Parys Gazette 26 Maart 2014

Page 1

Property 24 HOUSES: R590 000 3 Bedr, 1½ bathr, lounge/TVr, 2 garages, stand 2141m². R595 000 3 Bedr, 1 bathr, separate toilet, 1 garage, 1 carport. Good location!! R695 000 3 Bedr, 1 bathr, spacious/sunny lounge/diningr, 6x gasstove & 1 bedr flat, double carport. Well built!! R700 000 3 Bedr, 1 bathr, entrance hall, jacuzzi, garage can be changed into flat. 3 Carports. R750 000 4 Bedr, 2 bathr, TVr, lounge, diningr, borehole, 1 bedr flat, solar panels, double carport. R795 000 3 Bedr, 2 bathr, lounge TVr, diningr, borehole, swimming pool, 2 garages, double carport, palisades. Very good location!!

Regter gee tuinwerker 18 jaar R1.3M

For the developer!!!! 3 bedr, 2 bathr, 2 garages. Ideally situated for business premises!!!

Stand 2141m².

R2.4M Commercial property with business rights. Lovely house with simming pool and safety parking. Near businesses!!

“Tronke word hotelle en oortreders kry die gevoel dat hulle in beheer is ten koste van wetsgehoorsame burgers. Waar is ons oppad heen?”, het regter Jake Moloi verlede Donderdag gevra toe hy hier in die rondgaande hooggeregshof die 22-jarige Lebohang Godfrey Seisa tot 18 jaar effektiewe gevangenisstraf gevonnis het vir die moord op die 66-jarige mev. Hillary Ann Milford. Wyle mev. Milford is in November 2013 in haar huis in De Villiersstraat met ’n mes vermoor enkele maande nadat sy haar intrek op die dorp geneem het. Sy is nie minder nie as 14 keer met die mes gesteek deur Seisa wat tydelike tuinwerk by haar gedoen het. Vir die diefstal van haar selfoon is Seisa tot 2 jaar gevangenisstraf gevonnis wat samelopend met die vonnis vir die moord uitgedien sal word. Regter Moloi het gesê dat Seisa se geskiedenis van vyf vorige veroordelings waarvan die meeste vir huisbraak en diefstal was, wys dat hy geen respek vir die wet het nie. Hy het gesê die hof is bekommerd oor die hoë aantal ernstige misdrywe waarby meestal jongmense vandag betrokke is. Hy het gesê dat mense nie meer bang is om tronk toe te gaan nie, en gevra of dit nie tyd geword het dat Wyle mev. HIllary Ann Milford wat in November verle­ de jaar deur ’n tydelike tuinwerker vermoor is met ’n mes wat uit haar huis gevat is.

KILLER SPECIALS

Tel: (056) 811 2202/3

ParamoUnt WHite Pva 20lt

Geyser (Heat teCH) 150l R2 199

R189.90

Paint brUsH PaCk 25mm / 50mm / 75mm

R12.90

Specials FROM 27 March– 2014 - 02 April 2014 Specials from 10 October 16 October 2013

voorgeskrewe minimum vonnisse heroorweeg word nie. “In hierdie geval is ’n bejaarde vrou baie brutaal by haar eie woning tot 14 keer met ’n mes gesteek ná ’n woordewisseling tussen haar en Seisa. Hy het soos ’n wolf ’n weerlose vrou aangeval,” het die regter gesê. Regter Moloi het gesê dat geen versagtende omstandighede gevind kon word nie, en dat die feit dat Seisa sy bloedspore probeer toeskoffel het toe hy haar in die tuin in ’n gat onder vullissakke begrawe het, van sy bebloede klere by die rivier ontslae geraak het, en selfs haar simkaart uit die gesteelde selfoon verwyder het, erg verswarend is. Adv. Francois Pienaar het in sy betoog vir die staat gesê dat wyle mev. Milford en haar familie deur die regstelsel en korrektiewe diens gefaal is met Seisa wie se opgeskorte vonnisse nie met sy vorige veroordelings in werking gestel is nie. Hy was uit op parool toe die moord gepleeg is. Seisa is twee dae ná die moord ná knap speurwerk onder leiding van die ondersoekbeampte, adjudant-offisier Jaco Venter, inhegtenis geneem. Venter het ook op die oorledene se liggaam afgekom nadat haar dogter haar die dag van haar dood geskakel het en vreemdes die selfoon geantwoord het. Daarna was die selfoon se antwoordmasjien aangeskakel en het haar dogter die polisie se hulp ingeroep voordat sy self van Johannesburg na Parys gery het, net om later die skokkende nuus van haar ma se dood te kry.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.