Boland (March) Primary/High Schools

Page 18

18

LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za

SENTRAAL-BOLAND KRIEKETSPAN

Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die Sentraal-Boland Krieketspan! Julle hou Noord-Eind se naam hoog! 0/11 - Gerrit Stemmet en Louis Sheppard. 0/12 - Danie Spamer en Johan Jordaan. 0/13 - Christiaan Kotze, Edrich Viljoen, Hugh Davey,Wessel Roos, Conrad Schlechter.

SWEM

Tydens Laerskool Gimnasium se Wynlandgala is Louche Wiehahn aangewys as die Beste Senior Dogter.

BOLAND SWEMKAMPIOENSKAPPE

Tydens die Boland Swemkampioenskappe op 27 Februarie 2015 het die vlg Noord Eindswemmers plekke behaal: Ane Sabbagha - 1 silwer, 1 brons Christine Bester - 1 silwer Jo-Ell Viljoen - 2 silwer Chris Jordaan - 1 silwer Louche Wiehahn - 7 goud, 1 silwer

Christiaan Kotze, Edrich Viljoen, Hugh Davey,Wessel Roos, Conrad Schlechter.

directly to Delivered ts through n re the pa chool! the s

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

Gerrit Stemmet en Louis Sheppard.

Danie Spamer en Johan Jordaan.

PAARL GIMNASIUM (t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za

KAALVOETDAG

Die grondslagfase en graad 4’s het Vrydag, 6 Maart, kaalvoet skool toe gekom vir Kaalvoetdag. Hier spog die Glimlaggies oor die baie skoene wat hulle ingesamel het.

SWEM

Wihann Neitz (middel) het uitstekend gevaar in verskeie galas. Met ons Kleure gala: is hy as senior victor aangewys, Courtrai aandgala: 2 nuwe rekords opgestel en 3 goue medaljes verower, Boland proewe: 5 goue medaljes ingepalm.Wat ‘n spog swemmer !! Links is Kyle Adams, regs Christiaan du Toit, 0.13 swemmers wat goed presteer het

VALENTYNSDAG

Die Glimlaggies hou lekker piekniek vir Valentynsdag.

TENNIS

ATLETIEK

Die volgende leerlinge is opgeneem in verskeie Boland tennispspanne, baie geluk Gimmies. Ons is baie trots op julle.

Die volgende atlete van Laerskool Paarl Gimnasuim het Saterdag, 21 Februarie 2015 aan die Boland Kampioenskappe deelgeneem en is tot die Bolandspan verkies

Voor links na regs: Kyra Fölscher, Anika Wiehahn, Benitha Pretoruis, Pierre van Staden en Corne Swart. Agter links na regs: Phia Kotzé, Elke van der Westhuizen, Zandri van Zyl, Bianca Kirstein en mnr. Hougaard Loock (afrigter en gekies as lid van die Boland se spanbestuur)

Regs bo: James Mouton, Liam le Roux, Eric Basson, Phia Kotze, Linda van der Merwe, Coreen Matthee. Regs onder: Lize Lotz, Lisa Nel, Tia van Zyl, Jan Pagel Hanekom, Stephan Stofberg.

Baie geluk aan Coreen Matthee wat die WP mini-reeks 2 tennistoernooi gewen het. Gimnasium is baie trots op die groot prestasie.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.