Rekord FREE!
17 February 2022
072 757 0514
rekord@rekordmediafs.co.za
NOW YOU KNOW!
VRYBURG | STELLA | TAUNG | REIVILO
Liefde uit die Karoo… ....Soos op 'n kunstenaar se palet, is daar in die lewe een kleur wat aan alles betekenis en diepte verleen. Dit is die kleur van liefde.....-Marc Chagall Heerlike dag van liefde vanaf die Karoo aan jou… so is duisende volgelinge op Karusaf Gesertifiseerde Karoo Lam se Facebookblad in Williston ‘n besonderse Valentynsdag toegewens!