"God se wese is so onbegryplik groot dat ons sintuie nie ten volle sy majesteit kan waarneem nie," (Johannes Calvyn) Kom luister as Ds Eddie oor God se grootheid gesels. Ons verwelkom ook nuwe lidmate as jongmense Belydenis van geloof aflê.
Lees nou wat gebeur en wat word beplan in die gemeente. As jy met ons wil gesels doen gerus so, stuur e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za