Worcester Standard & Gazette E-Edition 15 May 2025
DA sê ja vir saamsit van komitees
Die Demokratiese Alliansie het Maandag die belangrike gesamentlike vergadering tussen die parlementêre portefeuljekomitees oor landbou en polisie verwelkom. Die vergadering is beskou as ’n noodsaaklike stap om die toenemende krisis van plaasen landelike veiligheid in Suid-Afrika aan te pak.
Die DA het die vergadering geprys vir die bevordering van samewerking tussen die departement van landbou en die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Beide ministers – John Steenhuisen (landbou) en Senzo Mchunu (polisie) – het die sessie bygewoon.
“Ons is bemoedig deur die gesindheid van albei ministers
en komitees om saam oplossings te vind vir die uitdagings waardeur landelike gemeenskappe in die gesig gestaar word,” sê Willie Aucamp, die DA se woordvoerder vir landbou.
Op die vergadering het die DA sterk gepleit vir:
•beter samewerking tussen die polisie en plaaswagte en ander private veiligheidsinisiatiewe; •die stigting van ’n gespesialiseerde eenheid vir landelike veiligheid binne die polisie; verbeterde misdaadintelligensie in landelike gebiede; •beter toegeruste polisiekantore op die platteland; en •gefokusde optrede teen georganiseerde veediefstalsindikate.
Volgens Aucamp bedreig
en landelike veiligheid in Suid-Afrika aan te pak
plaasaanvalle, plaasmoorde en veediefstal nie net voedselveiligheid nie, maar verwoes ook die lewens van boere en plaaswerkers – die ruggraat van die
Só wil munisipaliteit beleggers lok
Die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) het onlangs ’n groot tree vorentoe geneem om beleggers na die streek te lok.
Die munisipale raad het die nuwe BVM-beleggingsaansporingsbeleid, in Engels bekend as ’n “investment incentive policy” en ’n konsep- BVM-beleggingsprofiel aanvaar.
Dit maak die BVM een van min munisipaliteite in die land wat so ’n beleid het, met metropole soos Kaapstad en Durban en groot dorpe soos George en Welkom wat dit reeds gebruik, het die raadslid Julian Kritzinger in ’n verklaring verduidelik.
Dit is ’n hulpmiddel om onder
landbou-ekonomie
“Misdaadintelligensie in afgeleë gebiede is van kardinale belang vir intelligensie-gedrewe polisiewerk, wat misdaad kan
vir beleggers gaan bestudeer ’n Eie, unieke beleid is saamgestel en in-diepte ontledings van elke dorp in die munisipaliteit is gedoen om hul kapasiteit vas te stel. Die hulp van kenners van plaaslike ontwikkeling by die Suid-Afrikaanse Plaaslikeregeringsvereniging (Salga) is bekom om die beleid te verfyn.
Die fokusgebiede van die beleid is die unieke aard van die Breedevalleibeleggingsprofiel, die gebied se mededingende voordele, soos beskikbare grond en water, ’n gebiedspesifieke benadering wat voorsiening vir De Doorns, Rawsonville
help voorkom voordat dit plaasvind.
“Ook is dit onaanvaarbaar dat polisiebeamptes op die platteland dikwels nie oor die basiese toerusting beskik om behoorlik op noodgevalle te reageer of misdade te ondersoek nie.”
Veediefstal, wat die landbousektor jaarliks met meer as R3 miljard se verliese tref, is volgens die DA nie net die werk van individuele misdadigers nie, maar deel van goed georganiseerde misdaadnetwerke Die party pleit vir spesifieke optredes om hierdie sindikate uit te roei.
“Die DA sal aanhou veg vir die veiligheid, lewensbestaan en waardigheid van almal op die platteland,” het Aucamp gesê
Team to visit households in municipal sur-
The Breede Valley Municipality (BVM) has embarked on a revenue enhancement survey throughout the municipality. Teams have visited Zwelethemba and Worcester West during the past week. This is part of BVM’s efforts to promote financial sustainability and improve service delivery. The team will visit every household to assess the following detail: water meters, number of refuse removal bins, pre-paid meters and contact details
Die DA verwelkom die belangrike vergadering tussen belanghebbendes om die toenemende krisis van plaas-
License card printer on-line again
Rasaad Adams
The National Department of Transport (DoT) confirmed on Friday (9 May) that the country's only driving license card printing machine has been fixed and operations have resumed.
The machine had reportedly been out of operation since 5 February, which has led to a backlog of 747 748 outstanding cards to be printed.
Before this announcement, not a single drivers licence card had been issued by Pretoria.
The processing of such an application falls with the DoT and it's done through the Driving Licence Card Account (DLCA) situated in Pretoria.
resolution to the matter.
"At these engagements the department addresses the matter on behalf of all municipalities in the Western Cape.
“The feedback received is that the matter is being addressed and is expected to be resolved soon.
"The Western Cape has proposed decentralisation as well as having a card-printing machine, should the DoT decide to purchase more than one card producing machine
"We are not sure when the situation will be remedied."
According to the DoT the backlog breakdown per provinces as at 2 May is as follows: GP: 252 745; KZN: 115 020; WC: 108 402; MP: 66 833; LP: 61 769; EC: 55 393; NW: 39 983; FS: 33 741; NC: 13 862.
This Western Cape Department of Mobility this week said it had on several occasions made proposals for the driving-licence application process to be decentralised to allow for provinces to host card printing machines.
Western Cape Mobility spokesperson Muneera Allie this week said the department had weekly engagements with the DoT and DLCA to encourgae an urgent
Wynland-ekspo einde Mei terug
Die Winelands Autumn Expo keer op 30 en 31Mei terug na die Hoërskool Montana.
Die sukses van die 2024-ekspo was duidelik uit die aantal besoekers wat die verskillende geure en lewendige kultuur van die Kaapse Wynlande geniet het. Meer as 100 verskaffers het bekroonde wyne, spiritualieë, kulinêre lekkernye en kunswerke vir die 2500+ besoekers aangebied. Hope vermaak is opgedis met topmusikante soos Die Heuwels Fantasties en Jeod House.
Besoekers aan die 2025-Winelands Autumn Expo kan uitsien
na ’n wyer verskeidenheid aanbiedinge.
Die ekspo sal die beste plekke om te bly en te verken, venues om in te vier, avonture om te ervaar en produkte om te proe en te geniet, ten toon stel. Wonderlike pryse sal ook op die spel wees asook heelwat kindervermak. Kaartjies kos R100 per volwassene, R40 vir tieners, en kinders onder 12 gratis. Veilige parkering is beskikbaar teen R10 per dag. Naweekkaartjies kos R160 by www.webtickets.co.za •Die ekspo is kontantloos; onthou dus jou kaarte.
"However, the purchase of the card producing machine is the responsibility of DoT and there are many other factors, such as legislative amendments as well as costs to obtain multiple machines that must be taken into consideration by them
"In a statement released on Thursday (30 April) Drakenstein Municipality said:
The DoT said this means working hours for staff members at the DLCA, which is an entity of the Department, will be extended to ensure the reduction of the backlog
With the current catch-up plan, updates on the backlog reduction will be provided as and when significant progress is made.
It said, however, the backlog reduction is also dependent on the number of orders being received on a daily basis
Blind navigators find their way
Despite relentless downpours and slick roads, the Paarl leg of the annual Blind Navigator’s Rally went ahead on Saturday (10 May) and was hailed a resounding success. Braving the wet weather, teams of sighted drivers and their blind or visually-impaired navigators tackled the route with grit, precision and camaraderie. The challenging conditions only added to the sense of adventure, as participants proved that determination and trust could overcome even the stormiest obstacles.
Rasaad Adams
President of Paarl Lions Club Jacques Calitz and his navigator Caroline Turner.
Photo: Rasaad Adams
Hiér is ook Joshlins wat hulp kort
RonélvanJaarsveld
Die ontstellende verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith verlede jaar in Saldanhabaai het harte landswyd aangegryp
Haar ma, Kelly Smith, en dié se vriende Jacquin Appollis en Steveno van Rhyn, is onlangs skuldig bevind aan ontvoering en mensehandel – sonder dat enigiemand iets wyser is oor wat van Joshlin geword het en of sy nog lewe
Die hof het gehoor dat haar ma, ’n dwelmverslaafde, haar glo vir R20 000 aan ’n sangoma verkoop het Dié voorval het gesprekke oor die veiligheid van kinders ontlok
Dis egter nié net in ’n sinkhuis in Saldanhabaai waar ’n kind verwaarloos en blootgestel is nie Elke dorp het sy eie Joshlins, wat oorgelaat is aan die genade van ’n volwassene wat nie die sorg wat hulle nodig het, gee of kan gee nie
Tydens die bekendstelling van Kinderbeskermingsmaand op Sondag 11 Mei het Sisisi Tolashe, die minister van maatskaplike ontwikkeling, ontstellende syfers bekendgemaak Meer as 26 000 gevalle van kindermishandeling en -verwaarlosing is in die 2024-’25-boekjaar landswyd aangemeld, met 9 859 gevalle van seksuele misbruik prominent in al nege provinsies Kort na dié was doelbewuste verwaarlosing met 9 475 gevalle, gevolg deur fisieke mishandeling, waarvan 3 965 gevalle aangemeld is Daar was 595 gevalle van kinderverlating Sy het ook gesê swangerskappe by kinders so jonk as tien tot veertien jaar is ’n groot bekommernis wat dui op ’n diepgewortelde boosheid teen kinders
Standard & Breederivier Gazette het by Kindersorg in Worcester gaan aanklop om
te hoor hoe dinge plaaslik lyk
Daar is ’n netwerk van organisasies om ’n vangnet vir kinders te probeer skep Kindersorg werk nou saam met ander organisasies soos die ACVV, WEG, die departement van maatskaplike dienste, Flourish (wat na swanger moeders) omsien, Bowl (wat ondersteuning bied aan mense met verslawing) en Famsa (wat terapeutiese dienste soos huweliks-enrouberading bied
SWAKSKOOLBYWONING
Robin Davids, ’n maatskaplike werker by Kindersorg, sê werkloosheid is die wortel van baie van die probleme, waar armoede kinders direk raak Middelafhanklikheid en betrokkenheid by bendes stel kinders
bloot aan omgewings waar hulle nie veilig is nie
“Swak skoolbywoning is ’n kopseer –daardie kinders is bedags sonder toesig en raak betrokke by dinge wat onveilig is. Hulle word maklik deur bendes ge-werf Dikwels besef ouers nie eens dat hul kinders skool misloop nie, omdat hulle skoolklere aantrek en skool toe gaan, maar wegsluip sodra hulle nie dopgehou word nie,” het sy gesê
“Ons het ook kommer oor tienerswangerskappe Dikwels gaan die meisies terug skool toe, maar dit gebeur dat die familie nie iemand het om na die baba om te sien nie, of nie kan bekostig om iemand te betaal om na die baba om te sien nie
Dis moeilik om hierdie siklus te breek,” het sy verduidelik
Benewens ouers wat alkohol misbruik, is daar gevalle waar laerskoolkinders reeds verslaaf is, maar dit is ’n groter probleem by hoërskoolkinders
MELDGEVALLEAAN
“Wanneer die ouers nie self kan versorg of nie die kind se belange op die hart dra nie, is dit belangrik dat die gemeenskap namens daardie kind intree,” het Davids gesê Sy het inwoners aangemoedig om gevalle aan te meld – al doen hulle dit anoniem
“Mense is dikwels bang dat ons hul kinders wil ‘vat’ – dit is egter die heel laaste opsie Ons volg ’n holistiese benadering en probeer so ver ons kan gesinne ondersteun sodat kinders by hulle kan aanbly Dit is traumaties vir ’n kind om verwyder te word en ons wil hulle in hul veilige ruimte hou,” het sy verduidelik
Kindersorg se eerste stap is om gesinne te help met dienste soos berading en ondersteuning sodat hulle beter funksioneer Wanneer dit nie werk nie, sal die statutêre roete gevolg word – waar ’n hof genader word “As dit nie anders kan nie, sal ’n kind vir negentig dae in ’n plek van veiligheid geplaas word, waarna ons hom of haar weer by hul gesin sal probeer plaas.
“Indien daar nie ’n ander uitweg is nie, mag die kind vir twee jaar in pleegsorg geplaas word Ná twee jaar word hierdie besluit hersien en kan die kind weer met sy gesin hernu word óf weer in pleegsorg geplaas word,” het sy verduidelik
Kindersorg wil juis bewusmaking oor die kwessies tydens Kinderbeskermingsweek – van 29 Mei tot 5 Junie – verskerp “Hoe meer kennis ons gemeenskappe het, hoe beter sal hulle hierdie probleme kan vermy,” het Davids gesê
Robin Davids, ’n maatskaplike werker van Kindersorg
Goeie druiwe gee
weer goeie wyne
Die 2025-wyndruifoes word gekenmerk deur uitsonderlike vruggehalte, danksy volgehoue matige en droë toestande wat druiwe van uitstekende balans, geurkonsentrasie en struktuur gelewer het – kenmerkend van vooraanstaande wynproduksie.
Volgens dr. Etienne Terblanche, konsultasiediensbestuurder by Vinpro, het die seisoen byna ideale rypwordingstoestande in kusgebiede en binnelandse streke gebied, wat tot bestendige rypwording en gebalanseerde vrugontwikkeling gelei het.
“Koeler temperature tydens rypwording het gehelp om suurvlakke te bewaar en die ontwikkeling van kleur- en geurverbindings aan te help. Kultivars wat tot dusver uitstaan, is veral pinotage, shiraz en chardonnay.”
Hoewel algehele produksie weens ’n krimpende wingerdvoetspoor onder langtermyn-gemiddeldes bly, belyn vanjaar se hoëgehalte-oesjaar met die wynbedryf se oorhoofse doelwit van premiumisering. Volgens die jongste oesskatting deur die bedryfliggaam SAWIS het die 2025-druiweoes 1,244 miljoen ton vanaf 86
en cabernet sauvignon het intense kleur en tannienrypheid vertoon, met gebalanseerde opbrengste wat tot vooraanstaande wynpotensiaal bygedra het.
ROBERTSON
Die streek het voordeel getrek uit ideale rypwordingstoestande en matige temperature, wat gelei het tot vars, vruggedrewe witwyne en goed gestruktureerde rooiwyne – veral in shiraz en chardonnay.
STELLENBOSCH
’n Vlagskipseisoen vir vooraanstaande rooiwyne Genoegsame hangtyd vanjaar het diepgekleurde gestruktureerde wyne opgelewer.
Die verwagting is dat cabernet sauvignon- en merlot-wyne goeie verouderingspotensiaal sal lewer.
SWARTLAND
Droëlandwingerde het druiwe met besonderse konsentrasie opgelewer, veral chenin blanc en shiraz. Die streek se kenmerkende bosstokwingerde het in die droë toestande gedy en voordeel getrek uit beduidende dag-nag-temperatuur-
Foster mothers’ selfless love
A rose, or mother, by any other name would smell as sweet
During a Mother’s Day event at the Avian Park Library, the spotlight was on the important role that foster mothers play in the lives of the children in their care
The event was organised by the library and the Reaching Stars (NPO), and celebrated the strength, resilience, and nurturing spirit of women in the community It provided an opportunity to honour the women who impact lives with their love, compassion, and unwavering dedication
The day was filled with inspirational talks, scripture readings, personal reflections, and a shared meal, enjoyed in an atmosphere filled with laughter and gratitude Some of the speakers shared advice on mental health and self-care, topics many attendees found both relevant and empowering Avian Park’s library assistant, Felicia
Haas, said that foster mothers open both their hearts and homes to vulnerable children, providing stability, compassion, and hope during some of the most challenging moments in a child’s life “With this Mother’s Day celebration, we wanted to honour foster mothers for their selfless dedication Their courage to love without limits and to nurture without guarantees deserves the deepest respect Communities, families, and children are stronger because of their presence,” she explained
“This event is our heartfelt way of saying ‘thank you’ to the incredible women who shape our families and communities. Foster mothers, in particular, give so much, often quietly and without recognition; so, we wanted to create a space where they feel truly seen, valued, and celebrated,” said Reaching Stars founder and co-organiser, Yolande Oliphant. A selection of books about motherhood and strong female figures was on display
A Mother’s Day event was held at Avian Park Library last week
Photo: Breede Valley Municipality
New winter trail run in Montagu over six events
A brand new winter trail-run series in Montagu may just be what you are looking for.
The trail runs offer the chance to explore some of the amazing scenery the area has to offer. They will be held on different farms from June to August. Each of the six events has a 5km fun run and a 10km trail run
Those who enter for the entire series get a discount as well as a plaque on which they can fit all six medals
The series starts off on Montagu Trails on 1 June and then proceeds in the direction of the R62 onto Rietvlei for the sec-
ond event at Shepherd’s Fountain on the 22 June. The third event is at the Keisie at Rumali Guest Farm on the 13 July.
The fourth event will be towards the Agterveld at Drie Kuilen Nature Reserve on 27 July.
The fifth is more towards the Karoo, at the Gecko Rock Private Nature Reserve on 3 August. The last event in the series will be held at the African Game Lodge on 31 August.
For more information on it, or to enter, visit www.makadasadventures.co.za, and look under events. Entries can be made at www entryninja.com.
Enjoy an afternoon of opera at United church
Worcester United church will hold a magical evening of opera on Saturday 17 May from 14:30 to 16:00.
A renowned vocalist will perform wellknown opera arias and popular songs from across the world.
Dagboek | Diary
Stuur inskrywings na: info@worcesterstandard com Deadline/Spertyd: Mondays/Maandae 12:00 15 Mei
Die Robertson-geskiedenisgilde nooi inwoners na hul maandelikse byeenkoms om 18:00 vir 18:30 in die NG kerk-sysaal in Paul Krugerstraat 39 Adv Jan C Heunis SC (seun van oud-minister Chris Heunis) is die gasspreker en hy
Tickets cost R100 per person and tea, coffee and eats will be on sale. All funds raised will go towards the church and its work.
For more information, email info@unitedchurch.co.za
organised by Laerskool Wolseley and Wolseley Tourism and visitors can enjoy the beer tent food stalls, carnival rides and artists such as DJ Fano, Burger, Byron Minie and Band and Fran and Kie
For more information, email info@ wolseleytourism co za A golf day in aid of the blind takes place at Worcester golf course Entries are R3 000 a four ball and includes a breakfast box goody bag and dinner
Format is 4 ball alliances with preferred drive on par 4 and 5 Sponsors are invited to support the day
Baadjies aan Bome aan’t kom
Mense moenie verbaas wees as hulle hierdie winter op ’n boom of drie afkom waaraan baadjies of ander warm kledingstukke hang nie.
Dit is alles deel van die landwye Baadjies aan Bome-projek, waardeur duisende kledingstukke in ’n unieke omgee-gebaar aan behoeftige mense geskenk word.
Hierdie inisiatief is deur Madeleen van den Berg, die bestuurder van die projek in Suid-Afrika, gestig Van den Berg, wat in die finansiële wêreld werk, het in die Covid-19-pandemie-inperking op sosiale media gesien hoe ’n kind van Turkye sy baadjie uittrek en aan ’n boom hang sodat iemand wat koudkry, warm kan wees. Sy is so daardeur geraak dat sy dadelik daaraan begin werk het om so ’n projek in Suid-Afrika te begin.
In Engels staan dit bekend as “Free on a Tree” en die beweging het in 2018 begin toe Oliver Edwards van Tasmanië, Australië, as deel van ’n skoolprojek besluit het om hawelose mense te help.
Hy het ou baadjies geneem, dit aan bome gehang en ’n boodskap daarby
gelos sodat mense weet hulle kan dit vat as hulle dit nodig het.
Die projek het onmiddellik in SuidAfrika vlamgevat.
Verlede jaar is sowat 25000 kledingstukke in verskillende veldtogte landwyd aan bome gehang.
Op tuisbodem het die Worcester Lions en Boland Boudjies saamgespan om die Baadjies aan Bome-projek te ondersteun Hulle benodig skenkings of bestanddele vir sop en brood sowel as produkte (enige klere, komberse ens.) wat hulle vir dié doeleinde aan bome kan hang. Worcester Lions en Boland Boudjies gaan op 30 Mei ’n groot geleentheid aanbied waartydens behoeftiges gehelp gaan word. Die publiek word uitgenooi om dit tussen 12:30 en 14:00 by te woon en te ondersteun deur skenkings van kledingstukke en komberse na Worcester Lions Club, Kluestraat 50, Hospital Hill, Worcester, te bring Behoeftiges kan dan ook kledingstukke kan kom haal en ’n sopkombuis sal ook vir hulle gehou word. •Bel Mieke by 0823761707 vir navrae en skenkings
Ondersteun vanjaar se Baadjies aan Bome-projek van die Worcester Lions en Boland Boudjies om hierdie winter lywe – en harte – warm te maak
A new winter trial run series starts in Montagu in June
Verpleërs op spesiale dag vereer
Internasionale Verpleërdag word jaarliks op 12 Mei gehou om die onskatbare bydrae van verpleërs te eer en te vier. Deur hierdie jaar se tema, “Ons verpleërs; ons Toekoms – die ekonomiese krag van sorg”, fokus die Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand nie net op dankbaarheid vir verpleërs nie, maar beklemtoon ook die ondersteuning wat nodig is vir gesonder verpleërs as ’n organisatoriese belegging.
Verpleërs, as die fondament van die gesondheidstelsel, is dikwels die eerste kontakpunt met pasiënte en word die mees konstante vorm van kontak gedurende ’n pasiënt se gesondheidsreis. Met sulke onwrikbare toewyding ervaar verpleërs egter spanning – fisiek, geestelik en emosioneel. Hierdie dag dien ook as een om voorspraak te maak vir die bemagtiging en welstand van verpleërs.
“In die werkplek tref ons ’n aantal voorsorgmaatreëls om
gesond en veilig te bly, maar wanneer ons die hospitaal of kliniek verlaat, moet ons ons welstand ’n voorkeur hou,” sê
Sr. Minette Lingenfelder, wat beroepsgesondheid- en veiligheidsondersteuning aan die
departement se personeel in die Breedevallei, Witzenberg en Langeberg bied. “As verpleërs wy ons ons tyd aan die versorging van ander. Ek het bevind dat ‘ek-tyd’ en oefening my help om my beste vir my familie,
kollegas en pasiënte te lewer.”
Die welstand van verpleërs is nie net ’n verpligting nie, maar ’n belegging “Gesonder verpleërs lewer beter gehalte pasiëntsorg, wat ons gesondheidsorgdoeltreffendheid verbeter, maar dit is ook ’n stelselmatige belegging, aangesien die welstand van ’n verpleër ’n direkte skakel is met die soort sorg wat gedurende hul reis aan pasiënte gebied word.
’n Verpleegster by een van die departement se vennote, Boland Hospice, is só lief vir verpleging dat sy ’n paar jaar ná haar aftrede teruggekeer het na die beroep. Sr Ina van Eck sê sy verbeter haar welstand deur aktief betrokke te wees in die gemeenskap en tyd saam met goeie vriende deur te bring
“Ek het baie vriende en ek bly besig! Ek is lid van die Maria Stofberg-VLV asook my kerk se sorggroep. Ek is ook lid van ’n kruiegroep en geniet aktiwiteite wat deur die aftreeoord waar ek woon, aangebied word,” sê Sr Van Eck.
Die Wes-Kaapse departement
van gesondheid en welstand beklemtoon welstand as “’n omvattende benadering vir ons verpleërs” deur aanmoediging te bied deur sy “Welstand begin by my”-veldtog, wat fokus op die fisieke en geestelike welstand van verpleegsters en verpleërs, insluitend personeel in ander afdelings van die departement. “Ons Wes-Kaap oor Welstand (WoW) -inisiatief ondersteun en verseker dat die bevordering van welstand op die voorgrond van gesond lewe staan Ons glo wanneer ons verpleegsters/-verpleërs die voorbeeld stel om voorkeur aan hul welstand te gee, hul pasiënte en gemeenskappe ook voorkeur aan hul welstand sal gee, wat ’n gesonder arbeidsmag vir die Wes-Kaap moontlik maak.
“Verpleërs word elke dag deur enorme uitdagings in die gesig gestaar Die oplossing begin by ons, en die vestiging van ’n veiliger, respekvolle en meer ondersteunende werksomgewing wat op die welstand van verpleërs fokus om gehaltegesondheidsorg vir almal te voorsien.”
Drostdy vee Wellington plat
Worcester se HTS Drostdy se eerste rugbyspan het die afgelope naweek sy Wellingtonse bure behoorlik bloedneus geslaan, toe hy vir Hugenote Hoërskool met 50-0 op die rugbyvled verslaan het
‘Agri’s Got Talent’: Vier stemme en stories van Suid-Afrika
Agri’s Got Talent (AGT) is terug vir die 12de seisoen – en inskrywings is nou amptelik oop! As jy in die vrugte-, wynof sitrusbedryf werk en ’n passie vir sang het, is dit jou kans om te skitter. AGT is nie net ’n sangkompetisie nie – dit is ’n lewensveranderende reis van selfontwikkeling, selfvertroue en gemeenskapsbemagtiging. Die projek is in samewerking met Hortgro, die Sitruskwekersvereniging, SA Wine, Suid-Afrikaanse Tafeldruifvereniging en die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Enige landbouwerker wat in die sagtevrugte-, tafeldruif-, sitrusen wynbedrywe werk, voltyds of seisoenaal, reg oor Suid-Afrika, kan inskryf Hoekom moet jy vir AGT 2025 inskryf? Finaliste ontvang professionele stemen sosialemedia-vooropleiding, woon selfontwikkelingswerksessies by, kry “make-overs” en neem deel aan ’n opleidingsweek van 14-19 September in die Wes-Kaap. Dit alles lei na ’n skouspelagtige AGT-gala-eindronde waar die Top-10 voor ’n beoordelaarspaneel en die gehoor op die verhoog optree. Baie voormalige deelnemers het persoonlik, kreatief en professioneel gegroei op maniere wat hulle nooit sou kon voorsien nie – danksy hul deursettingsvermoë en die platform wat AGT bied Victor Fredericks, ’n produksievoorman op die plaas Speenvlei in Wolseley,
is met ’n pen in sy hand gebore. Hy is ’n gepubliseerde skrywer en liedjieskrywer wie se literêre werk sy debuutdigbundel Ons stryd was ook in Afrikaans (2001), Voetpad oor Witzenberg (2020), en Laat Pa vertel (2022) insluit. Hy was ’n Top-10-finalis in AGT 2018 en ’n uitgeligte kunstenaar by AGT se 10-jaarreünie-konsert in 2023 in die ikoniese Afrikaanse Taalmonument se amfiteater. Sedertdien het Victor by die ATKVmentorskapprogram aangesluit en enkelsnitte opgeneem, insluitend “Boland Blues” en “Blackberry Juice & Jin” (uitgereik op 2 Mei). Op 16 Mei sal hy saam met Corlea Botha, Eulanda Wagner en Riku Lätti in die Daisy Jonesteater optree. “AGT was vir my ’n goeie wegspringblok om groter dinge te bereik,” sê Vic-
tor. “Moenie dat jou omstandighede jou terughou nie. Gebruik elke geleentheid, glo in jouself en werk hard.”
Jason Baartman, ’n produksie-assistent by Laastedrift in Ceres en oud-deelnemer aan AGT, inspireer steeds Hy is in 2023 vir die gesogte ATKV-Crescendo-program gekies. Teen 2024 het hy na AGT teruggekeer – nie as deelnemer nie, maar as mentor en beoordelaar. Hy het ook vir die tweede keer saam met Frieda van den Heever by die Woordfees opgetree –’n ervaring wat hom nou baie na aan die hart lê.
In 2025 was hy weer op die Oesfeesverhoog en het aan die Suidoosterfeeskompetisie deelgeneem. Hoewel hy nie gewen het nie, het hy vriendskappe en kreatiewe vennootskappe gevorm, wat ’n leeftyd sal hou. “Daar is soveel mense wat in my en my musiek glo,” sê Jason. “Ek kan nie nou opgee nie. Gryp jou drome vas – want as jy wakker word, is hulle dalk weg.”
Chanthel Boonzaaier, naaswenner in AGT 2024, tree nou internasionaal op. Sy het die wingerde van Franschhoek vir die gasvryheidsverhoë van Griekeland verruil, waar sy in ’n trio genaamd “Legends” optree en Whitney Houston-liedjies saam met kunstenaars wat hulde bring aan Wilson Pickett en Lionel Richie, sing.
Chanthel beskryf AGT se opleidings-
week as ’n oomblik van diep transformasie. Met ondersteuning van Procare se Petra Nel het sy weer helderheid en selfvertroue gekry oor hoe sy haarself in die wêreld wil wys.
“AGT het my gehelp om die mens raak te sien na wie ek streef om te wees,” sê sy. AGT is ’n viering van diversiteit, talent en trots in Suid-Afrika se landbousektor.
Deelnemers word aangemoedig om in hul huistaal en in enige genre te sing – van pop, gospel en R&B tot rap of klassiek. Of jy nou by die kerk, in die pakstoor, in die wingerde of in die stort sing – AGT wil jou stem hoor!
Inskrywings sluit op 31 Julie. Om in te skryf, stuur ’n stemboodskap (maksimum drie minute) via WhatsApp na 0823721577 of stuur jou opname per e-pos na info@agrisgottalent.com met jou volle naam, geboortedatum, selfoonnommer, naam van jou plaas / kelder / pakstoor, posbeskrywing, hoe lank jy daar werk, naaste dorp, toesighouer se naam en selfoonnommer, asook waar jy van AGT gehoor het.
•Volg Agri’s Got Talent op Facebook by facebook.com/agrisgottalent of besoek www.agrisgottalent.com vir nog inligting. Laat jou stem gehoor word. Agri’s Got Talent 2025 kan jóú oomblik wees!
Verpleërs word jaarliks wêreldwyd op 12 Mei vereer
Jason Baartman en Victor Fredericks by die Oesfees
Die Langeberg Munisipaliteit (Wes Kaap Provinsie) bedien die dorpe Ashton, Robertson, Montagu, Bonnievale en McGregor in die skilderagtige Breëriviervallei/Klein Karoogebied waar mense nog na aan die natuur leef Aansoeke word hiermee ingewag van persone wat oor die nodige kwalifikasies en ondervinding beskik
viraanstellingindieonderstaandeposte:
DIREKTORAAT INGENIEURSDIENSTE
Ambagsman: Elektrisiëns (Verw Nr 22/2025)
ROBERTSON (2 POSTE) MONTAGU (1 POS)
PERMANENTE AANSTELLING
Vergoeding: R 287 436 – R 373 056 (T10) per jaar asook die normale byvoordele soos van toepassing op ‘n PlaaslikeOwerheid
Vergoeding:R226764–R294336(T8)per jaar, asookdie normale byvoordele soos van toepassing op ‘n Plaaslike Owerheid
Algemene Assistente (Verw Nr 24/2025) ROBERTSON
PERMANENTE AANSTELLING
Vergoeding:R126012–R148788(T3)per jaar,asookdie normale byvoordele soos van toepassing op ‘n Plaaslike Owerheid
Nutsman: Paaie & Stormwater (Verw Nr 25/2025) MONTAGU PERMANENTE AANSTELLING
Vergoeding:R166560–R216240(T6)perjaar,asookdie normale byvoordele soos van toepassing op ‘n Plaaslike Owerheid
Masjien Hanteerder: Elektries (Verw Nr 26/2025) ROBERTSON
PERMANENTE AANSTELLING
Vergoeding:R129048–R162732(T4)per jaar,asookdie normale byvoordele soos van toepassing op ‘n Plaaslike Owerheid
Bou Inspekteur: Wetstoepassing (Verw Nr 27/2025) MONTAGU
PERMANENTE AANSTELLING
Vergoeding: R 287 436 – R 373 056 (T10) per jaar asook die normale byvoordele soos van toepassing op ‘n PlaaslikeOwerheid
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER
Assistent Interne Ouditeur (Heradvertering) (Verw Nr 28/2025)
ASHTON
PERMANENTE AANSTELLING
Vergoeding: R 287 436 – R 373 056 (T10) per jaar, asook die normale byvoordele soos van toepassing op n PlaaslikeOwerheid
DIREKTORAAT FINANSIËLE DIENSTE
Snr Rekenmeester: AFS & Verslagdoening (Heradverting) (Verw Nr 29/2025) ASHTON
PERMANENTE AANSTELLING
Vergoeding: R 450 948 – R 585 396 (T13) per jaar asook die normale byvoordele soos van toepassing op ‘n PlaaslikeOwerheid
DIREKTORAAT KORPORATIEWE DIENSTE
Sekretaresse: Speaker (Verw Nr 30/2025) ROBERTSON
KONTRAK AANSTELLING
Vergoeding:R166560–R216240(T6)per jaar,asookdie normale byvoordele soos van toepassing op ‘n Plaaslike Owerheid
Die volledige advertensie in Engels en Afrikaans is beskikbaar opwebwerfhttp://www langeberg.gov.za
Sluitingsdatum: 29 Mei 2025 om 12:00 Aansoeke (Aansoekvorm, CV, kwalifikasies, getuigskr f, ID en Bestuurslisensie) moet gestuur word na Ashton Kantoor Fisiese a d r e s : E - p o s : H o o f w e g 2 8 A s h t o n 6 7 1 5 o f ; tcarstens@langeberg.gov.za; Verdere inligting is beskikbaar by dieBestuurder:MenslikeHulpbronnebyAshtonKantoor Tel(023) 615 8035 en Menslike Hulpbronne Praktisyn: Me V Matthys by Tel (023) 615 8033 tydens normale kantoorure Die aansoekvorm is op die munisipale webwerf (www langeberg.gov.za) en by alle munisipalekantorebeskikbaar
NB: Gunswerwing by Raadslede of enige lid van die Aanstellingskomitee sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer
Die Munisipaliteit is gebonde aan die beginsels van regstellende optrede soos uiteengesit in sy Diensbillikheidsplan. Aansoekers wat teen 31 Julie 2025 nog geen terugvoer ontvang het nie moet aanvaar dat hulle aansoeke nie geslaag het nie CV’s sal nie terugbesorg word nie Geen aansoek sal oorweeg word as ‘n aansoekvorm nie voltooi is nie Die Munisipaliteit behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie Alle suksesvolle kandidate se aanstellings is onderhewig aan die verifikasie van kwalifikasies en kriminele rekords Indiensneming sal onderworpe wees aan die ondertekening van dienskontrakte en waar nodig prestasieooreenkomste asook openbaarmaking van finansiële belange U stem in dat die persoonlike inligting wat as deel van u aansoek inged en word gebruik mag word vir die doeleindes van die Werwing-enKeuringsproses
The Langeberg Municipality (Western Cape Province) serves the towns Ashton, Robertson, Montagu, Bonnievale and McGregor in the picturesque Breede River Valley/Klein Karoo area, where people still live close to nature Applications are hereby invited from persons with the necessary qualifications and experience forappointmentinthefollowingpositions:
DIRECTORATE ENGINEERING SERVICES
Artisan: Electricians (Ref Nr 22/2025)
ROBERTSON (2 POSTS) MONTAGU (1 POST)
PERMANENT APPOINTMENT
Remuneration: R 287 436 – R 373 056 (T10) per annum, as well as normal benefits as applicable to a Local Authority
Snr Supervisor: Roads & Stormwater (Ref Nr 23/2025)
ROBERTSON
PERMANENT APPOINTMENT
Remuneration:R226764–R294336(T8) per annum, as wellasnormalbenefitsasapplicabletoaLocalAuthority
General Assistants (Ref Nr 24/2025)
ROBERTSON
PERMANENT APPOINTMENT
Remuneration:R126012–R148788(T3) per annum, as wellasnormalbenefitsasapplicabletoaLocalAuthority
Handyman: Roads & Stormwater (Ref Nr 25/2025) MONTAGU
PERMANENT APPOINTMENT
Remuneration:R166560–R216240(T6) per annum, as wellasnormalbenefitsasapplicabletoaLocalAuthority
Small Plant Operator (Electrical) (Ref Nr 26/2025) ROBERTSON
PERMANENT APPOINTMENT
Remuneration:R129048–R162732(T4) per annum, as wellasnormalbenefitsasapplicabletoaLocalAuthority
Building Inspector: Law Enforcement (Ref Nr 27/2025) MONTAGU
PERMANENT APPOINTMENT
Remuneration: R 287 436 – R 373 056 (T10) per annum, as well as normal benefits as applicable to a Local Authority
OFFICE OF THE MUNICIPAL MANAGER
Assistant Internal Auditor (Re-advertisement) (Ref Nr 28/2025) ASHTON
PERMANENT APPOINTMENT
Remuneration: R 287 436 – R 373 056 (T10) per annum, as well as normal benefits as applicable to a Local Authority
DIRECTORATE FINANCIAL SERVICES
Snr Accounting: AFS & Reporting (Re-advertisement) (Ref Nr 29/2025) ASHTON
PERMANENT APPOINTMENT
Remuneration: R 450 948 – R 585 396 (T13) per annum as well as normal benefits as applicable to a Local Authority
DIRECTORATE CORPORATE SERVICES
Secretary: Speaker (Ref Nr 30/2025) ROBERTSON
CONTRACT APPOINTMENT
Remuneration:R166560–R216240(T6) per annum as wellasnormalbenefitsasapplicabletoaLocalAuthority
The complete advertisement in English and Afrikaans is availableonthewebsite http://www langeberg.gov.za
Closing date: 29 May 2025 at 12:00. Applications (Application form,CV qualifications testimonial,IDanddriver’slicence)must be submitted to the Municipal Manager at 28 Physical Address: Main Road, Ashton, 6715; tcarstens@langeberg.gov.za; E-mail: Further information is available from the Manager: Human Resources at Tel (023) 615 8035 and Human Resources Practitioner: Ms V Matthys at Tel: (023) 615 8033 during normal office hours The application form can be obtained from the municipal website (www.langeberg gov za) and is at all administrativemunicipalofficesavailable
NB: Canvassing of Council members or any member of the Appointment Committee will immediately disqualify applicants TheMunicipalityisboundbytheprinciplesofaffirmativeactionas set out in its Employment Equity Plan. Applicants that have not received any feedback by 31 July 2025 must accept that their applications were unsuccessful. CV’s will not be returned. No application will be considered if an application form is not completed The Municipality have the r ght not to make an appointment No late applications will be accepted All successful candidates appointments are subject to verification of qualifications and criminal records. Appointment will be subjected to the signing of a service contract and where applicable performance contract as well as disclosure of financial interest You are consenting that the personal information submittedas part of yourapplication may be used for thepurposesoftheRecruitmentandSelectionprocess
Suitably qualied individuals with innovative thinking passion and the right attitude are invited to apply for the following position at Breede Valley Municipality:
• Smal Plant Operator x3 [T04]
• Electrical Assistant Distribution (Metering) [T06]
Full Advertisement on Council s website: https://bvmjobs mcidirecthire com/ Closing date 30 May 2025 before 13:00
Kavaliers terug in Curriebeker-stryd
GQEBERHA Die Sanlam-BolandKavaliers het hul terugkeer na Suid-Afrikaanse rugby se elite-kompetisie verseker met hul kwalifisering vir die Curriebeker-premierafdeling – ná ’n afwesigheid van nege jaar – danksy ’n oortuigende 36-22-oorwinning oor die Oostelike Provinsie se Olifante in ’n deurslaggewende SA Beker-wedstryd in die Nelson Mandela Universiteit-stadion die afgelope Saterdag (10 Mei)
Die oorwinning verseker nie net die Kavaliers se promosie nie, maar besorg die span ook ’n plek in die halfeindronde van die SA Beker, waar hulle teen die AirlinkPumas te staan sal kom in wat beloof om ’n opwindende herhaling van verlede naweek se ontmoeting te wees
Die afrigter, Hawies Fourie, se manne het merkwaardige kalmte ná ’n senuweeagtige begin in die winderige toestande getoon en uiteindelik vyf drieë gedruk om ’n gedenkwaardige oorwinning te behaal wat hul lang verblyf in die wildernis van die eerste afdeling beëindig
“Dit is ’n belangrike dag vir Bolandrugby,” het ’n opgewonde Fourie ná die wedstryd gesê “Die spelers het ongelooflik hard gewerk vir hierdie prestasie en om ná nege jaar terug in die Premierafdeling te wees, is iets besonders vir ons onder-
steuners en die hele streek ”
Die wedstryd het as ’n versigtige stryd begin met albei spanne wat gesukkel het om hul stempel in die openingsminute af te druk Die tuisspan het eerste punte aangeteken deur Chadwyn November se strafskop ná 17 minute, maar dit het net gedien om die slapende reuse van Boland wakker te maak
Sidney Tobias het die Kavaliers se herlewing begin met ’n kragtige drie in die 26ste minuut, twee minute later gevolg deur die losskakel, Ashlon Davids, wat ook die doellyn oorgesteek het Met James Tedder wat die vervyfskoppe bygevoeg het, het die besoekers hulself skielik met ’n gemaklike 14-3-voorsprong bevind
Die slot Michael Benadie het die voorsprong verder vergroot met ’n drie net voor die rustyd-fluitjie, wat die Cavaliers met ’n oortuigende 21-3-voorsprong ruskamer toe gestuur het – met een voet reeds in die Premierafdeling
Die Olifante het in die tweede helfte kortstondig met ’n terugkeer gedreig toe Enrique Franks kort ná die hervatting gedruk het, maar Boland se Erik Lambrecht het byna onmiddellik geantwoord met die besoekers se vierde drie om hul aansienlike voorsprong op 26-10 te herstel
Toe die wedstryd sy finale kwartier betree, het Allister Coetzee se Olifante gewei-
er om oor te gee, met Franks wat sy tweede drie gedruk het voordat sy heelagter, Jayden Bantom, nog ’n drie met ’n vervyfskop en al bygedra het om die voorsprong tot net sewe punte te verminder, maar die tyd het begin uitloop
Maar, die plaasvervanger-haker HP van Schoor het – soos hy reg deur die hele seisoen gedoen het – het op die kritieke oomblik geskitter met ’n drie in die laaste minute om enige hoop op ’n Olifanteterugkeer te blus
Tedder se betroubare stewel het 11 punte tot die eindtelling bygedra, met vier doelskoppe en ’n strafskop, wat die 36-22-eindtelling afgerond het
“Ons het geweet dit sou moeilik wees om na Gqeberha te kom en EP het ons gewis vir elke punt hard laat werk,” het die Kavaliers-kaptein, Zandré Jordaan, gesê “Ons werk egter al die hele seisoen vir hierdie doelwit toe en om uiteindelik
promosie terug in die Premierafdeling te behaal, voel ongelooflik "
Die oorwinning stel ’n interessante SA Beker-halfeindstryd teen die AirlinkPumas vir volgende naweek op, maar ongeag daardie uitslag, is die Kavaliers se primêre missie voltooi met hul terugkeer na die topvlak van Suid-Afrikaanse provinsiale rugby wat bevestig is Vir die Oostelike Provinsie se Olifante kan die afrigter (Coetzee) moed skep uit sy span se vegtersgees en weiering om op te gee tot die laaste fluitjie – ten spyte van die teleurstelling van die nederlaag Puntemakers:
OP Olifante 22 (3): Drieë: Enrique Franks (2) en Jayden Bantom Doelskoppe: Chadwyn November (2) Strafskop: November Sanlam Boland Kavaliers 36 (21): Drieë: Sidney Tobias, Ashlon Davids, Michael Benadie, Erik Lambrecht en HP van Schoor Doelskoppe: James Tedder
Matthee, Hall, Van der Vyver en Vennote (algemene praktyk van Ou Mutual), in samewerking met Worcester Standard & Breederivier Gazette, nooi lesers om deel te neem aan ons jaarlikse soektog na die groot legendariese inwoners wat 'n invloed op die lewe van mense in ons gemeenskappe gehad het, of steeds het.
Vanjaar vereer ons nie net uitsonderlike individue van die Breedevallei nie, maar brei uit om die Langebergstreek in te sluit Ou Mutual wil graag erkenning gee aan diegene wat 'n beduidende invloed op die lewe van mense in ons gemeenskappe gehad het, of steeds het. Hierdie inisiatief moedig alle inwoners aan om hul deel te doen om ons samelewing te versterk. Vorige wenners sluit in name soos Francois du Toit, Anthony Hall, Pietie Beukes, Idie Louw, Eddie Nortier, Lizette Kloppers, Bertie van der Merwe, Boetie Kriel, Charles Beukes, Ken McIntyre, Elza Jordan, dr Eugene Moore, Kosie Koopman en Frans Wiesie. Wie se naam sou ons lesers graag by dié lys name wou voeg?
Benoemingsriglyne:
• Die benoemde kandidaat
moet in die gebied van die Breedevallei- of Langeberg-munisipaliteite woon;
• Só iemand moes 'n betekenisvolle ekonomiese of maatskaplike invloed op die gemeenskap gehad het;
• Kandidate kan uit verskeie sektore –onderwys, sake, sport, landbou of ander gemeenskapsdienste - kom; en
• Die benoemde moet ouer as 50 jaar wees.
Stuur die volgende inligting:
• Volledige naam en kontakbesonderhede van die benoemde;
• 'n Kort beskrywing van die kandidaat; en
• 'n Duidelike motivering wat verduidelik watter invloed die benoemde op die gemeenskap as legendariese inwoner van die vallei gehad het
Stuur e-pos na jghallpa1@oldmutual.com of lewer die benoeming af by Ou Mutual PFA se kantoor in Baringstraat 29, Malan-huis, Worcester Die sluitingsdatum vir benoemings is 21 Mei
Bel Elsophie Hill by 023 348 7915/1 met navrae. Die suksesvolle kandidate sal in Junie op 'n glansdinee by die Worcester-gholfbaan vereer word.
Young Warriors voer botoon in derby teen Young Turbo’s Dawro Kock, die losskakel van Young Warriors, word deur ’n Young Turbo’s-verdediger beetgekry tydens die twee spanne se streekuitdaagbekerstryd Dié stryd, ook bekend as ’n derbykragmeting, is op die Keisie-rugbyveld in die Keisie-vallei gespeel Young Warriors het met 23-19 gewen FOTO:
Primrose dop Persies om
Primrose het Saterdag (10 Mei) Worcester
Perseverance in die Esselenpark-stadion naelskraaps met 18-17 gewen Dié twee spanne het mekaar in ’n wedstryd in nat omstandighede met sterk wind en reën die stryd aangesê
Perseverance het die wedstryd in gietende reën met ’n sterk wind teen hom begin Primrose het ontvang en die wind, wat agter hom was, mooi gebruik Hy het Persies op sy agtervoete gehou en in sy 22-meter-gebied geboer en gedwing om foute te maak, wat hy ook reggekry het
In die eerste 10 minute van die wedstryd het Primrose ’n strafskop gekry en Rushdi Levendal (losskakel) het seker gemaak met die skop (telling 3-0 vir Primrose) Kort ná die inskop het Primrose weer die bal ontvang, weer aangeval en op sy beurt ’n strafskop gekry toe Persies se dissipline hom in die steek gelaat het Levendal het weer seker gemaak met die skop pale toe (telling 6-0 vir Primrose) Ná die inskop het Primrose die bal aangeslaan en ’n skrum is beveel Persies het die bal gewen en die eerste keer het Primrose met Persies se
sterk pak voorspelers kennis gemaak, wat meters met Primrose se skrum geloop het, wat tot ’n verdoelde drie gelei het (telling 7-6 vir Persies) Persies het die aanvalle begin en Primrose moes keer vir die vale Persies het egter sy tweede onverdoelde drie gedruk toe sy voorspelers weer oor die doellyn gedryf het (telling 12-6 vir Persies) Dit was ook die rustydtelling In die laaste 40 minute was dit ’n perd van ’n ander kleur nadat toe Primrose afgeskop het, maar Persies het nie gaan lê nie en vinnig teruggeslaan met ’n onverdoelde drie (telling 17-11 vir Persies) Primrose het weer ingeskop en weer ’n lynstaan gekry toe Persies fouteer Primrose het die lynstaan gewen en sy voorspelers het pragtig gedryf met Brandon Klein, ook ’n plaasvervanger, wat druk onder die pale gedruk het Wilfred Filander was inm die kol met die belangrike skop wat tussen wen of verloor was (telling 18-17 vir Primrose) •Primrose se B-span het 0-17 teen Persies se B-span verloor
(4)
Sidney Tobias druk sy drie vir die Kavas terwyl Chriswill September hom ondersteun, in die 22-36 oorwinning teen die EP Elephants in die SA Beker op 10 Mei. FOTO: Michael Sheehan