Ds Eddie le Roux bring die Woord. Skakel gerus in, erediens begin 08:30. Almal welkom.
Lees nou wat gebeur en wat word beplan in die gemeente. Gesels gerus met ons via SMS/WhatsApp 079 223 8321of e-pos na nuus@ngwitrivier.co,za
"Die siel se voedsel is dit wat hom bly maak." Augustinus