BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA
SKOLENUUS
BLOEMFONTEIN online co.
My pad as suster
tydens die Covid-19-pandemie
"Ons het almal gedink dat dinge ná die tweede golf na byna normaal sou terugkeer, maar toe tref die derde golf ons en pasiënte was sieker en personeel was uitgeput na hulle die eerste twee golwe moes bestry. Ons is tot op ons limiet gestrek."