Potchefstroom Herald 31 Mei 2013

Page 39

31 Mei 2013

BOME, BOME, BOME

Vir verwydering van tuinafval, skoonmaak van erwe en geute, afsaag van takke en bome, algemene opknap van tuine en ligte vervoerwerk.

Skakel Lappies (018) 290-6906 of 082-684-8982.

1 JPS Meubelvervoer persoonlike toesig + bestuur, beste diens gewaarborg stoor. ( 084-597-3434/ 083-498-3309 4-Ton Trok te huur. Drywer en arbeiders ing, Puik tariewe. ( Johan 072-662-8210 Tuinvullis, bourommel mini trekke ook lang afstand. (Bert 082-7791384

41

WILLIE JORDAAN DEBT COUNSELLOR We can assist you to reschedule your debts without running the risk of losing your assets. Your monthly payment will be reduced to a affordable level. DON’T DELAY PHONE

TODAY 082 552 0267 Confidence guaranteed.

Swembaddens / Swimming Pools

44

- EENMALIGE TUINDIENS - WEEKLIKSE TUINDIENS - ONTWERP VAN TUINE - BESPROEIING - SNOEI EN BEHANDEL VAN ROSE - WINTER SAAILINGE, VERSKAF EN PLANT - PLANTE TE KOOP. IKAGENGWEG 124, POTCH INDUSTRIA, POTCHEFSTROOM

TEL: (018) 294 5711

* Nuwe swembaddens * Steppingstones * Sonpanele * Herstel van swembaddens. Skakel (018) 294-5833 of 082-928-5774.

joygardens@lantic.net PROBLEEM BOME

Afsaag, uithaal en wegry van bome en takke. Installering van: Elektriese Omheining

SKAKEL CAREL: 083 785 0333

39

Vervoer & Berging / Transport & Storage

New/Reline Fiberglass/ Marbelite Stepping Stones/ Paving Jacuzzi’s/Repairs

Tel: (018) 297-1973 Cell: 082-771-6333

42 35

Rommelverwydering / Refuse Removal

ALLE HERSTELWERK in & om die huis. Boorgate, besproeiing, drukpompe. Geen werk te klein. Gerhard ( 083-283-5700. RE-ENAMEL EXPERT. Heremalje van ou staalbaddens. Egte emalje. Werk gewaarborg. ( 071-196-2953 / www.jgexpert.co.za Installeer en Herstel Aircons, Yskaste. Special op aircons. (072-012-3758 Verfkontrakteur vir 11 jaar. Vir alle verfwerk, asook die seël van dakke. ( Johan 083-412-0724.

Kennisgewing Dit is die verantwoordelikheid van die Adverteerder om seker te maak dat sy advertensie korrek is op die eerste dag van publikasie en geplaas is volgens sy/haar instruksies en dat alle foute gekorrigeer is voor die volgende uitgawe. MooiVaal Media neem geen verantwoordelikheid vir meer as een foutiewe plasing nie. (018) 293 0750 / (018) 788 6693

Parys, Fochville, Randfontein, Carltonville, Westonaria, Glenharvie, Hillshaven. Keyser drom dienste ‘n bestaande vullis verwydering. Maatskappy is besig om nuwe kliente te verf vir Okt 2013. Verwing vind plaas vanaf Jun – Sep 2013 ons bied aan dromme op stands; deksels op dromme. Al ons dromme is nuut netjies en dieselfde kleur ons is die beste en vinnigste ons diens is gewaarborg. Skakel ons vir kwotasies. Pryse pakkette en beste klante diens om teleurstelling te voorkom. Skakel voor Okt 2013. 083-965-3377

1. Algemene vervoer. Bourommel, huisvullis en tuinvullis.( Pieter 082-950-8934 (Potch)

38

Tuindienste / Garden Services

AFSAAG EN UITHAAL VAN BOME

• Afsaag en uithaal van bome. • Skoonmaak van industriële- en woonerwe. • Aanplant van gras.

VOERKRAALMIS • Gesifte mis vir “top dressing” beskikbaar R20 per sak Skakel Johan alle ure 082-962-3125.

Grasdakke / Thatch Roofs

VIR KWALITEIT

AAndAg!!!!!

Aandag: Speed Queen Services. Diens en herstel alle Speed Queens, tuimeldroërs, mikrogolfoonde. ( Gert Botha (018) 2948479 /082-967-8267.

39

Potchefstroom Herald

LAPAS & GRASDAKKE SKAKEL WILLIE JORDAAN 082 552 0267 (018) 294-3308 TALUTA LAPAS

DROOGTE’S VERVOER

WIL U VERHUIS? Benodig u ‘n treklorrie en stoorgeriewe teen billike pryse? Skakel Droogte vir ‘n gratis kwotasie!

082-553-8226.

EMPI Meubelvervoer Vir alle vervoer o.a. meubelvervoer. Het ook jare ondervinding. Pak self, en hou volle toesig. Pieter 073-525-6536. 076 814-6100 (W) (018) 484-1725 (H) 1 JPS Meubelvervoer persoonlike toesig + bestuur, beste diens gewaarborg stoor. ( 084-597-3434/ 083-498-3309

Bou van lapas, kam en stop. Alle herstelwerk. Enige bouwerk, “Rockface”, houtdekke, ens.

KONSTRUKSIE Algemene herstelwerk in en om die huis, dakke, verfwerk, bouwerk, teëlwerk, plaveisel, pallisades, staalwerk. Skakel vir gratis kwotasie Conrad 082 857 5092

43

Lenings / Loans

BRIDGING CASH while waiting for

PENSION / PACKAGE

Payout (lumpsum only) (011) 394-6937

LOANS!!! Bridging on pension ((014)5921768 nationloans@telkomsa.net/ (fax (014)5925946

Finansiële Dienste / Financial Services

49

Sweis & Staalwerke / Welding & Steelworks

Manie Sweiswerke Staalkonstruksie en store. Voorsiener en installeerder van veiligheidshekke en afdakke. Optrek van enige planne. Skakel Manie Labuschagne by (018) 297-6316 (k/u) of 082-335-9761

JANICE CROFT ATTORNEYS Afrikaanssprekende dame in alle areas beskikbaar. 24/7 (Zani 079-025-8428

DEBT PROBLEMS?

Call now for professional, expert advice. DON’T LOSE SLEEP OVER YOUR DEBT! There is a legal solution! You can protect your assets. For a free consultation, by a NCR registered Debt Counsellor, Call Janice on 071 893 0014/ (018) 294 6951 - Confidential-

SKULD PROBLEME?

Lê u in die aande wakker oor skuld? Beskerm u bates en vermy administrasie en insolvensie met die nuwe kredietwet. Ons is geregistreer en aan-gestel deur die NCR om jou te beskerm. Skakel Jean by 082 550 7494 of Charleen by 018 297 8286 vir ‘n gratis konsultasie en word ingelig. U kan ons ook by ons kantoor te Mareestraat 10, Potchefstroom of ons webtuiste www. jordaandebt counsell ing.co.za besoek.

STRENG VERTROULIK STRUGGLING

TO PAY YOUR DEBT? Contact us for expert advice on: DEBT REVIEW, ADMINISTRATION, SEQUESTRATION & LIQUIDATION.

HEINRICHA HODGSON ATTORNEYS / DEBT & CONSUMER RELIEF DEBT COUNSELLORS 72A Du Plooy Str Potchefstroom

Tel 018 297 7580 / 083 271 9345 (Heinricha)

Dr. Yakeen 073-933-5645 Manhood, Lost lover, Manpower, Bigger, harder cream, hips, breasts. Love muthi, divorce, pregnancy. Marriage spell, moneyspell, business. EXCLUSIVE VIP Only 40 years plus! Professional, private, secure.( 079-666-0431/ 073-927-9858 Potch Massage Therapist very sensual, full body massage. Private. Carletonville. For app (Demi 082-735-2646. 8-6 Potch Blonde, boeremeisie. Volwasse vermaak. Privaat en alleen. (Kylie 076-528-0499 Potch. Topklas sport en sensueel. Pvt, TLC. 07:15 - 17:00 VIP. ( 073-9000435 Of 082-210-6230, Slegs afsp. Diskreet

52

Algemeen Te Koop / General For Sale

GELD

Veiling, Vlooi, motor, promosie-mark elke saterdag om 09:00 by die boeremark,potchindustria

Kontant in u hand by die huis: ons KooP meubels, gereedskap, kombuisware, sleepwaens en alle oortollige items. NIKS te groot of te klein. Kwotasies gratis en vertroulik. skakel die afslaer: Piet 082 800 7321 aankoper Potch: 083 629 3449 aankoper Klerksdorp: 072 181 2360

Honey coloured pottery

24-setting dinner service, complete with curry bowls, fish and steak plates etc. Also catering bowls, glassware and other items suitable for guest house or caterer. contact Vonnie at 082 441 4068 TWEEDEHANDSE BANDE, GEREKENARISEERDE WIELSPORING

Groot verskeidenheid tweedehandse bande. In baie goeie toestand.

HARRY’S BANDE

(018) 293-0432/3 (K/U)

Ons betaal

kOntant

vir u OOrtOllige artikels

skakel (018) 294-5503 / 5 Vinnige, vriendelike diens. Transaksies vertroulik.

vlOOiMark PAND + MEUBELS h/v Kerk & du Plooystr. Potch

150cc Big Boy Scooter en Helmet te koop lae kms en puik toestand. 2012 model R6 000. (082-785-0726 Bou - breek, pleister concrete verf teël, krake fondasie stutte, daklekke.(071-033-8137 CANOPY'S TE KOOP: Uitverkoping op alle tweede handse canopys. Skakel nou. ( Francoise by 083-447-6176 of (018) 264-4969. P A N D M A R Verskaffers van antrasiet, steenkool, hout. Ons koop & verkoop 2de handse huisraad en boumateriale. Ons sloop ook huise. Nou ook bousand, riviersand, crucher mix en sement. KLEIN MAAT. 1/4, 1/2, 3/4 + 1 m³. Chris Hanistraat 78. ( (018) 2933234 of 082-920-0871. Rollbar Izuzu ens, R500. Star800, AMP + STAR 15 Speaker + 2x6x9, speakers R750. (084-666-9889 S L E E P W A te koop. Nuutgeboude sleepwa met PWS. Ideaal vir jagters, deur aan agterkant. Spaarwiel. R10 000. ( Pieter 082-707-0300. S L E E P W A te koop. 5,5m x 2,4m nuwe sleepwa. Sy-kante 1m. Prys: R38 500. ( Francoise by 083-4476176 of (018) 264-4969. Soliede Embuia linnekis te koop met koperbeslag R5 000, ona. (082-466-9880 Vars Kaapse snoek R25 p/kg. Plus vars Kaapse, vrugte, Vrydag Golfbaan. (082-779-4472

53

Te Koop Gevra / Wanted To Buy

Soek weiding vir 30 beeste, nie verder as 30km, buite Potch. (074-620-5499

59

TV / Elektriese Toebehore / TV / Electrical Appliances

AANDAG! TIP TOP TV Winkel 46, Du Plooystraat.

tiptoptvsa@gmail.com

38 jAAr ONDerVINDING DSTV HD PVr eXTrA VIeW reLOCATIONS

Neighbo

r’s envy, owner’s pride

(018) 293-0277 082 8921 315 Andrè Vlok

TV BUDDIES

Installering van DSTV Herstelwerk: TV’s, Hi-fi’s, DVD spelers en Naaldwerkmasjiene.

082 302 7995

APPLIANCE CArE & ELECtrICAL. Gespesialiseerde herstelwerk, 7 dae per week aan alle Whirlpool, Speed Queen, LG, Defy, Samsung, KIC en Kelvinator wasmasjiene, yskaste, vrieskaste, skottelgoedwassers, tuimeldroërs, stowe, koelkamers en lugversorgers. Alle installasies en foute. 10% afslag aan persioenarisse. Onderdele, vakmanskap en diens gewaarborg. Gratis kilometers en kwotasies in die Potch Carletonville asook Fochville area. Mobiele werkswinkel: - 078 905 7274 / 072 132 3672 Appliancecare@live. co.za 10% Discount for pensioners

MR SATELLITE TV FRANCOIS 072-434-2790

- DSTV INSTALLASIES - EXTRA VIEW - TV REPARASIES - SEIN INSTELLING

24/7

Samsung AV Service. Agent repairs to all makes of plasmas & Lcd's Satellite Shack. We also do DSTV / TOPTV INST.((018) 294-4868

62

Juweliersware / Jewellery

BENODIG U KONTANT? Ons koop alle goue-, diamantjuweliersware en goue munte vir kontant. Eternity Enterprise Juweliers 33 James Moroka str (Lombard str). Potchefstroom, Tel: (018) 297-5364

64

Diere & Pluimvee / Animals & Poultry

Opregte LabradOr reunjies te kOOp. swart, ingeënt en ontwurm. r800 elk. skakeL 082 570 3635

10 Nguniverse 7½ mnde ingeënt met RB51 top kwaliteit R3 000 stuk. (Potch 083-555-0553 Mak Tarentale te koop, verskillende kleure, ouderdomme. (084-597-3434 Maltese poodles, white super cute 7 weeks old R850 each C/ville ( 082-858-1365 Pragtige Schnauzers van Wietera Kennels spesiale prys R900. (079-524-0877


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.