Doopsondag is altyd gelaai met vreugde, soveel meer as Ds Eddie le Roux sy kleinkinders met die doop bedien. Welkom aan die nuwe dooplidmate! Sondagaand is KERSSANGDIENS om 18:00, almal ook daar welkom.
Lees wat gebeur en word beplan in gemeente. Gesels gerus met ons via e-pos by nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321
Vreugdevolle week verder!