Parys Gazette 24 Aug

Page 1

Gemeenskapkoerant vir die Noord-Vrystaat. Word versprei in Parys, Viljoenskroon en Vredefort.

Gratis

Tel: (056) 817 2267 Faks.: 086 613 2160

Waterstraat 32, Posbus Donderdag 23 Augustus 2012 15, Parys 9585

Groot skade is verlede Maandag by die OK Grocer in Vredefort aangerig toe ’n brand net na 18:00 in die winkel se kombuis uitgebreek het. Volgens die winkeleienaar, mnr. Sidney Goncalves, sal daar tydelik nie wegneemetes by die winkel verkoop kan word, totdat die kombuis weer oopgestel is nie. Die bakkery en slaghuis-gedeelte van die winkel het egter geen skade. Die vis-en skyfie braaier was vermoedelik verantwoordelik vir die brand. Die Goncalves-egpaar verkoop die afgelope 20 jaar vis-en-skyfies en was dit die eerste keer dat so-iets met hulle gebeur het. Foto: Liezl Scheepers.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.