







ThepoliceinPostmasburgare investigating an inquest case following the discovery of a deceased male between the ages of 40 and 50 in GroenwateronSaturday,April 29, 2023 The shepherd boys investigated and found a male trucker sitting, apparently motionless, behind the steering wheel with the engine still running They alerted community leaders, whowenttothespotnearthe railway tracks and made the shocking discovery of an unresponsivebody,reportedly already releasing foul odor,
which the police were informed to investigate
The police discovered that the driver could not respond whenhe was instructed to get out of the truck and noticed that he was already deceased He was declared dead on the scene by Danielskuil Emergency Services. An autopsy will be conducted to determine the cause of death The truck has a Free State number plate and presumably originates from Ladybrand. The police are investigating the circumstances that led to thisunfortunateincident.
TheAthleticsGriqualand West Cross Country season is officiallyunderway OnFriday, May 5, 2023, AGW President, Dr Lorato Banda, together withBoardMember,Mr Thata Moremedi, and Office Manager, Ms Bonolo Kowa, attended the official launch of
the cross country season hosted at Danielskuil High School "The great performance of the athletes and the success of League 1 are a clear indication and promise of an exciting season ahead"
Na afloop van die DALIPO streekproewe is heelwat van Laerskool Postmasburg o/12 en13netbalspelersopgeneem in hul onderskeie streekspanne. U/12, Kayla de Souza, Inge Vitti, Amy-Leigh Cloete, Wayline Struis en
Kganya Motlhomi U/13, Angeline Monchu, Atlegang Gaborokwe, Tlotlo Sithole, Neo Mofokeng en Naledi Tanyane “Baie geluk! Sterkte metjullevoorbereidingvirdie volgendeproewe”
ARTIKEL DEUR: MAROELA MEDIA
Terwyl Atul en Rajesh Gupta iewers in die wêreld (moontlik Europa) uitspan en SuidAfrikaners wonder of die broers óóit werklik in aanhouding was, probeer ander uitpluis wie die skuld moet kry vir Suid-Afrika se mislukte aansoek om hulle hierheen te laat uitlewer Talle glo die SuidAfrikaanse regering moet hiervoor pa staan Ander kenners het weer vrae oor wat presies Saa’d Cachalia, Suid-Afrika se ambassadeur in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE), daar doen as dit dan nou nie is om na SuidAfrika se belange om te sien nie Prof Theo Neethling, verbonde aan die departement politieke studies en regeerkunde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), erken hy het aanvanklik gedink dat die Suid-Afrikaanse regering waarskynlik drooggemaak het “Maar hoe meer ek daaraan dink, hoe meer kom ek tot die gevolgtrekking dat die VAE te blameer is,” verduidelik Neethling Hy beskuldig die VAE se amptenare van gebrekkige kommunikasie
Neethling wys daarop dat ’n Dubaise hof die aansoek al vroeg in Februarie afgekeur het, maar besluit het om Suid-Afrika eers twee maande later daaroor in te lig Dit is ook gedoen met behulp van ’n diplomatiese nota in Arabies wat inderhaas vertaal moes word Die VAE was ook traag om besonderhede rakende die broers se inhegtenisnemings te verskaf aangesien dit “nie standaardpraktyk is om sulke inligting bekend te maak nie” . Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by die Solidariteit
Beweging, sê egter dit is duidelik dat die aansoek in die VAE deur burokrate hanteer en op ’n tegniese punt “waarvoor SuidAfrika die skuld dra” van die hand gewys is
Die departement van justisie het tot dusver geweier om die name bekend te maak van die span amptenare wat die aansoek om uitlewering in die eerste plek opgestel en ingedien het Kleynhans sê die feit dat die aansoek misluk het, dui op drie belangrike probleme wat insluit die departement en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se onvermoë om met groter doeltreffendheid uitleweringsbevele vinnig en korrek saam te stel “Dit is nie die eerste keer dat ’n uitleweringsaansoek vir ’n ernstige misdadiger misluk nie SuidAfrika sukkel toenemend hiermee ” Kleynhans is ook bekommerd oor die SuidAfrikaanse regering se vermoë om deur goeie politieke verhoudinge die hantering van hierdie soort aansoeke te bespoedig ”
Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se onvermoë om met groter doeltreffendheid uitleweringsbevele vinnig en korrek saam te stel “Dit is nie die eerste keer dat ’n uitleweringsaansoek vir ’n ernstige misdadiger misluk nie SuidAfrika sukkel toenemend hiermee ” Kleynhans is ook bekommerd oor die Suid-Afrikaanse regering se vermoë om deur goeie politieke verhoudinge die hantering van hierdie soort aansoeke te bespoedig ”
“Die Suid-Afrikaanse regering se onvermoë om politieke kanale te gebruik om die aansoek te kon bespoedig en moontlike tekortkominge te kon regstel, is tekenend van ’n regering wat min buitelandse invloed het.”
“Dit is nie net dat Suid-Afrika se internasionale aansien aan die taan is nie, maar die land se regering word met wantroue in die buiteland beskou en SuidAfrika word toenemend as minderwaardig in diplomatieke betrekkinge beskou –daarom dat hoëvlakpolisie in ’n land soos die VAE eerder nie by die Gupta-saak betrokke wou raak nie.”
Kleynhans sê Suid-Afrika se diplomatieke diens is wêreldwyd al vir meer as twee dekades aan die agteruitgaan “Diplomate doen nie hulle werk deur te verseker dat Suid-Afrika in die lande waar hierdie diplomate gestasioneer is, goeie toegang tot hoëvlakamptenare en politici het nie SuidAfrikaanse ambassades wêreldwyd misluk ook daarin om Suid-Afrika se beeld te bevorder ” Kleynhans sê diplomate is dikwels afwesig en beskou aanstellings in ambassades as blote belonings vir politieke lojaliteit Cachalia, SuidAfrika se ambassadeur in die VAE, was lank ʼn ANCpolitikus in Limpopo en ook ʼn voormalige LUR van finansies Cachalia is in 2012 deur oudpres Jacob Zuma as ambassadeur in Katar aangestel en later deur pres Cyril Ramaphosa as ambassadeur in die VAE Kleynhans sê egter daar is geen bewyse dat Cachalia Suid-Afrika se posisie in die streek oor die afgelope dekade wesenlik bevorder het nie “Indien die ambassade sy werk gedoen het en goeie direkte kontakte in die VAE se ministerie van binnelandse sake gehad het, sou hulle betyds die probleme met die uitleweringsaansoek kon opspoor en sou dit reggestel kon word ”
Kleynhans sê dit is nog onduidelik presies wanneer Atul en Rajesh uit aanhouding in Dubai vrygelaat is “Die kans dat daar ook in die VAE onderduimshede kon plaasvind, is heeltemal moontlik Dit is hier waar SuidAfrika se rol in Interpol, maar ook ons diplomatieke bande met die VAE, ʼn rol kon speel ” Ook Neethling sê daar is geen bewyse wat daarop dui dat die broers ooit in hegtenis geneem en in aanhouding was nie Dit is ook moontlik dat die Guptas ’n houvas op die VAE het “Hierdie ouens is bobaas manipuleerders. Ek wonder of hulle ooit in aanhouding was.” Neethling sê
Interpol moet nou werk daarvan maak om die broers weer op te spoor Die DA het vandeesweek aangedui dat die party die nasionale direkteur van openbare vervolging, adv Shamila Batohi, gaan versoek om ʼn volledige afskrif van die aansoek aan die party te verskaf
ARTIKEL DEUR: MAROELA MEDIA
Suid-Afrikaners, wat reeds nie te fluks aan hul TV-lisensies betaal nie (net sowat 18% van almal wat ʼn TV-lisensie móét betaal, doen dit), is die harnas in ná ʼn kwansuise boodskap dat hulle voortaan ook moet opdok vir ʼn radiolisensie vir hul motors. Hoewel talle sosialemediagebruikers vinnig deur die fopnuus gesien het, was ander veel meer agterdogtig – en diegene wat nog die verregaande verbod op die verkoop van gaar hoender en visplakkies onthou, het dalk vermoed dat dié belaglikheid dalk net die waarheid kan wees. Sommige gebruikers het nie die boodskap geglo nie, maar nietemin gemeen selfs al is dit nie tans ʼn vereiste nie, is die boodskap bes moontlik versprei om die waters vir ʼn toekomstige radiolisensie te toets In SuidAfrika is min dinge immers onmoontlik Sou dít die geval wees, moet die SAUK dit dalk maar heroorweeg. Hy betaal reeds vir sy voertuiglisensie, tolhekke, motorversekering, voertuigdienste en die hernuwing van sy rybewys, skryf een verergde sosialemediagebruiker. So “te hel” met ʼn karradiolisensie, sê hy Die boodskap wat die afgelope paar dae op sosiale media rondvlieg, lui: “Die SAUK is
verheug om die bekendstelling van die nuwe SAUKkarradiolisensie bekend te stel.” Dit lui voorts dat die SAUK weens sy dalende inkomste nou na nuwe maniere soek om geld in te vorder En luidens die kennisgewing is ʼn karradiolisensie net die ding om dit reg te kry Die kwansuise kennisgewing bepaal ook dat ʼn motorradiolisensie jou jaarliks R401 uit die sak gaan jaag en dat daar van alle SuidAfrikaners wat voertuie met radio’s in het, verwag word om die radiolisensie te alle tye by hulle te hou Die lisensie kan op die SAUK se webwerf, by die poskantoor, of by ʼn motorhandelaar aangeskaf word En om Suid-Afrikaners net verder die hoenders in te maak, lui die kamma-kennisgewing dat versuim om ʼn karradiolisensie te wys wanneer jy by ʼn padblokkade voorgekeer word, jou ʼn boete van R750 of 90 dae agter tralies kan besorg Die SAUK slaan sedertdien vure dood en het SuidAfrikaners die versekering gegee dat die kennisgewing fopnuus is.
“Die SAUK het geen mediaverklaring uitgereik waarin ʼn openbare aankondiging oor lisensies vir motorradio’s gedoen word nie,” sê Mmoni Seapolelo, woordvoerder van die openbare uitsaaier
The SABC would like to alert the public of a fake media statement which is circulating on various social media platforms titled “INTRODUCTION OF RADIO LICENCES AS PART SABC’S DRIVE TO GENERATE REVENUE”. (Foto: TWITTER)
ARTIKEL DEUR: MAROELA MEDIA
’n Voormalige parlementslid van die Noordweswetgewer gaan drie jaar lank tronk toe vir veediefstal. Veronica Mapule Mafolo en haar medebeskuldigde, Thabo Freddy Phutiyagae, is Maandag drie jaar direkte tronkstraf in die SchweizerReneke-streekhof opgelê vir die steel van twee Bonsmarakalwers. Die vonnis volg meer as vyf jaar nadat ’n boer van Noordwes in die vroeë oggendure van 12 Januarie 2018 vars voertuigspore op sy plaas in die omgewing van SchweizerReneke opgemerk het Die boer het destyds sy vee getel en vasgestel dat twee kalwers vermis word ’n Saak van
veediefstal is by die polisie aanhangig gemaak en die boer is later na die Vryburgveilingkraal ontbied waar hy sy kalwers uitgeken en teruggekry het Dit sou later in die hof uitkom dat Mafolo destyds by die boer gepleit het om nie aanklagte teen haar aanhangig te maak nie, aangesien dit haar reputasie as parlementslid sou beskadig Henry Mamothame, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in Noordwes, sê die staatsaanklaer, Mpho Sephapo, het ter verswaring van die vonnis gevra dat die beskuldigdes direkte tronkstraf opgelê word aangesien
veediefstal algemeen in die provinsie voorkom Landdros Paul Moeng was dit eens. Moeng het bevind dat die beskuldigdes uit hebsug opgetree het Hy het ook daarop gewys dat veediefstal boere se ondernemings benadeel en werksgeleenthede vir plaaswerkers vernietig. Dr. Rachel Makhari, direkteur van openbare vervolging in Noordwes, het die vonnis verwelkom “Veediefstal is volop in ons provinsie en die strafregstelsel sal streng [teen veediewe] optree sonder vrees, guns of vooroordeel ”
• A man tells his doctor,“Doc, help me. I’m addicted to Twitter!” The doctor replies, “Sorry,I don’t follow you …”
• Hear about the new restaurant called Karma? There’s no menu: You get what you deserve.
• A bear walks into a bar and says, “Give me a whiskey and … cola.” “Why the big pause?” asks the bartender. The bear shrugged. “I’m not sure; I was bornwith them.”
Ons verkies kort briewe. Briewe moet die skrywer se volle naam en
bevat, selfsalwordskuilnamegebruik.Lesersmoet asseblief daarop let dat die koerant en sy personeelnienoodwendigsaamstemmetdie menings of standpunte van briefskrywers nie Hierdie is ons lesers se eie blad waar hulle kan kla, prys, voorstelle maak of menings lug. E.pos ons by editor@veldbrandmediasa.co.za
physically active, women should consume foods that are high in Vitamin D and A Another way to lower the risk of ovarian cancer includes avoiding the use of talcum powder, which is known to contain carcinogens. Women who breastfeed their children also have a lower risk of getting this type of cancer
According to health experts, only women with symptoms of ovarian
These full the urinate loss bleeding, menopause symptoms, ovarian The the caught the TO OVARIAN organizations this educational fundraisers teal for can
dress in teal and wear teal-colored accessories To participate: Wear teal and ask others to do the same Commit to lowering your risk of ovarian cancer by adapting a healthy lifestyle Donate to an organization that funds research for ovarian cancer Share this day on social media with
#WorldOvarianCancerDay
15 Ingredients
1 tbsp. olive oil
1 large onion, finely chopped
500g Coles beef mince regular
300g can kidney beans, drained, rinsed
1 tsp Mexican chilli powder
35g sachet reduced-salt taco seasoning mix
2 tbsp. tomato paste
1/4 cup water
1/2 cup coriander leaves, chopped
230g packet corn chips
1 cup grated cheddar cheese
1/2 cup tomato salsa
Avocado, diced, to serve
Bulla Light Sour Cream, to serve
Fresh coriander, to serve
3 Method Steps
Step 1
Preheat oven to 200C. Heat oil in a non-stick frying pan over medium heat. Cook onion for 2 minutes, or until soft. Add mince. Cook, stirring with a wooden spoon, for 5 minutes or until browned.
Step 2
Add kidney beans, chilli powder, seasoning, tomato paste and water. Reduce heat to medium-low. Simmer for 5 minutes, or until thick. Stir through coriander.
Step 3
Arrange corn chips on a heatproof plate. Top with mince. Sprinkle with cheese. Bake for 15 minutes, or until hot. Top with salsa, avocado, sour cream and coriander. Serve.
Ek sit sommer hier en dink aan 'n ou ietsietjie waarmee ek sukkel, en ek skryf sommer net so 'n paar gedagtes vir myself neer Jy kan dit maar lees as jy lus is, maar dalk het jy nie dieselfde probleem as ek nie. En dis oorreageer, 'n skerp tong, nie bietjie bedaar en net rustig weer dink oor 'n slegte situasie nie "’n Sagte antwoord laat die woede bedaar Skerp woorde maak mense woedend." (Spr. 15:1) Jip, jy weet waarvan ek praat, daai ongeduld, harde woorde en vererg raak oor strooi. Die afgelope paar dae was ek gekonfronteer met 'n paar situasies waar hierdie slegte streek in my bykans die oorhand gekry het. Ek vererg my gister omdat dinge nie vlot verloop by 'n hospitaal nie (Wilna het vertel dat sy gaan vir 'n prosedure op haar hand), maar toe alles verby is en ek met 'n saalsuster praat wat toe al vir baie ure aan diens is, doodmoeg op haar voete is, en laat by die huis gaan kom by haar drie jong kinders, het my "woede", of eerder ongeduld plek gemaak vir diep dankbaarheid. Om by 'n privaat hospitaal baie goeie diens te kry is 'n voorreg wat vir min beskore is. As ek terugdink aan my ergernis vroeër die dag oorspoel 'n skaamte my. Ek was onlangs vies vir iemand wat werk by my huis gedoen het, maar later het ek besef dat my ongeduld gemaak het dat ek die meesterlike werk wat die persoon gedoen het, misgekyk het. Ek het toe moeite gedoen om te wys dat ek dankbaar is, en nou voel ek baie goed daaroor So beland ek onlangs agter 'n klompie fietsryers wat die pad vol ry en was gereed om daai aggressiewe toeter op hulle los te laat, maar toe ek besef dat die pad so smal is dat ek eerder agter hulle moet bly, het ek regtig lekker gevoel toe hulle 'n baie mooi dankie gewys het omdat ek geduldig was. Soos jy sekerlik kan dink, sou ek kon sê dat dit regtig minder as 'n minuut van my tyd gemors het. Ek kon óf baie ergerlik gevoel het daarna, óf lekker dat ek iemand anders 'n plek in die son gegun het. 'n Vinnige tong en goor reaksie op iets, laat mens nét sleg voel, en dan sê jy 'n honderd keer jammer agterna oor jou opvlieëndheid En hier is so bietjie goeie raad (vir myself natuurlik), moenie iets lelik vir iemand skryf as jy in 'n slegte situasie was nie, jy kan daardie woorde nooit weer terugtrek nie. 'n E-pos of WhatsApp bly vir ewig en altyd 'n herinnering van jou kwade gedrag. Dis so lekker om met 'n glimlag uit 'n stryd te tree deur met sagte woorde 'n situasie te hanteer, eerder as om nog vir jare 'n onaangename selfgesprek aan die gang te hou Daar het sekerlik ook 'n keer of wat 'n donkiekar voor Jesus se donkie ingery, en ek glo dat Hy met 'n vriendelike handgebaar die donkiekar-taxi se drywer sou seën Hier is daardie teks weer "’n Sagte antwoord laat die woede bedaar Skerp woorde maak mense woedend." (Spr. 15:1)
Ek het geen te kort aan drama in my eie lewe nie, maar jy kry nou mos daai meisies wat drama tot 'n hele nuwe vlak toe vat Alles is beter en groter en jy is convinced dis Chuck Norris se sussie want alles wat jy doen het sy natuurlik beter gedoen Totdat sy dit actually moet begin doen dan brand die huisie vinniger af as wat Zuma geld aan nog 'n Nkandla kan bestee. En dan is dit mos nou jou skuld want dis te klein of dat te min Maar dis nie die storie wat agterna die rondte in die dorp doen nie Sy's die victim, geslag soos'n gesteelde bees en die stukke daar gelos om deur die aasvoëls stuk vir stuk opgepik te word Mandela is nie 'n match vir haar long walk for freedom nie Kry tog asseblief net vir Ellen of Oprah op die lyn oor alles wat sy moes deurmaak...
#stoppiebuswantjysitdiepotmis
Klitsie het nuus vir jou Mense gaan luister en saam gesels maar nadat die laaste dop gesluk is, gaan jy nog steeds die een wees wat weer van vooraf jou idee van hoe wonderlik jy is moet verkoop
Kom ons hoop daar is nog 'n sucker wat jou 'n kans gaan gee
Tot volgende week
What is mental health? Mental health includes our emotional, psychological, and social well-being. It affects how we think, feel, and act. It also helps determine how we handle stress, relate to others, and make healthy choices. Mental-health is important at every stage of life, from childhood and adolescence through adulthood. Why is mental health important for overall health? Mental and physical health are equally important components of overall health. For example, depression increases the risk for many types of physical health problems, particularly long-lasting conditions
like diabetes, heart disease, and stroke. Similarly, the presence of chronic conditions can increase the risk for mental illness. Can your mental health change over time? Yes, it’s important to remember that a person’s mental health can change over time, depending on many factors. When the demands placed on a person exceed their resources and coping abilities, their mental health could be impacted. For example, if someone is working long hours, caring for a relative, or experiencing economic hardship, they may experience poor mental health. How common are mental illnesses? Mental illnesses are among the most common health conditions in the world. More than 1 in 5 adults live with a mental illness. Over
1 in 5 youth (ages 13-18) either currently or at some point during their life, have had a seriously debilitating mental illness. About 1 in 25 adults lives with a serious mental illness, such as schizophrenia, bipolar disorder, or major depression. What causes mental illness? There is no single cause for mental illness. A number of factors can contribute to risk for mental illness, such as: Adverse Childhood Experiences, such as trauma or a history of abuse (for example, child abuse, sexual assault, witnessing violence, etc.) Experiences related to other ongoing (chronic) medical conditions, such as cancer or diabetes. Biological factors or chemical imbalances in the brain. Use of alcohol or drugs. Having feelings of loneliness or isolation.
A Welsh artist has created a portrait of the King using Marmite on toast, to "raise a toast" to the coronation. Nathan Wyburn wanted to celebrate by creating a piece of art using ingredients from Charles' favourite sandwich, which includes Marmite. The actual artwork took just two hours, but the quirky artist said the "most tedious part" was spending half an hour toasting 42 slices of white bread in his four-piece toaster at his flat
For more news like our page www.facebook.com/veldbrandvonk
Ah, the Highveld. The good news is that these days when you test drive a new BMW in Gauteng you don’t worry so much about trucks and taxis trying to wipe you off the road. That’s because the road itself is trying to kill you. From Midrand to the Cradle of Humankind to Bronkhorstspruit and back, your eyes are glued to the road surface in front of you, hoping for a few seconds’ warning of the gaping craters that will destroy the front end of a shiny new R880 000 3 Series faster than you can blink. Which would be a shame, because the new BMW 3 Series features a great front end. The redesigned headlights and kidney grille sit above impressive dragon’s-nostrils air intakes. The LED headlights are slimmer, with blue light effects below them to give the front end a striking Tronlike appearance in the darkness. Those adaptive LED headlights are as hi-tech as everything else in the 3 Series, with cornering light, non-dazzling matrix high beam (no, we don’t know what that is), dynamic range control, and variable light distribution (yes, we do know what those are). The 3 Series’ rear end is also revamped to look more muscular. And the exhaust tailpipes now measure 90 or 100mm across. You laugh, but dreams are made of less.
3 Series covers an output range from 115 kW to 285 kW. Mild hybrid technology gives a particularly rapid response and increased efficiency to the six-cylinder in-line petrol engine and the diesel unit. All engines for the new 3 Series link up with an eight-speed Steptronic transmission as standard. Its sporting character is emphasised by the gearshift paddles on the steering wheel. Standard on all models except the BMW 318i is an eight-speed Steptronic Sport transmission with particularly sharp shift dynamics, providing a really dramatic Launch Control function for traction-optimised acceleration off the line and unlocking quick bursts of mid-range power with its Sprint function. Be ready to spend a lot of time pressed back into your seat.
The interior is a completely new experience, dominated by a 12.3inch information display behind the steering wheel and a 14.9-inch control display merging into a single, hi-res unit. As in BMW’s new X1, greater touch- and voice control has reduced the number of buttons and controls throughout the cabin. Within this curved display are the BMW Intelligent Personal Assistant and the My BMW App, a fairly intuitive interface between driver and vehicle. There are five models in the series, with one diesel and four petrol engines. All of them will spark the desire to drive one. Heading the engine range are two BMW Performance models. This means the
A host of automated driving and parking systems augment comfort and safety. Too many to mention, really, but here they are: standard equipment includes Front Collision Warning with brake intervention, which detects cyclists as well as vehicles and pedestrians, Cruise Control with brake function, and Lane Departure Warning with lane return. Options include lane-change warning, Head-Up Display, and Driving Assistant Professional, which comprises the Steering and Lane Control Assistant, Active Cruise Control, and traffic light detection. The 318i, 320i and 320d range from R767 900 up to R930 300. The 330i M Sport is R953 000, and the M340i xDrive starts at R1.338m and goes to R1.353m with the M Sport package Pro. If that seems like a lot, think about those gearshift paddles on the steering wheel…
BOSHOF ADVERTISER
TSWELOPELE ADVERTISER
NGWATHE ADVERTISER
LETSEMENG ADVERTISER
SASOLBURG ADVERTISER
BOTHAVILLE ADVERTISER
WELKOM ADVERTISER
MASILONYANA ADVERTISER
LADYBRAND ADVERTISER
FRANKFORT ADVERTISER
REITZ ADVERTISER
KOPANONG ADVERTISER
KROONSTAD ADVERTISER
HARRISMITH ADVERTISER
PHUMELELA ADVERTISER
ZASTRON ADVERTISER
SETSOTO ADVERTISER
BETHLEHEM ADVERTISER
MANGAUNG ADVERTISER
KWAZULU NATAL
KOKSTAD BULLETIN
PIETERMARITZBURG ADVERTISER
PORT SHEPSTONE ADVERTISER
DURBAN ADVERTISER
VRYHEID ADVERTISER
DUNDEE/GLENCOE ADVERTISER
LADYSMITH ADVERTISER
NEWCASTLE BULLETIN
ZULULAND ADVERTISER
STANGER ADVERTISER
ZEERUST ADVERTISER
MAHIKENG ADVERTISER
WOLMARANSTAD ADVERTISER
BLOEMHOF/CHRISTIANA ADVERTISER
SCHWEIZER-REINEKE ADVERTISER
VRYBURG ADVERTISER
JEFFREYS BAY ADVERTISER
KAREEDOUW ADVERTISER
BARKLY-EAST ADVERTISER
MAKHANDA ADVERTISER
DORDRECHT ADVERTISER
ALIWAL-NORTH ADVERTISER
CRADOCK/MIDDELBURG
ADVERTISER
NELSON MANDELA BAY ADVERTISER
BUFFALO CITY ADVERTISER
GRAAFF-REINET BULLETIN
LIMPOPO
LEPHALALE ADVERTISER
MAKHADO ADVERTISER
GROBLERSDAL/MARBLE HALL ADVERTISER
MUSINA ADVERTISER
BURGERSFORT & STEELPOORT ADVERTISER
PHALABORWA ADVERTISER
TZANEEN ADVERTISER
THABAZIMBI ADVERTISER
BELA-BELA ADVERTISER
POLOKWANE ADVERTISER
POSTMASBURG & DANIELSKUIL
ADVERTISER
SPRINGBOK ADVERTISER
KAKAMAS KEIMOES KENHARDT
ADVERTISER
PRIESKA ADVERTISER
HOPETOWN ADVERTISER
DOUGLAS ADVERTISER
CALVINIA/CARNARVON
ADVERTISER
KURUMAN/KATHU ADVERTISER
DE AAR ADVERTISER
COLESBERG BULLETIN
UPINGTON ADVERTISER
KIMBERLEY BULLETIN
SECUNDA
CAROLINA ADVERTISER
KLERKSDORP ADVERTISER
POTCHEFSTROOM ADVERTISER
LICHTENBURG ADVERTISER
RUSTENBURG ADVERTISER BRITS ADVERTISER
WESTERN
CAPE
SWELLENDAM ADVERTISER
STELLENBOSCH ADVERTISER
VREDENDAL ADVERTISER
MALMESBURY & PIKETBERG ADVERTISER
SALDANHA BAY ADVERTISER
BEAUFORT-WEST ADVERTISER
WITZENBERG ADVERTISER
BREEDE VALLEI ADVERTISER
DRAKENSTEIN ADVERTISER
LANGEBERG ADVERTISER
ONVERSTRAND ADVERTISER
STANDERTON
JOHANNESBURG