Paarl Post 20 December 2012

Page 1

Paarl Post Voice of Drakenstein • Stem van Drakenstein

Donderdag, 20 Desember 2012

Prys: R5.50 | Volume 107

Voorheen die Afrikaanse Patriot | Tel 021 870 4600 | SMS 32363 | www.paarlpost.com | Epos: edit@paarlpost.co.za

d y t jolyt s r Ke

Hittegolf eis twee lewens 2

Dis Hollywood toe vir Capitec­kliënt! 9

UFO sighting causes chaos

5

Don’t miss Boxing Day cycle race! 28

KERSVREUGDE: Kersvader het Dinsdagoggend, op die vooraand van Kersfees, onverwags besoek afgelê in Weltevrede, Wellington. Vriende van die Kinderhuis op Wellington het dié ge­ leentheid gereël waartydens geskenkies en lekkergoed uitgedeel is. Die besoek het ook voorbrand gemaak vir die Kerspartytjie wat op 23 Desember by De Poort in Paarl­Suid aangebied word. Die verrigtinge begin om 12:00 en almal wat dit wil bywoon, kan ’n klein kindergeskenkie of R20 saambring. ’n Kersspel word aangebied en ’n koor sal optree. Potjiekos en braai­ vleis is op die spyskaart en besoekers kan ook hul eie piekniekmandjies saambring. Skakel vir Charl by 081 270 0626 vir meer inligting. Vandeesweek verskyn die laaste koerant vir 2012. Paarl Post open weer op 14 Januarie 2013 hul deure. Paarl Post wens al sy lesers ’n geseënde Kersfees en voorspoedige en ’n veilige 2013 toe. FOTO: SIEB SIEBERHAGEN


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Paarl Post 20 December 2012 by Paarl Post Newspaper - Issuu