1 minute read

Geestesgesondheid

Feite Oor Tienersselfmoord

Ek kon nie anders om hierdie te skryf, ek sien gereeld jong mense by die praktyk, soms dink ouers dit is sommer net nukke, maar na die tragedie wat ek op my fasebook blad geplaas het oor die dogter wat selfmoord gepleeg het die volgende.

Advertisement

Volgens die WGO vind 'n selfmoord elke 40 sekondes plaas en 'n poging word elke 3 sekondes aangewend In Suid-Afrika is hang die mees gebruikte metode van selfmoord, gevolg deur skiet, vergas en brand.

Risikofaktore vir selfmoord onder jongmense sluit in die teenwoordigheid van geestesongesteldheid – veral depressie, gedragsversteuring, alkohol- en dwelmmisbruik; vorige selfmoordpogings; en die beskikbaarheid van vuurwapens in die huis.

In Suid-Afrika is 60% van mense wat selfmoord pleeg depressief.

In Suid-Afrika is die gemiddelde selfmoord 17,2 per 100 000 (8% van alle sterftes). Dit het slegs betrekking op sterftes wat deur akademiese hospitale aangemeld is. Die werklike syfer is hoër. "Selfmoord behoort nie 'n geheim te wees nie.”

Wat is die 4 oorsake van adolessente depressie?

Skoolprestasie, sosiale status met maats, seksuele oriëntasie of gesinslewe kan elk 'n groot uitwerking hê op hoe 'n tiener voel. Soms kan tienerdepressie die gevolg wees van omgewingstres.

Daar is hulp. Maak afspraak.

Vrae

Jy kan nou al jou geestes gesondheid vrae vra. Stuur WhatsApp na 0722123204 METJOU VRAAG.”

Groetnis Andries Scholtz Spesialis berader

BA ,B.Th, M.Th. Practical Theologie (UOV) Functional Therapy (Post Graduate UNISA), Fecilitative Leaderschip (US), Substance abuse (SANDRA) Cert IV Veritas Colage (Perth Bible Collage) Tel: 0722123204 - Upington

This article is from: