
6 minute read
Bek-en-klouseer bring uitdagings
KUDDEBESTUUR
BEK-ENKLOUSEER BRING UITDAGINGS
Advertisement
Teen die tyd hoop ek die verbod op die skuif van beeste is opgehef en dat ons meer duidelikheid het oor die situasie rakende bek-en-klouseer in ons land. In kort, die probleem gaan nie oornag opgelos word nie en dit is ons as boere se eie verantwoordelikheid om ons kuddes te beskerm. Ek doen ’n beroep op elkeen om sover moontlik goeie biosekuriteit op u plaas toe te pas. Baie belangrik en ek kan dit nie genoeg beklem toon nie: Moenie vee van onbekende oorsprong koop en tussen u beeste inbring nie!!!!
Daar is baie vals inligting en gerugte oor die virus. Inge val daar onsekerheid bestaan, skakel met u veearts om enige misverstande te voorkom.
Beeste:
Die kalfseisoen behoort nou goed op dreef te wees. Hier volg ’n paar aanbevelings rondom pasgebore kalwers: l Identifiseer die kalf (oorplaatjie) l Tatoeëer l Brandmerk (Dit kan op ’n latere stadium gedoen word, verkieslik voor bemarking) l Kalwers gebore van ongeënte moeders kan reeds voor 1 maand ouderdom geënt word teen
Clostridiale siektes Hoewel baie kudde-eienaars nie kalwers identifiseer wat later as speenkalwers bemark word nie, word dit nou Met die huidige situasie van bek-enklouseer heers daar groot kommer in ons vleisbedryf. In ons vorige uitgawe het ek kortliks verwys na die maatreëls wat ingestel is om die siekte te voorkom. Bek-en-klouseer is egter nou ’n werklikheid…….
sterk aangeraai. Met die bek-en-klouseersituasie tans, sal die vereiste vir die ondersoek van kalwers voor verkoop nie gou opgehef word nie. Naspeurbaarheid gaan ook al hoe belangriker word en dalk later ’n vereiste vanaf voerkrale wees om hulself te beskerm teen nog ’n ramp wat die uitbreking van bek-en-klouseer betref. Dit is om dié rede dat dit aanbeveel word om nou reeds te begin om kalwers te identifiseer met ’n oorplaatjie en tatoeëer- of brandmerk.


Dr Dedre Nel - Excelsior
Behalwe vir die redes hierbo genoem, sal die identifikasie ook bydra tot die bekamping van diefstal. Kalfies so jonk as dagoud word deesdae gesteel. In gevalle waar kalwers elke dag gemerk word soos hul aankom, word die probleem tot ’n groot mate beperk.
Bulle moet nou getoets word of reeds getoets wees ter voorbereiding vir die komende dekseisoen. Laasgenoemde word gedoen om optimale vrugbaar heid in u kudde te verseker.
Wat behels die “toets” van bulle? l Semen word versamel en geëvalueer. Bulle moet ’n minimum van 75% normale sperm hê. Dit beteken die bul sal in ’n gegewe
dekseisoen ten minste 30 koeie kan beset. l Toets vir drie verskillende geslagsiektes: Besmetlike misgeboorte (BM), Trichomonas en
Campylobacter. Al drie die siektes veroorsaak resorpsies of aborsies, wat verantwoordelik is vir groot ekonomiese verliese.
Spuit bulle sowel as koeie met ’n goeie multimineraal en vitamien. Ander entings wat in die vroeë somer gedoen kan word, is knopvel en 3dae-stywesiekte.


Skape:
Verlede keer het ek gemaan om te verseker dat haarwurm iets van die verlede is vir die winter. Nou adviseer ek weer: Wees op u hoede; haarwurm kan reeds vroeg in die seisoen ’n probleem wees in ag genome die nat seisoen wat ons beleef. Ja, haarwurm is en bly maar een van die belangrikste probleme in ons skape.
Skeertyd is ook nou weer aan die gang. Ek doen ’n beroep op u om skape tydens skeer met Ivermectin te spuit om brandsiekte te voorkom. Dit kom algemeen voor dat brandsiekte deur skeerskêre versprei word.
Somerlamseisoen: Verseker dat ooie die regte inentings gekry het. Diarree is steeds ’n probleem, veral in somer lammers. E. coli-inentings met ge noeg same immuniteitsaanvullings in ooie sowel as lammmers help met die voorkoming van diarree.
Skape (en enige gesplete hoefdier) kan ook die bek-en-klouseer-inenting kry. Hiermee wil ek net beklemtoon dat skaapboere dieselfde biosekuriteit as beesboere moet toepas.
Ten spyte van al die uitdagings, geniet u boerdery. Dit bly ’n voorreg om te boer.
Annual Monthly
Another factor that limits the potential earning capacity of a shearer, is the number of animals that he is able to shear per day. A farmer can signifi cantly aid, or hamper the number of animals that can flow through the shearing process. The process can be aided by: l making use of a practically designed shearing shed, that has adequate space and small catchment pens, allowing the shearer to catch the animals more easily and lessening the drag distance to the shearing stand; l ensuring that there is adequate space where enough animals can be kept under roof for the night prior to shearing to ensure that enough animals are dry to be able to start and complete the first run (about 2 hours) of the day; l bringing animals closer to the homestead prior to shearing to ensure that a constant supply can be brought in throughout the working day; and l converting from blade shears (hand shears) to shearing machines, increasing the number of animals that the shearer can shear per day.
It is disheartening and unprofitable for a shearing team that has the potential to shear about 500 - 600 heads a day to be capped at 250 animals.
The effect that the number of animals shorn per day has on the total ear ning potential of the average SA shearer is indicated in the following table:
If we were to compare global incomes of the best shearers (capable of shearing the highest numbers per day) based on the above assumption of an increased number of animals shorn per day, the results would be as follows: From the table above, it is clear to see that if farmers ensure that a shearer can shear to his potential, our top shearers’ earning potential increases substantially, and compares far better with that of other countries. South Africa’s shearing costs would still be low compared to other countries. However, considering that living expenses are also higher in these countries, the simple task of ensuring that management and facilities with regards to shearing are conducive to enabling shearers to shear to their potential, would already go a long way in ensuring that rates remain sustainable and could prevent a massive price hike in the future. This would also aid in keeping our local shearers in the country and motivate more people to pursue a career in shearing.
It is clear to see that if farmers ensure that a shearer can shear to his potential, our top shearers’ earning potential increases substantially, and compares far better with that of other countries.
Some other advantages of optimising the number of animals shorn per shearer and thus decreasing the number of shearers required per team include: l having more space in the shearing shed; l lowered expenses required for housing standards that comply with best practices; l easier and safer transportation of shearers; and l lowered expenses on food to accommodate shearers.
Country
New Zealand
Australia
US
Netherlands
Ireland
UK
SA Income ZAR value Income ZAR value
NZ$65 000 R648 050 NZ$5 417 R54 004
AUS$84 000
$38 630 R920 640
R612 672 AUS$7 000
$3 219 R76 720
R51 056
€34 592 R576 649 €2 883 R48 054
€30 123
£31 595 R502 150
R612 311
R302 400 R352 800 € 2 510
£2 633 R41 846
R51 026
R25 200 –R29 400
No of heads Income per day Income per week Income per month Income per annum
100 R600 - R700 R3 000 - R3 500 R12 500 - R14 700 R151 200 - R176 000
150 R900 - R1050 R4 500 - R5 250 R18 900 - R22 250 R226 80 - R264 600
200 R1 200 - R1 400 R6 000 - R7 000 R25 200 - R29 400 R302 400 - R352 800
