Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Julie 2012

Page 4

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES: Hennie de Bruyn (familie van Leonie de Wet): hart en nier versaking, ernstige suikersiekte. In KDP privaat ICU, vra vir gebede in hierdie tyd asb (Leonie 082 876 1881, Vrou Ina 083 654 8574) Johan Jv Rensburg: nier-operasie gehad, sterk tuis aan Nico Doman: bloedklont, oorgeplaas na mediese saal vanaf ICU, Flora Kliniek, drs hoop vir volkome genesing, ons bid vir spoedige herstel (082 568 2120) Liesl Swanepoel (dogter van Mienie Stoltz): breinoperasie Dins 24/7, vra asb vir gebed dat alles goed afloop na operasie, Liesl woon in PE (Mienie 072 171 2979) Marina (Callie Botes se dogter): ontslaan uit rehabilitasiesentrum, ontvang behandeling tuis (072 606 9892) Gerbrecht Germeshuys: dr is tevrede met vordering, mag op voet trap, maar nog nie heeltemal genees nie. Ons prys die Here vir beterskap (082 678 4158) Rina van Aswegen: voel baie beter, maar nog baie swak (072 231 9140) Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Pieter Booysen: verdere toetse op 24/7, Kay sukkel met Menieres sindroom (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): bid asb vir uitkoms uit kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005) Ann Woest: weer in hospitaal, reageer goed op behandeling, moontlike ontslag (083 730 6533) Nellie Wasmuth: bly op suurstof vir long-toestand, voel bietjie moedeloos (083 356 8130) Dirk Barnard: sterk tuis aan na operasie, gaan goed (082 809 3791) Steven Ceronio: herstel tuis na hospitaal ontslag, long probleme (082 329 3772) Anita Duif: sukkel steeds met kroniese hoes, beter by see, sien homeopaat (082 411 7015) LEED: Klasie Jv Rensburg: oud-gemeentelid oorlede, ons dink aan tannie Beatrice in hierdie moeilike tyd (079 524 1974) Ons het ’n dringende behoefte vir verblyf en/of finansiële hulp vir ’n bejaarde egpaar in ons gemeente. Hulle benodig ’n eenslaapkamer-woonstel sonder trappe of hulp met die betaling van ’n plekkie in ’n ouetehuis. Kan jy help? Skakel asb leraars of kerkkantoor.

NUWE INTREKKERS

Ons heet julle hartlik welkom in ons gemeente. Kom sien ons asb in die voorportaal na afloop van die erediens en/of sien ds Kenneth voor in die kerk. Maak asb seker dat julle ’n Nuwe Intrekker-pakket in die voorportaal neem, voltooi en stuur terug aan kerkkantoor. GESOEK: Adriyana Dubbelt: kontak asb Rensia in die kerkkantoor


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.