2024 NMI Toyota Noord-Suid Rugbytoernooi

Page 1

2024
DEUR AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL
AANGEBIED
o.19-SPANNE o.11- EN o.13-SPANNE 22 MAART - 26 MAART 2024 22 MAART - 26 MAART 2024 AFFIES-VELDE, PRETORIA
Your FREE guide to the 2024 NMI
PRETORIA RUGBY CLUB Toyota Menlyn Noord Suid Rugby Tournament

Ronaldo Kiewiet

WELKOM GIM KAPTEIN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Die twee jaar wat ek Cravenweek vir die Griffons gespeel het en laasjaar toe ek die top puntemaker op die week was.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek probeer hulle motiveer deur die spel wat ek speel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Revaun van Niekerk. Hy lei ook die span deur die spel wat hy speel, maar is iemand na wie die manne luister as dit moeilik gaan.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons sou graag teen elke opponent natuurlik wou wen, maar ons wil kompeteer en aan almal bewys dat ons as ’n klein skool teen die bestes van die land kan meeding.

Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom?

Manie Libbok, ons kom uit dieselfde dorp en ek voel my spel is baie dieselfde.

Editor

Sub-editor

Layout

Ruveix Venter

Enrico

Bryan Meyer

Andréa Erasmus

Sales

Schools

Chief

WELKOM-GIMNASIUM SKOOL

Voor: Lerato Ramile, Dylan Titus, Leano Williams, Relebohile Sello, Emile Mahlelebe

2de ry: Junior Masiu, Bokamosa Gabuse, Hloni Mokotjo, Dewan van Jaarsveld, Julius Makhanda.

3de ry: Khamani Jorge, Tsiamo Mamatela, Kabelo Ramakatsa, Jaden Kruger, Christiaan du Preez.

4de ry: Moeketsi Lang, Dian Kleinhans, Kananelo Tutubala, Donald Schoombee, Ayden Bezuidenhout (c).

HEAD OFFICE

Managing Director: Meinette van Zyl

Financial Manager: Christa Pio

Admin Manager: Carina Pio

Sales

Printed

Copyright:

Voor: Revaldo Farmer, Revaun van Niekerk (c), Dyllan Kemp, Bokang Lesenyeho, Ronaldo Kiewiet (c).

Middel: Buhle Mphaka, Jayden Weideman, Terence Tsholo, Joshua Coertzen, Kganya Molapo.

Agter: Rylen Kirsten, Zander Olivier, Ethan Jones, Jayden Auld, Diekie Beuken.

The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Advertising Coordinator Marlie Brand Distribution Charl Paulse
OUR TEAM
Olivia Scheurmans
Executive Officer: Durandt van Zyl
Manager: Quintus Brand
Paarl Coldset.
by
TieMedia Group (Pty) Ltd
Coordinator
Huysamen Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za
Melinda
van
Meinette
Zyl
Aniena Venter
& Design Rowan Engledoe
Theart
Rugby o.19A Rugby o.19B

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL

Janco Purchase

AFFIES KAPTEIN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver? Daar is verskeie hoogtepunte in my rugbyloopbaan tot dusver, maar ek sou sê die beste was verseker toe ek deel was van die SA o.18-span wat Engeland in 2023 gewen het. Hoe motiveer jy jou span?

Ek glo daarin om te lei deur ‘n voorbeeld te stel op, of van die veld af. My span weet dat ons mekaar vertrou en dit gee ons selfvertroue. Ons skool spog met ryk tradisies en dit help ook om die span te motiveer omdat ons vir iets groter as onsself speel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by? JD Hattingh. Hy is ‘n baie goeie leier en sy positiewe houding is ‘n voorbeeld vir die voorspelers en vir die res van die span ook. Sy blootstelling aan hoë-vlak rugby beteken hy kan druk goed hanteer en wanneer dinge moeilik raak, motiveer hy die span saam met my.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit? Ons speel baie van ons wedstryde die jaar op ons tuisveld wat beteken dat ons ondersteuners dit kan bywoon en lekker groot gees bring. Twee hoogtepunte op die kalender is die Noord-Suid Toernooi, asook die Wildeklawer-Toernooi. Ons sien natuurlik ook uit na die drie groot interskoolwedstryde teen Grey Kollege, Paarl Gimnasium en Pretoria Boys’ High.

Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom? Handrè Pollard. Die manier waarop hy koelkop bly in stresvolle situasies en ook sy spanmaats kalm kan hou inspireer my. Hy is ‘n goeie voorbeeld van hoe ‘n leier op die veld moet optree.

Voor: Hugo Snyman , Heinrich van Jaarsveldt (spanbestuurder), JD Hattingh, Ruan Jacobs (afrigter), Janco Purchase (kaptein), Jaco Koch (afrigter), Muntingh Hamman, Ruan Smuts, Ethan van Dyk. Middel: Luan Potgieter, Albert Smit , Ruan Lippold, Theuns Maritz, Ruben Pienaar, Ruben Groenewald, Nicolaas Grobler. Agter: Hendre

Voor: Heinrich van Jaarsveldt (spanbestuurder), Deon Botes, Ruan Jacobs (afrigter), Juan Vorster (kaptein), Jaco Koch (afrigter), Alwyn Maas, Petrus Rautenbach, Rikus Strydom. Middel: Ronan Cilliers, Roal Kruger, Christiaan de Wet , Reynard Bezuidenhout, Jacques de Beer , Ruan Hattingh, Stephan McDonald. Agter: Zirk Meyer, Elwin Janse van Vuuren, Andre van der Heever, Christiaan Potgieter, Bauke Swart, Lamond Baadjies

Schoeman , Werner Vrey, Eagan Roux. Rugby o.19A - Witbulle Rugby o.19B - Tiere

HOËRSKOOL GARSFONTEIN

Luann Olivier

GARSIES KAPTEIN

Wat kan ons hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Die skool en die ouers kan `n groot jaar van

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings?

Die span is gereed vir die toernooi en ons sien uit om teen van die beste skole in die land mee te ding.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ek sou sê ons krag lê die jaar in ons broederskap en ons liefde vir die Here wat ons ons talente gegee het.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek hereninner hulle net altyd aan die harde voorseisoensessies wat ons gehad het en die Beer op ons bors.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy Brooklyn Newman is ons onderkaptein. Sy leierseinskappe maak van hom `n ongelooflike onderkaptein en dis `n voorreg om saam met hom die span te kan lei.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons span sien daarna uit om gemeet te word teen die bestes van die bestes in die

Aiden Holtzhausen Stephan Pretorius James Schnetler Luan vd Berg Jacques Swart Luann Olivier Thinus Oosthuizen Luan Ferreira Aiden King Brooklyn Newman Junaide Sturt Alro Le Roux Handre Maree Ruan Enslin Junade Pasensie

Rugby o.19

Voor: Ethan Cupido, Keagan Pretorius, Meyer du Preez, Divan Nel, Zander Haasbroek, Ruben Rudolph, JN van Wyk, Ruan Strydom, Declan Pelser, Reinard Herbst.

Middel: Zander van Staden, Philip du Plessis, Nathan du Plessis, Rocco Myburgh, Logan Botha, Philippus du Bruyn, Bladen Pieterse, Gustav Schaffner, Aiden Smit, Tiaan van Breda.

Agter: Francois Cilliers, Hein Schoeman, Ruvan van Aardt, Justin Lottering, Zander Roets, Mattheus Prinsloo, Andru Keun, Ruben Fourie, Stefan van Niekerk, Chrisjan Brits.

Rocco Myburgh

MENLOPARK KAPTEIN

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Die skool en ouers kan verwag dat ons eerstespan hierdie jaar geskiedenis gaan maak. Die band tussen ons afrigters en spelers is nie net 100% nie, maar ABSOLUUT 110%. Hulle kan verwag dat ons alles gaan gee en dat ons totaal toegewyd is. Hulle kan elkeen van ons vertrou dat ons ALLES sal gee.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Is daar enige beserings? Op hierdie stadium het ons geen ernstige beserings nie. Die manne op die bench is op vorm, en ek glo hulle sal die manne se skoene kan volstaan. Op, en langs die veld, vorm ons ‘n eenheid en met die afrigters se ondersteuning weet elkeen wat van hom verwag word.

Waar sou jy se lê julle krag hierdie jaar?

Nommer een verseker van ons HEMELSE VADER. Ons besef dat dit ‘n voorreg is om deel van die span te wees en om ons talente so te kan uitleef. Die spelers se harte en koppe is reg en ons weet waar ons krag vandaan kom. Ons werk ongelooflik hard aan ons fiksheid en vorm. Ons kondisionering is uitsonderlik en ons weet dit gaan ‘n verskil maak.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek glo in respek, positiwiteit, harde werk en broederskap. Ek probeer die span op ‘n sterk, ferm manier op, en van die veld af, motiveer.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Wynand van Wyk is ons onderkaptein. Ons vul mekaar baie goed aan.

Waarna sien julle as ‘n span die meeste hierdie jaar uit?

Soos almal seker weet het ons verlede jaar ‘n moeilike rugbyjaar gehad. Ons sien die meeste daarna uit om weer ons skool se pawiljoene vol te sien. Ons streef daarna om ons afrigters, ouers en toeskouers trots te maak en Menlopark se naam hoog te hou. En dan verseker die Virsekerbeker huis toe te bring!

HOËRSKOOL MENLOPARK
DIE

HOËRSKOOL DR. E.G. JANSEN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

My twee hoogtepunte in my loopbaan is om in 2023 in die Cravenweekspan te kon speel en later die jaar ons skool en land by die World Schools Festival in Thailand te verteenwoordig.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek bly gefokus op ons span se visie om nie net beter rugbyspelers te wees nie, maar ook beter mense. Elkeen van ons weet wat ons verandwoordelikhede op en van die veld af is, en ons weet ook dat as jy nie jou deel bring nie, ly `n oefening of `n wedstryd daaronder. Ons hou mekaar verantwoordelik.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Jeandre Jacobs is ons onderkaptein en ons werk baie lekker saam.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons sien uit na elke wedstryd om as `n span beter te raak en te groei.

Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom?

My gunsteling Springbokrugbyspeler en rolmodel is Duane Vermeulen. Ongeag van sy prestasies is hy doelgerig om altyd alles vir sy span te gee.

Duane is `n leier van formaat en werklik iemand waarna ek opkyk.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek dink enige skoolseun wat lief vir sport is se droom is om na skool professioneel te gaan rugby speel. Ek sal baie graag wil gaan studeer, en as ek saam met die studies die geleentheid kry om `n toekoms van rugby te maak, sal ek dit met albei hande aangryp.

Voor: Keanu van Loggerenberg, Jordan Swift, JP Jooste, Otlotleng Zulu, Steven Williams, Riekus van der Merwe, Danre Pike, Jeandre Jacobs, Dillan Williams. Ry 2: Kayden van der Merwe, Marco Botha, Meyer Erasmus, Craig Lightfoot, Marco Ventura, Ruan Rossouw, Egan Pretorius, Ettienne Smit, Jeandre Reynders, Duwan Potgieter. Ry 3: Christian Collett, Divan Francis, Storm Labuschagne, Christopher Combrink, Ethan Oosthuizen, Markus Delport, Zandre Naude, Morne Coetzee, Jayden Du Preez. Agter: Zian Marais, Matthew Bergman, Deshean Peterson, R-Jay Pietersen, Deveraux Weideman, Zaide-Leigh Rippenaar, Clayton Du Biusson, Jacques van Tonder, TK Ngobese. Afwesig: Jean-Dre Claassen en Gerhard van Aswegen. Rugby o.19 DR. E.G. JANSEN KAPTEIN Duwan Potgieter

PRETORIA BOYS HIGH SCHOOL

Tshepiso Shikhibana

What can the school and parents expect from your team this year?

They can expect lots of great things to come. We have a pack filled with first team experience and who are ready to step up to the plate at any given moment. There is a lot of potential for a great season.

Are you happy with your team’s line-up for the tournament?

I am very happy with the line-up for the tournament. I believe we picked the right men for the job and luckily don’t have any injuries in the team currently.

Where is your strength as a team?

I think we are strong in every aspect, but we take more pride in our lineouts and utilising our backline out wide.

How do you motivate your team?

By always reminding them that we can compete with the best South Africa has to offer. We just have to believe in ourselves.

Who is your vice-captain and how does he support you?

Rickus Wessels is our vice-captain, and we complement each other well. He facilitates the backs and I facilitate the forwards which helps our union as a team.

What do you as a team look forward to this year?

To just get ourselves out there and prove that we can compete with the best. With our fixtures for this year we have a great opportunity to do so.

Rugby u.19A

Ons gesels met die spanafrigters.

AWSUM het met die eerstespanne wat aan die Noord-Suid-Rugbytoernooi deelneem se afrigters gesels en by hulle gehoor wat ons dié jaar van hulle spanne kan verwag, wat hulle filosofie as afrigters is en wat hulle meen die eienskappe van `n goeie rugbyspeler moet wees.

“Uit die aard van die saak sal ‘n goeie rugbyspeler beskik oor natuurlike talent, maar dié gawe moet aangevul word deur ‘n gesonde werksetiek, ‘n positiewe gesindheid, en dissipline,” vertel Ruan Jacobs, Affies se eerstespanafrigter. Jannie Geldenhuys, Grey Kollege se hoofafrigter van die eerstespan en die Cherries stem saam dat die waardevolste speler wat mens in rugby kry, iemand is wat vreugde daarin vind om hard vir sy spanmaats te werk. Die meeste van die afrigters stem saam dat `n goeie rugbyspeler gedissiplineerd, hardwerkend en doelgerig moet wees. “`n Speler moet aktief luister, inligting inneem en verandering op die veld toon. Talent bring jou net só ver,” meen Roean Bezuidenhout, afrigter van Welkom Gimnasium. “Ja, `n goeie speler wys wat hy sonder die bal kan doen en is `n speler wat onder druk kan floreer,” voeg Abré Minnie, hoofafrigter van Hoërskool Outeniqua by.

Afrigters leer by mekaar en kyk op na manne soos Rassie Erasmus, Stuart Lancaster en Bill Belichick, maar tog het elkeen ook sy eie filosofie as dit by afrigting kom. Dietlov Coetzee, afrigter van Helmekaar Kollege, glo daarin om eerste die mens te dien voor jy die spel-

er dien, dit verseker dat alles daarna makliker is. “Die belangrikste is om `n leersame omgewing te skep en seker te maak die spelers geniet elke oomblik, om van die spelers beter mense te maak en hulle iets van werksetiek te leer,” vertel Rudi Dames van Hoërskool Dr. E.G Jansen. Die meeste is dit eens dat jy as afrigter die kind se karakter vorm en slyp. JB Naudé, Oakdale Landbouskool se agterlynafrigter byskryf dit mooi: “Om `n afrigter te wees is om `n timmerman te wees wat elke speler skaaf en vorm om sy volle potensiaal uit te leef, om sy drome en die span se drome na te jaag.”

Gelukkig is dit nog vroeg in die rugbyseisoen en die meeste spanne het nog nie veel beserings nie en is daar `n goeie balans tussen graad 11 en 12 manne in die spanne. “We are happy for the fact that a large number of players remained behind from last year’s successful side. We have been struck with some blows unfortunately. We have lost a proud Jeppe Boy, brother to many, who would have represented Jeppe at Noord-Suid. We have also lost one of our front rowers due to a knee injury, but he will be back in the second term,” says Drickus Venter from Jeppe High School for Boys.

Abré Minnie van Hoërskool Outeniqua sê die Kwaggas het `n goeie pak voorspelers wat die agterspelers sal komplimenteer. Jannie Geldenhuys van Grey Kollege sê hulle krag lê in hulle menswees. “Die tipe kinders wat ons tot ons beskikking het, is ‘n ongelooflike groep seuns. Die manier hoe hulle samewerking en ondersteuning in die span bied, maak spanwerk maklik en ek is vol vertroue dat dit vir ons vrugte deur die loop van die seisoen wat voorlê sal lewer,” meen Jannie.

Divan Batt, hoofafrigter van Hoërskool Stellenberg sê Noord-Suid en Wildeklawer is baie belangrik vir hulle. “Ons wil graag goed in daardie wedstryde vaar. Hoërskool Noordheuwel is altyd baie sterk kompetisie. Affies tuis, is ook ‘n reuse-uitdaging – so ook Hoërskool Garsfontein. Hoërskool Stellenberg kon nog nie een van die bovermelde skole klop nie. E.G Jansen gaan ook hierdie seisoen sterk kompetisie wees.

Vervolg op bladsy 9.

Front: Mava Mdazuka, Callum Nel, Jeffrey Singo, Tim Tattersall, Marnus Wessels, Mufunwa Masibigiri. Middle: Joshua Khabele, Tebogo Nchabeleng, Tumelo Mokoena, Motheo Dimpe, Troy Hussey. Back: Ryan Halverson, Akin Akingbola, Jared Greeff, Tyler Mason, Banele Mashaba. Front: Londolani Nemudzhivhadi, Tumisho Motswi, Thapelo Mphela, Katlego Shebu, Ompfuna Tsanwani. Middle: Luyanda Khumalo, Stephen Adams, Ofentse Moeng, Ntsako Ndlhovu, Rickus Wessels, Itumeleng Baloyi. Back: Shiloh Beaton, Panayiotis Ellinas, Seth Venter, Tshepiso Shikhibana, Matthew Parrott. Rugby u.19B

Die spanne teen wie ons in die WP-liga kompeteer, is ook formidabele opponente: Paarl Gimnasium, Paul Roos Gimnasium, Paarl Boys’ High School, die Hoër Landbouskool Boland, Bishops en nog vele meer! Oakdale en Kwaggas is nog uitdagings wat wag! En dan natuurlik die 2024 Interskole teen Hoërskool Durbanville. Dit beloof om ‘n titaniese stryd te wees!” vertel Divan.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Rudi Dames (E.G Jansen): Om altyd ons beste te gee, opwindende rugby te speel en die skool se naam hoog te hou.

Dietlov Coetzee (Helpmekaar): Ons wil bekend staan as ‘n span wat alles op ‘n baie hoë vlak doen.

Hoërskool Nelspruit se afrigtingspan: Die Rhinos gaan hierdie jaar baie harde rugby speel. Die spelers gaan Nellie-guts by elke wedstryd wys - van die begin tot die einde.

Abré Minnie (Outeniqua): Die span speel nie net vir die skool en ouers nie, maar ook vir al hul voorgangers wat diep spore getrap het.

Jannie Geldenhuys (Grey Kollege): ‘n Groep hardwerkende seuns wat die liefde van rugby uitleef deur die manier hoe hulle rugby benader.

Roean Bezuidenhout (Welkom-Gimnasium): Ons sal natuurlik probeer om weer dieselfde opwindende hardlooprugby te speel waaraan ons ondersteuners gewoond is, maar elke situasie is anders en ons moet maar aanpasbaar wees met wat ons opponent ons bied.

Oakdale: Die Bulle sal elke wedstryd hulle lywe op die spel sit om Oakdale en sy ondersteuners trots te maak met fisieke en opwindende rugby.

Ruan Jacobs (Affies): Ons sien met groot verwagting uit na wat hierdie groep seuns gaan oplewer. Ons is reeds trots op hulle karakter en hoe hulle die Affie-leefwyse uitleef.

Drickus Venter (Jeppe): We would want to play a brand of rugby that makes our school and community proud. A brand of rugby that will fill the stands week in and week out.

Onthou om die NMI Toyota Noord-Suid-Rugbytoernooi op Facebook vir die uitslae van die dag te volg.

SKANDEER DIE QR-KODE EN VOLG DIE

NOORD-SUID-RUGBYTOERNOOI OP FACEBOOK

MENLYN MENLYN Visit ctm.co.za for more information. Visit us in-store CTM Menlyn, 38 Palala Road, Ashlea Gardens, Pretoria 012 365 3070 Yo u deserve a b e a u t i f u l home We offer a beautiful shopping experience with a wide range of fashionable, quality products. These include ceramic and porcelain wall and floor tiles, sanitaryware, bathroom furniture, taps, laminated wooden & vinyl flooring and home-finishing products.

en Ruan Posthumus.

Ry 2: Ricardo Crous, Gideon Jacobsz, Dawid Prinsloo, Happy Makate, Migael Prinsloo, Divan Botha, Divan Smith en Zandro Dalgety.

Ry 3: Jedri Swart, Alexander Elliott, Ronan Bastiaanse, Franco Cronjè, Riwan van Aswegen, Alrich Uys en Leander van der Westhuizen.

Ry 4: Eric Enslin, Marko Kok, Waldemar Griesel, Lendrey Janse van Vuuren, Stephan de Beer en Mikhal Odendal.

Ry 1: Llywelyn Steenberg, Dylan Botha, Danré Tustin, Ross Adams, Jaiden Badenhorst, Caleb McKlein, Malcolm George, Juan Gouws, Dennis Obi, Zack Jordaan, Ruan Jacobs, Johnny Pelser
HOËRSKOOL WATERKLOOF
live on Sportivo. Scan the QR Code below or download the Sportivo App. VIEW LIVE SCORES
Eerste en Tweede rugbyspan
View the scores

Khuthadzo Rasivhaga

JEPPE CAPTAIN

How do you motivate your team?

The team makes motivation easy because most of them are self-motivated. However, I like feeling excited and happy every time I’m on a rugby field, so I want my teammates to have that same feeling of anticipation. Therefore, I continuously demand more from them in an exciting spirit and that’s how I motivate them. BIG MOTION are the key words in the team for motivation.

Who is your vice-captain and how does he support you?

Risima Khosa is an inspiration to us all in the team and we respect him. He supports me a lot and steps in and assists in situations where I need him to. He demands the same from me that I demand from others.

What do you as a team look forward to this year?

We really look forward to having a successful Noord-Suid outing and mostly our fixtures against rivals KES. We also just look forward to producing a lot of provincial players this year and individual success as well as putting Jeppe on the map.

Who is your ultimate Springbok player and why?

Canan Moodie because I just admire his ability to be great at such a young age internationally and to play different positions. Siya Kolisi is an inspiration to my leadership skills.

Front: S Radebe, M Anthony, I Mboniswa, K Prins, D Piek (C), S Faber (V/C), A Jackson, R McGurk. Back: S Segal, J Shuvuri, V Van Buuren, M Bownes, T Smith, X Bizana, D Groenewald Front: S Moyo (V/C), O Mehlomakulu,T Maugeri, J Kobrowisky, C Amadi, K Maake (V/C), H Monkoti. Back: C White, S Mnebelele (C), R Gordon, J Mbuyi, N Frank Van Der Merwe, S Bruwer, T Beling. Rugby u.19A - Reds Rugby u.19B -
X-men
Front: Kyle Spruit, Oliver Hugo, Jagger Robertson, Qhama Mtintsilana, Ayanda Funeka, Imivuyo Kwenxe, Logan Roodt Middle: Malvin Onye, Justin Hollenbach, Nehemia Hollenbach, Kamva Mvinjelwa, Lindelani Nkambule, Lazarus Nkale, Jordan Jourbert. Back: Ndimphiwe Miji (V/C), Grady Ngui, Adrian Faure, Owaka Manaka (C), Diego Coutinho, Declan Boyder, Khazimla Manzi. Front: Joseph Zulu, Talent Sithole, Leruo Dithagiso, Wanga Ndou, Lesego Zungu. Middle: Luca Trevisan, Bonga Nxumalo, Sanele Simelane, MacMillen Mongwana, Khutadzo Rasivhaga (C), Andre Poulton. Back: Luke Cannon, Nathan Boyder, Nathan Claassen, Risima Khosa (V/C), Lagan Leisher, Matthew Coetzee. Rugby u.19A
JEPPE HIGH SCHOOL FOR BOYS
Rugby u.19B

BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL

Voor: Edré Wille, Thato Nthebere, Linda Radebe, Wian Muller, Rikus Ras.

Middle: Adriaan Bonthuys, Adriaan Dieterichen, Nolen du Plooy, Henrico van der Wath, Phillip Crause, Karabo Ralethohlane.

Agter: Pieter Viljoen, Berto van Niekerk, AJ Myburgh, FJ Venter, Jayden de Jesus, John Venter, AJ Ferreira, Wian Fourie.

Voor: Attila Ozturk, Kaneng Komane, Craig Mann, Christian vd Sandt, Kamohelo Moses, Theo van Wyk, Luttig Roux.

Agter: Karabelo Chaka, Tristan Meyer, Dawie Fourie, Cecil Parsons, Arnold Ras, Francois Maree, Frederik Fourie, Tumi Khoza.

HOËRSKOOL NELSPRUIT

Ian Wood

NELSPRUIT KAPTEIN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

‘n Onvergeetlike hoogtepunt was toe ons twee jaar gelede as Noordvaal B-trofee wenners bekroon is.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer hulle deur hulle te herinner aan die uitdagings wat ons as span tydens die voorseisoen oorkom het.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Reghardt Vermaak. Hy motiveer die span wanneer ek nie altyd beskikbaar tydens die wedstryd is nie.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons sien baie uit na die opkomende toere. Dit bied vir ons ‘n geleentheid om mekaar beter te leer ken en te verstaan.

Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom?

Duane Vermeulen. Hy is ‘n bewys dat ‘n Laeveld-seun ver in die lewe kan kom.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek beplan om te studeer en steeds my passie vir rugby uit te leef deur aan universiteitsrugby deel te neem.

Rugby o.19A Rugby o.19B André Smit Bradley Claassen Arrie Raath Christiaan van Deventer Banele Ngwenya D’Angelo Roberts Berno van Jaarsveld Dhandré van Wyk Divan de Kock Jason Cogill Gert Cloete Ewean van Zyl Vaughn van Zyl Hanco Fuhri John Duncan Ian Wood Jordan Pretorius Werno Heyns Ludwig Crots Krige Slabber Nathan Duncan Liam Pringle Reghardt Vermaak Lindani Ndlela Ronaldo J.v Rensburg Dihan Beetge Samuel Swanepoel Siya Gama Schalk Snyman Theuns Meyer Tian Swart WJ Botha Tiaan De Beer Tinyiko Silubane Sebastiaan van Niekerk Ruben Greeff Joshua Fincham Rugby o.19

HELPMEKAAR KOLLEGE

JP Lombaard

HELPMEKAAR KAPTEIN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

`n Groot hoogtepunt vir my was toe ek Grant Khomo gespeel het en toe ek die vorige seisoen van ‘n besering af teruggekom het en die laaste vyf wedstryde van die seisoen `n verskil kon maak.

Hoe motiveer jy jou span?

Deur my intensiteit by oefeninge en wedstryde, en ek probeer my span te lei deur `n voorbeeld te stel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Tristan van Niekerk is ons onderkaptein. Hy vul my uitstekend aan en ons maak mekaar se hande elke dag sterker.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Om ons uitstekende broederskap van die veld af, te laat reflekteer op die veld en om ons beste te gee in alles wat ons doen.

Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler en hoekom?

Bakkies Botha, hy was volgens my die beste slot nog gewees vir die Bokke.

Voor: Duan Gerber, Siyanda Dyantyi, Micheal Herbst, Kean Butler, Liam Devenier. Tweede ry: Christo van der Merwe, Kevin Olckers, John-Higgs Venter, Dylan de Wet, Eugene de Lange. Derde ry: Dylan van der Merwe, Jack Bongartz, Jayden de Villiers, Zandrè van der Westhuizen. Vierde ry: Matthew le Roux, Keanen Combrinck, Vernon Beyer. Agter: Stefan Lottering, Rohan Rautenbach, Vaughn la Grange. Voor: JT du Preez, Siyanda Dyantyi, Keanen Combrinck, Pieter Moller, Liam Devenier, Gustav Grotius, Ty Ax. Middel: Wian Storm, Duan Gerber, Motlatsi Moloi, Eugene de Lange, Tristan van Niekerk, Zandrè van der Westhuizen, Ziaden Krige, Dylan Engelbrecht. Agter: Delano Maritz, Clinton Cloete, Michael Benzien, JP Lombaard, Darius Haasbroek, Christiaan Tonkin, Tiaan le Roux, Ulrich van der Merwe Rugby o.19A Rugby o.19B

HOËRSKOOL MONUMENT HIGH SCHOOL

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Die ondersteuners kan ‘n goeie Witbulspan die jaar verwag waar ons alles sal gee om weer ‘n gevreesde span in die land te wees.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Het julle enige beserings?

Ons het ‘n baie goeie “line-up” die jaar in wie ek volle vertroue het. Ons is gelukkig om nie enige beserings te hê nie.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons het ‘n groot pak ‘forwards’ en ‘backs’ met goeie voete en rugby IQ…so ons is sterk voor en agter.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer die manne deur hulle aan te moedig om die Wit-trui met trots te dra en in ‘n sterker posisie te los. Ons speel vir ons skool, leuse en die wapen op ons bors!

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Justin Viljoen is die onderkaptein. Hy is ‘n staatmaker op die veld wat baie goed met die span kommunikeer. Hy staan my tenvolle by waar ek hom nodig het.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons sien uit daarna om weer die trots en die vrees terug te sit in ons wittruie en daardeur die wêreld te wys dat Monnas ‘n top rugbyskool in die land is.

Rayline Alberts Christof Crous Tristan Atsell Hendrik de Beer Jean Coetzee Damiën Enslin Kurt Coetzee Bernard Erasmus Jordan Ess Voor: Regardt Hoeksema, Nicholas van der Kolff, Hugo van der Merwe, Geoffrey French, Vaughn Gous, Dylan Vorster. 2de ry: Cameron Swartz, Evan Bernardi, Anrich Niewoudt, Keenan Myners, Viandré van Loggenberg, Tasliem Guyan. 3de ry: Dean Hartman, Danie Botha, Divan de Villiers, Vincent Robberts, Johan Collins, Caylum Schooney, Ewan van der Walt. Agter: Bernard Delport, Dewan Koen, Juandré Marais. Voor: Theuns du Plooy, Jacques Botha, RJ Barnard, Jamaal Feldman (kaptein), Geoffrey French, Nathan Erasmus. 2de ry: Bernard Delport, Cameron Swartz, Ernesto Oersen, Kiyan Pretorius, Vaughn Gous, Kealan Milton, Evan Bernardi. 3de ry: Jason Joubert, JC Oosthuizen, Hano du Toit, Justin Viljoen, Keenan Myners, Hanu Fourie. Agter: Wikus Meyer, Vincent Robberts, Luhan Swart, Juandré Marais. Rugby o.19A - Witbulle Rugby o.19B - Kwaggas MONUMENT KAPTEIN
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
o.19
Jamaal Feldman
Rugby
Rico Ferreira
Duraan J.v Rensburg Wayne Ganniwa Aaron Flanigan Lohan Gerber Dewalt Jonck Jandrian Goosen Waylon Kortjie Warren Labuschagne

HOËRSKOOL NOORDHEUWEL

Meyer Opperman

NOORDHEUWEL KAPTEIN

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Hulle kan verwag dat elke wedstryd met tempo gespeel sal word en dat dit opwindende spel sal wees.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Is daar enige beserings?

Ons span bestaan uit spoed. Daar sal altyd `n besering of twee wees, maar ons sal altyd 100% gee.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons krag lê in ons talentvolle agterlyn met baie spoed en vaardige voorspelers.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek herinner hulle daaraan dat ons `n doel het wat ons wil bereik en dat ons nie fokus moet verloor nie en dat ons vir 2000 Noordheuwel-leerders en die Noordheuwel-gemeenskap speel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Jade Muller is ons onderkaptein. Hy staan my goed by en sal my altyd op my tone hou en kalm hou.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons sien uit na die goeie kompetisie wat ons opponente by Noord-Suid, asook in die Noordvaal-reeks ons gaan bied.

Rugby o.19B

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Siegfried Stander 1st ry: Werner Badenhorst (Afrigters) Regardt Tiedt, Daniel Joubert, Jade Rollison, Gideon Diedericks, Andy Maarman. 2de ry: Ivhan Janse Van Rensburg, Willie Schutte, Rahiem Schueffer, Brandon Pieter’s, Clinton Agu, Brendan Naude, Zander Drake, Jhuvan Graff. 3de ry: Liam Jonas, Donovan Breedt, Ruben Botes, Rohan Hoogendyk, Ethan Smit, Kean Steyn Shaw, Wal Nienaber. 1st ry: Ian Joubert (Afrigter), Ignatuis Jantjies, Cheswill Jooste, Jenimo Luiters, Daniel Joubert, Gideon Diedericks, Jade Rollison, Henri Crocker (Afrigter). 2de ry: Mpo Madisaotsile, Jarrod Coetzee, Jade Muller, Brendan Naude, Brad Brown, Martin Nel, Kean Steyn Shaw, Jeandre Uithaler, Liam Jonas. 3de ry: Jeandre De Villiers, Alex Greeff, Donovan Breedt, Xander Bruitenbach, Andrew Lambert, Ivhan Janse Van Rensbur Rugby o.19A Rugby o.19 Christiaan Vorster
CT Vosloo
Tiaan Turck Erick Steyn Gustav van der Merwe Reinhart Viljoen Zack Wessels Malan van der Merwe Roy Viljoen Ruan Swart

08:00 Wonderboom VS Van Riebeeckpark

08:55 Nelspruit VS Fairland

09:50 Wierdapark VS Impala

10:45 Thabazimbi VS Tygerpoort

11:40 KEPS VS Wynland

12:35 Tzaneen VS Bastion

13:30 Baanbreker VS Van Riebeeckstrand

14:25 Constantiapark VS Paarl Primêre Seunskool

15:20 Stellenbosch VS Nelspruit

08:00 Nelspruit II VS Fairland II

08:55 Wierdapark II VS Impala II

09:50 Thabazimbi II VS Tygerpoort II

10:45 KEPS II VS Wynland II

11:40 Tzaneen II VS Bastion II

12:35 Pietersburg-Oos VS Selection Park

13:30 Monnas Primary VS Goedehoop

14:25 Louis Leipoldt VS Gen. Hendrik Schoeman

08:00 o.11 - Anton van Wouw VS Baillie Park

08:55 Wonderboom II VS Van Riebeeckpark II

09:50 o.11 - Tygerpoort VS Tzaneen

10:45 o.11 - Constantiapark VS Eikestad

11:40 o.11 - Louis Leipoldt VS Gen. Hendrik Schoeman

12:35 Baanbreker II VS Van Riebeeckstrand II

13:30 Constantiapark II VS Paarl Primêre Seunskool II

14:25 Stellenbosch II VS Nelspruit II

08:00 Wonderboom VS Van Riebeeckpark

08:55 Wierdapark VS Impala

09:50 KEPS VS Selection Park

10:45 Nelspruit VS Fairland

11:40 o.13 - Pietersburg-Oos II VS Selection Park II

12:35 o.13 - Monnas Primary II VS Goedehoop II

13:30 o.13 - Louis Leipoldt II VS Gen. Hendrik Schoeman II

14:25 Concordia VS Goedehoop

15:20 Baanbreker VS Midstream

08:00 Fairland VS KEPS

08:55

Thabazimbi VS Selection Park

09:50 Louis Leipoldt VS Van Riebeeckpark

10:45 Tzaneen VS Wynland

11:40 Gen. Hendrik Schoeman VS Baanbreker

12:35 Goedehoop VS Tygerpoort

13:30 Thabazimbi VS Monnas Primary

14:25 Pietersburg-Oos VS Bastion

15:20 Van Riebeeckstrand VS Wonderboom

08:00

Thabazimbi II VS Selection Park II

08:55 Fairland II VS KEPS II

09:50 Gen. Hendrik Schoeman II VS Baanbreker II

10:45 Impala VS Paarl Primêre Seunskool

11:40 Goedehoop II VS Tygerpoort II

12:35 Nelspruit II VS Constantiapark II

13:30 Wierdapark VS Stellenbosch

14:25 Nelspruit VS Constantiapark

08:00 Louis Leipoldt II VS Van Riebeeckpark II

08:55 Impala II VS Paarl Primêre Seunskool II

09:50 Tzaneen II VS Wynland II

10:45 o.11 - Gen. Hendrik Schoeman VS Baanbreker

11:40 Thabazimbi II VS Monnas Primary II

12:35 Wierdapark II VS Stellenbosch II

13:30 Pietersburg-Oos II VS Bastion II

14:25 Van Riebeeckstrand II VS Wonderboom II

08:00 Anton van Wouw VS Selection Park

08:55 Fairland VS Midstream

09:50 KEPS VS Impala

10:45 Louis Leipoldt VS Van Riebeeckpark

11:40 Nelspruit VS Constantiapark

12:35 Eikestad VS Tzaneen

13:30 Baillie Park VS Wonderboom

14:25 Goedehoop VS Tygerpoort

15:20 Wierdapark VS Concordia

08:00 Louis Leipoldt VS Tzaneen

08:55 Van Riebeeckstrand VS Monnas Primary

09:50 Gen. Hendrik Schoeman VS Van Riebeeckpark

10:45 Selection Park VS Goedehoop

11:40 Tygerpoort VS Pietersburg-Oos

12:35 Bastion VS Elarduspark

13:30 Paarl Primêre Seunskool VS Wierdapark

14:25 Wynland VS Thabazimbi

15:20 Stellenbosch VS Constantiapark

08:00 Gen. Hendrik Schoeman II VS Van Riebeeckpark II

08:55 Wynland II VS Fairland II

09:50 Wynland VS Fairland

10:45 Tygerpoort II VS Pietersburg-Oos II

11:40 Bastion II VS Elarduspark II

12:35 Paarl Primêre Seunskool II VS Wierdapark II

13:30 KEPS VS Nelspruit

14:25 Baanbreker VS Wonderboom

08:00 Van Riebeeckstrand II VS Monnas Primary II

08:55 Louis Leipoldt II VS Tzaneen II

09:50 Selection Park II VS Goedehoop II

10:45 o.11 - Gen. Hendrik Schoeman VS Van Riebeeckpark

11:40 KEPS II VS Nelspruit II

12:35 Baanbreker II VS Wonderboom II

13:30 Wynland II VS Thabazimbi II

14:25 Stellenbosch II VS Constantiapark II

08:00 Anton van Wouw VS Concordia

08:55 Midstream VS Goedehoop

09:50 Louis Leipoldt VS Tzaneen

10:45 Tygerpoort VS Fairland

11:40 Wierdapark VS Eikestad

12:35 KEPS VS Nelspruit

13:30 Selection Park VS Elarduspark

14:25 Baillie Park VS Constantiapark

15:20 Baanbreker VS Wonderboom

VRYDAG 22 MAART 2024 SATERDAG 23 MAART 2024 MAANDAG 25 MAART 2024 A-Veld o.13 A-Veld o.13 A-Veld o.13 B-Veld o.13 B-Veld o.13 B-Veld o.13 C-Veld o.11 & o.13 C-Veld C-Veld D-Veld D-Veld o.11 D-Veld o.11
o.11 & o.13 o.11 & o.13 o.11 & o.13 GWM HAVAL MENLYN 186 COROBAY AVE, CORNER GARSFONTEIN ROAD WATERKLOOF GLEN, PRETORIA, 0010 | 010 823 6999 Terms and conditions apply. Images for illustration purposes only. LEADERS IN NEW ENERGY VEHICLE (NEV) TECHNOLOGY A NNIV ER SA R Y ELEVATE YOUR DRIVING EXPERIENCE WITH GWM MENLYN, WHERE PASSION MEETS PERFORMANCE Experience the ultimate automotive excellence with our extensive range of brands, including GWM, P-Series, Tank, Haval, Get everything you need for your vehicle, from vehicle servicing to parts and accessories VISIT US TODAY TO ELEVATE YOUR DRIVING EXPERIENCE P-Series and Haval Menlyn Rated #1 in Service LAERSKOLE

VRYDAG 22 MAART 2024 A-VELD

08:30 Jeppe II VS Hoër Jongenskool Paarl II

09:45 King Edward School II VS Grey College II

11:00 Nelspruit VS HTS Drostdy

12:30 EG Jansen VS Welkom Gimnasium

14:00 Helpmekaar Kollege VS Bethlehem Voortrekker

15:30 Garsfontein VS Oakdale

17:00 Jeppe VS Hoër Jongenskool Paarl

18:30 King Edward School VS Grey College

20:00 Affies (Old Boys) VS Paul Roos Gimnasium (Old Boys)

B-VELD

VRYDAG 22 MAART 2024

08:30 Nelspruit II VS HTS Drostdy II

09:45 EG Jansen II VS Welkom Gimnasium II

11:00 Helpmekaar Kollege II VS Bethlehem Voortrekker II

12:15 Garsfontein II VS Oakdale II

13:30 Pretoria Boys High School II VS Outeniqua II

08:30 Monument II VS Paarl Gimnasium II

09:45 Afrikaans Hoër Seunskool II VS Paul Roos Gimnasium II

11:00 Menlopark VS Duineveld

12:30 Waterkloof VS Durbanville

14:00 Pretoria Boys High School VS Outeniqua

15:30 Noordheuwel VS Stellenberg

17:00 Monument VS Paarl Gimnasium

18:30 Afrikaans Hoër Seunskool VS Paul Roos Gimnasium

20:00 Grey (Old Boys) VS Paarl Gimnasium (Old Boys)

SATERDAG 23 MAART 2024

08:30 Menlopark II VS Duineveld II

09:45 Waterkloof II VS Durbanville II

11:00 Noordheuwel II VS Stellenberg II

08:45 Helpmekaar Kollege II VS Oakdale II

10:00 Jeppe II VS Grey College II

11:15 Garsfontein II VS Hoër Jongenskool Paarl II

12:30 Nelspruit VS Welkom Gimnasium

14:00 EG Jansen VS HTS Drostdy

15:30 Helpmekaar Kollege VS Oakdale

17:00 Jeppe VS Grey College

18:30 Garsfontein VS Hoër Jongenskool Paarl

MAANDAG 25 MAART 2024

08:45 Menlopark II VS Outeniqua II

10:00 Nelspruit II VS Welkom Gimnasium II

11:15 EG Jansen II VS HTS Drostdy II

B-VELD

08:30 Pretoria Boys High School II VS Paarl Gimnasium II

09:45 Afrikaans Hoër Seunskool II VS Stellenberg II

11:00 Menlopark VS Outeniqua

12:30 Pretoria Boys High School VS Paarl Gimnasium

14:00 Monument VS Durbanville

15:30 Noordheuwel VS Duineveld

17:00 Waterkloof VS Paul Roos Gimnasium

18:30 Afrikaans Hoër Seunskool VS Stellenberg

DINSDAG 26 MAART 2024 A-VELD DINSDAG 26 MAART 2024 B-VELD

08:30 Waterkloof II VS Paul Roos Gimnasium II

09:45 Monument II VS Durbanville II

11:00 Noordheuwel II VS Duineveld II

MAANDAG 25 MAART 2024 A-VELD
SATERDAG 23 MAART 2024 A-VELD
B-VELD

Rugby o.19

Dale du Toit

STELLENBERG CAPTAIN

How do you motivate your team?

I try to keep the energy levels amongst the team players high, but not so high that we lose focus. I always ensure that they know they are supported.

What can the parents and school look forward to from your team?

Our common goal is to ensure that the first team sets an impeccable example. We want to maintain the standard of excellence through the way we play and our discipline on and off the field.

Arno Luttig

HOËRSKOOL DUINEVELD

DUINVEILD KAPTEIN

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Die hoogtepunt van my rugbyloopbaan is toe ek verlede jaar vir die o.18 Cravenweekspan gekies was. Dit was vir my ‘n groot oomblik gewees en het vir my baie beteken.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek sal my span aan die oefeninge en praatjies wat ons deur die week gehad het herhinner. Ek sal positiewe kommentaar lewer, al maak hulle foute, sodat hulle hul koppe kan optel en aanhou om alles op, en af van die veld af te gee.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Ethan van Zyl is ons onderkaptein en hy is ook die generaal in die agterlyn. Ek en hy maak altyd saam die besluite. Soms weet ek self nie watter besluite om te neem nie en ek sal dan vir Ethan gaan vra. Hy staan altyd bankvas by my met my besluite.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons is die jaar genooi om by Noord-Suid twee wedstryde te speel wat vir ons ‘n groot voorreg is.

Wie is jou gunsteling Springbokrugbyspeler?

Eben Etzebeth oor die trots waarmee hy voor elke wedstryd uitdraf. Wanneer een van sy broers op die veld iets oorkom sal hy sy spanmaat help en hy is altyd positief en gee sy alles totdat die eindfluitjie blaas.

Who is your ultimate Springbok rugby player?

The rugby player whom I admire most, is Pieter-Steph du Toit. He is a diligent and physical player on the field, and – we share the same surname!

What are your plans for after school?

My plans for the future are to play professional rugby. I would like to work on yachts after school and travel the world.

Voor: Keagan Moses, Armand Potgieter, JD Stander, Ceelan Nadesen, Ethan Ferreira, Eben Rademan, Ernst Smuts, Jason O’Brien, Sean-Michael Powell. Tweede ry van voor: Dale du Toit, Ryk Groenewald, Stefan Roux, Almero Keizer, Alex Schoeman, Dehan Neethling, Estian Steyn, Dean Janse van Rensburg. Tweede ry van agter: Luka Tonitz, Leon Vermaak, Christian Jansen van Rensburg, Skyler Sivertsen, Francois de Villiers, David Beukes, Leonard Messerschmidt, Remi September, Carl van Eden, Ruben Pretorius, Keane Steenkamp, Ryan Jones. Agter: Luc Cilliers, Stefan Visser, Marco Staples, Sebastian Johnson, Zian Erasmus, Daniel du Plessis, Heinro Swart, Christiaan van der Bijl.
HOËRSKOOL STELLENBERG
Voor: Graham Bezuidenhout, Ethan de Koker, Darius du Plessis, Henco Spangenberg (k), Juvanre Brink (ok), Jayden le Roux, Wian Jv Vuuren, Xavièr Swarts. Middel: Nicky Smith, Japie van Deventer, Francois Nel, Jacobus Vos, Janku Fourie, Hanno Brand, Pieter van der Heever. Agter: Chris Els, Hannes Stadler, Dohan Dege. Voor: Adriaan Botha, Gregan Jansen, Ethan Prins, Arno Luttig (k), Ethan v Zyl (ok), Alek Andrianatos, Jaquin Jasson, Franco Erasmus. Middel: Phillip v As, Darius du Plessis, Juvanre Brink, PJ Smit, Dohan Dege, Wihan Liebenberg, Jayden le Roux, Henry Page, Jacobus Vos. Agter: Henco Spangenberg, Jandries Potgieter, Jan Carel Claasen, AJ Burger, Francois Nel. Rugby o.19A - Wittes Rugby o.19B - Seccies

Rugby o.19A

Inlas: Ellie Meyer, Keenan Jantjies, Grante Savage, Jonathan Schutte. Afwesig:

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Toe ek vir my heel eerste keer vir my skool se eerstespan uitgedraf het.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek motiveer my span deur om die “boys” altyd te laat besef vir wie ons speel…

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Voor: Deveno Barnardo, El-Fezzio Muller, Reshaan Damons, Jay-Zee Olivier, Xavier Salmons, Cee-Jay Arends, Divan Stander, Schalk van der Merwe, Jade Petersen. Tweede ry van voor: Kerwin Scott, Henru Nell, Andrew Stopforth, Deven Kleingeld, Ruan van Rensburg, Henroux Moll, Luan van der Sandt, Kobus Boshoff. Tweede ry van agter: Tristen Stroebel, Nicolas Duvenage, Marco van Sandwyk, Ruart Curlewis, Ryan Pienaar, Micheal Cronje, Gareth Maree, Virgil Pockpas. Agter: Franco du Toit, Luca Potgieter, Ruben Rossouw, Trent Huisamen, Juan Kleinhans, Favian Swart, Zacary Meyer.

Ons sien defnitief die meeste uit om weer Noord-Suid en Wildeklawer toe te toer. Ek dink baie goeie ondervinding word by toere opgedoen en daar is niks lekkerder as om vyf tot sewe dae saam met jou ‘broers’ op `n rugbytoer te spandeer nie.

Luca Potgieter

HOËRSKOOL OUTENIQUA
Voor: Liam de Silva, Hugo Coetzee, Adeeb Boraine, Reece Heaton, Keenan Stoffels, Marquin de Klerk, Brent Heynes, Luchwayito Mbaliswana. Tweede ry: Luke Wilmot, Conrad Koegelenberg, Samuel Badenhorst, Kyle Visagie, Altus Rabe, Matthew Seymore, Joshua Dampies, Luke van Schoor, Myburgh Louw, Barthelemie Bena-Ntumba. Derde ry: Christian Kolbé, Malan Erasmus, Cristiano Luizinho, Oliver Reid, Zak Hickman, Henry du Plessis, Divan Lamprecht, Gerrit van Vuuren. Vierde ry: Jacques Loubser, Matthew Kleyn, Ian Smith, Luan Krige ,Gert Kemp, Ashley Grootboom. Agter: Charl Holwill, Reuben Kruger, Riley Norton, Truspe Schoeman, Jesse Stegehuis. Rugby o.19

Liam van Wyk

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte van julle span wees?

Dat elke seun sy beste gaan gee en dat ons as `n span bymekaar gaan staan, maak nie saak wat in ons pad staan nie.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Het julle enige beserings?

Danie Kruger, ons vaskopstut is tans beseer, maar daar is `n groot moontlikheid dat hy gaan speel. Anders as dit is ons in goeie vorm en goed gekondisioneerd.

Waar sou jy sê lê julle krag hiedie jaar?

Ons krag lê by ons goeie verhoudinge onder mekaar. Ons werk hard vir mekaar en druk mekaar dat ons tot die beste van ons vermoë rugby speel.

Hoe motiveer jy jou span?

Voor: J. van der Linden, A. Nieuwoudt, E. Adams, E. McGeer, A. Felix, P. McLaren, D. Hendricks, S. Kenny, X. Smit, H. Stockenstrohm, D. Hayidakis. Agter: L. van Wyk, D. Venter, D. du Toit, D. Kruger, J. Cosmo, H. Theron, A. Meyer, M.

Ek motiveer my span deur `n voorbeeld vir dié rondom my te stel, deur met harde werk te lei en positief te bly al gaan dinge nie soos jy beplan het nie. Ek probeer ook om die span bewus te maak dat dit waarvoor ons speel, groter is as net jy.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Pieter van der Merwe. Ek en Piet speel al baie lank saam en hy is `n fenomenale leier op, en van die veld af. Ons altwee het dieselfde doelwit vir die span en ons help mekaar om hierdie doelwit te bereik.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons sien uit om elke wedstryd voluit aan te pak en die seisoen suksesvol te voltooi.

Voor: T. Montjane, L. Santos, D. Erwee, B. Wessels, J. Laney, G. Scholtz, T. Fourie, M. Oosthuizen, T. Montjane. Agter: T. Schambreel, H. Diedericks, A. Booysen, T. Maree, D. du Toit, D. Hayidakis, C. Steyn, R. Grobler, M. Coetzee, J. van der

HOËRSKOOL DURBANVILLE

GREY COLLEGE | GREY KOLLEGE
Voor: Es-Pe Fourie, Kyle Albertus, Tobie Roelofse, Wade Joseph, William Goldswain, Wian Koen, Eli Pedro, Cole Carls, Daniel Conradie. Agter: Markus Klopper, Ruan van Wyk, Mihan Grove, Tiaan Kearns, Sebastien Theron, Royston Arendse, Lyle Pienaar, Pieter-Hendrik Geyser, Anroux Barnard, Luke Vos, Leo Burger. Voor: Dale Martin, Anru van Rhyn, Luke Barnard, Hubert Winterbach, Valhrino Olckers, Liebrecht Winterbach, N’riq Pretorius. Agter: Claydon Carlse, Juan Smit, Daniel Havenga, Adi Freemantle, Murdoch van Wyk, Zayden Cloephas. Rugby o.19A Rugby o.19B Linden, H. Stockenstrohm, J. Rossouw, E. McGeer Coetzee, R. Cilliers, J. Rossouw, P. van der Merwe. Rugby o.19A Rugby o.19B - Cherries
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.