Northern News 20.7

Page 2

2

NORTHERN NEWS / BUSHVELD BULLETIN

20 JULY 2012

Boeke vir Mandela dag Farming for Madiba’s day

'Mandela dag' is Woensdag op oud-president Nelson Mandela se verjaarsdag gevier en weldoeners wêreldwyd het die dag herdenk deur 67 minute te spandeer om iets vir hul gemeenskap te doen. Noordelike Nuus het vir hierdie doel boeke ingesamel en Woensdag aan die nuutgeboude biblioteek in Marapong geskenk. Boeke wat in Mokopane ingesamel is sal aan die plaaslike biblioteek oorhandig word. Bo gee Valerie Cilliers meer as 50 boeke aan Johanna Ndoweni (hoof bibliotekaris) en die personeel. Van links: Paulina Mampa, Hazel Mashaba, Stelinah Mathabe, Hannelie Kruger Georginah Mokoena en Mary Maluleke (heel voor).

NYLPARK CENTRE, PRETORIUS STREET MOKOPANE 0600 CELL: 083 455 3983 A/H TEL: (015) 491 3965

F

NA-URE DIENS 24/7

FIREFLY COMPUTER SYSTEMS

Right: Lephalale Mayor, Jack Maeko and MEC Jacob Marule at the Nailane Vegetable Project in Kauletsi village.

Piet Pot reg vir blyspel

KOOS BATTERIES ALWAYS THE CHEAPEST

F

The Limpopo Department of Agriculture celebrated Mandela Day by visiting the Nailane Vegetable Project at the Kauletsi village, 85 km from Lephalale. The six hectare project produces tomatoes, spinach, beetroot, cabbage, onion and butternut for the local market and individuals in need. The project has created two permanent and six temporary jobs for members of the local community. Members of the department and officials of the Lephalale municipality spent their 67 minutes for Mandela day by working at the project.

MOKOPANE- Hoërskool Piet Potgieter is hard besig met die regmaak en opmaak van die musiek blyspel wat op 6,7 en 8 Augustus aangebied word. Die blyspel se tema is “Liefde en Lelik” en gaan oor skoolliefde wat afspeel teen ‘n tipiese hoëskoolatmosfeer. Bes Pieterse, ‘n baie toegewyde ouer was hierdie week besig om al die agtergronde waarteen die toeneel opgevoer word te verf. Die PC’s Regisseurs van die musiek blyspel is PC REPAIRS Amy van Devender, Yvette Wessels en Deirdre Strauss. PC ACCESSORIES

PRINTERS

INK CARTRIDGES SOFTWARE INTERNET CAFÉ

071 889 5226

FIREFLYSYS@GMAIL.COM LEPHALALE SQUARE SHOP 28 AT ENTRANCE 2

Limpopo Spilpuntdienste Herstel, instandhouding en oprig van alle fabrikate spilpunte, ook ‘n verskaffer van onderdele. Gestasioneer in Potgietersrus. Kontak: Kobus du Toit Sel: 082 821 1591 Epos: limpoposd@gmail.com

Bes Pieterse besig om die agtergrond waarteen die blyspel afspeel te skilder.

Mokopane Rotariërs word 50!

MOKOPANE – Die Rotariërsklub van Mokopane het die naweek sy 50ste verjaarsdag met ‘n deftige dinee by die Protea Park Hotel gevier. Die Rotariërsklub bestaan uit sakelui en gemeenskapsleiers wat hul tyd, hulpbronne en talent bewillig om noodsaaklike gemeenskapsbehoeftes aan te spreek. Die organisasie het meer as 1,2-miljoen lede landswyd.

‘n Troue so in hul kraal

PJ en Sunett Kruger van Lephalale het dinge so effe anders gedoen toe hulle onlangs by die Ellirsras boeresaal op die veilingskraal se weegskaal in die huwelik bevestig is. Die pasgetroudes woon nou op die plaas, Grootfontein buite Lephalale. Foto: Jeanette Prinsloo.

Woman protects child, stabbed LEPHALALE - Three men were arrested on Sunday evening for assaulting a woman and her child at the Shongoane taxi rank in Lephalale. The woman told Northern News that the men approached her and her husband and tried to take their daughter (3). A scuffle ensued and the woman was stabbed with a knife. She managed to flee with her daughter while Molalaltua Security guards chased and arrested the suspects.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.