OaseNuus Sondag 16 Junie 2019

Page 1

Welkom by vanoggend se erediens, mag jy die warmte en vrede van ons Vader ervaar. Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Dit is skoolvakansie, kom kuier na afloop van die erediens by die KoffieOase. Die pas is mos stadiger en gun jouself ʼn kuier tydjie saam met medegelowiges. Kom kuier, drink koffie, kou aan ʼn broodjie of selfs ʼn kolwyntjie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Sien jou daar!

Ouers met die Moederskamer.

geniet die erediens vanuit

Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai. Hoewel dit skoolvakansie is, is die baie welkom in die erediens! Vertrou dat die gesinne wonderlike gesinstyd en herinneringe bou tydens die wegbreek.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
OaseNuus Sondag 16 Junie 2019 by NG Gemeente Witrivier - Issuu