Ds Nati Stander se tema "Hoe bepaal jy jou doellyn?" Dit is nogal iets om aan te dink en te ondersoek... Dalk jou eie merkers daar te stel aan die hand van 1 Korintiërs 3:10-23. Kom skakel in Sondag 08:30.
Lees wat gebeur, gesels gerus met ons via SMS/WhatsApp 079 223 8321 of e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za
Vrolike Augustus-maand vir jou!