Leerders van links na regs: Agter: Neline Potgieter (Boland o.14 Scorpions), Zani le Roux (Boland o.14 Scorpions), Helen Halvorsen (Boland o.14 Foxes), Jamie Flowers (Boland o.16 Foxes), Chanté Steyn (WP o.18 Baracudas). Voor: Kirsty Adams (Boland o.14 Scorpions), Lida Kotze (Boland o.16 Foxes) Carli Rheeder (Boland o.18 Foxes), Stephanie Bothma (Boland o.16 Foxes).

Die leerders is as volg vlnr: Hennie Beukes, Leon Laubser, Helene Swanepoel, Niel Giliomee. Afwesig: Rochelle Rossouw (netbal).

Oud-Gimmie blink uit in netbal

Oud-Gimmie opgeneem in BOK-span

Gim se Krieket-sterre!

Krieket: Hannes Venter maak 61 lopies teen HJS in `n 110 lopie vennootskap met Taigh Schoor. Hy maak ook `n 101* van 55 balle in nog `n 202 lopie vennootskap met Taigh in 14.3 overs teen Klein Nederburg.

Juline Rossouw, oud-Gimmie (matriek 2010) is onlangs in die Suid-Afrikaanse Uitnodigingspan wat aan die Diamond Challenge deelgeneem het, opgeneem. Hierdie wedstryde is in Port Elizabeth gespeel. Sy is ook in die SA Fast5netbalspan wat van 8 tot 10 November in Auckland, Nieu Zeeland aan die Fast5 Wêreldkampioenskappe deelneem, ingesluit. Juline is die eerste netbalspeler van Gimnasium wat hierdie uitsonderlike prestasie behaal.

NUUS

• Boland o.18A-Cokespan Heynrych Nel Curtley Louw Taigh Schoor

Die Gim-familie is opgewonde oor die jongste prestasie van Louis Schreuder. Louis is pas ingesluit in Heyneke Meyer se Springbok-groep vir die toer na die Britse Eilande. Louis was in sy matriekjaar, 2008, kaptein van die onoorwonne eerste rugbyspan en ook van die WP-Cravenweekspan. Na skool was hy kaptein van die WP o.19 en o.21spanne. Tans is hy lid van die WP–Senior en Stormers-spanne. Ons hou almal duim vas dat Louis binnekort kans kry om vir die Bokke uit te draf.

Die volgende leerders is gekies om Boland vanjaar te verteenwoordig:

• Boland o.17A Christo Strydom Taigh Schoor • Boland o.15A Wian van Zyl Andre Hanekom Krieket: Wian van Zyl maak 75 lopies nun in Gim se oorwinning oor Paul Roos se Eerste Krieketspan.

• Boland o.19A Dogters Stephanie Botha

Suzuki Worcester Cars in conjunction with Suzuki Auto CPT

How is this for your 1st car? E-mail: bikechoice@telkomsa.net

Facebook: suzukibikesworcester

Schalk Fourie 082 578 1851 We collect & deliver!


NEWS

NUUS

20 NOVEMBER 2013

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.