


A 38-year-old man from Bethlehem has been sentenced in the Bethlehem Magistrates’ Court after pleading guilty to the sexual grooming of his 14-year-old stepdaughter
The conviction stems from an investigation that began in August 2023 following allegations of sexual abuse
The mother, who is the complainant, reported the matter
Investigations by the police revealed that the man had begun sexually grooming the victim at their residence in Bethlehem since 2021
The victim was 12 years old at the time
It was also revealed that the stepfather would allegedly force the victim to watch pornographic material
After these actions, the victim experienced a notable change in behaviour and was referred to a psychologist, where she disclosed the abuse
This led to the registration of a case, while the stepfather was in America
The stepfather was arrested on 13 November 2023, upon his arrival at the OR Tambo International Airport in Johannesburg
During the trial the stepfather pleaded guilty to the sexual preparation of the 14-year-old
He was found guilty and was sentenced to six years ’ imprisonment, with half of the sentence suspended for five years
A police officer from Bethlehem and his family, who lost their home in a devastating fire last year, have received a brand-new furnished home.
On Wednesday, 21 May, the police – together with the Women’s Network and Men for Change – celebrated the heroism of Const Macdonald Motete by handing over the keys to a new, fully furnished house in Bohlokong to him and his family
This gesture comes in recognition of Motete’s act of heroism on the night of 11 August last year when he fearlessly rescued his wife and four children from the fire that consumed their house
Despite his success in rescuing his loved ones, the fire left the family without a roof over their heads
Moved by Motete’s courage and sacrifice, various stakeholders banded together to assist the family with a new residence
Maqueen Letsoha-Mathae, Free State
premier; Lt Gen Baile Motswenyane, provincial police commissioner; as well as Jabu Mbalula, provincial MEC for Community Safety, Roads and Transport, were present when the keys to the house were handed over to the Motete family
“We honour a selfless and courageous public servant
“On that fateful Sunday evening, Const Motete risked everything to save his family from the jaws of tragedy,” said Letsoha-Mathae
The premier added that this initiative served as a powerful reminder that South Africa was a country built on the values of compassion, courage and community
“It is a story that warms our hearts and reminds us of the power of coming together
“It shows that even in the darkest of times, there is always hope and help
“The Motete family’s story is an inspiration to us all,” Letsoha-Mathae concluded
Die sanger, liedjieskrywer, beeldhouer en kunstenaar Jacobus Silwer het ’ n balpuntpen-sketswerksessie in Kroonstad aangebied
Op 10 Mei het ongeveer 54 mense die werksessie, wat deur die Vrouelandbou-unie (VLU) se Kroonstad-tak gereël is, bygewoon Dit is by die Afrikaanse Protestantse Kerk (APK) aangebied Silwer het die geleentheid begin deur sy lewensverhaal met humoristiese staaltjies te vertel en het besoekers met sy kenmerkende musiek vermaak Ná ’ n paar ysbrekeruitdagings is
deelnemers aan die sessie vinnig uit hul gemaksone geneem
Waarnemingsoefeninge teen tyd en drie vinnige sketse van ’ n blaar is gedoen Silwer het tussen al die aktiwiteite gereeld agter die mikrofoon ingeskuif met sy stories en liedjies as vermaak
Deelnemers kon met die eerste groot skets die onderwerp kies, terwyl Silwer by die tafels omgegaan het om leiding en advies te gee
Die laaste uitdaging is ná middagete aangepak Deelnemers aan die sessie moes verskillende emosies uitbeeld deur
middel van merke, kolle, woorde en vorms wat elk gekoppel is aan oorwinnings, nederlae en emosionele gebeure
Daarna moes hulle ’ n boom bo-oor alles teken
Namate hulle oor elke fout en emosie skets, het dit deel geword van hul ervaringsraamwerk en lewensboom
Silwer het na die Bybel verwys waarin
God sê dat Hy alles ten goede laat meewerk vir dié wat in Hom glo, en dat Jesus Christus ons verwronge, droeë lewensbome kom verander sodat alles op die ou end sin maak
The Cancer Association of South Africa (CANSA) has launched a campaign highlighting the alarming trend of vaping products being deliberately marketed to teenagers and younger children.
This year ’ s theme for World No Tobacco Day, on Saturday, 31 May, is “Unmasking the Appeal” – revealing how the tobacco and nicotine industries make their harmful products seem attractive, particularly to young people, through manipulative marketing
On Friday, CANSA, in collaboration
with the South African Tobacco Free Youth Forum (SATFYF), is hosting youth walks in several cities to bring attention to this issue
After the events, a memorandum of demands will be submitted to parliament, demonstrating support for the formulation of the Tobacco Control Bill
These organisations will urge the Portfolio Committee on Health to continue prioritising the health of the nation and expedite the passage of the Tobacco Products and Electronic Delivery Systems Control Bill
Minenhle Dlamini, social worker and project coordinator at CANSA,
says that in spite of claims that vaping is a harmless alternative to smoking, there is increasing evidence of serious health risks
“These risks include nicotine addiction, lung damage, and the increased likelihood of moving onto traditional tobacco products”
Statistics have shown the following:
■ In 2023 it was found that 16,83% of South African Gr 8 to Gr 12 learners, from 52 schools, were using vaping products Of those who vaped, 47% did so within the first hour of waking up
■ South Africa’s current tobacco control policies allow the industry to
MADLI GROBBELAAR
Inwoners van die Huis Edelkroon-tehuis vir bejaardes in Kroonstad se hande bly besig om in hul gemeenskap se behoeftes te voorsien
Dié groep brei handskoene om die NG kerk Kroonstad-Suid met uitreikprojekte aan behoeftiges te help
Voorheen het hulle ook vir Solidariteit Helpende Hand gebrei sodat dit geskenk kon word aan mense wat dié organisasie bedien
Die ywerige vroue wil vanjaar vierkante brei en hekel om aan die Voortrekker-monument in Pretoria te skenk Dit sal later in komberse omskep word
“Dit is ’ n riem onder die hart om te weet dat hulle vir hul medemens omgee en terugploeg in die gemeenskap,” sê Brenda Gouws, bestuurder van Huis Edelkroon
Lede van die gemeenskap wat brei- of hekelpenne wil skenk, kan dit na die tehuis in Meyerstraat se kantoor neem
Huis Edelkroon in Kroonstad se brei- en hekelgroep bestaan uit ’n ywerige klomp vroue wat nie huiwer om vir behoeftiges te brei nie Van links is,voor: Adri Gouws,Issie Raath en Dana de Klerk; agter: Makie Pienaar,Wilma Volscher en Aletta Smit Foto: Verskaf
A group of suspects have been arrested after an ATM bombing in Clarens
The police arrested seven suspects in connection with the incident that occurred at a petrol station on Tuesday, 14 May, at around 00:05
Preliminary investigations confirmed that explosives had been used to destroy the ATM and that an unknown amount of money was stolen
Initial reports indicated that suspects had been travelling in a blue Toyota Fortuner with Gauteng registration numbers
On 17 May, at approximately 01:00, the police in Ficksburg spotted the vehicle near an ATM in Ficksburg Two men were seen tampering with the machine, but attempted to flee when they noticed the police
A vehicle chase ensued, which resulted in the successful arrest of the Fortuner’s five occupants The two suspects initially found at the ATM were also arrested, bringing the total number of suspects in custody to seven
Banknotes indicating stolen ATM cash were recovered
The seven individuals are aged between 24 and 36 years
Four of them were confirmed to be undocumented immigrants The vehicle was confis-
stolen cash from a machine
cated as evidence The suspects will soon appear in the Clarens and Ficksburg Magistrates’ Court The Provincial Serious and Violent Crimes and Homicide unit has taken over the investigation
exploit legal loopholes
■ Nicotine addiction among adolescents has been linked to cognitive impairment, increased anxiety, and an increased risk of developing smoking-related diseases later in life
■ Vape shops and online retailers often fail to verify age, making access easy for underage users
CANSA has proposed the following solutions:
■ The Tobacco Products and Electronic Delivery Systems Control Bill must ban child-friendly flavours, impose strict advertising controls, and enforce age verification for all tobacco-related product purchases
■ Schools, parents and community leaders must launch comprehensive anti-vaping campaigns to educate youngsters on the hidden dangers of vaping
• Stricter regulations on paid influencer promotions should be implemented to prevent deceptive marketing tactics
• CANSA supports higher taxation on vaping products to curb affordability and discourage youth uptake
• Government and health organisations must provide accessible nicotine addiction treatment and counselling services for young people who want to quit
and is focusing on charges of business robbery and related offences
Further investigations are underway to determine any links to additional criminal activities
Engo-gesinsorg in Kroonstad doen ’n beroep op die publiek om skenkings vir sy mengelmoes-verkoping vir geldinsameling te doen
Die insameling word gehou om die organisasie se dienslewering
aan die gemeenskap van Kroonstad en Maokeng volhoubaar te maak
Enige huisware, snuisterye en klere, asook tuistoestelle wat nie gebruik word nie, sal verwelkom word
Alle skenkings kan by Bothastraat 19 afgelaai word Vir meer inligting, of om reëlings te tref dat skenkings by ’n skenker afgehaal word wat dit nie kan aflewer nie, kan 056 212 4762 geskakel word
JACO CROMHOUT
Ek sit vandag en dink. Oor woorde. Oor menings. Oor die ongelooflike krag wat ons soms onbewustelik aan ander mense se sienings gee
Hier is die harde waarheid: ’ n Mening is nie ’ n wet nie
Dit is bloot iemand se weergawe van die wêreld soos húlle dit sien
En daardie siening kom dikwels met bagasie, vrese en onvervulde drome Selfs ’ n definisie, al staan dit in ’ n gesaghebbende boek, is maar net ’ n poging om iets vas te vang wat eintlik altyd in beweging is Vir die wetenskaplike is groen ’ n golflengte Vir die kunstenaar, ’ n gevoel En vir die boer, die belofte van lewe ná droogte
Dieselfde woord Drie wêrelde
So ook met jou identiteit – daar is nie een vaste manier om dit te definieer nie
Wanneer iemand jou verkleineer, jou uitskel, of jou probeer inprop in hul eie, verstommend beperkte, siening van wie jy behoort te wees, moet jy onthou: Dit sê meer van húlle as van jou
Dit is nie jou waarheid nie Dit is bloot hul interpretasie
Dale Carnegie het dit mooi gestel: “Moet nooit ’ n belediging in jou hart bêre asof dit waarheid is nie”
Laat dit eerder oor jou spoel soos reën op ’ n sinkdak Laat dit val, klop en wegspoel Want niemand kan jou minder laat voel sonder jou toestemming nie
En laastens: Moenie, soos die vis in die ou storie, jou waarde meet aan hoe goed jy in ’ n boom kan klim nie
Die wêreld het genoeg beoordelaars
Wat ons nodig het, is mense wat sien, verstaan en groei
Met die winter op hande voorspel die Suid-Afrikaanse Weerkantoor
die Steenkamp-boeties hulself op pa Jade
Steynsrus-distrik boer,se sojabone-oes Van links is Luke,Jake en JW Steenkamp
DR HANNES ELS – KROONSTAD
In Eksodus 7:13 staan geskryf: Tog het die farao koppig gebly en nie aan hulle versoek gehoor gegee nie, net soos die Here vooraf gesê het Kan ons iets doen as God klaar besluit het?
Hierdie gedeelte kan baie verwarrend wees totdat ons die volgende
verstaan: God het geweet dat sy ingryping farao hardkoppig sou maak Nie omdat God dit beskik het nie, maar omdat die farao ’ n verharde en wrede man was Dit is die reddingsdade van God wat hierdie reeds onbuigsame man nog hardkoppiger maak God wil verlos en red, maar die pad van God maak baie mense koppig, omdat dit indruis teen die pad wat
Die 21ste eeu word gekenmerk deur 'n gevoel van gejaagdheid
Werksladings by skole buitemuurse aktiwiteite, toenemende lewenskostes en die invloed van tegnologie los min tyd en kapasiteit oor vir ons kinders en tieners om te groei spontaan te leer bande te bou en net te leef Tog wil ons hê dat hulle hul volle potensiaal moet bereik
Hoe vind n mens n balans tussen te veel druk en geen druk nie?
Ouers, julle is voorbeelde
Dit is belangrik om te oorweeg of jy te veel druk op jouself plaas Die atmosfeer in jou huis beïnvloed jou en jou kinders se persepsie van werk, sukses en balans
Hier is n paar wenke gebaseer op navorsing om gesonde druk in jou huis te fasiliteer:
■ Erken jou kind se insette en persoonlike groei: Gee erkenning aan jou kind se pogings, al was hulle laaste in n wedloop Herinner hulle dat dit deel van die leerproses is om soms te verloor en weer te probeer
■ Realistiese doelwitstelling: Leer jou kind ken Wat is hul drome, ideale en vaardighede? Pak hulle te veel op een slag aan? Het hulle genoeg ondersteuning om hulle doelwitte te bereik?
Vra of dit haalbaar is vir jou kind om in die eerste span te speel of onder die toptien te wees, en bespreek dit op n ondersteunende wyse met hulle
■ Wees versigtig vir vergelyking: Gesonde kompetisie kan groei bevorder, maar dit moet met goeie sportmanskap gepaard gaan Moedig jou kind aan om ander se prestasies te erken en dankie te sê vir die geleenthede om deel te neem
■ Gesonde gewoontes: Kinders en tieners kan gesonde druk help fasiliteer deur goeie sosiale media gewoontes te handhaaf, gereeld te oefen, gesond te eet, en genoeg te slaap Dit loop hand aan hand met goeie tydsbestuurvaardighede en n bewuswording van hoe hulle hul tyd gebruik
■ Positiewe selfpraat: Help jou kind om negatiewe gedagtes te identifiseer en alternatiewe, positiewe gedagtes te oorweeg en te
hulle wil stap God sal tog nie ’ n keuse stel en ons dan keer om die regte besluit te neem nie Daarom is dit baie verkeerd om te sê: Ek kan nie anders nie Dit is hoe ek grootgeword het Ek is nou maar so Dan sê jy eintlik: God, wat my gemaak het, weerhou my van regte keuses
Nee, Vader het sy Seun en die Woord gegee, redding en waarheid
oor lewe Net Hy kan dit doen Wat ek kan doen is om my hart sag te maak en ander aan te moedig om dit ook te doen Hebreërs 3:13: Maar solank daar nog ‘ n “vandag” is, moet julle mekaar aanspoor sodat niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard word nie
Jy is vandag waar jy is oor keuses Wat doen jy met God se plan vir jou?
Gebed Here Jesus, ek bely dat ek sekere gedeeltes van my lewe vir U toesluit Dit is my keuse en nie u beskikking nie
Maak my nederig voor u plan vir uittog van sonde se ewige pyn en probleme
Amen ■ Els is ’n oudleraar van Kroonstad.
beoefen Dit kan n groot verskil maak in hoe hulle hulself en hul omstandighede ervaar
■ Fokus op goed genoeg : Moedig jou kind aan om te fokus op die uitvoering van hul beste poging eerder as om te strewe na perfeksie n Belangrike aspek van “goed genoeg ” is ’ n gebalanseerde leefstyl wat tyd vir ontspanning insluit
Maak tyd om deel te neem aan aktiwiteite wat slegs vir genot is, soos om tyd saam met vriende of troeteldiere te spandeer musiek te luister stokperdjies te ontdek, ens Hierdie gewoontes skep
ruimte om te groei, spontaan te leer, en bande met ander te smee
Gesonde druk is ’ n verantwoordelikheid van die hele gemeenskap Dit is belangrik om familielede en vriende aan te moedig om hierdie gewoontes te bevorder en ook as positiewe voorbeelde vir ons kinders op te tree
Skole kan hul leerders ondersteun deur berading aan te bied, sosiale ondersteuningsnetwerke tussen leerders te skep en die ontwikkeling van vrye en toepaslike emosionele uitdrukking sowel as streshanteringsvaardighede in die kurrikulum te integreer, en daagliks te bevorder Vir meer inligting oor ontspanningstegnieke asemhalingstegnieke gesonde sosiale media gewoontes en
Alfred, Lord Tennyson het gesê: “I am part of all that I have met”
Wat ’ n voorreg om tydens jou jeug jou skool te mag verteenwoordig tydens ’ n interskolegeleentheid wat jaarliks vir ongelooflike herinneringe sorg
Dit gaan beslis ’ n skouspel wees, en boonop een vol geskiedenis
Die dag is ook belaai met opgewondenheid en daar word met verwagting uitgesien na ons dorp se geesdrif en ondersteuning Mag elkeen vergenoegd wees met wat die groot dag bied
Ons sien, saam met u, geweldig baie uit na die atmosfeer van die dag en elke oomblik wat beslis ’ n herinnering vir baie gaan word As gasheerskool is dit ook ons voorreg om u op ons kampus te verwelkom
Ons vertrou dat tussendeur al die glorie en prag van die dag u ook vir ’ n wyle sal stilstaan en God se oorvloedige seën sal beleef
Hierdie unieke geleentheid dien ook as bewys dat ons as gemeenskap, met al ons verskille, sáám kan aantree
en mag beleef hoe dit voel om weer jonk te wees
Mag elkeen die speelveld met ’ n glimlag en trots betree en besef dat elke sekonde saam met vriend en “vyand” gekoester moet word
Onthou, geen telling gaan definieer wie jy is nie en dat werklike waarde slegs in jou hart gevind kan word
We trust that each and every supporter will enjoy the day and not be disappointed in the spirit with which our learners present themselves A day such as this is filled with excitement and expectation
Let us be courteous towards all involved in a game and respect the decisions with polite decorum Let dignity partner defeat and humility victory No one is greater than the game
My opregte dank aan elke
Witteberger en lid van ons Bethlehem-gemeenskap wat ’ n reuse-aandeel in vandag se sukses speel Ek weet voorbereiding het vele ure en harde werk vereis
Dankie aan elke afrigter wat ook ons leerders op die sportveld met wysheid en tyd bedien Jul diensdaarheid skep ’ n fondasie vir baie leerders om optimaal te groei
Ek wil ook elke noodhelper en beampte wat die dag diens doen, bedank Jul opoffering en professionaliteit maak dit vir almal spesiaal
Aan mnr Coetzee, personeel en al die Trekkers, dankie vir die geleentheid om teen jul te mag meeding
Ons gemeenskap se behoud word ondersteun deur die samewerking wat tussen ons twee skole bestaan
En wanneer die son sak ná die laaste verrigtinge, mag ons mekaar omarm in die wete dat alles net ’ n geskenk van Bo is Mag ons leefwyse en woorde wys dat ons mekaar in eerlikheid en opregtheid ontmoet het en nou deel is van iets besonders
Vooruit – voluit – vir altyd – Hannes Oosthuizen, skoolhoof
“He who conquers himself is the mightiest warrior.” – Confucius
Gedurende die eerste helfte van hierdie jaar was die wêreld, asook die natuur, deurmekaar en baie onvoorspelbaar Tussen al hierdie onsekerhede deur, is daar darem een faktor waaraan ons kan vasklou: die derby tussen Voortrekker en Witteberg sal op 31 Mei, soos elke ander jaar, weer plaasvind ’ n Geleentheid waarna die leerlinge elke jaar met verwagting uitsien, afrigters met gemengde gevoelens en die gemeenskap, wat in rep en roer is
Die landskap van skolesport het die afgelope paar jaar drasties verander
Skolesport is besig om in ’ n professionele industrie te ontaard
Die koms van televisieuitsendings, stroming van wedstryde en die gepaardgaande geleenthede vir bemarking, borge en werwing skep besonderse moontlikhede, maar ook ’ n hele paar nuwe hoofpyne
The emphasis placed on winning over everything else
love for physical activity
Ek wil vir mnr Hannes
Oosthuizen en sy personeel by voorbaat bedank vir hulle gasvryheid as gashere vir hierdie jaar se wedstryde
Baie sterkte met al die voorbereidings en voorafgaande reëlings
Aan ons eie Trekkers wil ek sê sterkte met elke wedstryd Kompeteer vreesloos tussen die vier lyne en gee jou beste
creates superstars, but leaves many broken victims in its wake The pressure on our children increases yearly and it leaves me wondering, are they still enjoying it?
“Friendship born on the field of athletic strife are the real gold of competition Awards become corroded; friends gather no dust” – Jess Owens
As we approach this event, I wish for our learners to participate with childish enthusiasm and exuberance
Let us remember the educational value of sports and allow our children to express themselves and showcase their talents
Let us create an environment were children can make new friends, learn valuable life skills, and develop a lifelong
Ons is trots op elkeen van julle, want julle dra die vlam hoog
Baie dankie vir elke afrigter wat onbaatsugtig hulle rol met oorgawe vervul Baie dankie vir elke borg wat hierdie spanne en die skool ondersteun U betrokkenheid maak ’ n wesenlilke verskil en sonder u sal hierdie vlak van deelname nie moontlik gewees het nie
Laastens is my boodskap aan die breë gemeenskap; dat hulle moet besef hoe geseënd ons is om nog hierdie geleenthede in ’ n plattelandse dorp te kan hê
Geniet die skouspel, neem deel en beskerm so hierdie kosbare tradisie vir ons nageslagte
Soos altyd sluit ek af met: “Dit is lekker by Voortrekker” – Gys Coetzee
Amy Kotze,die eerste meisiehokkiespan van Witteberg se kaptein: 2 Tim 4:17 –“But the Lord stood with me and gave me strength ” Onthou waar ons hulp vandaan kom.Ons het elke fiksheidsessie en wedstryd en oorwinning saam deurstaan. Onthou,dit gaan nie net oor talent nie,maar oor hart,trots en passie
Leozé Lottering,die
eerste netbalspan van Witteberg se kaptein: “Ons is ’n span,en dié is die dag wat ons spelers alles gee. Laat jou hart,jou gees en jou passie vir mekaar praat – ons is sterker saam!”
Pieter Nel,kaptein van Witteberg se eerste rugbyspan: “Los alles op die veld Speel met hart,speel vir mekaar en maak elke oomblik tel Dit sal altyd ’n eer wees om met die rooitrui te speel, so speel vir almal van die verlede en almal wat nog ná ons moet kom ”
Anja van Zyl,netbalkaptein van Voortrekker: Baie sterkte aan elke Trekker vir 2025 se derby! Verteenwoordig jou span met trots! Maak dit een vir die boeke en onthou;“You can’t go back and change the beginning,but you can start where you are and change the ending.”
de Jesus, rugby captain of Voortrekker’s first team:“This is not just a game,it is our (the players’) legacy Play with pride,bleed for your brothers,and leave nothing behind but victory”
Olerato Mosima, kaptein van die eerste seunshokkiespan: “Every stick on this field tells a story We write one of strength and unity.”
Lana Wessels, kaptein van die meisiehokkiespan van Voortrekker:“Sterkte aan elke speler wat binnekort derby speel Gee julle alles en geniet elke oomblik! Aan my span Ons het saam gegroei,gesweet, gelag en trane gedeel.Nou is ons kans om te wys wie ons is Laat elke sekonde op die veld ons storie vertel Juffrou Kirsten (Mamm) was ons rots – deur elke uitdaging,elke oorwinning,en elke oomblik op en van die veld af.Ons waardeer Coach meer as wat woorde ooit kan sê,en sal ons harte uit speel om dit te bewys Juffrou het on gevorm,geïnspireer en ons sterker gemaak Ons is ’n fam ilie en Mamm is die hart daa van.We love you more than you know In Phil Jackson se woord “The strength of the team is each individual member.The strength of each member the team ”
Shaidon Davids: seunshokkiekaptein van Voortrekker: “ A leader must inspire,or his team will expire ”
van
is van links,voor: Donay Williams,Sedwin Gysman (onderkaptein),Buks Davel,Tshepo Motloung,Pieter Nel (kaptein),Adrian Kirchner,Qlin Booyse,Oteng Kabane en Kenyon Morat; middel: JC van Rhyn,Rico van Vuuren,Christiaan de Boer,Mila Oerson,Adieu Cramford,Joubert Flores,JP Cronje en Evan Niewoudt; agter: Daniel Meintjies,Divan Marais,Jacques Jordaan,Christiaan van Niekerk,Cobus Labuschagne,ML Pierce en Giann Prins
Die o.16A-rugbyspan van Voortrekker is van links,voor: Heinrich Ras,Hyndil Harris,Unhati Mbambo,PJ Strause,Tseggies Mthembu,Helgard Snyman en Junior Mokatsa; middel: Tristan Oberholzer,Eli Masut,Cameron Meyer, Wessel Wessels,Andru Jacobs,Khomo Mofokeng en Katleho Pule; agter: Jaco Marks,Zak Steyn,Francois Maree,MW Pretorius,Sev Holiday,Lungelwa Mabaso en Johan van Zyl
Die o 15A-rugbyspan van Voortrekker is van links,voor: Thoriso Mokoena,J C Faber,Ruan Heunis,Jannie Els (kaptein),Neo Ralethohlane (onderkaptein),Dawid van Aswegen en Saole Mokoena; middel: Xavier du Toit, Rodney Turner,J.J.Beyers,Ntando Kubheka,Oreinele Molefe,Kahleho Maqelepo en Pitso Mosholi; agter: Francois du Plessis,Johan Kriek,Sebastiaan Douglas,Leahan Zietsman en Andries Rautenbach.Afwesig: Maverick Nagel, Nathan Pretorius,Mickaile Kaptein en Andile Radebe
Die o 14A-rugbyspan van Voortrekker is van links,voor: Fourie Scheepers,DC Steyn,Ora Rantsolase,Herman Potgieter (kaptein),Vincent Stadhouer,Hercu van Vuuren en Oragile Motsei; middel: Kamo Motaung,Handro Swart,Deon van Zyl,Mzukisi Moleleki,Marques Meyer,Molemo Molotjo en Linde du Plessis; agter: Dominion Iroegbu,Francois Swart,Quintin Labuschagne,Lihan van Huysteen,Siyabonga Mdakane,Thloni Mokoena en Lesebo
eerste netbalspan van Voortrekker is van links,voor: Leané van den Berg,Maja Botha,Anja van Zyl (kaptein),Kaylie de Bruyn en Thato Mohloki; agter: Clarise Reinecke,Celri Botha,Chloë Opperman,Jodie Haward en Siphosihle Msimanga
In g a ng Hok kie A s t ro Be n d u Toit Klubhuis –
SL EGS EREGA S TE 07:0 0 –12 :00
Ve rver singsh uis
GER ES ERV EER VIR WITTE B E RG
L EERLINGE V AN AF 12:00
GE RES ERV EER VIR BVHS LE ERL INGE
VA NAF 12 :00
Die o 16A-netbalspan van Voortrekker is van links,voor: Siyanda Tshabalala,Sandra Venter,Yolanda de Jager en Lune Hilario; agter: Dane van Niekerk,Mia Muller,Ansuri Reynders en Cara
Die eerste seunshokkiespan van Voortrekker is van links,voor: KG Mofokeng,Dumisani Dingani,Francois Germishuizen,Shaidon Davids,Zandre Warden,Amo Mokoena en Moorosane Mohale; agter: Stiaan le Roux,Samgelo Nhlapo,Bokang Keele,Leo le Roux,Adriaan Smith,Tshepang Mokoena en Jonathan Purchase
MADLI GROBBELAAR
Die Hoërskool Trio in Kroonstad se jeugskouspan het uitstekend gevaar op die Hoër Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg se jeugskoukompetisie, waaraan verskeie skole in die streek deelgeneem het.
Op Vrydag 9 Mei het Trio se span teen Hendrik Potgieter, die Laerskool Trio en Hoërskool Zastron sake uitgespook
By die jeugskoue word leerlinge se kennis, vaardighede en voorbereiding van die diere getoets
Leerlinge kan vir die volgende klasse inskryf: konyne, wedvlug- en sierduiwe, pluimvee, vleisen wolskape, vleis, melk- en veselbokke, varke, suiwel- en vleisbeeste, perde, kulinêre kuns, suiwelbereiding, fotografie met ’ n kamera of selfoon en afslaers
Leerlinge aan die Hoërskool Trio het die volgende uitslae in hul onderskeie klasse behaal:
■ Ianica Ferreira (eerste plek, melkbeeste);
■ Stiaan Naude (eerste plek, vleisskape junior);
■ Kyla Claassen (eerste, vleisskape senior);
■ Adriaan Brak (tweede, vleisbeeste);
■ Collin Brak (tweede, melkbeeste);
■ Andrew van Rooyen (tweede, konyne junior);
■ Jeanette Tloome (derde, melkbeeste); en
■ Christel Khoury (derde, konyne junior)
Leerlinge neem aan verskeie streekskompetisies deel voordat die Vrystaatse jeugskouspan op 25 Julie aangewys sal word By die geleentheid sal die Laerskool Trio, Hoërskool Trio, Hoër Landbouskool Hendrik Potgieter, Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon en die Hoërskool Zastron deelneem
Die Vrystaat-span wat by die geleentheid gekies word, sal vanaf 5 tot 8 Oktober aan die nasionale-jeugskoukompetisie wat in Upington plaasvind, deelneem
in
se jeugskouspan het baie goed gevaar tydens die
Vrydag 9 Mei plaasgevind het Van links is Jeanette Tloome,wat ’n derde plek met haar suiwelbees verwerf het,Ianica Ferreira wat ’n algehele eerste plek in die suiwelbees-klas behaal het en Tegan Berries,met haar bees wat ook in die suiwelbees-kategorie deelgeneem het. Foto: Verskaf
LIENTJIE MENTZ
Oor net ’ n bietjie meer as twee weke gaan die vleisbraaivure en die heerlike geure van gebraaide vleis besoekers van heinde en ver roep na die Vrystaat se gewildste en oudste WildsKOSfees
De Oude Kraal bied op 7 Junie weer dié fees aan, wat aan besoekers die geleentheid gee om aan ’ n verskeidenheid van wildsgeregte, skaap-, bees-, varkvleis en selfs krokodilvleis kan smul
Die gourmet-geregte wat Marie Lombard, sjef en stigterslid van die WildsKOSfees voorsit, is van uitstekende gehalte en bevestig die veelsydigheid van organiese wildsvleis, wat so eie aan Suid-Afrika is Vanjaar spog De Oude Kraal weer met van die beste wynplase in die Wes- en Suid Kaap waarvan die eienaar of wynmaker self hul eie stalletjies kom beman en kom gesels oor hul wyn Wynliefhebbers kan proe aan wyne van bekende landgoedere soos Anthonij Rupert, Babylonstoren,Beyerskloof, Capensis, Cederberg, Diemersfontein, De Krans, Diemersdal, Glen Carlou, Jakkalsvlei, Kranskop, Kleine Zalze, Meerhof, Neil Ellis, Paul Clüver, Raka, Rickety Bridge, Sanniesrust, Warwick, Spier en Thelema
Gerhard Lombard van De Oude Kraal sê hierdie plase van verskillende wynstreke, maak dit ’ n ongelooflike ervaring van smake en keuses wat eie is aan De Oude Kraal se WildsKOSfees
“Hierdie wynervaring beloof om feesgangers se wynkennis en smaak te verryk,” sê Gerhard
“Die fees se uitleg is so dat besoekers maklik tussen stalletjies kan beweeg om verskillende wyne en wildsgeregte te proe
“Elke wynstalletjie sal gepaard gaan met ’ n gepaste wildsgereg of bykos, wat ’ n heerlike kulinêre avontuur verseker
“Ons sien uit daarna om feesgang-
ers te bederf met die beste kos- en wynkombinasies van die streek "
Feesgangers kan uitsien na 22 wynstalletjies en 24 kosstalletjies elk
met vyf tot ses geregte van 16 soorte wildsvleis
Daar sal vanjaar ’ n eksklusiewe
BBP-middagete met bypassende wyn
bedien word vir gaste wat graag die volle ervaring van Marie se kulinêre vernuf wil proe
Herman Kleinhans is die gaskunstenaar op vanjaar se fees, so verwag ' n dag van lekker kuier met heerlike kos
Natuurlik is daar ook heelwat vir die kinders om te doen, asook ’ n spesiale tarief vir kinders van 13 tot 16 jaar Aktiwiteite vir oud en jonk sluit skiet met ’ n 22-geweer asook kleiduifskiet, perdry of ’ n rit op die trekker en wa, in Vir nog groter pret, kom neem deel aan die koedoe-spoeg-kompetisie Kry jou kaartjies vandag nog by De Oude Kraal se webwerf by deoudekraal com, by Delta-drankwinkel op die hoek van Tweedelaan en Pres Reitzlaan, by Crazy Daisy in Fleurdal Mall of by Daisy & Co in Prellerplein
Two Medical Microbiology students of the Central University of Technology (CUT), Free State, achieved a significant milestone and recognition when they presented their paper on artificial intelligence (AI) Chanelle Mcleod (second year) and Nthabiseng Tshandu (third year) were invited to present at a prestigious global event attended by about 803 scientists, hosted by the University of Kent in England
Their presentation, titled “AI Through the Student Lens: A Question and Answer AI Engagement with Central University of Technology
Students,” was delivered alongside renowned academics and students from various international institutions
As part of a diagnostic practical, the students integrated AI tools such as ChatGPT 3 5 and Meta AI (WhatsApp) in their investigation to identify pathogenic organisms They populated large language models (LLMs) with patient microscopy, culture, and sensitivity (MCS) data, supplemented with biochemical test results, and critically evaluated AI-generated feedback
Under the mentorship of Prof Parks Makhoahle, Medical Microbiology lecturer, the students engaged in a diagnostic practical integrating AI tools to analyse pathogenic organisms Using MCS data, supplemented with biochemical test results, they critically evaluated AI-generated diagnoses
Their assignment was focused on identifying bacterial pathogens exhibiting beta-hemolytic and weak alpha characteristics on blood agar, with specific gram morphological structures observed as long chains and short chains, respectively, for different academic levels
“Our students showcased the integration of AI into Medical Microbiology diagnosis, emphasising its benefits while cautioning the attendees about the importance of information verification and human oversight in their final clinical decisions,” Makhoahle added
“Their contribution highlighted the CUT’s commitment to innovation in medical education and the critical role of AI in diagnostic sciences” Their synopses were accepted for presentation alongside subject experts and students from other universities around the world
When elaborating on her synopsis, Tshandu said her experience with AI has been beneficial in her academics as there were concepts that she could not grasp from physical learning and teaching, that she could now master because of the App
“Incorporating AI in learning and teaching has the potential to enhance student engagement, give clearer understanding, and provide better outcomes as much as it has its own challenges,” she highlighted
She added that using the App for her assignment opened ample learning opportunities as it provided her with more information by suggesting for further testing in molecular or biochemical test to confirm the identity of the organism
McLeod said that AI plays a critical role in enhancing learning and interpretation It is a transformative tool that enhances academic performance, fosters curiosity, and empowers students to approach scientific inquiry with confidence
This signalling e h Kroonstad, facility private
All and days KROON
o @gmail.com. Also State on
afskrif van Akte van Transport T7593/1987
gepasseer deur ANNA
MARGARETHA CORNELIA DU PREEZ Identiteitsnommer 270616
van BEDRYF 1999/004069 van die distrik Provinsie 694 NEGENTIG) Alle uitreiking afskrif hierby skriftelik Registrateu Vrystaat binne van kennisgewin Gedateer 2025 Aansoeker Botha Louw) Ficksburg Tel
Basson Olivier & Coetzee
Attorneys 21 Market street Kroonstad Ref: NM0278
Attorneys 21 Market street Kroonstad Ref: AH0132