27 Februarie 2015
41
Potchefstroom Herald
North West Schools Squash League
November saw the completion of the North West Schools Squash League. Both the Primary and High school leagues played a round robin format. In the primary school league there were approximately 30 children who participated, making up a total of 6 teams. The results were as follows: In first place: Mooirivier A, second place: Mooirivier B, third place: Central A, fourth place: Baillie Park, fifth place: Invitational and sixth place was: Cen-
gue, Ferdies A managed a convincing win against Gimmies A, to win their 3rd consecutive title. In the girls’ B Section, Girls High clinched the title with Ferdies B in close second position. Final Standings: Boys A Section: Boys High A, Gimmies A, Volkies A, Ferdies A and Gimmies B. Boys B Section: Boys High B, Ferdies B, Gimmies C, Gimmies D and Volkies B. Girls A Section: Ferdies A. Gimmies
B, Gimmies A and Volkies A. Girls B Section: Girls High B, Ferdies B, Gimmies D, Gimmies C and Ferdies C. The league was wrapped up with a prize-giving held at the Defence squash courts. The organisers thanked the squash clubs for hosting the event and expressed appreciation to the sponsors, Fouries Piggery and North West Squash Association.
Boys High A league winners are from left: Victor Kubayi, Letlnogo nolo Tsobane , Matthew Raubach, Kabelo Moratoba and Cara Fourie (the organiser of the High School league and NW squash coach).
Mooiriver A was the winner of the primary school league. In front are Hannes Koorn hof, Dylan Niemack and Josua Coetzee. Gerhard Koornhof is behind them.
tral B. In the high school league there was a record number of 10 boys’ teams and 9 girls’ teams from five high schools in Potchefstroom. The league lasted 6 weeks and was played at Defence Squash Club, Potchefstroom Country Club and Potchefstroom Boys High. Boys High A managed a win against Potchefstroom Gimnasium in a closely contested final. Boys High B ensured their B-section title, with Ferdies B in close second position. In the girls’ lea-
The Ferdies A league girls winners are from left: Zone Knoetze, Zane Labuschagne and Shanel Potgieter.
Kirsten ry laat die stof staan
Die afgelope naweek het Kirsten Louw “Nooi” (links) die Ashburton National MTB Sabie 45 km met 'n 1ste plek in haar kategorie gewen in ‘n tyd van 02:18:03 en ‘n algeheel 2de plek in die vroueafdeling. Sy het die voorreg gehad om teen Jennie Stenerhag, Switserland se nasionale kampioen en gunsteling om die Cape Epic te wen, die stryd aan te pak. Jennie het haar met net minder as 5 minute gewen. Die uitsaaitye van die kompetisie is op Supersport 8, 16 Maart om 20:30 en 19 Maart om 18:00.
Tip top TV Warriors skop liga op hoë noot af Mooirivier Slaghuis borg die speler Tip Top TV se Aksie Krieketspan het op 12 Februarie by Sweetpark Indoor van die wedstryd pienk kortbroek. Dit Sports die 2015 liga op ’n hoë noot afge- sluit aan by die nasionale bewuswordingsveldtog vir misdaad teen vroue. skop. Tiaan Herbst is die organiseerder Tip Top TV Warriors is tans die enigste gemengde span, maar het die mans- wat geskakel kan word by 072 776 span, White Dragons, stof in die oë ge- 8572 of tiaan@vescotech.co.za. Hierdie liga eindig einde Maart en skop. Dit was die eerste keer dat ‘n span dan is daar ‘n KnockOut-toernooi so saamgestel is en met drie oefenbeur- voordat die volgende liga middel April te is Tip Top hoopvol om ‘n goeie sei- begin. soen te hê - al het 40 persent van die span nog nooit aksie krieket gespeel nie. Met agt manne (en vroue) op die veld het Johan Croukamp sy eerste hat trick gemis, maar Jaco Vermeulen het dit gemaak deur een man van die White Dragons drie keer na mekaar uit te boul. Met Johan Croukamp se 23 lopies, Pieter Senekal se 19, Jaco Vermeulen se 25 en Elzane van der Walt se 11 lopies was daar genoeg aksie tydens die wedstryd. Twee sesse verder en dit was duidelik dat die Tip Top TV Warriors met die meeste punDie Tip top TV Warriors aksie krieketspan reg vir te weggestap het. Tip Top TV Warriors is ook aksie. Voor is Jaco Vermeulen en Elzane van der met ekstra wedstrydpunte be- Walt. Middel is Martinique Sparks en Liezl Klotz. loon vir eenvormige kleredrag, Agter is Pieter Senekal, Jacques du Preez, Johan vinnige veldwerk en twee keer Croukmap en Roland van der Westhuizen. Op die kantlyn is Karen Klotz en Yolande Hattingh. vol beurte.
Veerpyltjieklub reeds baie bedrywig Die Potchefstroom Veerpyltjieklub is stroom Rugbyklub. Geriewe word bedié jaar al goed op dreef en drie ope- skikbaar gestel deur die eienaar, Louise Pretoruis. kampioenskappe is reeds gespeel. Enige belangstellendes, ook juniors, In die senior mans-afdeling het Potch-spelers twee gewen en een speler is welkom om te kom aansluit. Bring het ’n derde plek behaal. In die senior sommer die hele gesin. Hoewel die klub dames-afdeling was daar een eerste-, kompeterend speel, is daar ook plek om net vir die pret te speel. een tweede- en twee derde plekke. Die klub oefen elke Woensdag vanaf Die klub, wat reeds vanaf 2012 bestaan, het al baie goeie prestasies opge- 18:30. Die dragkode vir oefenaande is lewer, soos een junior Protea-speler, twee junior Noordwes-spelers en een kraaghemp met kort- of langbroek en Korporatiewe Meesters dubbel- en en- toe skoene of tekkies. Vir meer inligting skakel die toerkelspel kampioen. Verskeie ander trofeë is gedurende die afgelope twee jaar nooi-/baanbeampte, Leon Rush by 079 505 1913 of die sekretaris, Sarissa ingepalm. Die klub het ook al ses distrikver- Oosthuizen by 084 902 5332. teenwoordigers by die Suid-Afrikaanse Nasionale Veerpyltjie Kampioenskappe opgelewer. Die klub is verteenwoordig op die Matlosana uitvoerende raad. Vyf lede van dié raad is afkomstig uit Potchefstroom. Lede van die klub is onder andere Leon Rush, Hubertus Mostert, Die klub is gese- Alet Rush, Markus Rush, Willem Bekker, Sarissa Oosthuizen, Her tel by Potchef- man Coetzer, Anton Venter en Isak du Plessis.
Office of the Premier Request for Proposals Bid No Bid Description
RFP: 002/02/ 2015
Exploring the effects of the potential of mineral beneficiation on economic growth, job creation in the North West Province
Briefing Session and Bid Documents Availability
Evaluation Criteria
Contact Person
A compulsory briefing session will be held on 10 March 2015 at 10:00 Venue: DG Boardroom 3rd Floor, Garona Building
90/10 Preference Point System will be applied as follows: Price: 90 points B-BBEE status level of contribution: 10 points Bids will be evaluated in accordance with the “two-envelope” system, whereby functionality, technical proposals and price will have to be submitted in separate sealed envelopes
Mrs K MoshiaMolebatsi, tel. (018) 388-4951/ 072 314 6863
Documents dealing with the Scope of Work may be collected from the Supply Chain Management Unit, Office of the Premier, First Floor, Garona Building, University Drive, Mmabatho (tel. (018) 388-4970). A non-refundable deposit of R250.00 is payable for bid documents. Closing date: 23 March 2015 Kone Solutions K24277