Potchefstroom Herald 05 Desember 2013

Page 29

6 Desember 2013 97

Betrekkings Gevra / Vacancies Wanted

Betroubare huishulp soek werk. Tans 9jr werksaam betroubaar, slaap in lief vir kinders (084-734-2308 Hardworking lady seeks domestic work. Wash, clean,iron. (Liesbeth 071 706 2178 Hardworking lady seeks domestic work. Clean, wash, iron. (Alinah 076 406 7534 Hardworking lady seeks domestic work. Clean, wash,iron. (Elizabeth 073 255 8967 Hardworking lady seeks domestic work. Clean, wash, iron. (Joe 078 684 7791 Man soek motorfiets en kode 8 en kode 10 werk. Het 'n Pdp. ( 081 079 5530 of 061 009 3440

98

Betrekkings / Vacancies

Aantreklike Kroegdame benodig in Oberholzer.Uitstekende vergoeding Salaris+Bonus. Elke tweede week af. Faks kort CV (geen sertifikate) aan ((018)786-4382:Epos:naasv@mweb.co.za of ((018)7872110:Daleen:083-3361160;Adele 078-814-9138 Pos beskikbaar vir 'n dame tussen ouderdom van 35&45 as bestuurder & aandeelhouer in trou venue. Ondervinding van catering vereiste. (076 513 5660

Potchefstroom Herald

AVON SAleS leAderS & repreSeNtAtiVeS Needed, Potchefstroom & surrounding areas. sms Name & area.

083 389 1784

BETREKKING AANGEBIED: benodig bemarkers en werwingsagente vir eiendomme. Kommissiebasis. Deeltyds / voltyds. ( Huizemark by (018) 297-8338. Domestic with good references. Must live in sms details. (076 373 9114 AGENTE GESOEK VIR GEVESTIGDE verhuringsagentskap. Basiese salaris: R3 000 p/m. Moet oor eie vervoer en selfoon beskik. Moet onmiddellik diens aanvaar. E-pos CV na letting@mweb.co.za. Assistent benodig vir drankwinkel in Oberholzer.Verkieslik middeljarig met toepaslik ondervinding. Faks kort CV(geen sertifikate)aan ((018)786-4383:Epos:naasv@mweb.co.za of ((018)7872110:Daleen:083-3361160;Adele: 078-8149138 WERKSOEKERS: Registreer nou vir 2014 en kom in aanmerking vir poste. ( 018 294 4664

a1ssE50

Winkel kassiere benodig Konig’s Garage JHB/Potch pad Kraalkop area, Fochville EIE VERVOER NOODSAAKLIK Enkel woonstel verblyf beskikbaar

Kontak 018-771-6349 tussen 08:00 – 16:00 of stuur CV na konigsgarage@mweb.co.za

018 293-0421

a1ssTC5

PCI COMPUTERS VAKATURE BESKIKBAAR WERKSWINKEL BESTUURDER • BESTUURDERSLISENSIE • MINIMUM 2 JAAR ONDERVINDING E-pos CV na cv@pcit.co.za Of handig in by 8 Goetzstraat, Potchefstroom.

a1ss58K

Rekenkundige kleRk ‘n Vooruitstrewende agribesigheid op ‘n plaas 25km buite Carletonville benodig die dienste van ‘n pas gematrikuleerde leerling as rekenkundige klerk:

Pligte behels onder andere: Postering van aankope, verkope en kasboek, opstel van werkspapiere vir rekenmeester, hantering van alle betalings en liasering. Voorkeur sal verleen word aan kandidate wat in MS Office geletterd is. Graad 12 Rekeningkunde en Wiskunde is ‘n voorvereiste vir die pos asook eie vervoer. Die suksesvolle kandidaat sal ook die geleentheid gebied word om te studeer deur UNISA met ‘n beurs van die maatskappy. ‘n Markverwante salarispakket met medies en pensioen is onderhandelbaar. Stuur asb CV na callies@terraaqua.co.za of faks na 018 788 2499. Skakel Callie by 018 788 2457 vir navrae.

29


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.