Ds Jurgens de Jager se tema "Hoe moet jy jouself sien?" wat hy aan die hand van Spreuke 27:19 verduidelik kan 'n selfbeeld inspuiting wees. Skakel gerus in, erediens begin 08:30.
Lees wat gebeur en wat word beplan. Gesels gerus met ons via e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321
Geniet die eerste lente-reën en vreugdevolle naweek!