












Charlotte Lesch
Lede, landbouprodusente, verskaffers en besoekers het verlede Dinsdagaand (8 April) vir Agri Malmesbury se jaarvergadering by die Freek Standersaal byeegekom waartydens positiewe gedagtes rakende vooruitsigte vir landbou in Suid-Afrika gedeel is
Johann Kotzé, die uitvoerende hoof van Agri SA, wat die geleentheid as spreker bygewoon het, het produsente aangemoedig om te bly boer, voedsel te produseer, landelike ekonomieë te ondersteun, te fokus op dit wat belangrik is en ten spyte van politieke onsekerheid groei aan te moedig.
Hy het gedurende die geleentheid onder meer uitgebrei oor die landbouer se Suid-Afrikaanse bestaansreg, ’n blik gegee oor hoe landbou in Suid-Afrika lyk, wat belangrik is om op te fokus en wat hulle suksesvol maak Volgens hom is dit die miljarde monde wat deel is van die bevolking wat die landbouer van Suid-Afrika bestaansreg gee en suksesvol maak. “Dit is nie noodwendig die soort variëteit wat geplant of die toerusting wat gebruik word nie.”
Hy het verduidelik dat die wêreld se bevolking ’n kritieke rol in landbou vervul. “25 jaar gelede was daar 6,1 miljard mense verspreid oor die wêreld. Vandag is daar 8,2 miljard mense reg oor die wêreld. Teen 2050 is die voorspelling dat 2,5miljard mense sou bygekom het. In Afrika alleen is daar 1,25 miljard mense “Suid-Afrika is deel van Afrika. Dit is die rede van julle bestaan,” het hy bygevoeg. Kotzé het beklemtoon landbouers sal kopskuiwe moet maak en anders moet dink oor hoe hulle produseer en
Die nuwe bestuur van Agri Malmesbury is verlede Dinsdagaand gedurende hul jaarvergadering verkies met John Dürr wat Richard Hewett as voorsitter sal vervang Van links staan Charl Hamman – voorsitter: Suiwelstudiegroep, Pieter Stoffberg – voorsitter: Wingerdstudiegroep, Paul Truter – addisionele lid en verteenwoordiger: Brandbestrydingsvereniging, Gert Claassen – addisionele lid en verteenwoordiger: Watersake, Eben Schellink – voorsitter: Skaapstudiegroep, Graham Willers – addisionele lid en verteenwoordiger: Veiligheid, Michiel Smuts – addisionele lid, Hentie Smit – ondervoorsitter, Liam Viljoen –streekbestuurslid AWK, Erna Thiart – nuwe sekretaresse, John Dürr – nuwe voorsitter (Afwesig – Truter de Kock – addisionele lid, Jopie de Kock, Jan Bester – voorsitter: Koringstudiegroep en Uys van der Westhuijzen - voorsitter van Agri S A se Sentrum vir Uitnemendheid: Landelike Veiligheid)
wat hulle gaan produseer om die bevolkingsgroei in die toekoms te kan bedien. “Ons kan nie meer produseer as wat ons tans doen nie,” het hy gesê
Die tweede rede is verstedeliking “Mense het die vermoë verloor om vir hulself kos te voorsien en dit gebeur deur verstedeliking In 25 jaar gaan daar meer mense in stede wees as wat daar mense in 2000 in die wêreld was,” het hy verduidelik. Verstedeliking het volgens Kotzé ’n geweldige groot uitwerking op landbouers.
Die volgende aspek wat hy gesê het ’n groot uitwerking op landbou het, is die planeet, wat op sy beurt deur klimaatsverandering geraak word –of produsente daarin glo of nie. “Die enigste mense wat iets draties aan klimaatsverandering kan doen, is landbouers, omdat ons die grond bewerk.”
Hoe lyk landbou in Suid-Afrika?
Kotze het aangevoer die bedryf is die grootste werkgewer in die land. “Om mense werk te gee, is die vinnigste manier om ekonomiese groei te skep.”
Hy het gaste grafiese beeldmateriaal gewys om te demonstreer hoe die landboubedryf die afgelope 30 jaar presteer en dus waarde tot die land se ekonomie toegevoeg het. ’n Ongelooflike 50% van wat geproduseer word, word uitgevoer.
“Landbou is die mees konstante bedryf in Suid-Afrika Jy kan nie sê dat landbou nie presteer nie. As landbou in SuidAfrika reeds geweldig baie sonder subsidies regkry, is ons kop deur."
Kotzé het genoem dat hy saam met ’n paar afgevaardigde rolspelers en sakelui van Suid-Afrika in Amerika was om bloot te gaan uitvind wat die “temperatuur” daar is.
voortaan haar rol oor. Saam met haar staan Richard Hewett wat sy termyn as voorsitter van Agri Malmesbury afsluit
Hy het produsente egter aangemoedig om ten spyte van politiek as ’n landbouprodusent van Suid-Afrika te bly fokus op dit wat belangrik is
“Neem die fokus weg van waar jy nou is en in watter politieke klimaat jy is en fokus op dit wat belangrik is, naamlik landbou Die vraag is, waar gaan ons produseer en wat gaan ons 15 jaar van nou produseer? Ons weet nie.”
Hy meen Suid-Afrika is belangrik vir die wêreld omdat Suid-Afrika strategies belangrik is wat onder meer voedselsekeriteit betref, terwyl die plaaslike landbouer ’n groot rol in plaaslike ekonomiese groei vervul.
“Ons is as landbouers suksesvol in Suid-Afrika omdat ons leierskap binne die bedryf het wat pragmaties is, maar ook omdat ons van die beste boere ter wêreld het. Moenie jou vreugde en jou visie vir boer verloor nie. Bly fokus op dit wat belangrik is en om die passie vir landbou te behou,” het hy aangemoedig.
Met die mis wat sig tot minder as een kilometer, of selfs nog nader, kan verminder, moet motorbestuurders hul bestuursgewoontes verander om by die gure toestande aan te pas.
Arrive Alive meen veral onvoldoende volgafstande en spoed speel die grootste rol in botsings in die mis.
Hulle gee dié wenke:
•Hou die weerstoestande dop voordat jy ry. Indien daar waarskuwings oor verswakte sig is, probeer jou rit uitstel, indien moontlik. Ry uiters versigtig.
•Om in die nag in die mis te ry, is selfs nog moeiliker Maak seker jou voorruit is behoorlik skoon om te verseker dat dit jou die beste sig moontlik bied.
•Toets jou misligte vroegtydig
•Maak seker jy weet hoe om die wasem van jou voorruit af te kry.
•Ry stadiger. Maak voorsiening vir genoeg afstand tussen jou voertuig en die voertuig voor jou.
•Vermeerder die minimum veiligheidsgaping van drie sekondes. Dink aan hoe ver jy kan sien en hoe lank dit jou sal neem om te stop.
•Skakel jou ryligte aan. Moenie jou ligte op hul skerpste stel nie, want die helder lig beïnvloed jou visie deur teen die mis te weerkaats, wat jou sigvermoë belemmer terwyl jy bestuur
•Wees op die uitkyk vir ander bestuurders wat nie ryligte gebruik nie
Gebruik die rand van die pad as ’n gids – eerder as die stippellyn in die middel – om te verhoed dat jy voor aankomende verkeer beland of deur hul ligte verwar word.
•Moet nooit in die middel van die pad stilhou nie. Gee jou voornemens om stil te hou vroeg te kenne en trek op die skouer af.
•Moenie probeer om ander voertuie in mistige toestande verby te steek nie Bly kalm en geduldig.
•As jy ’n kruising met beperkte sig moet oorsteek, hou eers stil, draai die venster af en luister vir verkeer Wanneer jy seker is dit is veilig om oor te steek, doen dit vinnig sodat jy nie in die pad van aankomende voertuie beland nie
EJ Thorpe (47), a local resident of the Swartland coastal town of Yzerfontein, has just published his second book, Spies and Heroes as part of a trilogy.
Thorpe, who started writing in 2023, published his first offering, From Coalminer to General in November 2024.
Writing on a full-time basis, his latest book has been a journey, one rooted not only in
historical research and imagination, but also in the quiet, powerful stories passed down through his family
Growing up Thorpe listened to tales told in fragments stories of courage, of sorrow, of friendships forged in war and quiet strength that held families together. Some were shared around dinner tables, others hinted at in old photographs, medals or letters carefully tucked away
“These stories became part of me, shaping how I saw history,” Thorpe related, “not as distant battles or faceless soldiers, but as deeply personal moments that defined the people I came from.”
Spies and Heroes is a tribute to that legacy, he added. While the characters are fictional, many are inspired by real figures in his family. Men and women who lived through the turbulence of the Second World War.
Their voices echo through the pages, in the defiance of Colonel Bert Marx, the brilliance of Una Thorne, the quiet strength of Jamie Thorne and the largerthan-life presence of Major Edward Stewart. In them he hopes readers will see not just characters, but reflections of the countless individuals who stood for something greater than themselves.
He explained: “This is not just a story about war, but identity, sacrifice, love and what it
means to endure. It is about the spies in the shadows and the heroes in plain sight.”
What is the story about? World War II rages across continents, and the fates and destinies of soldiers, spies and families are intertwined in a battle not only for victory, but honour, love and legacy.
Colonel Bert Marx, a German officer-turned-Allied spy, walks a treacherous line inside the heart of the Reich.
Una Thorne, a brilliant MI6 cryptographer and daughter of a British general, risks everything behind enemy lines.
Together, they ignite a powerful resistance and a love that defies the war and its effects around them
From the skies above Britain to the trenches of North Africa, from the resistance networks of Berlin to the final liberation of Europe, Spies and Heroes follows the Thorne brothers - Henry, the fearless RAF ace, and Jamie, the battle-hardened colonel - as they lead with valour and confront the brutal cost of war.
Torn between duty and heartache, sacrifice and survival, their journeys collide in a final act of courage that will define a generation.
From Coalminer to General and the digital version of Spies and Heroes are available on Amazon.
The printed publication of Spies and Heroes will be available soon.
On Friday 4 April the Swartland Municipality hosted its second successful SMME Indaba at the Malmesbury Town Hall, bringing stakeholders and entrepreneurs together to share, connect and learn. This annual event has become an essential space for local entrepreneurs to showcase their products and services while connecting with valuable resources, guidance and funding opportunities.
The municipality said in a press statement that this event was made possible thanks to the incredible support from Standard Bank, New Horizon Sars, Small Enterprise Development and Finance Agency (Sedfa), Western Cape Government, Cape Agency for Sustainable Integrated Development in Rural Areas (Casidra) and Olam Biz, which have shown a genuine interest in supporting real economic growth in the Swartland region
This year’s Indaba welcomed small, medium and micro-enterprises (SMMEs) from every corner of the Swartland, each demonstrating their innovative products and services. More than just an exhibition, the event served as a space for engagement, building networks and fostering collaboration. Entrepreneurs had the chance to liaise with fellow business owners, industry experts and government representatives, all the while strengthening the foundation for a supportive and thriving local economy.
COLLABORATION
According to the municipality it is especially thankful for the participation of the Malmesbury Business Chamber, members of which provided mentorship and engaged with up-and-coming
Behind(fromleft):BrianSiebritz(MalmesburyBusinessChamber),HillaryBalie(Swartland Municipality), KoketsoDiole(StandardBank)ExecutiveMayorAldermanHaroldCleophasandJo-AnnKrieger(SwartlandMunicipality)andDaiBrittain(SwitchElectricalandProjectsPty[Ltd]).Infront:ChamelynPick(C-pactEnterprise Pty[Ltd];NormanMazibuko(Radio7441fm)andMoniqueBrittain(SwitchElectricalandProjectsPty[Ltd])
businesses. The chamber’s involvement underscores the importance of collaboration between established and emerging businesses, helping to build long-lasting relationships that will foster the continued growth of the Swartland’s entrepreneurial ecosystem Standard Bank, a key partner in the success of the day, demonstrated its commitment to continuing SMME support and development by making three prizes, valued at R15 000 each, available to the three SMME’s demonstrating range, impact and sustainability. The winners
were announced at the event; Radio 7441fm, for its dedication to serving and uplifting the local community through innovative radio programming under the category Best Community Impact. Also, C-Pact Enterprise, which won for Best Innovation, is a versatile service provider specialising in staff placements, biometric testing and financial consulting And lastly, Switch Electrical Projects Pty Ltd, an electrical services provider with immense potential for growth and expansion, which won for Best Growth Potential.
“Over the past three years Swartland Municipality has worked tirelessly to establish a community and a network for SMMEs Its commitment has been recognised by the Western Cape Department of Economic Development and Tourism (Dedat); on Friday the Dedat representative stated that the municipality continued to be one of the best-performing areas for developing and creating opportunities for small businesses. Over the past year alone 160 participants benefited from six SMME training sessions, and 25 business registrations were referred to Sedfa for further support.
In addition, Swartland has created a comprehensive database of 172 SMMEs, facilitating easier access to resources and support. Recently, Executive Mayor Harold Cleophas also signed a landmark agreement with the International Startup Tribe Institute, providing free online business training to local entrepreneurs By the end of March 2025 226 entities had participated in this international-level training programme, equipping the entrepreneurs with the skills needed to succeed in a global marketplace
“Access to financing remains a critical challenge for many start-ups and expanding businesses, and Swartland Municipality is committed to creating ongoing opportunities to link SMMEs with financial resources. We continue to work tirelessly to bridge this gap, ensuring our entrepreneurs can access the support they need to grow and thrive ” Swartland Municipality is dedicated to an inclusive and resilient local economy and focus on supporting SMMEs ensuring a thriving entrepreneurial ecosystem that drives growth, innovation and job creation.
KennisgeskiedhiermeeintermevandieRaadseVerordeningInsakeOordragvanMunisipale Kapitale Bates (PK 7394 van 2015) dat die Raad van voorneme is om die verhuring van ’n gedeelte van Erf 208 Yzerfontein, ongeveer 1 640 ha groot, aan die Yzerfontein Ontspanningsklubvir’ntydperkvan9jaaren11maandetehernuvirdiegebruikdaarvanas‘n sport-enontspanningsfasiliteitasookvirdoeleindesvanparkering.
Besonderhede van die bogenoemde voorstel of enige navrae in die betrokke verband kan gedurende kantoorure aangevra of gerig word aan Me Felicia Williams by die Munisipale HoofkantoorteKerkstraat Malmesbury hetsyinpersoonoftelefonies(0224879400)ofperepos(williamsf@swartland.org.za)
Enigebesware,kommentareen/ofvertoëteendievoorgenomevoorstelmoetopskrifgestelen gerig word aan die Munisipale Bestuurder, Swartland Munisipaliteit, Privaatsak X52, Malmesbury, 7299 of per e-pos aan swartlandmun@swartland.org.za gestuur word, teen nie laternieas16:45opVrydag,9Mei2025 Laatvoorleggingssalnieoorweegwordnie.Navrae kangerigwordaanMeMadelaineTerblancheofMeFeliciaWilliamsby0224879400
Personewatniekanleesofskryfniekanhulbesware,kommentareofvertoëmondelingskom aflêbydieMunisipalekantore,Kerkstraat,Malmesbury(1stevloer),waarhuldeurbygestaan salworddeurmeNicoletteBrandomhulbesware,kommentareofvertoëopskriftestel.
Ná jare se droom, beplanning en harde werk staan die Hoërskool asook die Laerskool Dirkie Uys se splinternuwe hokkie-astrobaan trots en glimmend op die geleentheid van die amptelike inwyding op 9 April 2025 Die ontwikkeling van die baan het op 22 Julie verlede jaar begin.
Die inwyding van die astrobaan was deel van die eerste fase van die Dirkie Uys Tiere-sportparkprojek in Moorreesburg. Hierdie massiewe ontwikkeling het sy oorsprong te danke aan die plaaslike gemeenskap, sakelui, ouers en hokkieliefhebbers van die skool “Ons opregte dank en waardering
Die Hoërskool Dirkie
van hul splinternuwe Astrobaan in Moorreesburg
aan die nasionale lottery wat ná al die voorbereidings die ontwikkeling van die hokkie-astrobaan ruimhartig geborg het," het HDU tydens die geleentheid gesê. ’n Spesiale dank is ook aan Overberg Agri as die hokkie-ankerborg van die hoër- en laerskool uitgespreek. Die rugbyveld reg langs die baan se gras is ook onlangs oorgeplant as deel van die skool se visie vir ’n topgehalte sportpark vir almal Die toekomstige omheinde Tiere Sportpark, wat streng veiligheidsmaatreëls met toegangsbeheer sal toepas, pronk nou met ’n veeldoelige
astro-hokkiebaan met beligting wat hokkie en ander sportsoorte sal huisves. Inwoners kan uitsien na nuwe netbalbane met die nodige beligting vir groot byeenkomste. Die sentrum sal ook ’n 50-m-swembad, gebou volgens Olimpiese standaarde, bevat – ideaal vir swemgalas. Die sportpark sal ook doeltreffende
parkering vir besoekers en sportlui bied, met gerieflike badkamergeriewe vir alle leerders en besoekers ’n Klubhuis rond die kompleks af, wat die nodige sosiale ruimte vir almal bied.
“Dankie dat julle hierdie droom saam met ons ’n werklikheid gemaak het. Die Tiere is trots en reg om hokkie te speel.”