Potchefstroom Herald 09 Januarie 2014

Page 1

PEST CONTROL Professionals cc

10 Januarie 2014 Prys: R4.40 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za

%

086 111 4103 018 293 2261

TermiTes

29 YRS SERVICE!!

Vreugde

Anri Roux van Potchefstroom Gimnasium met die toeken­ nings wat sy ontvang het as die beste matriekleerling in Noordwes. Haar gemiddeld vir haar agt vakke was 94,9 per­ sent! Tweede was Pieter de Villiers van Hoër Volkskool met ’n gemiddeld van 94,6 persent vir sy nege vakke. Anri wil ’n dokter word en Pieter ’n veearts. Meer oor die matriekuitslae binne. Foto: Victor Boqo.

3

3

9 771605 541052 00214


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.