1 minute read

Thank You

Derrick & Bobby

Kgalagadi Lifestyle Lodge

Advertisement

“After our SUV got stuck in the sand at Kgalagadi Lodge these two guys went out of their way to get us out and up and running again, thank you Derrick & Bobby you two are stars...” -Colin and Sheryl-Ann Venter

Sipho van brakpan word genooi na 'n fancy dress party en vra sy vrou om vir hom 'n kostuum te gaan huur. Die aand kom hy by die huis en daar is 'n superman suit op die bed. Baie onsteld vertel hy sy vrou dat sy iets anders moet kry want superman was en is nog altyd 'n wit ou. Volgende aand kry hy 'n spiderman suit op die bed. Hy vertel sy vrou sy is stupid want spiderman en superman is wit ouens en hy is swart - hy soek 'n kostuum wat by 'n swart man sal pas. Volgende aand kom hy by die huis en kry 'n klomp wit kolle, 'n wit belt en 'n wit stok op die bed. Hy roep sy vrou en vra wat is dit waarop sy antwoord: jy trek jouself kaal uit, plak die wit kolle op jou lyf en gaan as 'n domino blokkie !As jy dit nie laaik nie dan sit jy die wit belt om jou lyf en gaan as 'n oreo koekie !As jy dit nie laaik nie dan druk jy die wit stok in jou g@t op en gaan as 'n magnum roomys !

This article is from: