PE Express South 21.09.11.pdf

Page 8

NEWS/NUUS

8

Port Elizabeth Express: Woensdag, 21 September 2011

Pearson­leerder skitter in olimpiade JACOBUS MYBURGH

OGILVY CAPE TOWN 46330/BW/E

’n GR. 11-leerder van die Hoërskool Pearson, Stephen Barnes (17), is die enigste deelnemer van die Oos-Kaap wat kan spog dat hy tot die eindronde van vanjaar se rekenaarprogrammering-olimpiade deurgedring het. Nagenoeg 31 000 inskrywings is ontvang.

THE BOARDWALK SUPPORTS RESPONSIBLE GAMBLING. GAMBLING FOR PERSONS 18 YEARS AND OLDER. WINNERS KNOW WHEN TO STOP. NATIONAL RESPONSIBLE GAMBLING TOLL-FREE COUNSELLING LINE

Die deelnemers het op 3 September aan die nasionale olimpiade deelgeneem. Stephen kon daarin slaag om as een van ses wenners in die olimpiade aangekondig te word op ’n spoggeleentheid in Kaapstad, waar Donald Grant, die Wes-Kaapse minister van onderwys, die spreker was. Daar het hy weggestap met R25 000 kontant en ’n silwermedalje vir sy deelname. Hy het die derde plek met die Kapenaar Sean Wentzel van die Hoërskool Westerford gedeel en gesê dit was nie ’n maklike taak nie. “Om ’n finalis te kon wees, moes ek eers teen meer as 31 000 deelnemers meeding wat van 459 skole afkomstig is. Daarna, vir die tweede ronde, het ek teen nagenoeg 3 000 ander deelnemers meegeding om tot die derde en laaste ronde te kon deurdring.” Stephen het verlede jaar ook aan die olimpiade deelgeneem en het toe agtste gekom, en dié rekenaarfoendie het reeds planne vir volgende jaar. “Ek glo as ek weer volgende jaar aan die kompetisie deelneem en kan deurdring, behoort ek dalk dié keer die eerste plek te behaal, want die meeste van die deelnemers in vanjaar se olimpiade was in gr. 12,” het hy hoopvol gesê. Hy besef dat sy tyd op die skoolbanke nou vinnig tot ’n einde loop, en het reeds ’n raamwerk van wat hy met sy toekoms wil doen.

Die Pearsoniet, Stephen Barnes, met sy toeken­ nings. Foto: BEVERLY DARLOW “Ek hoop om aan die einde van my skoolloopbaan iets in die lyn van rekenaars te doen, en sal daarvan hou om by die Universiteit van Kaapstad te studeer.” Vir dié gereelde deelnemer aan die wiskunde-olimpiade en wenner van die wetenskap-olimpiade drie jaar gelede, toe hy maar net in gr. 9 was, is dit niks vreemds dat wiskunde en wetenskap van sy gunsteling-skoolvakke is nie. “Dit gee my ’n beter voorsprong vir die toekoms, want ek kry die geleentheid om kennis op te bou en dit behoort my kanse om verder te kan studeer te verbeter.”

MZANSI MAGIC MARKET DAY A HUGE SUCCESS

0800 006 008. SUN INTERNATIONAL CASINOS ARE LICENSED CASINOS.

The Mzansi Magic Market Day was a huge success with more than 14 000 people passing through the Boardwalk on September 3 for this day. Here are the overall Regional Winners (Stalls) for the Market Day. The girls’ stall was called “Fishy Friends” and they collected recycled plastic cooldrink bottles, filled them with wa­ ter, seaweed and baby goldfish and sold them. From the left are Jessie Mirk, Jenna Potgieter, Jamie Mirk and Julie Potgieter (all learners at the Collegiate Junior School). At the back is Gino­Lee Swanepoel, Chief Judge of the Talent Show 2011.

PROMOTION – THE BRIDGE 0 041 363 8914

Last weekend to enter Bridge’s Babies and Tots

ABERDEENS Photography done by :

THE Bridge at Greenacres is looking for its most beautiful babies and tiny tots and people have only this Friday and Saturday to have their child’s photo taken to enter. To enter, customers must have a photo taken of their little one by Malaika Photography and will automatically stand a chance to win their share in over R71 000 worth of prizes. On Friday photos will be taken from 2pm to 5pm and Saturday photos will be taken from 9am to 2pm. Only photos taken at The Bridge by Malaika Photography, the official competition photographers, on the specified dates and accompanied by the entry fee, will be eligible for entry. The categories are: 0-6 months, 7-12 months, 1-2 years, 2-3 years and 3-4 years. The entry fee is R40 per entrant. For every entry R5 will be donated to Thand’usana Babies Safe Home. A collection box will also be placed in the photo areas on the photo dates where the public can donate baby items or clothing for Thand’usana. The finals will take place at 10am on October 22 in the Mr Price Promotion Court In total there will be 10 winners – one boy and one girl from each category.

Meeting some of the entrants of the competion are (back from left) Tanya Venter (The Bridge Marketing Assistant), Yolande Bezuidenhout (Malaika Photography), Laetitia Bosch (Malaika Photography) and Sonica van der Meulen (The Bridge Marketing Manager) with entrants, front from left, Sima Danster (2),Tamia Naidoo (1 year, 5 months) and Latita Sizani (2). Photo: SUPPLIED


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.