Photobook

Page 1



Maryke & Heinrich 26 Januarie 2012




D

ankie dat jy altyd daar was vir my deur goeie tye en slegte tye. Jy is waarlik ‘n fantastiese vriendin. Alhoewel jy nou met ‘n nuwe hoofstuk in jou lewe begin sal al die “fun adventures” ons by bly en ek weet ons sal saam nog baie meer herrineringe skep. Geniet elke oomblik van hierdie nuwe tydperk in jou lewe en mag julle ‘n geseënde huwelik vol liefde, vreugde en opwinding hê. Love you lots, Chantal



M

aryke & Heinrich Coetzee! Uiteindelik is jul getroud na die lang wag en beplanning wat alles ingegaan het om die dag moontlik te gemaak het. Maryke, my maatjie, is so bly vir jou. Mag Heinrich jou hartjie vul met baie geluk en liefde. Saam vul jul mekaar aan en hou aan om mekaar elke dag te herinner hoe lief jul mekaar het, soos vanaf dag een, en onthou komplimenteer mekaar. Mag die Here jul middelpunt wees van jul huwelik. Lief julle! Melissa & Kuter




J

y het in ‘n baie wonderlike/ mooi jong vrou verander! So bly dat jy so ‘n goeie ou ontmoet het! As hy jou enige probleme gee jy weet waar ek is ;-) (winky face) Love you cuz!



M

araai en Heinrich... Hoop julle lewe saam vorentoe gaan vol “surprises� wees. Baie geluk julle twee! Ek lief julle altwee. Heinrich, geniet haar :-) Bly altyd lief vir mekaar, julle twee is perfek SAAM! Van: Yvonne



H

einrich & Maryke Baie dankie vir ‘n wonderlike dag wat ons saam met julle kon geniet. Veels geluk en mag julle wonderlik gelukkig wees. Maryke, jy kry wonderlike skoonouers - Geniet + wardeer hulle. Baie liefde, Oom Albie + Tannie Winnie


M

aryke en Hein, Dankie dat ons kan deel wees van julle spesiale aand! Mag die Heer julle seĂŤn en veilig lei deur hierdie groot avontuur wat julle nou ingaan! Lief julle baie, MornĂŠ + Joletta en kinders xxx




U J

iteindelik is dit sulke tyd! Ek hoop julle 2 het die beste huwelik ooit. Julle pas soos Lego blokkies. Meneer en Mevrou Coetzee moet nou by ons kom kuier ‘n slag... Die uwe, Gustav Prinsloo a nee voel soos nou-die-dag wat julle twee mekaar ontmoet het en nou sit ons by die troue. Baie geluk met die dag! ARMAND (In hoof letters)


H

einrich en Maryke Hoop julle sal kan terug kyk op hierdie dag met vreugde (dis nou as julle so 80 is). Sterkte en werk aan julle huwelik. Moet nooit tou opgooi nie. Ryk



M

aryke en Heinrich Cheers, gebede en hope liefdewense vir ‘n ewigheid saam. Julle is ‘n awesome couple en BLY so! ‘n Voorbeeld waarna almal strewe... My hart is trots op julle. Liefde wense, Christelle Mamma + Ma




H

oop en bid dat julle ‘n wonderlike lewe sal he. Onthou ons huis is julle huis en sy deure staan wawyd oop vir julle - altyd. Kyk na mekaar en wees goed vir mekaar. Baie voorspoed Ma en Pa



H

einrich & Maryke Baie geluk met julle dag! Mag julle net liewer word vir mekaar soos die tyd verbygaan! En onthou kommunikasie is die belangrikste - in elke aspek van die huwelik. Baie seĂŤn vir julle op hierdie nuwe opwindende nuwe avontuur! Baie liefde, Andre en Liza-Mare



H

allo julle! Baie geluk, hoop vir tonne lekker tye saam! Jaco, Gretchen, Lola & Be


H

einrich & Maryke Baie geluk! Mag jul toekoms vol vreugde en voorspoed wees! Liefde Gerhard & Adèl



L

iefste Meraai en Heinrich Weet julle twee gaan awasomely gelukkig wees. Love u lots. Al 3 die Goose xxx



M


M

eisie! Die venue lyk stunning!! Nou, as jy nou terug dink aan al die dinge wat jy deur is om vanaand (‘n droom) ‘n waarheid te maak, was dit mos die moeite werd!! Ek het mos gesê... Geniet elke oomblik saam en wys vir mekaar waardering ! Onthou hoekom julle saam is en wees mekaar se beste vriende. Dit is wat die pad saam lekker maak! Baie geluk!! Johann & Nicolene



C

oetzee Egpaar. Baie geluk met jul troudag. Alles is pragtig. Dankie dat ons die wonderlike dag met julle mag deel. Groetjies, Adèle & Hein


H

&M Ons wense vir julle is dat julle 2 ‘n baie gelukkige lewe saam sal hê. Gee vir mekaar om en luister altyd wat die een vir die ander sê. Hou julle beloftes aan mekaar. Laat Jesus in julle huwelik toe, en julle sal gelukkig wees! Piet & Este




H L

einrich & Maryke Dankie dat ons deel kon wees van die heerlike dag. Ons wens jul alle geluk & liefde vir die toekoms. Oom Izak & Tannie Rina

iewe Heinrich & Maryke Dankie dat ons hierdie heerlike aand saam met julle kon feesvier! Julle 2 het pragtig gelyk!!! Mag julle baie vreugde saam beleef. Net die mooiste wense vir jul lewe saam. Ons hou julle dop. Liefde Oon Jan & + Tannie Ena



M

aryke & Heinrich Damn - Ek wil begin deur te sê ek het nou darem maar lekker geëet... Julle twee is vir my een van die beste couples wat ek nou al gesien het. Maryke - Hy is die regte man vir jou en jy moet hom altyd vashouen hom nooit laat gaan nie... Heinrich - ek dink jy is ‘n stunning ou en hoop jy sal goed na haar kyk. Alles van die beste vir julle twee en mag julle ‘n langsame lewe hê. Julle alby lyk baie mooi vandag... Groete en liefde, Paul & Beaulah


H

einrich & Maryke Veels geluk op julle groot dag! Mag dit ‘n wonderlike ontdekkingsreis wees & geniet die huwelik. Dis ‘n voorreg om hierdie onvergeetlike dag wat so gevul is met soveel liefde saam met julle te deel. Paul & Mareli




L

iewe Heinrich & Maryke Mag julle nog baie avonture hĂŞ. Dankie vir die geleentheid om julle begin met julle te deel. Ons gaan nou braai! Liefde, Nelle en Stefan


M

ev & Mnr Maryke Ek is so bly julle het mekaar gevind, sê nou maar ek het nie van Heinrich gehou nie?! Maryke, bly so ‘n oulike happy :-) go Lucky U. Girly jy is kosbaar, groetmiss Emily “hou die piele op die wiele”


D

ear Maryke + Heinrich May this new adventure last a life time and forever!! You both are amazing and so awesome together. Although you are two pieces, together the puzzle is complete! and the picture is whole... (Maryke - You looked so beautiful) Love Ruth

M

ag die single life net so goed onthou word, en dat die huwelik die single life soos ‘n peanut laat voel. Die oulikste, funniest couple ooit! Lise-Marie van Wyk


Fotografie: Nelle du Toit & Marè Kuhn; Fotoboek: Nelle du Toit; Tel: 082 924 4955; Epos: nelle0509@gmail.com


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.