Parys Gazette 27 Februarie 2014

Page 1

Property 24

Gemeenskapkoerant vir die Noord­Vrystaat. Word versprei in Parys, Viljoenskroon en Vredefort.

Gratis

Tel: (056) 817 2267 Faks: 086 613 2160

Waterstraat 32, Posbus 15, Parys 9585 Donderdag 27 Februarie 2014

HOUSES : R590 000 3 Bedr, 1½ bathr, lounge/TVr, 2 garages. Stand 2141m². R595 000 3 Bedr, 1 bathr, seperate toilet, 1 garage, 1 carport. Good location!! R695 000 3 Bedr, 1 bathr, spacious/sunny lounge/diningr, 6x gasstove & 1 bedr flat, double carport. Well built!! R700 000 3 Bedr, 1 bathr, entrance hall, jacuzzi, garage can be changed into flat, 3 carports. R750 000 4 Bedr, 2 bathr, TVr, lounge, diningr, borehole, 1 bedr flat, solar panels, double carport. R795 000 3 Bedr, 2 bathr, lounge, TVr, diningr, borehole, swimming pool 2 garages, double carport, palisades. Very good location!! R1.3 M For the developer!!! 3 Bedr, 2 bathr, 2 garages. Ideally situated for business premises stand – 2141m². R2.4 M Commercial property with business rights!! Lovely house with swimming pool and safety parking. Near businesses!!

V lammehel nná á Vlammehel w eerligstraal weerligstraal

Mense het sonder om te skroom gehelp om meubels, klere en ander huisraad uit die brandende huis te dra. Foto: Liezl Scheepers.

’n Weerligstraal wat Maandagmiddag ’n boom in Grewarlaan raakgeslaan het, was waar­ skynlik die oorsaak van die brand by Johannastraat 1, waarin die vlammehel ’n leeftyd se herinneringe en bymekaarmaak in ’n oomblik vernietig het. Die huis is die eiendom van Collin Page. Niemand was in die huis toe die brand by die grasdakgedeelte van die huis begin het. Omstanders het gehelp om meubels, klere en selfs foto’s uit die huis te red, terwyl vrywilligers van Landelike Gemeenskap Veiligheid (LGV) blitsig op die to­ neel was om hulp te verleen nadat die beheerkamer van Parys Sekuriteit die alarm gekry het. Ondersteuning is ook op die toneel verleen deur die polisie, verkeer, brandweer en nooddienste, asook talle vrywilligers. Nog foto’s op bl. 3. Foto: Annelie van Niekerk.

DUrabUilD sement 32.5 all PUrPose

IK L ER SPECIALS

Tel: (056) 811 2202/3

CraCkfiller 2kg

R77-30

R24.90

skill imPaCt Drill 500W

R279.90

Specials FROM 27 FEBRUARY - 5 MARCH 2014 Specials from 10 October – 16 October 2013

WHEEL COVERS

(Set of 4) 13” & 14”


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.