Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Julie 2012

Page 1

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar AFKONDIGINGS vir 29 Julie – 4 Augustus 2012

SONDAG 29 JULIE 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag Teks:

Genesis 5: 22-24

Tema:

Wat’s jou storie?

JEEP en Kinderkerk Vandag

Saterdag 8 September 09:30 vir 10:00

Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg

Met gaskunstenaar: Helene Bester Kaartjies beskikbaar vanaf volgende Sondag Volwassenes R90 Kinders tot 12jr R45

Potjiekos – geniet die saamkuier! Vandag ~ Opskep 13:00


Lidmate word vriendelik versoek om nie die sms-lyn te gebruik om boodskappe deur te stuur aan die Kerkkantoor nie, gebruik asb ons normale selnommer 079 697 1163 Sondag

Maandag

Dinsdag

Erediens JEEP & Kinderkerk Potjiekoskompetisie 30

5

12

7

10:00 Strewers 13

Vrydag

Saterdag

2

NASIONALE VROUEDAG

8

3

4

Skool Vakansiedag

9

10

11

16

17

18

23

24

25

9:30 & 19:00 Bybelskool

14

& 19

1

9:30 & 19:00 Bybelskool

6

19:00 Bestuursraad

NAGMAAL Gesinsdiens

31

19:00 Bestuursforum

Erediens

Donderdag

9:30 & 19:00 Bybelskool

29

DOOP, Erediens JEEP & Kinderkerk

Woensdag

15

9:30 & 19:00 Bybelskool 20

21

22

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal KERKKANTOOR URE Maandag tot Vrydag

Ds Neels 083 560 3814

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

Ds Kenneth

079 697 1163 - inligting@xsinet.co.za

081 376 6709

HELIKIA VRA ASB VIR ENIGE NUWE KOMBERSE AS DEEL VAN HULLE GROEP SE “BLANKET-DRIVE” BRING ASB NA KERKKANTOOR OF DS KENNETH


Vandag 29 Julie Melissa Fourie Dave Schourie Manie Steyn *Ronelize Pieters Tippie Venter André Fouché Alwyn Jordaan Ben Schoeman Buks Brits Willie Nagel *AJ Gous Christine Herbst Alta Swanepoel Estelle Oelofsen

082 557 4462 084 788 3798 076 846 5121

Maandag 30 Julie 083 950 9839 *Stefan van Jaarsveld 083 625 2634 Dinsdag 31 Julie 083 654 0727 *Aedan Locke Woensdag 1 Augustus *Dylan Kotzé 082 468 2470 Toni Williams Donderdag 2 Augustus 082 935 1036 Chris Klem 011-659 1704 Pottie Potgieter Vrydag 3 Augustus 083 462 2238 Marita Grobler 083 255 1148 Gerbie Strydom 082 576 2696 Saterdag 4 Augustus 083 231 1150 *Elzette Wessels

082 447 1209

082 464 7626 082 464 5526 082 874 4229 082 810 9745 082 852 1893 011-957 2444 011-958 1400

* Jeug

17 – 19 Augustus 2012 WAAR?

Woord-in-Aksie-kampterrein Kameeldrif, buite Pretoria 5km vanaf Kollonade

KOSTES: R280.00 per persoon Die registrasie begin 16:00 Vrydag middag. Aandete 18:00, program skop 19:00 af, eindig 12:00 Sondagmiddag. Alle etes ingesluit. Indien genoeg dames belangstel kan ons ’n groepbespreking doen in plaas daarvan dat elke dame haar eie plek bespreek.

Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy belangstel om te gaan.


Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za

Ons bid vir . . SIEKES: Hennie de Bruyn (familie van Leonie de Wet): hart en nier versaking, ernstige suikersiekte. In KDP privaat ICU, vra vir gebede in hierdie tyd asb (Leonie 082 876 1881, Vrou Ina 083 654 8574) Johan Jv Rensburg: nier-operasie gehad, sterk tuis aan Nico Doman: bloedklont, oorgeplaas na mediese saal vanaf ICU, Flora Kliniek, drs hoop vir volkome genesing, ons bid vir spoedige herstel (082 568 2120) Liesl Swanepoel (dogter van Mienie Stoltz): breinoperasie Dins 24/7, vra asb vir gebed dat alles goed afloop na operasie, Liesl woon in PE (Mienie 072 171 2979) Marina (Callie Botes se dogter): ontslaan uit rehabilitasiesentrum, ontvang behandeling tuis (072 606 9892) Gerbrecht Germeshuys: dr is tevrede met vordering, mag op voet trap, maar nog nie heeltemal genees nie. Ons prys die Here vir beterskap (082 678 4158) Rina van Aswegen: voel baie beter, maar nog baie swak (072 231 9140) Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Pieter Booysen: verdere toetse op 24/7, Kay sukkel met Menieres sindroom (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): bid asb vir uitkoms uit kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005) Ann Woest: weer in hospitaal, reageer goed op behandeling, moontlike ontslag (083 730 6533) Nellie Wasmuth: bly op suurstof vir long-toestand, voel bietjie moedeloos (083 356 8130) Dirk Barnard: sterk tuis aan na operasie, gaan goed (082 809 3791) Steven Ceronio: herstel tuis na hospitaal ontslag, long probleme (082 329 3772) Anita Duif: sukkel steeds met kroniese hoes, beter by see, sien homeopaat (082 411 7015) LEED: Klasie Jv Rensburg: oud-gemeentelid oorlede, ons dink aan tannie Beatrice in hierdie moeilike tyd (079 524 1974) Ons het ’n dringende behoefte vir verblyf en/of finansiële hulp vir ’n bejaarde egpaar in ons gemeente. Hulle benodig ’n eenslaapkamer-woonstel sonder trappe of hulp met die betaling van ’n plekkie in ’n ouetehuis. Kan jy help? Skakel asb leraars of kerkkantoor.

NUWE INTREKKERS

Ons heet julle hartlik welkom in ons gemeente. Kom sien ons asb in die voorportaal na afloop van die erediens en/of sien ds Kenneth voor in die kerk. Maak asb seker dat julle ’n Nuwe Intrekker-pakket in die voorportaal neem, voltooi en stuur terug aan kerkkantoor. GESOEK: Adriyana Dubbelt: kontak asb Rensia in die kerkkantoor


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.