VrystaatKroon E-Edition 30 July 2025

Page 1


Shared vision lightens heavy load

MADLI GROBBELAAR

Bethlehem is experiencing a remarkable transformation with the community, local businesses, and municipality working hand in hand to breathe new life into the town.

The Make Bethlehem Beautiful initiative has been the driving force behind this incredible revival since April, systematically addressing challenges with inspiring action

Daily efforts are visible throughout the town, with cleanup operations, repairs, and restoration projects bringing hope and pride to residents One of the most striking improvements is the restoration of the fountain in Church Street, a visual masterpiece that symbolises the community's commitment to renewal

Notable achievements include the remarkable transformation of an army tanker in Eureka Once covered in graffiti and neglect, the vehicle has been meticulously cleaned and restored

The municipality has also stepped up and is busy repairing and renovating Church Street

The Make Bethlehem Beautiful Facebook page has become a testament to the project's growing momentum, showcasing how local businesses and residents are uniting to revitalise their beloved town

Jacques Windt, local businessman and founding member of the initiative, and the Dihlabeng Municipality initiated this transformative project with a comprehensive strategy that goes beyond mere aesthetic improvements

Their ambitious goals include

job creation, crime reduction, and community empowerment Windt expressed his excitement about the widespread inspiration generated by the renovation efforts, highlighting how it has brought people together

The organisation extends its gratitude to every business and individual who has contributed their time, resources, and support

“Our success is a direct result of our community standing together With-

out the collective effort of businesses and residents, this would not have been possible,” says Windt Those interested in supporting or assisting the project can call Windt on 073 249 1330

The army tanker looked brand new after it was cleaned of the graffiti that previously covered it, restoring its former glory
The army tanker in Eureka Bethlehem that was covered in graffiti and rumble was remarkable transformed and restored
The organisation collaborated with the Dihlabeng Municipality to restore and fix the traffic circle in Jordania,Bethlehem - one of their success stories in making Bethlehem beautiful again
Community members,local businesses, and the local municipality banded together to make Bethlehem beautiful again Here municipal workers are fixing the road surface,leading to the traffic circle in Jordania Photos: Supplied
The Bethlehem community was buzzing when the fountain in Church Street was in working condition again

Gees van gee, omgee gevier

Om 67 minute vir Mandeladag te vier en te vereer, het die DA in Bethlehem die Christenburg-gemeenskap vir haweloses en behoeftiges op ’ n ete trakteer

Op Vrydag 18 Julie, ter viering van Mandeladag, is inwoners van Christenburg met sop en brood verras

Die Christenburg-kleinhoewe buite Bethlehem huisves ongeveer 100 behoeftiges, en ongeveer 60 van die inwoners kon ’ n warm ete geniet

“Dit is vir ons belangrik om Madiba se nalatenskap te vereer deur terug te gee aan ons gemeenskappe,” sê Estie Senekal, DA-raadslid van die Dihlabeng-munisipaliteit

“Daarom was dit vir ons ’ n voorreg om die mense by Christenburg ’ n bietjie te bederf,” meen sy Dr Roy Jankielsohn, Vrystaatse DA-leier, het ook die geleentheid bygewoon

Ter viering van Mandeladag het die DA in Bethlehem die Christenburg-inwoners met sop en broodjies bederf Hier gesels Dr Roy Jankielsohn,Vrystaatse DA-leier,met die mense van die gemeenskap

Foto:Verskaf

Wek steeds kommer, al is ingryping op pad

Die agteruitgang van die R57-roete tussen Kestell en Reitz het tot groot kommer gelei omdat die roete ’n kritieke skakel vir die streek se landbou- en vervoersektor is Die R57 is onlangs aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) oorhandig; dié besluit is wyd verwelkom en word beskou as ’n positiewe stap om die herstel van die pad te verseker.Jafta Mokoena,DA-woordvoerder vir paaie en vervoer in die Vrystaatse wetgewer,het bevestig die DA sal deur middel van navrae aan die parlement kan bepaal wanneer dringende herstelwerk en opknapping aan die pad sal begin “Die uitdagings van die R57-pad is destyds met Butana Komphela,voormalige LUR vir paaie en vervoer,bespreek kort nadat konstruksie van die pad in 2016 plaasgevind het Die departement het toe gesê daar is begrotingsbeperkings en dit het kommer gewek of die pad op die regte peil herstel en gebou sou word,”sê Mokoena Die huidige toestand van die pad hou risiko vir padgebruikers in en skep ’n uitdaging vir boere wat daarvan gebruik maak om goedere te vervoer Foto: Verskaf

Seven nabbed for proscribed goods

In a decisive move to combat the growing menace of illegal trade, the police in the Free State have launched a significant operation targeting counterfeit goods and illicit cigarettes.

On Thursday, 24 July, the Bethlehem Public Order Police (POP), working in coordination

with Customs officials of the South African Revenue Service (Sars) from Ladybrand, conducted a strategic raid that resulted in the arrest of seven people and the seizure of contraband worth approximately R450 000 The coordinated operation targeted business premises in Ladybrand and Senekal, areas identified as critical hotspots for illegal trade

Authorities confiscated a substantial quantity of illicit cigarettes and other counterfeit items, including unregulated skin lightening products that pose potential health risks to consumers “This operation is part of our ongoing commitment to protecting consumers and disrupting criminal networks,” says WO Mmako Mophiring, police

spokesperson Authorities emphasise that these operations are crucial in protecting local businesses, safeguarding consumer health, and mitigating the economic impact of counterfeit trade

Community members are asked to remain vigilant and report any suspicious activities related to the selling of counterfeit or illicit goods

A portion of the large amount of illicit cigarettes,found with a range of other counterfeit

businesses in Ladybrand and Senekal Photo: Supplied

items,that were confiscated by the authorities at

Saamspan maak swaar hart ligter

Dit is soms baie moeilik om positief te bly met die verval van dorpe en stede in die land. Dit is ’n teer punt wat ’n mens sommer mismoedig laat voel

Een voorbeeld hiervan is die waterkrisis verlede week in Koppies, ’ n enorme uitdaging vir die gemeenskap Inwoners is met misnoeë en kommer gelaat

Dit is nie normaal om vir ses dae geen water te hê nie – en dan boonop geen ondersteuning van die plaaslike munisipaliteit te ontvang nie

Geen tydlyn vir die verloop van herstelwerk van is deur die munisipaliteit verskaf nie

Waar lê die menslikheid?

Gemeenskappe word gewing om die gebrek aan aanspreeklikheid van owerhede soos ’ n bitter pil te sluk

Kinders moet skool toe gaan en dan is daar nie lopende water of werkende spoeltoilette wat hulle kan gebruik nie Dit is skending van elkeen se reg tot toegang tot water

Dit laat ’ n somber en baie negatiewe gevoel om te weet dat ’ n handjievol amptenare ’ n hele gemeenskap kan faal

Om dan te lees van die organisasie Make Bethlehem Beautiful, waar hande oor grense heen gevat word om ’ n gemeenskap reg te ruk Ja, selfs van die munisipale amptenare

Dit laat ’ n mens besef dat elkeen inderdaad verantwoordelik is vir ons direkte omgewing en ons eie geluk

Mense wat oor grense heen hande kan vat om saam ’ n verskil te maak Die meerderheid in die land evaar en beleef dieselfde

Dit is ’ n handvol wat steeds om eiebelang wedywer en skynbaar nie ’ n duit omgee nie; en volgens soveel vertellings wat uit gewone inwoners se mond gehoor word, geen belang in gemeenskappe toon nie

Skuilende silhoeëtte van skemer groet daglig

Vrystaatse draai

Onsekerheid oor menswees in nuwe wêreld

JACO CROMHOUT

In ’n wêreld waar slimfone byna ’n verlengstuk van onsself geword het, is dit moeilik om nie te wonder wat ons dalk in die proses verloor nie.

Tussen WhatsApp-boodskappe, Instagram-stories en aanlyn vergaderings ontstaan ’ n ou vraag in ’ n nuwe vorm: Wat beteken dit vandag om mens te wees?

Sielskos

Hoewel tegnologie ons toegang gee tot ongekende volumes inligting en onmiddellike kontak, toon studies toenemend dat mense al hoe meer alleen voel

Die ironie is skerp: Ons is meer verbind as ooit, maar minder werklik in voeling met onsself en ander

Volgens kenners is daar ’ n groeiende bewustheid dat die digitale wêreld benewens ons gedrag ook ons identiteit vorm Selfbeeld word gekoppel aan “likes,” menings aan algoritmes

Genade vir almal

DS JOE MÜLLER

’n Les uit Efesiërs 2:8.

In 2004 was die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke in Accra, die hoofstad van Ghana, bymekaar om die ekonomiese ongelykhede van die wêreld te bespreek Tydens die konferensie het hulle op ’ n uitstappie gegaan na ’ n eetsaal waar die skeepsbemanning destyds in die 18de eeu saam geëet het en eredienste gehou het

Onder die vloer van die eetsaal was ’ n kelder waar al die slawe wat gekoop en verkoop word, met kettings vasgebind is So, terwyl gelowiges lofliedere gesing het oor God se genade vir hulle, was die slawe letterlik onder hul voete vasgeketting

Doen ons vandag dalk dieselfde? Sing ons liedjies

oor God se genade vir ons, terwyl ons nie ’ n blokkie genade wil afbreek vir iemand wat werklikwaar verontreg word nie?

Met soveel ander kwessies maak ons só Ons vra vir genade, maar eintlik is óns die oortreders, die maghebbers, die mense wat die seer veroorsaak

Ons veroorsaak nie die seer deurdat ons mense doelbewus benadeel nie; ons veroorsaak die seer deurdat ons dinge aanvaar soos dit is en niks daaroor sê nie

Die skrywer G K Chersterton se antwoord op ’ n vraag van ’ n koerant, 100 jaar gelede, is insiggewend “Wat is fout met die wêreld?” het hy beantwoord met ’ n brief waarin net staan: Ek is G K Chesterton

■ Müller is leraar aan die NG Moedergemeente in Kroonstad

Diary

1 AUGUSTUS

Die Franse filosoof Jean-Paul Sartre het geskryf dat “ wese deur bestaan voorafgegaan word” met ander woorde, ons skep betekenis deur keuses Maar in ’ n era van voortdurenede afleiding, kies ons minder; ons volg eenvoudig

Tog is dit nie net kommerwekkend nie

Die opkoms van kunsmatige intelligensie (KI) en ander tegnologiese vooruitgang bring ook waardevolle vrae na vore Wat onderskei mense van masjiene? Empatie?

Kreatiwiteit? Etiek?

Filosoof Martin Heidegger het destyds gewaarsku dat tegnologie mense van hul “outentieke self” kan vervreem Maar kenners meen dat bewustelike gebruik van tegnologie ons ook kan help om nuwe perspektiewe en balans te vind

In ’ n era van eindelose moontlikhede en aanlyn geraas, is dit dalk tyd om doelbewus te kies wat werklik saak maak en soms, eenvoudig, af te skakel

Die NG kerk Bethlehem-Oos hou sy Oosfees Eetgoed wat bestel kan word, is tien pannekoeke teen R60 kerrie-en-rys teen R30 worsbroodjies teen R25 en sosaties teen R25 Skakel 073 126 2902 voor of op 30 Julie om te bestel

Die NG kerk Kroonstad-Suid bied ’n aandkermis aan: n heerlike kuiergeleentheid vir oud en jonk, met vermaak en verskeie lekker eetgoed Dit begin om 17:00 by die terrein in Schonbornstraat Suidrand

2 AUGUSTUS

Die AfriForum-jukskeidag word by Jukskeipark in Kroonstad gehou Rig navrae aan 074 650 4745 of 056 215 1595

8 AUGUSTUS

’n Gholfdag ten bate van die DBV in Bethlehem word deur Railway Liquorland Bethlehem op die Clarens-gholfbaan aangebied Deelname, wat ’n halfweg-ete insluit kos R350 Die formaat is tweebal-beterbal-kiesspel Rig navrae aan Marius Dreyer op 082 819 7882 Om deelname te bespreek bel Heinrich Dyer by 058 256 1270

18 TOT 22 AUGUSTUS

Die Kroonstad Eisteddfod word oor dié vier dae aangebied Inskrywings sluit Woensdag 18 Junie

Vir meer inligting en navrae, kan belangstellendes ’n epos aan kroonstadeisteddfod@gmail com stuur

29 TOT 31 AUGUSTUS:

Vanjaar se Ignite en Revive Christelike-fees sal vanaf 29 tot 31 Augustus by die Selgemeente in Reitzstraat Kroonstad aangebied word Vir meer inligting besoek igniteandrevive co za of volg Ignite & Revive op sosiale media Die fees waar bekende sangers optree is gratis vir almal

5 TOT 6 SEPTEMBER:

Die Toeka tot Nou-jukskeifees sal by Jukskeipark in Kroonstad aangebied word n Propvol program word vir dié spesiale geleentheid beplan Uitstallers wat unieke produkte verkoop of belangstel om by die geleentheid uit te stal, kan 074 650 4754 skakel om hul plek te bespreek

SATERDAE:

Die Kroonstad-Rotary-mark word op die laaste Saterdag van die maand gehou op die hoek van Border-en Van der Lingenstraat, van 08:00 tot 13:00 Skakel 076 055 7025 vir meer inligting

MAANDELIKS:

Die Affi-Aarde-familiemark in Bethlehem bied maandeliks markte aan Vir meer inligting of om n stalletjie te

Oggendprogram: Oggendprogram:

Middagprogram: Youth Praise & Worship Session

Aandprogram: Aandprogram:

y tasse op soek is se droom

DemZa het sy ontstaan in n pakkamer in Sasolburg, in 1996 Van Wyk het die suksesvolle onderneming met slegs R3 000 begin

In die pakkamer wat sy destyds gehuur het was ’ n lessenaar ’ n drukker wat sy gehuur het en aankope vir die onderneming wat op n hout-pallet kon pas

Vinnig het die nuus versprei en kliënte was gaande oor die groot verskeidenheid produkte wat DemZa hulle gebied het

Verskeie navrae en voorstelle het

tot die uitgebreide produktereeks wat vandag in die winkel te koop is gelei

Liesl Geldenhuys en Deidré van

Deventer, Demaine se twee dogters, het intussen die leisels by hul ma oorgeneem

Hulle bestuur die onderneming, wat reeds vyf takke het

Die twee susters vertel hoe hul ma toe hulle nog kinders was, saans n

, y in die geboorteplek van die onderneming in Sasolburg Vandag, 29 jaar later,is dit ’n suksesvolle familie-onderneming

25kg-sak met versiersuiker sou huis toe bring Hulle het dit dan in kleiner sakkies verpak en vir hul harde werk is hulle met 20c sakgeld beloon Min het hulle geweet dat versiersuiker een van DemZa se topverkopers sou wees

Toekoms met dankbaarheid betree DemZa se bestuurslede bedank elkeen

p g p se nuwe perseel Van links is Liesl Geldenhuys (DemZa Kroonstad),Demaine van Wyk (stigter en eienaar van DemZa) en Deidré van Deventer (DemZa Bethlehem)

wat reeds kom inloer het, n oproep gemaak het of n boodskap gestuur het om hulle met die nuwe perseel geluk te wens

Hulle rig boonop ’ n besonderse woord van dank aan hul getroue vriendelike en behulpsame personeel wat baie beslis tot die onderneming se sukses bydra

Die DemZa-bestuur meen die

onderneming se vooruitgang oor die jare heen is te danke aan genade van bo en daarvoor kan hulle nie dankbaar genoeg wees nie ■ Kliënte word genooi om die Bethlehem-tak van DemZa op sy nuwe perseel by Murrystraat 35A, Bethlehem te besoek vir n nuwe inkopie-ervaring DemZa het ook takke in Kroonstad Sasolburg, Welkom en Vanderbijlpark

Die Bethlehem-tak van DemZa se nuwe perseel Almal word genooi om die nuwe winkel,met genoeg veilige parkeerplek,by Murrystraat 35A te besoek. Foto s: Verskaf

Nuwe leier wil ander dien, ondersteun

Die besturende direkteur van VKB Brokers is Albert Moroeroe wat sedert Maart in die pos aangestel is Moeroeroe, n gebore en getoë Upingtonner, het in Julie 2023 by die VKB-groep aangesluit as senior bestuurder vir lewensversekering waar hy n strategie vir n uitgebreide waarde-aanbod vir finansiële beplanning ontwikkel en ingestel het, asook ʼn besigheidsmodel vir VKB Brokers Hy beplan om die besigheid te posisioneer as een wat nog meer waarde toevoeg en die lewe van kliënte verryk

“Ons doen dit deur holistiese advies toegang tot plaaslike en internasionale oplossings sowel as omvattende produkte en dienste te lewer,” sê hy

Dit is n eer wat hy met albei hande aangryp maar nie sonder om die pad wat hom tot hier gebring het te waardeer nie Moroeroe het as kaalvoetkind in die state van Paballelo en Progress beter bekend as Blikkies in Upington, groot geword Hy onthou sy gemeenskap as mense wat gedeel het en mekaar ondersteun het

In daardie strate het ek geleer wat dit beteken om nederig te wees ” Sy ma was n verpleegster en sy pa die dominee wat die werkers en personeel van die Karsten-boerdery bedien het

Dit was ’ n gesin wat altyd gesorg het vir ander

en sÓ het hy geleer hoe belangrik dit is om ander te dien Hierdie benadering pas hy steeds in sy werk toe

As skoolseun het hy aan karate en basketbal deelgeneem en boonop koor gesing en sokker gespeel

Hy was hoofseun op laerskool en hoërskool en die verantwoordelikheid wat daarmee gepaard gegaan het het hom vaardighede geleer om leiding te neem

Ná sy studie in Potchefstroom, waar hy n voorgraadse BSc-kwalifikasie voltooi het het hy oorspronklik ’ n belangstelling in logistiek gehad maar uiteindelik die roete van finansies ingeslaan

Sy pad in die finansiële sektor het hom gelei tot by Sanlam waar hy ’ n finansiële adviseur was Hy het in dié tydperk sy nagraadse studie in finansiële beplanning aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) aangepak

Moroeroe het sy meestersgraad in besigheid-administrasie (MBA) voltooi, en is vir sy toewyding deur Sanlam beloon wat betref sy harde werk en lojaliteit aan sy studie en loopbaan

Hy het ook vir ABSA as belegging-analis, welvaartbestuurder en streekbestuurder van finansiële adviseurs gewerk

Een van sy grootste mentors was Bertie Smith by ABSA, wat hom geleer het: n Goeie leier is nederig en jy moet gemaklik wees in jou eie vel Jy leer om jou swak punte te bestuur en op jou sterk

’n Multidissiplinêre operasie deur verskeie owerhede is verlede week op die R26-roete buite Ficksburg gelei,in ’n poging om padveiligheid te bevorder en die nakoming van wetgewing en regulasies te verseker Foto:Verskaf

Projek beveilig paaie

’ n Doeltreffende, multidissiplinêre operasie wat deur verskeie owerhede op die R26-pad buite Ficksburg uitgevoer is, was suksesvol

Die doel van die operasie was om padveiligheid te verbeter en nakoming van wetgewing af te dwing deur streng inspeksies van vrag- en openbare vervoer na te gaan

Padwaardigheid-, lisensiëringsen permitvereistes is onder andere nagegaan

Die operasie het gepoog om inligting tussen nasionale, provinsiale asook plaaslike departemente te bevorder en om die koördinering en interdepartementele samewerking te verbeter

Misdaadopsporing oor die grens insluitend die smokkel van onwettige goedere en ongedokumenteerde persone was ook op die doelwit lys As deel van hierdie poging is die Maputsoe-grenspos gemonitor, waar gespesialiseerde spanne van immigrasiebeheer en smokkel opsporing beheer toegepas het

Voedselveiligheidsvereistes is aangespreek deur inspeksies te

doen by verkopers en die vervoer van voedsel om te bepaal of behoorlike higiëne-, etiketterings- en bergingspraktyke volgens ooreenstemming met munisipale en omgewingsgesondheidsregulasies nagekom word

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), grenspolisiëring, provinsiale verkeer, Sanral, Ladybrand K9-eenheid, die openbare-orde-polisiëring (POP), omgewingsgesondheid, die Setsoto-munisipaliteit se plaaslike ekonomiese ontwikkelingsdienste, die departement van arbeid, grensbestuursowerheid, die departement van binnelandse sake en die polisie se voertuigmisdaad-ondersoekeenheid (VCIU) in Ladybrand was deel van die operasie

“Dit was ’ n gesamentlike poging deur die onderskeie owerhede om voortdurende veilige paaie te bevorder, misdaad te verminder asook om die nakoming van wetgewing oor sektore heen te verseker,” sê adjudant-offisier (AO) Mmako Mophiring, polisiewoordvoerder van Bethlehem

Albert Moroeroe is in Maart as die nuwe besturende direkteur van VKB Brokers aangestel Foto:Verskaf

punte te fokus

Moroeroe se droom vir VKB Brokers is dat dit n sterk finansiële maatskappy sal wees maar ook meer as dit: om kliënte te help om goeie finansiële besluite te neem

Hy glo dat die nuwe geslag wat nog moet

Ruiters

MADLI GROBBELAAR

opstaan en die landbousektor betree, moet ophou om verskonings te maak

Stop making excuses Belê in jouself Moenie wag dat mense in jou belê nie, sê hy vir jong mense wat in sy voetspore wil volg

Bowenal is sy geloof die anker van sy lewe

Geloof is die kern van alles vir my Dit gee my die krag om as leier op te tree

“Leierskap is ’ n herinnering dat jy steeds mens moet wees Jy sal foute maak, maar dit is hoe jy val en opstaan wat die grootste verskil maak Sy vrou Enna is ’ n navorser aan die UV en hulle het twee dogters wat hul liefde vir karate by hul pa geërf het

Dit is vir Moroeroe belangrik om vir sy kinders die geleenthede te bied wat hy nie altyd gehad het nie

Tans studeer hy vir sy NQF5-kwalifikasie in korttermyn versekering omdat hy dit geniet om kennis op te bou wat hom persoonlik meer bekwaam maak

toon staal in uithourit

Perderuiters van die Bethlehem-uithouritklub het uitstekend gevaar op die jaarlikse Fauresmith-uithourit

Die uitmergelende 205,3km wat ruiter en perd aanpak, is vanjaar met 8 Julie as die eerste dag van deelname aangedurf, en meer as 280 ruiters het aan die uitdaging deelgeneem

Die was die 50ste Fauresmith-uithourit

Die Bethlehem-uithouritklub se uitslae is merkwaardig

Die kinderruiter van die jaar is Frikkie de Jager, en junior ruiter van die jaar is Anné Nel

Die perd Moolmanshoek Maleek is die junior perd van die jaar, met die meeste kilometers vir die jaar

In die kinderruiter-afdeling het Milan Raimondo die algehele vierde plek behaal

In die junior afdeling was Nina Strydom vierde, en haar perd Moolmanshoek Don het die eerbewys vir beste voorbereide perd ontvang Nelmarie Bonthuys het die 8ste plek in hierdie afdeling behaal, Marné van Zyl die 10de plek, Makayla de Jager die 16de plek, Anné Nel 19de plek, Franka Olivier die 20ste plek, Adriané Fouché 24ste plek en Willie Nel het 25ste geëindig

In die liggewig-afdeling het Lara van

Milan en Nadia Raimondo van die Bethlehem-uithouritklub tydens vanjaar se Fauresmith-uithourit. Foto s: Verskaf

Niekerk ’ n 6de plek behaal, Hennie Engelbrecht ’ n 9de plek, Letecia Engelbrecht 10de plek en Nadia Raimondo het 20ste geëindig In die standaardgewig-afdeling het Pieter Gorman ’ n 22ste plek en Juan Joubert ’ n 23ste plek behaal

In die swaargewig-afdeling het Hanno Boshoff, wat ook die Vrystaatspan verteenwoordig het, die algehele 6de plek behaal Cornel Rautenbauch het tiende plek en Stephan Swart 11de plek, en Jan Blighnaut ’ n 13de plek behaal Dala Olivier en Dickey Gorman het 150km van die uithourit voltooi en Monqiue de Jager het 75km voltooi

Frikkie de Jager is as die junior ruiter van die jaar aangewys Lucas Fourie oorhandig hier sy eerbewys

Sukkelende sfere só deur aksieplan gehelp

Volg VrystaatKroon op Facebook vir die nuutste nuus en gebeure.

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN CASE NO: 1038/2024

In the matter between: THE STANDARD BANK OF SOUTH AFRICA LIMITED Registration number: 1962/000738/06 Applicant and THABISO PAUL MOLAPO Identity Number 650514 5338 08 5 First Respondent MATSHIDISO ROSALIA MOLAPO Identity Number

IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN Case no.: 1038/2024 THE 05th DAY OF JUNE 2025

B E F O R E T H E HONOURABLE JUSTICE S CHESIWE In the ex parte application of: STANDARD BANK OF SOUTH AFRICA LIMITED Applicant (Registration No: 1962/000738/06) And THABISO PAUL MOLAPO 1st

KUBUKILAND PUB AND GRILL FORM FSLA2 NOTICE OF INTENTION TO APPLY IN TERMS OF SECTION 27 READ WITH SECTION 31 FOR REGISTRATION FREE STATE GAMBLING AND LIQUOR ACT, 2010 Notice is hereby given that MABUSETSA SAMSON MOKUBUNG Intend to lodge

K1375/1987S VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS

Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die u i t r e i k i n g v a n ' n gesertifiseerde afskrif van Notariële Akte van Sessie van Vruggebruik K1375/1987S gepasseer deur die Eksekuteur in die boedel van wyle WALTER JOSEPH HOLDER, Nr. 280/87, ten aansien van

T29741/2006 LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer T29741 /2006 passed by The Trustees for the time being of the Madapi Trust, Nr. IT715/2003 in favour of The Trustees for the time being of the Gerika

which have been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAR OF DEEDS: F R E E S T A T E a t BLOEMFONTEIN, 85 Nelson M

a D r i v e , Bloemfontein Central, BLOEMFONTEIN 9301, within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at Pretoria this 8th day of JULY 2025. APPLICANT: BARBARA COETZEE VDT ATTORNEYS INC , E-Mail Address: Barbarac @vdt.co.za Castle Gate Offices C Solomon Mahlangu Drive & Van Ryneveld Avenue, W A T E R K L O O F R I D G E , PRETORIA, 0181 Contact Number: (012) 452-1300/1367

Casa Blanca
Selina Lebohang Bedelu

TITELBEWYS

Hiermee dat van Registrasie 1937, aansoek

binne van kennisgewin

Gedateer die Aansoeker Du (Francois 81 Ficksburg liezl@dlbprok.co.za Tel

teen binne d h ondergemelde SRFD Agent Merwe 14 Panorama Bethlehem, Tel: Aktes VERLORE

Wednesday, 30 July 2025

Reeks ’ n toonvenster vir spelers se vernuf

Spanwerklewerpuikspel

Wil haar lyn natmaak

Hannïka Heymans, ’n leerling aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem,is op 19 Julie vir die Suid-Afrikaanse Varswater-oewerhengelfederasie (SAVOF) se A-meisiespan gekies Sy sal van 4 tot 8 Oktober aan die Magte- en dames-hengeltoernooi by Bloemhofdam deelneem Foto:Verskaf

Saterdag het die Hoërskool Witteberg teen die Hoërskool Jim Fouché (JF) van Bloemfontein in Bethlehem

eerste rugbyspan het JF met 35 –18 op die telbord geklop.Hier is Sedwin Gysman van Witteberg

agter hom in die kragmeting Witteberg se rugbyspanne het

kragte gemeet Witteberg se
met die bal in die hand en Pieter Nel net
besonder goed gevaar en het sewe van hul nege wedstryde gewen Foto: Verskaf
Die Laerskool Jordania se o balkampioenskapsbyeenko (skeidsregter),Natasha Bu berly de Koker,Carli Olivier, der Berg,Cayla van der Berg

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.