Potchefstroom Herald 20150116

Page 4

4

Potchefstroom Herald

16 Januarie 2015

Power battle results in no service delivery in V-dorp Victor Boqo

Owing to deep factionalism within the ranks of the ruling party, the ANC in Ventersdorp has subsequently divided the municipality. Since the suspension of the municipal manager (MM), Joel Makade, by the mayor, Cecelia Phoyane, last year, the municipality has been brought to a standstill. The catfight is now between two camps within the ANC — that of the mayor, and seven other councillors who, on 2 October last year, axed the mayor with a vote of “no confidence” during a special council meeting. It was in this meeting that another ANC councillor, Trevor Motshabi, was duly appointed as the acting mayor. Despite this, and however arguable

the legitimacy of such an appointment may be, Phoyane and the ANC still regard the axed mayor as the legitimate mayor. Now, the Ventersdorp workers have had enough with the mayoral “musical chairs” and the suspension of the MM. Since 8 January to date, they have laid down their tools in a display of their disapproval. Speaking with one voice, all workers are demanding stability in the municipality, and less confusion about who is the mayor and who is the MM. Service delivery has ground to a halt, except for essential services and, as far as can be determined, they intend to maintain this act of defiance until a mandate is issued to signify who is the mayor and the MM. Speaking to the Herald, the workers

indicated that they are waiting for the Member of the Executive Council (MEC) of local government, Collen Maine, to address them and address their grievances. “If the MEC fails to tell us who is the political head and head of administration we won’t have any choice but to request him to institute Section 139(c), to put the municipality under administration,” said the municipal workers. Motshabi explained that he was elected by due, legitimate process and procedure of council. He also stated that the ANC has been called in numerous times to intervene, but had failed to do so. “As far as I’m concerned,” Motshabi added, “I am the acting mayor and Phoyane has been suspended.” However, in a twist of events, Itume-

leng Mosala, the ANC’s regional chairperson, stated that they had instructed all the “anti-Phoyane” councillors to reverse their decision to suspend her as mayor. Mosala was adamant that, “As the ANC, we only recognise Phoyane as the mayor and not Motshabi. The ANC is currently in the process of instituting disciplinary action against all seven ANC councillors for their action and their decision to suspend the mayor without a mandate of the organisation.” Allan Jones, DA councillor, said his party only asks for service delivery in Ventersdorp. “We don’t need any more in-fighting. Our people are suffering due to these internal disputes - it is clear that they don’t care for the voters’ needs.”

toegedraai, voordat hulle hom in die stormwatersloot gelos het. Die nadoodse ondersoek toon dat Marx heel moontlik versmoor het terwyl hy in die sloot gelê het. Die vyf mans wat aangekla word, is ’n pa wat blykbaar vir Marx geld geskuld het, asook sy twee seuns en hulle twee vriende. Twee van die verdagtes is minderjarig. Die verdagtes het op Woensdag 7 Januarie in die hof verskyn om vir bortog

aansoek te doen. Landdros Leshni Pillay het Woensdag van die saak onttrek omdat een van die verdagtes familie is van ’n polisiebeampte saam met wie sy gereeld kuier. Volgens Pillay sal dit nie reg lyk vir die gemeenskap indien sy die saak hanteer nie. Sy is vervang deur landdros Charlene Nyete van Sasolburg. Die pa en oudste seun wat aangekla word het regshulp geweier en het aan die hof gesê dat hulle hul eie prokureur sal

aanwys. Op ‘n vraag van Nyete oor hoe hulle vir die prokureur gaan betaal, het die pa geantwoord dat sy suster hulle sal help. Die suster het aan die hof gesê sy is onseker hoe sy kan bydra tot die regskostes, omdat sy self ook sukkel, maar sy het al begin om van haar besittings te verkoop. Nyete het die mans gewaarsku dat as hulle nie betyds ’n prokureur kry nie, hulle hulself sal moet verdedig. Die saak is tot 19 Januarie uitgestel.

Verdagtes van pypmoord in Parys in Potch vasgetrek Dustin Wetdewich Die verdagtes wat vir die moord op mnr. Craig Marx (47) van Parys teregstaan, is in Potchefstroom in hegtenis geneem nadat hulle ’n kaart van Marx gebruik het om brandstof in die stad in te gooi. Dit het gevolg nadat hulle Marx na bewering in ’n stormwatersloot, sowat 15 kilometer vanaf Parys, gelos het. ’n Elektriese toestel is glo gebruik om Marx te skok en hy is later glo in plasties

Cresco getuigskrifte van trotse ouers Cresco Opvoedkundige Sentrum het ’n paar getuigskrifte van ouers ontvang oor die verskil wat hul in hul kinders se lewens maak. Jolanda Cloete skryf: “Woorde kan nie beskryf oor hoe dankbaar ek is vir wat Creso elke dag vir my kind beteken nie. Elke dag se leer met baie liefde, geduld en verdraagsaamheid. My seun se gemiddeld in die eerste kwartaal by Creso het met 10% gestyg. Hierdie sentrum het seker gemaak my seun se huiswerk, take en spraak- en arbeidsterapie is elke dag op datum. Ek dank die Here vir so ‘n fantastiese sentrum. Jani, Tannie Lollie en An-

nika, jul is fantasties! Jul het soveel passie vir elke kind. Weer eens baie dankie.” Marlise Visser skryf: “Ek kan met ‘n geruste hart ons seuntjie by Creso aflaai. Julle is opgelei om wonderlike werk met die kinders te doen en hulle doen ongelooflike moeite om jou kind akademies en liggaamlik te bevorder. Ons kind het vandat hy daar is, beter gedoen en het vir die laaste kwartaal slegs 7’s vir al sy vakke gekry. Baie dankie.” Samantha Berry skryf: “Die beste! Intense aandag en goeie werk. My kind se punte het gestyg – baie dankie!”

CRESCO

OPVOEDKUNDIGESENTRUM

Professionele en opgeleide personeel bied die volgende middagsorg vir Gr. 1 – 4 Elke middag vanaf 12:30 – 17:00:

• Hulp met huiswerk asook aanvullende oefeninge; • Ekstra Wiskunde- en Leeslesse beskikbaar; • Hulp met leerwerk vir eksamen en assessering; • Verbetering van skryfvaardighede en algemene lees- en wiskundevermoë; • Liggaamlike ontwikkeling; • Visuele, ouditiewe en motoriese stimulering

Geregistreerde Bedryfsielkundige (PS0117072) Geregistreerde Berader (PRC0014206) MA Bedryfsielkunde, Hons Opvoedkundige Sielkunde

• • • •

Aktiwiteite

Boetie-sussiedag Pannekoekdag “Photobooth”-dag Poppekas

• • •

Maatjiedag Kermisdag (uitstappies) “Arts and crafts”

Projekte

• Rolstoelprojek • Herwinningsprojekte Besoek ons Facebookblad - facebook.com/ crescoopvoedkundigesentrum

Verskillende pakkette beskikbaar vir 2015

Hof sukkel steeds met water .

Dustin Wetdewich Na langer as ’n maand wat die landdroshof in Potchefstroom sonder water moes klaarkom, is daar nou weer water, hoewel die aangeleentheid maar op ’n dag tot dag basis hanteer word. Die streekhofbestuurder, mnr. Pule Mpolokeng, het op 13 Januarie omstreeks 15:00 bevestig dat die water oral in die hof weer vloei, behalwe op die grondvloer. Volgens hom is dit net tydelik en sou die hele hof op 14 Januarie weer water hê, maar toe hofamptenare op 14 Januarie vir werk opdaag, was daar weer nie water nie. Volgens mnr. Des Humpel, hooflanddros, het die Potchefstroom brandweer Woensdagoggend ingespring om te help. “Die brandweer het gekom en ons tenk weer volgemaak sodat die water weer deur die pype kon vloei. Hulle verdien regtig ’n klop op die skouer,” het Humpel gesê. Die oorsaak van die panarie waarin

hulle hul bevind, was vermoedelik ‘n drukpomp wat nie gewerk het nie. Die pomp moes deur die provinsiale departement van openbare werke herstel word, maar hulle het gesloer en dit kon nou eers herstel word. Maar dit blyk nou dat die pomp nie die probleem was nie. Daar word nou vermoed dat daar ’n lekkasie in die pyp is. Volgens Humpel het die brandweer ook vir die hof ’n tydelike pyp aangelê wat hulle kan gebruik as daar weer nie water is nie. “Die situasie het te lank geneem en dit is jammer dat dit wel gebeur het. Ons het volgens my ’n baie trotse tradisie by ons hof. Ons almal is jammer daaroor en ons doen ons bes om die situasie te hanteer. Daar is darem nou weer water en ’n plan as die tenk weer leeg is,” het Humpel gesê. Na wat verneem word was die verskaffers wat onderdele aan die kontrakteur moes voorsien, gedurende die feestyd gesluit.

Husqvarna VIKING When You’re Ready for the Best

HUSQVARNA OMKAP- & NAAIMASJIENE

Quilt klasse

• Diens & Herstel van alle begin Feb 2015 naaimasjiene • Allerlei Borduur en Naaldwerk kursusse • Borduurgare • Kant en lint • Groot verskeidenheid kwiltmateriaal • Harberdashery • Wol en Breibenodighede Elgro Hotel, Wolmaransstraat 60, Potchefstroom. Tel: 018 294 4353, Sel: 082 773 9844. Epos: macey.oxy@telkomsa.net


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Potchefstroom Herald 20150116 by Potchefstroomherald - Issuu