4
Potchefstroom Herald
13 Maart 2015
Name change ‘nothing new’ Tamlyn Patterson
The possibility of changing the name of the province from ‘North West’ to ‘Moses Kotane’ is nothing new and, if anything, can take up to two years. This is according to NWU political analyst, Theo Venter, in response to the premier, Supra Mahumapelo’s insistence that the change will soon be set in motion. The announcement was made during his provincial address in Mogwase near Sun City last Friday. “First of all, it is a long, complicated process which demands public participation and, because of this, has failed in
the past,” said Venter. He went on to explain the various steps in making the proposal an eventual reality. “The name Moses Kotane must first be proposed, which is initiated by invitation, meaning that various other names, say for instance, ‘The Platinum Province’ or ‘Groot Marico’ can also be submitted,” he explained. “The South African Geographical Names Council (SAGNC) would first have to evaluate all the submissions in terms of any possible historical conflicts and erroneous spelling. The effect the change would have on institutions is also taken into consideration and then only can anything really start.”
However, he did agree with the premier’s statement that the name, North West, is not only merely geographical in nature but also inaccurate. “We may be north west of the Northern Cape, but nowhere near the north west of the country,” said Venter, who believes the announcement is being fuelled by a lot of political will at this stage. Another NWU analyst, Professor André Duvenhage, is also wary of the costly exercise and reckons focus should rather be placed on issues currently facing the province, like service delivery, the drought, infrastructural needs and financial challenges including debt mana-
gement. Kotane was a struggle hero who, until his death in 1978, was the secretary general of the SACP. Born in the Tamposstad area (near Rustenburg) in 1905, Kotane was a defendant in the Treason Trial during the late Fifties. He later settled in Tanzania as the ANC’s treasurer-general in exile. He then suffered a stroke and moved to Moscow for treatment. It was there that he passed away. Whatever the thought process might be now or going forward, the announcement has generated huge response. Visit the Herald Facebook page - www.facebook.com/PotchefstroomHerald
Accident eventually claims Vusi Boqo The Boqo family, friends, colleagues and relatives learnt with shock of the sudden death of Vusi Boqo (37) on 2 March. Vusi died at Potchefstroom Hospital’s ICU after sustaining a blood clot in his brain when his car collided with another vehicle outside Ventersdorp on 17 January. Vusi was in and out of hospital and was recovering well when he suddenly started to complain about
headaches. He died holding the hands of family members after the doctor in charge said there was no option but to switch off the machines. This was the most difficult and sad moment for the family. He was buried in Ikageng on 7 March. Mourners described “Mavusana”, as he was affectionately known, as a loving, caring and ever-smiling man who had a great future ahead of him. Mavusana started his school career
in Boitirelo Primary School and matriculated in Botoka Technical School in 1995. He studied Cost Accounting at Vaal Technikon. At the time of his death he was studying Internal Auditing through the University of SA and was working for Select PPE. He previously worked for CNA, Woolworths, Capitec Bank and Nedbank. Vusi is survived by his parents, brothers, sisters, cousins and children.
Vusi “Mavusana” Boqo
Adv. Jan Henning verloor stryd teen kanker Adv. Jan Henning, oud-Gimmie en oud- heime operasies. Adv. Henning was ook Puk, is Saterdag na ‘n jaarlange stryd lid van die span wat ten gunste van die afskaffing van die doodstraf geargumenteen long- en breinkanker oorlede. Adv. Henning word allerweë beskou teer het in die nuwe konstitusionele beas een van die beste staatsaanklaers en deling in Suid-Afrika. Hy het sy loopbaan afbestuurders wat Suidgeskop deur aan te sluit Afrika se vervolgingsgeby die Departement van sag nog ooit opgelewer Justisie, as staatsaanhet. Hy het gehelp met klaer in die kantoor van die stryd teen binnedie Prokureur-generaal handel op die effektein onderskeidelik Grabeurs, was bekend as hamstad, Kimberley en voorstander van beter Johannesburg, waar hy werkstoestande vir hoof was van die Prokustaatsaanklaers en het reur-generaal se Hanleierskapsrolle op verdelsmisdaadeenheid. skeie gebiede en in verHy het in 2006 afgetree skeie instansies vertolk as adjunkhoof van die – onder meer die InstiNasionale Vervolgingstuut vir Kommersiële gesag (NVG), ná ‘n loopForensiese Praktisyns, Adv. Jan Henning baan van 33 jaar. Adv. die Vereniging van Gesertifiseerde Bedrogondersoekers en Henning het in die Raad van die Noorddie Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). wes-Universiteit gedien. Hy was lid en Tydens sy loopbaan het hy in verskeie voorsitter van die ouditkomitee van die hoëprofiel- en komplekse kriminele sa- Raad en voorsitter van die Konvokasie. ke opgetree in die hooggeregshowe en Hy het die grade B.Iur. en LL.B aan die die Hoogste Hof van Appèl. Dit sluit in voormalige PU vir CHO verwerf. ’n Rougevalle van moord, verkragting en han- diens vind Vrydag 12:00 in die Gerefordelsmisdade, sowel as sekuriteit en ge- meerde Kerk Krugersdorp plaas.
Husqvarna VIKING When You’re Ready for the Best
HUSQVARNA OMKAP- & NAAIMASJIENE
• Diens & Herstel van alle naaimasjiene • Allerlei Borduur en Naaldwerk kursusse • Borduurgare • Kant en lint • Groot verskeidenheid kwiltmateriaal • Harberdashery • Wol en Breibenodighede Elgro Hotel, Wolmaransstraat 60, Potchefstroom. Tel: 018 294 4353, Sel: 082 773 9844. Epos: macey.oxy@telkomsa.net
Die gebreekte ruit by Farmhouse.
Foto’s: Dustin Wetdewich
R2 000 beloning om vandaliste vas te trek Dustin Wetdewich
hom sin gemaak. Ek het ’n baksteen naby die venster opgetel wat ons aanneem gebruik is om na die ruit toe te gooi. Ons is bly ons het versekering, want die glas is baie duur, dit word ingevoer en neem drie maande om afgelewer te word,” sê sy. Die saak is by die polisie aangemeld en ’n saak van kwaadwillige beskadiging van eiendom word ondersoek. Enigeen met inligting oor die saak word gevra om vir Frida Grimbeek of Melanie van der Merwe by (018) 297 8155 te kontak.
’n Beloning van R2 000 word aangebied vir die persoon wat inligting het wat kan lei tot die identifikasie van die persone wat probeer het om by Farmhouse in James Morokastraat in te breek. Dit is die tweede keer in drie maande wat hulle die slagoffer van vandalisme is. Volgens Frida Grimbeek van Farmhouse, is daar drie maande gelede ook by hulle probeer inbreek, toe die alarm afgegaan het. “Ek weet nie of die inbrekers gefrustreerd was nie, maar dit het gelyk asof hulle die ruit toe met ‘n kettie geskiet het,” vertel Grimbeek. Op Saterdag, 7 Maart het dit weer met hulle gebeur. Volgens haar het hulle buurman ’n motorfiets gehoor en mense wat gesels. Kort daarna het hy die slag gehoor. Hy het gedink dit is by sy huis en het opgestaan om ondersoek in te stel, maar alles was rustig. “Nadat ons vir hom vertel Melanie van der Merwe wys waar die baksteen het wat gebeur het, het alles vir die ruit getref het.