







SASOLBURG, PARYS



OnTuesday,17January2023, angry residents from a neighbouring town, Parys, barricaded roads with burning tyres and rocks, protesting against water cuts in the area. A police spokesperson of the Free State police, Sergeant Sinah Mpakane said the protesters also blockaded the busy R59 stretch between Parys and Sasolburg As a result, four people were arrested for
public violence “Four people have been arrested, three women and one man The situation is a little bit calm but the POP [Public Order Policing] is still monitoring the situation because there aresmallgroupingsofpeople The R59 road from Sasol to Parys has been barricaded with burning tyres and stones,” explained Mpakane onTuesday[17Jan2023]
ThemonthofJanuaryiswhen parents and their children seek accommodation and others enroll at various Higher Learning Institutions of learning with the hope of furthering their studies However, the South African Police Service (SAPS) advises parents to be aware of bogus accommodations that are only availableover the phone and online, as well as institutionsofhigherlearning that only exist by name and have no campuses or classes. Sargent Mahlomola Kareli said the police are pleading withparentsorguardiansnot to deposit any cash into any account before they physically visit the institution or see the available accommodation “This is to
avoid being scammed as cases of parents who were defrauded were registered in previous years at police stations in and around the province,” said Sgt Kareli. To confirm if the Institution of Higher Learning is registered and Legitimate, please contact the Department of Higher Education and Training at 0800 872 222 or 012 312 6300/5881 before you deposit any funds into any account as provided by any institution. “Let us stop bogus institutions and people who defraud guardians or parents of their education savings,” said Free State Provincial Commissioner Lt GenBaileMotswenyane
Affies (Afrikaanse Hoërskool Sasolburg) verwelkom die "Hontamirazamawazas".
“Welcome Gr 8's” the Grade 8’s learners had a blast on their first week in school at Afrikaanse Hoërskool Sasolburg.Foreachdayofthe
week, the learners dressed accordingtodifferentthemes
The themes were as follows: Day1:Babies;Day2:Dressed as Hobo's; Dag 3: Grillerige Kreature; Day 4: Dressed as their Elders, and Day 5 was a WeddingCelebration.
Marmite Pork Mac and Cheese is a tasty spin on a classic recipe that’s sure to become a family favourite. Easy-tofind and cost-effective ingredients make it the perfect midweek meal for busy households. Baked in under 20 minutes, this tasty recipe will delight everyone!
Ingredients: 500 g minced lean pork 1 small onion - diced 400 g macaroni - cooked oil - to fry salt and black pepper - to season 1 tbsp. marmite - or Bovril spread 350 g cream cheese - or buttermilk
350 ml cream
2 - 3 cup cheddar - grated bread crumbs - or crushed salted chips to top
Method:
Preheat the oven to 180 °C.
Add some oil to a hot pan, add in the diced onion and fry until translucent. Add the mince and the seasoning and fry until brown.
Add the Marmite and some water to dilute. Simmer for a few minutes before adding in the cream and cream cheese. Let it simmer for a few minutes, add the cooked macaroni noodles and mix well. Scoop into your baking dish of choice. Add 2 – 3 cups of the grated cheese and some breadcrumbs on top and place in the oven to bake for 15-20 minutes. Remove to cool slightly and serve.
Paaaa, kan ek 'n nuwe PlayStation kry?
Nee!!!
Hoekom nie Paaaaa?
Sommer nie, want ek sê so!
Nee... is nie altyd 'n gewilde antwoord nie. Vernaam nie as ek doodseker is dat ek iets binne God se wil vra nie. Ek bid dan nadat ek dinge goed oordink het, al die konsekwensies goed oorweeg het en oortuig is dat hierdie die beste uitweg is. Voorts sê die Bybel dat ek moet vra. "Want elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry, en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. Watter mens onder julle sal vir sy seun ‘n klip gee as hy brood vra, of ‘n slang as hy vis vra?” (Matt 7:8-9)
Maar hier is die probleem. Ons besef nie dat ons 'n slang vra nie want soms lyk hy nes 'n vis.
Goddank, die Here weet wanneer Hy ons teen onsself moet beskerm. Soms gaan ons bietjie moet wag om te verstaan hoekom die Here nee gesê het en soms gaan ons nooit verstaan nie, en soms kan dit dalk voel of die Here selfs wreed is.
Die Here antwoord altyd op jou gebed.
Soms sê Hy: Ja.
Soms sê Hy: Nee.
Soms sê Hy: Wag.
Maar... dikwels gaan jy by die punt kom dat jy ongelooflik dankbaar teenoor die Here gaan wees vir daardie nee. Soos wat ek al menigmaal was. Dus, leer maar om geduldig te wees, God is altyd in beheer. Dankie tog!
Die 19-jarige Rich Kardin se debuut-enkelsnit, Dinge van ’n kind, handel oor ’n jong seun se beproewings en die pad wat hy moes stap om uiteindelik te genees. Dié snit is gestroop van spesiale effekte en sy tenoorstem knappasperfek by die lirieke wat hy sonder enige voorgee aan die luisteraar oordra. Dinge van ’n kind is geskryf vanuit die perspektief van sy se eie pyn wat hy as jong seun moes ervaar en deurstaan. “Ons word so maklik deur ander mense geïndoktroneer om dinge te doen waarmee ons nie altyd gemaklik is nie. “Ons moet soms deur die oë van ’n kind na onsself kyk – op die manier bring ons dit nader aan ons eie waarheid. Ons word ook herinner aan die feit dat ons almal op ons eie manier uniek is.” Hy het die snit ook self geskryf en vestig hom nou as een van die Afrikaanse musiekbedryf se liedjieskrywers van formaat Hy het al die afgelope ruk ’n redelike repertoire van liedjies opgebou en dit sal hopenlik binnekort uitgereik word. Rich komponeer ook sy eie musiek, en sy genialiteit kan ook duidelik gehoor word in hoe musiek, klank en liriek ’n geheel vorm.
En die resultaat is ’n musikaal en tegniese goedversorgde liedjie Met sy musiek, kom verskillende genres voor. Die snit bevat elemente van ’n liefdesballade gemeng met klanke wat geneem is uit die klassieke genre. Hy het onlangs die snit op digitale en sosiale mediaplatforms gelaai en die reaksie van luisteraars wissel van “trane in ons oë” tot “dit is nou ’n uitstekende nuwe stem in die musiekhemelruim.” Rich is in Gauteng gebore, maar het in 2011 na die Kaap verhuis. Buiten sy musiek, is optometrie sy huidige beroep en van sy passies is die ontwikkelling van stylvolle brilrame. “Jou bril (of dit nou jou lees- of sonbril is) moet ook in die mode wees,” grinnik hy. Rich dra die liedjie op aan almal wat oordeel oor ander gefel het en aan die wie se aksies al geoordeel is. “Die woord oordeel moet nie eers meer in ons woordeskat voorkom nie,” glo hy. Dinge van ’n kind is ‘n radiovriendelike luisterliedjie wat by oud en jonk sal byval vind. Rich het ’n andersoortige talent en ons hoop dat daar binnekort meer snitte uit sy pen gaan verskyn
Hoewel navorsers lank reeds vermoed dat gordelroos ʼn rol in beroerte en hartsiektes speel, het onlangse navorsing dié vermoede nie net bevestig nie, maar bevind dat volwassenes wat gordelroos gehad het, se risiko tot 30% hoër is om ʼn beroerte of koronêre hartsiektes te kry. Luidens ʼn studie deur navorsers aan die Brigham and Women’s Hospital in Boston in die VSA, het gordelroos veel meer dieperliggende gevolge as wat voorheen gedink is. Dié studie, wat in die Journal of the American Heart Association gepubliseer is, het meer as 205 000 pasiënte vir tot 16 jaar gevolg en bevind dat mense wat gordelroos gehad het, meer geneig is om kardiovaskulêre probleme vir 12 jaar of langer te ervaar Wat is gordelroos? Gordelroos word veroorsaak deur die herpes zoster-virus, sover bekend die enigste menslike virus wat in die are repliseer (versprei of vermeerder), en dit is in alle soorte are, groot én klein. Sowat 15 miljoen gevalle word jaarliks wêreldwyd aangemeld. Wanneer iemand waterpokkies kry, bly die varicella-zoster-virus vir ʼn onbepaalde tyd onaktief in die senuweestelsel Soos medici dit verstaan, kan die liggaam se immuunstelsel nie die replisering van hierdie sluimerende virus beheer nie. Dit heraktiveer later naby die rugmurg as herpes zoster, en gevolglik verskyn simptome van gordelroos Gordelroos is ʼn pynlike uitslag, of ʼn gordel van blase oor dele van die bors, rug of buik, wat gewoonlik vir twee tot vier weke duur Zoster is ʼn antieke Griekse woord wat “gordel” beteken. Hoewel dit nie lewensbedreigend is nie, kan dit gereeld opvlam Vroeë behandeling kan die tydsduur van ʼn gordelroosuitslag verkort en keer dat komplikasies intree. Die meerderheid mense met gordelroos is ouer as 50 jaar en het as kinders waterpokkies gehad Jonger mense is meestal teen die siekte ingeënt en omdat hulle nooit
DANIE CRONJÉwaterpokkies gehad het nie, het hulle geen dormante varicella-zoster-virus in hul liggaam nie. Wat is die simptome? Pyn is gewoonlik die eerste simptoom van gordelroos. Vir sommige mense kan die pyn baie erg wees. Afhangende van die plek waar die pyn ondervind word, kan dit egter soms met hart-, long- of nierprobleme verwar word. Sommige mense ervaar weer pyn sonder om ooit ʼn uitslag te ontwikkel Gordelroos beïnvloed gewoonlik slegs ʼn gedeelte aan die een kant van die lyf, gesig of nek, en simptome kan insluit: Pyn, brandgevoel of tinteling; ʼn sensitiwiteit vir aanraking; ʼn rooi uitslag wat ʼn paar dae ná die pyn te voorskyn kom; vloeistofgevulde blase wat oopbreek en ʼn kors vorm; en ʼn erge jeuksensasie Sommige mense ervaar ook koors, hoofpyn, ligsensitiwiteit en moegheid. Is dit aansteeklik? ʼn Persoon met gordelroos kan die varicellazoster-virus aan enigiemand oordra wat nie immuun teen waterpokkies is nie. Dit vind gewoonlik plaas deur direkte kontak met die oop gordelroossere Indien ʼn persoon aansteek, sal hy of sy dikwels waterpokkies eerder as gordelroos ontwikkel Iemand is aansteeklik totdat die gordelroos rofies vorm Indien jy gordelroos het, is dit raadsaam om fisieke kontak met enigiemand te vermy wat nog nie waterpokkies gehad of die waterpokkieentstof ontvang het nie. Dit sluit mense met verswakte immuunstelsels, swanger vroue en pasgeborene babas in. Komplikasies Komplikasies van gordelroos kan die volgende insluit: Postherpetiese neuralgie Vir sommige mense duur die pyn voort lank nadat die blase opgeklaar het. Dit staan bekend as postherpetiese neuralgie en kom voor wanneer die beskadigde senuweevesels deurmekaar en oordrewe pynboodskappe van die vel na die brein stuur Gordelroos in of om die oog (ook bekend as oftalmiese gordelroos) kan pynlike ooginfeksies veroorsaak wat tot sigverlies kan lei. Neurologiese probleme Gordelroos kan ontsteking van die brein (enkefalitis), gesigsverlamming of probleme met gehoor of balans veroorsaak. As gordelroosblase nie behoorlik behandel word nie, kan bakteriële velinfeksies mettertyd ontwikkel. Wanneer om jou dokter te raadpleeg Kontak jou dokter so gou as moontlik as jy vermoed dat jy gordelroos het, veral in die volgende gevalle: Die pyn en uitslag kom naby ʼn oog voor. As dit nie behandel word nie, kan hierdie infeksie tot permanente oogskade lei. As jy 50 jaar of ouer is. Ouderdom verhoog jou risiko vir komplikasies Jy of iemand in jou gesin ʼn verswakte immuunstelsel het. Dit kan wees as gevolg van kanker, medikasie of chroniese siekte Die uitslag wydverspreid en pynlik is.