
1 minute read
PITCO 2023
Op 25 Maart 2023, het Paarl 44 die jaarlikse CVC vergadering asook PITCO kompetisie gehou by ons klubhuis.
Daar was 12 uit die 16 tafels wat ingeskryf het en potte gemaak het.
Advertisement
Alhoewel dit op die dag gereën het, het dit niemand teruggehou nie en die potte het geprut met Saldanha 226 wat die eerste plek verower het.
Dankie aan al die mede tafels en tafelaars watbygewoon het, sonder julle sou die dag nie ‘n sukses kon gewees het nie.
YIT
Michael de Winnaar