Parys Gazette 19 Junie 2014

Page 1

Property 24

Gemeenskapkoerant vir die Noord­Vrystaat. Word versprei in Parys, Viljoenskroon en Vredefort.

Gratis

Tel: (056) 817 2267 Faks: 086 613 2160

Waterstraat 32, Posbus 15, Parys 9585 Donderdag 19 Junie 2014

Landelike Gemeenskap Veiligheid (LGV) en die Ngwathe munisipaliteit het die afgelope week weer hande gevat toe daar Saterdag begin is met ’n projek om die vele stukkende straatligte in die dorp te herstel. Saterdag was die eerste stop by Jan Fiskaalstraat naby die hospitaal. Die munisipaliteit het ’n elektrisiën vir die projek beskikbaar gestel, asook gloeilampe en die nodige materiaal, terwyl LGV die toerusting voorsien het met die hulp van Siggs Konstruksie. Sommer aan die be­ gin van die dag is ’n ondergrondse elektriese kabelprobleem in Jan Fiskaalstraat opgetel, wat onder meer veroorsaak dat van die straatlig­ te in die omgewing nie werk nie. Dit is gerapporteer vir herstel. Die straatlig­projek sal deurlopend deur die hele dorp gedoen word en mense is welkom om straatligte wat nie werk nie of foutief is, te rappor­ teer by die LGV noodnommer 076 683 4544. Omdat daar so baie straat­ ligte is wat moet aandag kry, word mense gevra om asseblief geduldig te wees met die herstel. Alle klagtes sal so gou moontlik aandag geniet. Die hulp wat LGV vir die projek verleen word gedoen deur vrywilligers wat sonder vergoeding tyd afstaan vir die projek. Dankie aan elke Pary­ senaar wat hiermee ’n verskil maak, en vir die samewerking van die munisipale bestuur. Op die foto is die Ngwathe elektrisiën besig om te werk aan een van die straatligte waar daar behoorlik gekoes moes word vir takke en voëlneste.

IK L ER SPECIALS

Tel: (056) 811 2202/3

BUILD IT CEMENT 32.5 (Cash & Carry)

ROLL UP GARAGE DOOR (Buffalo Brown)

BUILD IT CONTRACTORS PVA 20LTWHITE

R74.90

R1 790

R319.90

Specials FROM 19 JUNE 25 JUNE 2013 2014 Specials from 10 October – 16– October

MEENTHUISE : R410 000 Kom kyk na die plekkie naby die rivier met 1½ slpk, 1 badk, sitk/eetk/kombuis. Kuierlapa. 1 m/h & afdak. Privaat, naby rivier en geen heffing!!! R312 000 1 Slpk, 1 badk, sitk/eetk/kombuis. 1 m/h. 1 afdak. In aftree-oord. Kompak!! R324 000 2 Slpk, 1½ badk, sitk/eetk/kombuis. In aftree-oord!! R485 000 2 Slpk, 1 badk, ruim sitk/eetk. Voorstoepie. Afdak. Hondjie vriendelik. In veilige kompleks!! R590 000 2 Slpk, 1 badk, ing.portaal, sitk/eetk. Hout kombuis. Palissade. 1 m/h. Naby besighede!!! R595 000 2 Spk, 2 badk. Oopplan sitk/eetk/TVk/kombuis. Ensuite. Sonkamer. Tandem m/h. Netjies. Geen heffing. Naby besighede!! R648 000 2 Slpk, 1 badk, aparte toilet. Studk. Eikehout kombuis. Ruim sitk/eetk. 1 m/h. Geen heffing. Mooi!!! R750 000 3 Slpk woning, 2 badk, ruim kombuis. 2 m/h & 1 slpk woonstel, oopplan, wask, badk. Netjies!!! R965 000 LEKKER BLY HUIS met ruim vertrekke of vir besigheid. 4 Slpk, 2 badk, kiaat en oregan vloere onder matte. 2 m/h & afdak.

SALES: Brian 082 924 8249 Marie 082 827 8283 RENTALS: Nina 071 213 8162 FARMS: De Wet 082 727 3015


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.