ERMELO,BREYTEN & CAROLINA REKORD

Page 1

17 January 2022

072 757 0514

rekord@rekordmediafs.co.za

REKORD ERMELO | BREYTEN | CAROLINA

NOW YOU KNOW! | NOU WEET JY!

2022 IS DIE BEGIN VAN…

‘n Nuwe Rekord! GEFOKUS OM DIE GEMEENSKAP TE DIEN Welkom by die eerste uitgawe van 2022. Graag maak ek gebruik van die geleentheid om u, die leser en adverteerder ‘n voorspoedige 2022 toe te wens. By Rekord heers daar ‘n ongekende positiwiteit dat 2022 net beter as 2021 kan wees. En beter gaan ons beslis wees! Die eerste uitgawe is ‘n ware weerspieling dat Rekord in 2022 die digitale gemeenskapskoerant van keuse wil wees. Ons fokus om plaaslike en omliggende nuus wat u die leser raak saam te vervat in ‘n moderne formaat asook ‘n lekker lees uitleg vorm die fondament waarop ons in 2022 wil besigheid wil doen. Die

digitale koerant is een van 64 koerante wat elke week in Clocolan in die Vrystaat saamgestel word. Van hier word die koerante met meer as 217 000 lesers elke week gedeel wat die koerant per subskripsie of aanlyn op verskeie sosiale media platforms lees. Verder bereik die digitale koerante gesamentlik 2,4 miljoen potensieële kliente elke week op meer as 1100 Facebook groepe, 870 WhatsApp groepe asook 112 Telegram groepe. Met ‘n gevestigde voetspoor in al 9 provinsies word ons digitale koerante in meer as 500 dorpe en stede elke week gelees. Wanneer dit by die bemarking van u besigheid kom kan Rekord

u verseker dat u die beste prys vir die meeste blootstelling sal kry. Rekord se advertensie tariewe is by norm tussen 63 – 72% goedkoper as enige ander digitale of gedrukte medium. Nuus bydraes word verwelkom en word gratis gepubliseer. Foto’s word graag geplaas. Geniet die eerste uitgawe!

Die Rekord redaksionele span wat jou in 2022 bedien i.v.l.r agter – Chantel Steenkamp (Assistent Bemarker), Kleintjie Koen (Bemarker), Lebohang Tlaba (Adjunk redakteur). Voor: Nthabiseng Mohlakoana (Sosiale Media & Subskripsies), Corné van Noordwyk (Groep Redakteur) Afwesig: Dawn Els (Nuus redakteur)


02 | REKORD | NEWS

DAM LEVEL

Information supplied by Department of Water & Sanitation

KROMMELLENBOOG DAM | ERMELO

47.9%

CHUCKLE The teacher of the earth science class was lecturing on map reading. After explaining about latitude, longitude, degrees, and minutes, the teacher asked, "Suppose I asked you to meet me for lunch at 23 degrees, four minutes north latitude and 45 degrees, 15 minutes east longitude?" After a confused silence, a voice volunteered, "I guess you'd be eating alone." Kort voordat die Titanic gesink het, het 'n kulkunstenaar die passasiers vermaak met allerhande toorkunsies. Maar daar was 'n papegaai op die verhoog wat met elke trick gepiemp het wat aangaan. Hy't byvoorbeeld geskree "In sy mou! In sy mou of Agter sy rug! Agter sy rug!" Toe die Titanic sink oorleef die towenaar deur aan 'n stuk hout vas te hou. Die papegaai oorleef ook en vlieg dae lank bokant die towenaar. Na vier dae kom sit die pappegaai by die kulkunstenaar op die stuk wrakhout en sê: "Oukei, ek gee op! Waar steek jy die skip weg?"

Emergency numbers NATIONWIDE EMERGENCY RESPONSE

10111 112 10177

CELL PHONE EMERGENCY

AMBULANCE RESPONSE

It is advised that you have the following information when making an emergency call: 1. The nature of the emergency. 2. Exact location of the incident (including nearby landmarks). 3. The details about any injuries and possible suspects. 4. Your personal information.

Baba wat 20 jaar terug ontvoer was word weer met haar regte familie herenig ERMELO | CORNÉ VAN NOORDWYK Die polisie hier in Ermelo, het uiteindelik 'n babadogtertjie terug gevind wat 20 jaar gelede ontvoer is en het haar vermeende ontvoerder in hegtenis geneem. Op 23 Maart 2001 het 'n jong dame, toé daardie tyd 16 jaar oud, lewe geskenk aan 'n dogtertjie en albei, die mamma en baba, is later dieselfde dag uit die Ermelo Provinsiale Hospitaal ontslaan. Terwyl hulle in die gesêlskap van die babadogtertjie se tante op pad huis toe (na Breyten) was, het ‘n vrou hulle genader, wat na bewering aangebied het om te help om die baba vas te hou. Op daardie stadium het die ma pyn en duiseligheid ervaar. Die tante het na ‘n nabygeleë winkel gegaan en kon nie help om die baba vas te hou nie, dus het sy nie gehuiwer om die baba te oorhandig aan die vrou nie. “Na 'n ruk het die vrou glo die baba gevat en

MEESTER |

aangebied om die baba vir die tante te vat en het belowe om terug te keer indien sy haar nie sou opspoor nie. Die tante het intussen teruggekeer en het hulle daar besef die vrou het spoorloos verdwyn met die baba. Hulle het ‘n ruk self probeer rondkyk en soek na haar, maar kon haar nie vind nie,” het brigadier Selvy Mohlala onlangs in 'n verklaring gesê. “Die voorval is toe by die polisie op Ermelo aangemeld en 'n saak van kinderontvoering is geopen. Die polisie het met hul soektog begin, maar geen inligting het na vore gekom tot onlangs toe wat die span ondersoekbeamptes 'n paar leidrade in hul ondersoek gekry het wat hulle toe weer opnuut opgevolg het. Die polisie het 'n paar forensiese toetse gedoen waar DNS-monsters ingesamel is en resultate teruggekom het wat

geblyk het 'n deurbraak in hul saak van kinderontvoering te wees. ’n 50jarige vrou is toe gearresteer en dienooreenkomstig aangekla aangesien sy na bewering die een was agter die genoemde voorval wat sowat 20 jaar terug plaasgevind het.” Die vrou het verlede jaar in die Ermelolanddroshof verskyn en is borgtog van R1 000 toegestaan. Die saak is tot Dinsdag 18 Januarie 2022 uitgestel. Die jong dame is intussen in 'n plek van veiligheid gehou terwyl sy sielkundige ondersteuning ontvang en sal hopelik binnekort met haar biologiese familie herenig word, het Mohlala gesê. Die naam van die verdagte word weerhou vir die beskerming van die slagoffer se identiteit.

| DANIE CRONJè


NEWS | REKORD | 03

Pothole picture Drie hits social media verdagtes vas vir plaasmoord en roof

MKHONDO | CORNÉ VAN NOORDWYK Die polisie het drie verdagtes van onderskeidelik 24, 35 en 45 jaar oud vir ‘n dubbele moord op Sondag 09 Januarie 2022 in Mkhondo in hegtenis geneem. Luidens ’n polisieverklaring word beweer dat die verdagtes ’n bejaarde egpaar (Ouderdomme 66 jaar en 63 jaar oud) koelbloedig doodgeskiet het. “Dieselfde verdagtes het op Donderdag 16 Desember 2021 'n slagoffer op die plaas Susana hier in Piet Retief beroof en items ter waarde van R55 200 geroof. Die derde verdagte van die groep is by die KwaMsane Polisiestasie gevind waar hy vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen in hegtenis geneem is,” lui die verklaring. Al drie verdagtes het reeds in die Mkhondo-landdroshof verskyn en hul saak is tot Maandag 17 Januarie 2022 uitgestel.

ERMELO | CORNÉ VAN NOORDWYK Pictures of a local man standing in a pothole caused a frenzy on social media platforms. In the picture, a man can be seen casually posing for the camera, while standing “inside” as what's left of the road. The pothole literally engulfs him. People were left super disappointed by the dilapidated infrastructure and headed to the comments to air their

Picture: @danielmarven/ Twitter

frustrations. People commented in disbelief after catching a glimpse of this massive pothole that was captured on a cellphone here in Ermelo. Social media users were really disappointed to see how ill-managed things had become in this community and many more communities across the country just like it.

Els aangestel as Hoof van Nuus by Rekord CLOCOLAN | CORNé VAN NOORDWYK

Rekord Media is bly om ‘n gesoute joernalis, Dawn Els, te verwelkom wat as Hoof van Nuus by die groep aansluit. Els het haar joernalistieke loopbaan veertig jaar gelede begin. Dawn het vir verskeie koerante, nasionaal en streek asook plaaslik by die Gemsbok in Upington gewerk, asook vryskut artikels en foto’s vir etlike ander koerante en tydskrifte. Haar ondervinding strek oor meeste tipe nuus beriggewing, asook sportnuus en sommiges sal haar onthou as die vrou met die pienk tekkies wat langs die rugbyveld in Windhoek met haar kamera rond gehardloop het. Dit was gedurende 1990 na die Namibiese onafhanklikheidswording en die land toe sy eie rugbyspanne saamgestel het en aan hulle eerste internasionale toetswedstryde deelgeneem het. Dawn se uiteindelike finesse is veral geslyp onder Chris Vermaak een van die ou skool verslaggewers van die

Foto: Verskaf

destydse Dagbreek, Transvaler en meer van die ou SA Perskor stalle. Chris was aangestel by die Suidwester in Windhoek gedurende 1990 met die Namibiese onhafhanklikheid en Dawn was meestal die enigste verslaggewer. Chris sou net vir haar sê “Ek soek die storie” en dan moes sy maar kyk wat sy kon doen en sodoende, ook haar scoops gekry wat nie aldag maklik is vir ‘n weekblad nie, veral nie om dit vas te hou tot die koerant uitkom nie. Els sal betrokke wees by die werwing en keuring van nuus, taalversorging asook by die opleiding van personeel wat by Rekord koerante betrokke is.


04 | REKORD | NEWS

COMMUNITY DIARY

DON'T LET THEM GUESS. LET THE COMMUNITY KNOW BY PLACING YOUR EVENT FOR FREE IN REKORD! E-MAIL

rekord@rekordmediafs.co.za

INSPIRATION

Rekord personeel beloon vir uitmuntenheid CLOCOLAN | GERHARD OLIVIER Rekord Media, die uitgewer van die koerant het op 11 Desember 2021 erkenning gegee aan Personeel wat gedurende 2021 presteer het. Die geleentheid is by Ben Nevis Kersieplaas buite Clocolan aangebied. Nthabiseng Mohlokoana

(Foto 1) is vereer vir die digitale inskrywing wat meer as 56 000 views getrek het. Die inskrywing het oor die 3 kinders wat in Bethlehem vermis was gehandel. Kleintjie Koen (Foto 2) is deur die personeel as die

personeellid van die jaar verkies. Corné van Noordwyk (Foto 3) het ‘n spesiale toekenning ontvang. Onder Van Noordwyk se leiding as Groep Redakteur het Rekord digitale koerante van 32 na 64 uitgebrei en

die groep het van 102 000 weeklikse lesers in 2019 na 217 000 gegroei. Lebohang Tlaba (Foto 4) het die toekenning vir die Artikel van die jaar ontvang. Tlaba het oor die AgriSA Boer van die jaar berig in die Siyancuma Rekord Douglas

No injuries or fatalities after transformer explodes at Eskom's Camden power station

HEUNINGDRUPPELS | WILLEM BOTHA Omtrent so 10 of 12 jaar gelede was ons betrokke in ’n gewapende roof in ons huis. Ons was 10 volwassenes en ’n klompie kinders bymekaar toe 2 gewapende mans by die skuifdeur inbars, ’n skoot skiet, op ons skree om plat te lê en juwele, selfone ens. te oorhandig. Ons het ons nie teëgesit nie en gedoen wat hulle beveel het. Een van ons vriendinne het begin sing: “Daar is krag, krag, wonderbare krag in die bloed van die Lam...” Ons ander het ingeval en saam gesing - glad nie uit volle bors nie ... bietjie krakerig en prewelend en heel bangerig. Die rowers het dit gehaat en op ons geskree om stil te bly. Hulle moes aangevoel het dat daar bonatuurlike krag in die lied was. Op daai oomblik was dit makliker om te sing as om te bid. Die woorde vir gebed was weg, maar die woorde van ’n bekende lied het maklik gekom. Dit het vir my gevoel of die sing van die lied ’n muur opgerig het waaragter ons veiliger gevoel het. Die woorde van die lied het gehelp dat ons op die Here se krag fokus en nie op ons gebrek aan krag nie. Die lied het gehelp dat ons saamstaan, dat ons in ons gedagtes hande vashou. Die woorde van die lied het ons verseker dat die bloed van die Lam ons beskerming en ons redding is. Die woorde van die lied het ons na God laat kyk en nie na dít wat om ons aangegaan het nie. Die sing van die lied het die vrees bietjie laat bedaar, ons moed gegee dat hierdie gevaar van korte duur sal wees. “Sing saam met my oor die grootheid van die Here en laat ons saam sy Naam prys. Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare.” (Ps. 34:4-5)

Picture: Chris Yelland (TWITTER)

ERMELO | CORNÉ VAN NOORDWYK A transformer exploded at Eskom's Camden power station near Ermelo here in Mpumalanga during December last year due to a fault, the utility then announced. The explosion occurred at Unit 8 of the station, which produces 190MW in electricity. Eskom however

did not anticipate any disruption to power the supply. The fire was immediately contained, no injuries were reported, and an investigation into the incident has been launched in the meantime. In November, Eskom appointed independent forensic

experts to confirm possible attempts of sabotage after a suspicious collapse of a key electricity tower, shortly after an extension cord was dropped on a transformer at the Matimba power station, which took out three power units.


NEWS | REKORD | 05

Former Errie student will now play rugby for the Blue Bulls

“Congratulations on your achievement! We are very proud of you!”

ERMELO | CORNÉ VAN NOORDWYK

Munashe Dukuswa, a former student of the Ermelo Primary School was congratulated on his recent achievement on social media. He signed with the Blue

Bulls and will be playing rugby at the Blue Bulls Stuk Academy, while he studies for a Business Management degree at Tuks. He completed his High

School at Glenwood High School. “Congratulations on your achievement! We are very proud of you!”

Perth-based energy exploration company spud gas wells in Amersfoort AMERSFOORT | CORNÉ VAN NOORDWYK Perth-based energy exploration company Kinetiko Energy has started drilling the third of three gas wells at its South African Korhaan Project. The three-well Korhaan Project is part of Kinetiko Energy’s five-well cluster here in Amersfoort. With three new wells of the Korhaan project now successfully spudded, the company expects all five wells will become pilot-production wells, with commingled production to an infield offtake facility being planned. It is

estimated that the third well will reach a depth of 400-450m to test the gassy sandstones and coal bed methane horizons from the known coal beds that were intersected and observed from the tested gas wells 400 meters away. Korhaan-3 is being drilled with air/percussion and is the last of the wells programmed to be completed this year. The drilling programme is about 400m from Kinetiko’s proposed gas collection terminal at Amersfoort where access and

infrastructure are being established. According to the company’s Board of Directors, they anticipate starting gas production in the first quarter of 2022. They also anticipate the small scale production to be used by compressed natural gas distributors or gas electricity generators. “The three Korhaan Project wells are still progressing for completion before Christmas. With all three now spudded it is estimated that Korhaan 4 and 5 will continue drilling through gassy

zones next week and complete in early December,” said the Board of Directors. Korhaan 4 well is expected to commence drilling into the gassy sandstone and underlying coal seams within the next few days and Korhaan 5 has completed casing to approximately 150 meters depth and is set up to complete cementing before continuing drilling. Preliminary gas flow rates will be assessed as each well is completed.


06 | REKORD | ACTUALITY

REKORD

WHAT A PHOTO! |

A community newspaper for the towns of Amsterdam, Balfour, Bethal, Breyten, Carolina, Charl Cilliers, Chrissiesmeer, Davel, Ekulindeni, Embalenhle, Empuluzi, Ermelo, Evander, Greylingstad, Grootvlei, Kinross, Leandra, Lothair, Morgenzon, Secunda, Standerton, Trichardt, eManzana & eMkhondo (Piet Retief) THIS COMMUNITY NEWSPAPER IS PUBLISHED ON

MONDAYS

THE DEADLINE FOR ADVERTS & NEWS IS

THURSDAY, 15:00 PRIOR CONTACT US | 072 757 0514 WHATSAPP US | 060 405 8979 E-MAIL US | rekord@rekordmediafs.co.za ______________________________________________________

NEWS SUBMISSIONS

REKORD WELCOMES ANY NEWS SUBMISSION FOR PUBLICATION AT NO COST AS LONG AS THE SUBMISSION ABIDES BY OUR EDITORIAL POLICY PLEASE E-MAIL YOUR NEWS & PHOTOS TO

rekord@rekordmediafs.co.za

______________________________________________________

LETTERS TO THE EDITOR

PLEASE KEEP YOUR LETTERS SHORT AND ON POINT. THE OPINIONS EXPRESSED ARE THOSE OF THE WRITER AND ARE NOT THOSE OF THE EDITOR.

E-MAIL US AT rekord@rekordmediafs.co.za

______________________________________________________

ADVERTISING

ALL ADVERTISING TO BE PAID IN ADVANCE, PRIOR TO PUBLICATION LATE ADVERTISEMENTS WILL BE DEFERRED UNTIL THE FOLLOWING ISSUE

CONTACT KLEINTJIE KOEN 072 757 0514

______________________________________________________

EDITORIAL TEAM PUBLISHER HEAD EDITOR DEPUTY EDITOR DIGITAL EDITOR EDITOR HEAD OF MARKETING MARKETING CLASSIFIEDS SUBSCRIPTIONS SOCIAL MEDIA DESIGN

| GERHARD OLIVIER | CORNé VAN NOORDWYK | LEBOHANG TLABA | NTHABISENG MOHLAKOANA | DAWN ELS | KLEINTJIE KOEN | CHANTEL STEENKAMP | BERNADETTE BRITZ | IRENE THAKELI | LINDIWE LUTHANI | ROBERT MCULLOUGH

______________________________________________________

CODE OF CONDUCT

THIS PUBLICATION IS OBLIGATED TO REPORT NEWS TRUTHFULLY, ACCURATELY AND FAIRLY. SHOULD YOU FEEL WE DO NOT ADHERE TO THE PRESS CODE YOU CAN SUBMIT A COMPLAINT TO THE PRESS OMBUDSMAN AT

PRESSOMBUDSMAN@OMBUDSMAN.ORG.ZA ALL RIGHTS AND REPRODUCTION MATERIAL PUBLISHED IN THIS PUBLICATION ARE HEREBY RESERVED IN TERMS OF THE COPYRIGHT ACT.

______________________________________________________

MEMBER OF AIP

THIS PUBLICATION IS A PROUD MEMBER OF THE ASSOCIATION OF INDEPENDENT PUBLISHERS OF SOUTH AFRICA ______________________________________________________

PUBLISHER

REKORD IS PUBLISHED BY LIVERO MEDIA (PTY) LTD. TINNIE VAN ROOYEN STREET 3, CLOCOLAN, 9735 THE REPRODUCTION OR BROADCAST WITHOUT WRITTEN PERMISSION OF ANY MATERIAL PUBLISHED IN REKORD AND ITS SUPPLEMENTS IS FORBIDDEN AND EXPRESSLY RESERVED TO LIVERO MEDIA PTY LTD, UNDER SECTION 12(7) OF THE COPYRIGHT ACT. 1978 AND ANY AMENDMENT THEREOF.

Foto is geneem deur George Pietersen van die Meulspruitdam (Ficksburg, Vrystaat) op 28 Desember 2021. Stuur gerus vir ons jou spog-foto met ‘n beskrywing na: 060 405 8979 of per e.pos na: rekord@rekordmediafs.co.za

VIR DIE REKORD

| CORNé VAN NOORDWYK

Politieke partye moet nou begin werk aan verkiesingbeloftes Die plaaslike verkiesing het gekom en gegaan en verskeie politieke partye het kiesers behoorlik gepaai vir hulle kruisies en het beloftes van beter dienslewering en aanspreeklikheid gemaak. En alhoewel die algehele opkoms by die stempunt die laagste nog was, is daar gestem met die hoop op verandering. Die Munisipaliteit het nou al sy eerste raadsvergadering agter die rug waar die “Speaker” en Burgermeester verkies is. Die setels is toegeken en die partye moet nou begin fokus op dit wat aan die kieser belowe is. Rekord verstaan dat die verval waarin ons dorp verkeer nie oornag gaan verander nie, maar iewers moet daar begin word.

Straatligte wat nie werk nie, vullis wat nie verwyder word nie, droë krane vir dae aanmekaar, strate wat meer slaggate as teer het kan beslis aandag kry. Kyk hoe lyk ons sport geriewe en begraafplase! Hoekom kan die magdom EWP werkers wat onder koelte bome elke dag uitspan, nie aangewend word om die bogenoemde in stand te hou nie? Sal dit rerig só baie verg om ‘n paar aanpassings te maak en om dan die werkers beter tot voordeel van die gemeenskap te betrek nie? Ongeag watter posisie die politieke party waarvoor jy gestem het in die munisipaliteit beklee is jy as kieser daarop geregtig om op hoogte van

NET ‘N OOMBLIK

enige munisipale aangeleenthede gehou te word. Daar moet melding gemaak word dat daar wel raadslede is wat van dag een af hulself beskikbaar gestel het en aandag aan probleme gegee het? [selfs nog voor die onlangse verkiesing] Maar, is dit die raadslid aan wie jy jou stem toe vertrou het? Weet jy ooit werklik wie jou raadslid is en het jy sy/ of haar kontak besonderhede? Rekord nooi raadslede uit om hulle besonderhede beskikbaar aan die gemeenskap te stel deur van die medium gebruik te maak en die platform ook te gebruik deur nuus wat die gemeenskap raak te deel..

| THARINE HURTER

Hoe om te toets of jy dalk ‘n boer- vrou is Boer se vrou Surette van Niekerk is 'n knap onderwyseres én boervrou. Sy het die paar punte oor hoe jy jouself in die rol as boer se vrou kan geniet. Hoe om te toets of jy dalk 'n boer se vrou is: 1. Die oom by die koöperasie se onderdeletoonbank ken jou op jou voornaam en vra gereeld uit oor jou kinders se welstand. 2. Jy weet hoe om jou kar se wiel te ruil sonder om 'n nael te breek. 3. Jou tweede voertuig is 'n bakkie, wat in elk geval jou eerste keuse is. 4. Jy weet van watter kant af kom die reën, al weet jy nie regtig watter kant oos of wes is nie. 5. Die eerste lammers/ bokkies/ kallers van die nuwe

seisoen stoot 'n knop in jou keel. 6. In jou opinie kan die reuke van Dior, Chanel, of enige Franse parfuum, nie kersvashou by die reuk van die eerste somerreën óf 'n vars, omgeploegde land nie. 7. Jy weet hoe om diesel uit die dieselkar te tap, hoe om 'n trekker te "jump start" en hoe om die kragopwekker aan die gang te kry. 8. Jy dra 'n Leatherman in jou handsak. (Vir 'n duisend verskillende redes, wat insluit om gou op pad dorp toe 'n draad reg te maak nadat jy skape uit die pad uit gejaag het) 9. Jy kan enige siekte by die plaaswerkers diagnoseer. Hulle glo eerder in jou behandeling as in die dokter

op die dorp. 10. Jy sien die vreugde in jou man se oë as hy soggens vroeg sy khaki's aantrek en jy sien die moegheid as hy saans tuis kom en sy oliebesmeede khaki's op die badkamervloer los. 11. Jy ken 'n draadhek en weet om hom nie te onderskat nie. Dieselfde geld vir die grondpad en die stoor se deure. 12. Jy weet hoe om skielik vir 'n spul kuiergaste 'n ete aanmekaar te slaan met 6 eiers, 'n halwe brood en twee tamaties. 13. Jy weet presies hoe groot jy rolletjies wors moet pak, sodat dit mooi in die worspan pas. 14. Jy swaai nie uit vir 'n jakkals nie. 15. Jy kan tot in die fynste detail jou roete deur die dorp beplan,

want jy moet bearings koop, meel laai en kruideniersware kry. 16. Jy't 'n pistool en jy's nie bang om hom te gebruik nie. 17. Die vooruitsig van 'n veiling maak jou meer opgewonde as Woollies se uitverkoping. 18. Jy weet jou man se "etensuur" is enigiets tussen 10:00 en 16:00. En jy's gereed met kos as hy instap, of net glad nie opdaag nie. 19. Die kom en gaan van die reën stel die reëls op. Jy weet om nie langtermynplanne te maak nie. As dit reën moet ons plant en as dit droog is moet ons stroop. 20. Daar gaan nie 'n dag verby sonder dat jy die Here dank vir die voorreg om 'n boer se vrou te kan wees nie.


FEATURES | REKORD | 07

KITCHEN DELIGHT |

CARPE DIEM

NEEM KENNIS DIE TIENER VERVOLG VERHAAL BEVAT WOORDE EN BESKRYWINGSS WAT SENSITIEWE LESERS AANSTOOT MAG GEE.

Week 1

Durban Prawn Curry

INGREDIENTS  1 kg prawn meat  1 tablespoon butter  3 tablespoons oil  1 onion, finely chopped  4 cloves garlic, crushed  3 bay leaves  Salt to taste  1 teaspoon cumin seeds  1 teaspoon coriander seeds, ground

 2 teaspoon garam masala  5 large tomatoes, grated or finely chopped OR 1 tin tomatoes  1 teaspoon ginger, fresh or ground  1 teaspoon turmeric  2 teaspoon chilli powder  4 fresh curry leaves  2 tablespoons brown sugar  Fresh coriander  Green chillies (to taste)

HELPENDE HAND

METHOD Heat butter and oil in a pot. Sauté the onions, garlic, bay leaves, cumin and coriander, garam masala until onions are soft, about three minutes. Add the tomatoes, turmeric, ginger, curry leaves and chilli powder. Season with salt and pepper. Add the brown sugar. Simmer for about 20 minutes. Add prawns, stir and let simmer for about 8 minutes. Garnish with fresh coriander and desired amount of green chillies. Serve with rice, roti or naan bread.

| TANYA ROSSOUW

Solidariteit Helpende Hand - WIE IS ONS? Solidariteit Helpende Hand se roeping is gemeenskapsontwikkeling. Dit is wat ons wil doen, moet doen en ons mee besig hou. Mense is verbonde aan mekaar. Ons het ’n verantwoordelikheid teenoor mekaar en teenoor die gemeenskap. Ons leef binne ’n gemeenskap en wil die gemeenskap ontwikkel waarbinne ons leef. Ons is geskoei op die beginsels van die 1949 Afrikaner Helpmekaarbeweging waar die fokus val op help, saam en ons. Jy is nie alleen nie, maar deel van ‘n gemeenskap. Om ’n gemeenskap te ontwikkel en die uitdagings van die dag aan te spreek moet ’n mens strukture bou en volhoubare oplossings bied. ONS STRATEGIE EN VOLHOUBARE OPLOSSINGS: Om hulpbronne, energie en tyd te spandeer aan oplossings wat nie volhoubaar is nie, maak nie sin nie. Daarom was Solidariteit Helpende Hand se strategie van die begin af sterk strukture wat volhoubare oplossings bied. Armoede moenie net draagliker gemaak word nie, maar moet voorkom en verbreek word. By monde van Flip Buys was die beste helpende hand nog altyd dié een aan die einde van elke mens se eie arm. Daarom is dit Solidariteit Helpende Hand se doel om mense te help

om hulself te help. ONS PROJEKTE: Ons is besig met verskeie projekte. Vandag deel ek graag een daarvan met julle BEMAGTIG ’n KIND: Kinders is ʼn kwesbare deel van ons samelewing – hulle kies nie in watter huis of in watter omstandighede hulle grootword nie. Soms verg dit net ʼn klein verskil in so ʼn kind se lewe om vir hom of haar ʼn brug te bou na beter omstandighede, hetsy dit koshuisgelde, vervoer na en van die skool, remediërende onderrig, terapie of iets anders is wat hulle benodig. Elke aansoek wat ingedien word, word deur ʼn paneel bespreek en op meriete beoordeel, en elke kind se individuele behoeftes word in ag geneem wanneer hierdie aansoeke oorweeg word. Die administrasie en finansies van suksesvolle aansoeke word deur Helpende Hand se maatskaplike en finansiële afdelings behartig en geen betalings word direk aan ouers gemaak nie – dit word slegs aan die betrokke instansie self oorbetaal. Die fondse wat vir die Bemagtig-ʼn-kind-projek aangewend word, vorm deel van die JD Kestell-gedenkfonds. Dié fonds is vernoem na dr. John Daniel Kestell, oftewel Vader Kestell, soos hy bekend was – een van die merkwaardigste

figure in Afrikaanse geledere. Vader Kestell was in sy eerste bedieningsjare as predikant só geraak deur die verarming van die Afrikaner dat hy besluit het om sy lewe daaraan te wy om verarmde Afrikaners geestelik, kultureel en maatskaplik op te hef. Vir Vader Kestell was onderrig die sleutel om die kringloop van armoede te verbreek. Solidariteit Helpende Hand volg ook, soos Kestell, ʼn benadering van opheffing deur opleiding om die armoedesiklus te verbreek. Ons nooi jou om ʼn bydrae tot die JD Kestellgedenkfonds te maak sodat meer kinders deur die Bemagtig-ʼn-kind-projek bygestaan kan word. WIE WORD GEHELP? Die Bemagtig-ʼn-kind-inisiatief voorsien in ʼn wye spektrum behoeftes van kleuterskool-, laerskool- en hoërskoolleerders, insluitend: Skoolklere, Ekstra klasse, Na-skool-gelde, Terapie (spel, spraak- en arbeidsterapie), Vervoer na en vanaf skool en Koshuisgelde. Besoek gerus ons webwerf by www.helpendehand.co.za vir meer inligting. Tanya Rossouw - MAATSKAPLIKE WERKER – SOLIDARITEIT HELPENDE HAND

Die pyn is duidelik sigbaar op sy gesig. Daar waar sy in die idioot van 'n Jacques se arms lê sal dit wat kon wees net nooit vir hulle wees nie. Daar waar hulle onder de boom buite die koshuis van Hoërskool Carpe Diem sit, staan, lê en vry en rook terwyl iemand pos vang dat ou Willemse hulle nie vang nie. Terug by Zani wie se tong diep in Venter se keelgat wegraak. Hy's 'n vriend niks meer nie. Nie dat hy net 'n vriend wil wees nie. Zani Pieterse sal hom nooit die kans gee nie. Hy skrik toe hy sy naam hoor. "Paul-Ryk foon" Hy sug, kyk 'n slag weer in haar rigting voordat hy die stompie dooddruk en 'n lyn maak om die foon te antwoord. Zani is in die sewende hemel. Sy sterk hande met are wat soos 'n padkaart oor sy arms loop, daai six pack lyf, daai package onder die stywe gilbert rugby broek..Jacques van Eck en Zani Pieterse 'n item. Vir jare was hy en sy eks die who's who van Carpe Diem. Danksy 'n haar hokkie talent het sy nie twee keer gedink om die beurs by Carpe Diem Hoër te aanvaar nie. Sy wonder vir 'n oomblik of hy nog aan sy eks Belinda dink. Sy's bly die cheater het uitgekom en hulle nou publicly 'n item kan wees. Die skelm gevryery agter die pawiljoene, in die skoolbus en sexting via whatsapp tot watter ure in die oggend was tog die moeite werd gewees... Belinda staan by die Koshuis venster en hou die twee lovebirds dop. "Slet"... dink sy terwyl sy Zani se hande stip dophou waar die te gemaklik bo daardie broek raak. Sy raak naar as sy kyk hoe Jacques met haar hare speel...dis sy ding om sy hande so deur 'n girl se hare te trek. Net soos hy sy merrie roskam vir gymkhana...Oh well, sy't genoeg op Jacques om hom te laat suffer maar dis daai klein merrie wat regtig die payback van haar lewe gaan kry. Want jy sien Belinda de Klerk kry altyd haar sin. Dit wat pappie se geld nie kan koop nie, kan altyd op ander maniere bekom word. Zani het nie 'n idee wat op haar wag nie... Lees volgende week verder. Het jy die eerste hoofstuk geniet? WhatsApp ons by 060 405 8979


08 | REKORD | LEISURE

explore!

THIS WEEK ON OPENVIEW

SO HENGEL ONS…

THIS WEEK ON OPENVIEW OUTDOOR GADGETS EVENTS CALENDAR

Shayne Pelser van Ficksburg het die mooi Barber op ‘n plaas buite Ficksburg met ‘n platanna gevang.

EVENTS | HENGEL | BIRDING | BOEKE

| WHATSAPP YOUR EVENT TO 060 405 8979 T&C’s APPLY Event and festival details can change. All event information is published in good faith as supplied by the organisers. Please check with the organisers that the event is happening before making your travel arrangements 29 – 30 JANUARY 2022 | JOHANNESBURG OAKFIELD FARM BRIDAL EXPO 2022 | R100 Every bride deserves to fulfil her dream. Oakfield Farm Wedding Venue is renowned for slick coordination. The two Bridal Expos held in January and June each year continue to celebrate their uniqueness - upholding both an easy going vibe enhanced by the exceptional quality of exhibitors; the elegant grandeur of its existence and of course the proficiency of Oakfield’s friendly staff members. Couples get to meet South Africa’s leading wedding specialists in the beautiful and romantic gardens of this sought-after wedding venue. Tickets at Computicket Call 073 399 7072 4 – 5 FEBRUARIE | CLOCOLAN AGRI GHOLF NAWEEK 2022 Die Agri Gholfnaweek is een van die grootste gholf geleenthede in die streek met landbou uitstallings, gaskunsternaars alles ten bate vir Clocolan se skole en aftreeoord. Kontak 051 943 1933 10 – 13 FEBRUARY | HOWICK MIDMAR MILE 2022 The Midmar Mile held at the Midmar Dam north of Pietermaritzburg in KwaZulu Natal. The Midmar Mile is the world's largest open water swimming event. The Midmar Mile draws thousands of competitors each year, both serious international athletes and Olympic medallists to recreational swimmers. Contact 088 164 2627 13 FEBRUARY * | ADDO THE HERALD CYCLE TOUR The Herald Cycle Tour will take place in February with both professional and amateur cyclists testing their strength and expertise on the routes set out in and around Nelson Mandela Bay to the wild trials of Addo. Contact 041 504 7911 *Date to be confirmed 18 – 19 FEBRUARY | CLARENS CLARENS CRAFT BEER FESTIVAL Pouring more than 50 different craft beers and ciders from across South Africa this event is a true celebration of craft beer. Contact 011 022 0427 24 – 27 FEBRUARIE | REITZ VKB BIELIEMIELIEFEES Die VKB Bieliemieliefees – die fees met gees nooi u hartlik uit om saam te kom kuier in Reitz in die OosVrystaat. Retief Burger, Bernice West, Riaan Benadie, Riana Nel, Jan Jan Jan & Appel is van die kunstenaars wat optree. Kaartjies beskikbaar by Computicket of kontak rynos@vkb.co.za 26 – 27 FEBRUARY | LEPHALALE ELLISRAS BUSHVELD FESTIVAL The Ellisras Bushveld Festival takes place in early July in the heart of the bushveld, in the Waterberg district of Limpopo. The festival includes cattle shows, a game auction, horse jumping, dog shows, agricultural activities, a three-day battle for the best 4x4 competition, a game farms expo, hunting opportunities, bird and tree identification competitions, traditional food, a beer tent and huge camp fires. Contact 072 784 1560

Adverteer jou funksie vir 4 weke vir slegs R149 per maand. Kontak Kleintjie 072 757 0514

BUSHTEC OVERLAND EXTREME SAFARI COOLER BAG | 25 CAN R799 DELIVERY INCLUDED

| TO ORDER CALL/WHATSAPP 073 847 2468

Stuur vir ons jou visvang foto vir plasing per WhatsApp na 060 405 8979. Deel ook dan met ons waar het jy die vis gevang, met watter aas, hoeveel het die vis geweeg en hoe lyk die geriewe waar jy die vis gevang het.

Ideal for that hot summer hunting or camping days. 25 can capacity! Made from 1000 D non-rip polyester Side and front zipped storage pockets. High-desity insulation. Removeable inner liner. Adjustable padded shoulder strap. Reinforced carry handles. Rubber moulded footings. Allow 10 – 12 days for delivery.


explore!

EVENTS | HENGEL | BIRDING | BOEKE

BIRD OF THE WEEK

LEISURE | REKORD | 09

BOOKCLUB SKADUKANT | RIKA CLOETE

R365.00 | CALL 073 847 2468 TO ORDER Die verminkte lyk van 'n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk dat die geweldenaar swanger vroue teiken. Die nagmerrie verdiep wanneer die verwagtende Deirdre O'Brien ook deur 'n gemaskerde man ontvoer word. Sy slaag daarin om te ontsnap, hoewel nie heeltemal ongedeerd nie. Die moordenaar gaan dit nie daar laat nie: Sy word die prooi in 'n obsessiewe kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel, maar sy gaan dit nie toelaat nie.

THE CHESS MEN | PETER MAY

R288.00 | CALL 073 847 2468 TO ORDER

AFRICAN RED-EYED BULBUL | PYCNONOTUS NIGRICANS AFRICAN RED-EYED BULBUL APPEARANCE The African red-eyed bulbul has greyish/brown plumage on its upper parts, extending onto the chest, with white plumage on their underparts. The head is darker with a crest on the top of the head. A bright yellow vent is visible. The eyes are dark, bill, legs and feet are black. A conspicuous orange to red eye ring surrounds the eye. This is a smallish bird at 20 cm, with males being slightly larger than females. Easily distinguished from the darkcapped bulbul by the red eye ring. DIET The red-eyed bulbul mainly eats fruit, but will hawk insects occasionally. At certain times of the year, they feed on nectar and flower petals, making them important pollinators. AFRICAN RED-EYED BULBUL BREEDING African red-eyed bulbuls are monogamous. The female builds a cup nest, always well concealed in foliage, using dry grass and twigs. The two to 3 eggs are incubated for around 15 days. The Jacobin robin brood parasite the African red-eyed bulbul. The African red-eyed bulbul will breed with the dark-capped bulbul and the Cape bulbul, forming hybrids, in areas where their ranges overlap. AFRICAN RED-EYED BULBUL BEHAVIOUR African red-eyed bulbul are normally seen in pairs or small groups. During the breeding season, the red-eyed bulbul is territorial. THREATS None, very common across its range. AFRICAN RED-EYED BULBUL DISTRIBUTION AND HABITAT The African red-eyed bulbul is a near endemic, and is found in central and western parts of South Africa. It is absent from the eastern side and most of the Western Cape. This birds preferred habitat is arid to semi-arid woodlands along drainage lines. This bulbul is common in urban gardens and parks. They are never far from water and their range has extended with the provision of livestock water points.

Support Birdlife SA with a donation. Click on the link to be directed to their website

https://www.birdlife.org.za/supp ort-us/donate-form/

THE NAIL-BITING, BESTSELLING FINAL CHAPTER IN THE LEWIS TRILOGY 'One of the best regarded crime series of recent years' Independent 'Peter May is a writer I'd follow to the ends of the earth' New York Times PETER MAY: THE MAN WHO BROUGHT MURDER TO THE OUTER HEBRIDES THE NEW START Fin Macleod, now head of security on a privately owned Lewis estate, is charged with investigating a spate of illegal game-hunting taking place on the island. THE OLD FRIEND This mission reunites him with Whistler Macaskill - a local poacher, Fin's teenage intimate, and possessor of a long-buried secret. THE FINAL CHAPTER But when this reunion takes a violent, sinister turn and Fin puts together the fractured pieces of the past, he realizes that revealing the truth could destroy the future. LOVED THE LEWIS TRILOGY? Read Peter May's other Hebrides thrillers, COFFIN ROAD and I'LL KEEP YOU SAFE. LOVE PETER MAY? Buy his latest frontlist thriller, A SILENT DEATH

THE CULL | TONY PARK

R288.00 | CALL 073 847 2468 TO ORDER The war to save Africa's wildlife is fought on many fronts. For former mercenary Sonja Kurtz the opportunity to head up an elite squad tasked with taking down the continent's poaching kingpins is a chance to strike at the heart of the enemy. Financed by British billionaire Julianne Clyde-Smith, the pair hope to bring about real change. But as their operation progresses, the new unit's activities soon draws them into the firing line of The Scorpions. A ruthless underworld syndicate willing to do anything to protect their bloodthirsty trade. When Sonja's love interest, safari guide and private detective Hudson Brand, is employed to investigate the death of an alleged poacher at the hands of the team, their mission comes under intense scrutiny. As darker forces come into play and the body count rises, Sonja is forced to consider if Julianne's crusade has gone too far and what she could lose if she continues with the increasingly bloody campaign . . .


10 | REKORD | NEWS

sport

RUNNING

THIS WEEK ON OPENVIEW

RUGBY

ERMELO | SATURDAYS

KRALINBERGH GUEST HOUSE & WEDDING VENUE, BUHRMANNSTAFELKOP FARM, ERMELO MPUMALANGA What is KRALINBERGH parkrun? A free, fun, and friendly weekly 5k community event. Walk, jog, run, volunteer or spectate – it's up to you! When is it? Every Saturday at 8:00am. It is entirely organised by volunteers – email: kralinbergh@parkrun.com

CURRIE CUP 2022 ALL FIXTURES ARE SUBJECT TO CHANGE; VENUES AND KICK-OFF TIMES TO BE CONFIRMED

2021 CARLING CUP CHAMPIONS THE VODACOM BLUE BULLS

19 JANUARY

Carling Currie Cup kicks off this weekend

The Carling Currie Cup will kick off on the 14th January with a seven-team Premier Division, following an online meeting of the General Council of the South African Rugby Union. The Council rejected a proposal from Eastern Province that they be incorporated into the topflight immediately. However, Council approved a motion that the top South African team in the First

Division be automatically promoted to the Premier Division at the end of the 2022 Carling Currie Cup season, creating an eightteam Premier Division. In addition, the promoted team will be entrenched for two seasons (until the end of the 2024 Carling Currie Cup season) when the bottom team in the Premier Division will be automatically relegated in favour of the top South

African team in the First Division, which will also be entrenched for two seasons before promotion/relegation at the end of the 2026 season. The 2022 competition will kick off on the weekend of 14/15 January. The unusual kick off has been prompted by the realignment of the South African domestic rugby calendar to dovetail with the northern hemisphere season

WESTERN PROVINCE VS BULLS SHARKS VS GRIQUAS LIONS VS PUMAS - 20:00

02 FEBRUARY

GRIQUAS VS PUMAS - 15:30

following the expanded entry of four teams into the Vodacom United Rugby Championship. The change means that the Carling Currie Cup final will be played on 25 June, which will mark the end of the season for senior professional players appearing in the Carling Currie Cup and the Vodacom United Rugby Championship.

motoring

Toyota Hilux GR Sport Revealed

Toyota is always keen to point out its Dakar successes with the Hilux and this tough offroad race serves as the inspiration for the all-new Toyota Hilux GR Sport. The popular bakkie has never been slack in the offroad department, but the Toyota Hilux GR Sport is more capable. There’s an upgraded suspension system featuring monotube shock absorbers, new front springs, automatic limited-slip differential and active traction control. There are also upgrades to the vibration and noise countermeasures.

Toyota Europe has confirmed the launch of the new Hilux GR Sport. With inspiration straight from Toyota Gazoo Racing, this looks to be the sportiest Hilux to date. Toyota claims these upgrades ‘ deliver significant improvements in handling characteristics, including steering effort and steering angle response, straight-line performance, a flat ride and reassuring roll and rear grip feel.’ As far as visual changes go, the Toyota Hilux GR Sport features a black front grille with G-pattern mesh and a classic-looking Toyota emblem. There are new larger front fog light surrounds, 17-inch alloy wheels which are

black and machined and wrapped in all-terrain tyres. There is black detailing on the door mirror casings, side steps, tailgate handle and over-fenders. The shocks and springs are finished in red and there are subtle GR Sport badges. It’s more subtle than the Thai-built wild Revo Hilux shown in 2021. Inside, the cabin gains sports seats finished in black leather and synthetic suede with red perforations and contrast stitching. There’s GR Sport

branding on the seats, carpets, starter button and dashboard graphics. There are also aluminium pedals, carbon fibre-style trim and a red insert across the dashboard. Now if you’re expecting an engine upgrade, remember this is a GR Sport model, not a pure GR so the focus here is on a sportier drive and look. The current 2.8 engine offers plenty of go in any case with 150 kW and 500 Nm, paired to a 6-speed automatic gearbox. – Source: cars.co.za


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.