1 minute read

De La Fontaine - where the magic happens

DIENSTE Services

Advertisement

Malmesbury - Ek is beskikbaar om na u huis en diere om te sien terwyl u weggaan. Eerlik en betroubaar Kontak my gerusHeila - 0826853341

GELUKWENSING

Congratulations

02 Maart – “Happy 11th birthday” JE-NAY MYBURGH - Mag God jou nog vele jare uitspaar. Geniet jou dag. Van: Pa, Ma, Jayden, Mamma en Shelene gun jou die rus. Liefde - Afreen

As jy jou besigheid wil laat groei, kontak Karin Neethling op 064 557 9183 of stuur 'n epos na karin@swartlandjoernaal.co.za.

02 Maart - Jou eeste verjaarsdag weg van ons. KLAASTE, hoop jy geniet jou verjaarsdag daarbo by die engele. Van: Janet en Links familie

27 Februarie – “Happy birthday” CHANTEL –Alles wat mooi is vir jou vorentoe. Hoop jy geniet die dag. Lief vir jou. Van: jou dogter

Keithlinn

JAKOBUS JANSE – 4 Maart. Geluk met jou verjaarsdag. Mag God jou nog vele jare uitspaar. Van: jou vrou Sharon en 4 kinders

LIONEL JANSE - 27

Februarie - Geluk onse seun met jou verjaarsdag. Mag God jou nog vele jare uitspaar. Van: jou ouers, 2 broers en suster

4 Maart – Gelukkige huwelikssherdenking CHRISTOPHER en LIEZEL – Ons wens is dat God julle huwelik net meer sal seën met liefde, geluk en baie vertroue. Geniet mekaar. Liefde –Hartsmensies

MEMORIUM In Memoriam

EVELINE MATYEKAGeluk met jou 58ste verjaarsdag op 28 Februarie. Mag God jou nog vele jare uitspaar. Geñiet jou dag. Van: Carey, Blom, Shelene en kleinkinders

OTRIWI CELESTE ARENDSE –2 Maart Jou eerste verjaarsdag weg van ons af. Ons mis jou nog baie, maar

This article is from: