Paarl Post Voice of Drakenstein • Stem van Drakenstein
Donderdag, 21 November 2013
Prys: R5.70 | Volume 108
Voorheen die Afrikaanse Patriot | Tel 021 870 4600 | SMS 32363 | www.paarlpost.co.za | paarlpost.mobi
NUUS
SPORT
Kapingspoging in Paarl
Lets Play sports stars
’n Vrou is verlede Donderdagoggend helderoor dag aangeval in ’n kapingspoging voor besighe de in SuiderPaarl. Twee mans is hierna in hegtenis geneem BL . 3
Last week Paarl Post had the privilege to acknow ledge some of the sports stars from the local schools at the Let’s Play/Paarl Post Sport Star of the Year evening. PAGE 30
FRANSCHHOEK: ROTSSTORTINGS NÁ HEWIGE NEERSLAE
Vloede saai chaos Met meer as 200 mm reën wat die naweek oor Franschhoek uitgesak het, het chaos losgebars toe talle geboue, waaronder die plaaslike polisiekantoor en die landdroshof, in hewige reën oorstroom het (lees meer en sien foto’s op bl.2). Die Franschhoekpas is sedert Vrydag aand gesluit ná rots en modderstortings in die pas. Vroeër vanjaar het hierdie pas die lewe van ’n werknemer van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit geëis toe rotsstortings ook in gure weer plaasge vind het. Dit is onseker hoe lank die pas gesluit sal wees en die red dingsdienste beskou hierdie pas tans as uiters gevaarlik weens nóg moontlike rotsstortings.