LOKAcatalogue A u t u m n V i n t a g e
![]()
B A
AUTUMN VINTAGE NOTEPADS r230
AUTUMN VINTAGE TALL TUMBLERS R70
AUTUMN VINTAGE MOUSEPADS
In die pragtige Wes-Kaap vind jy ons Mosselbaai winkel, geleë op die hoek van Marshstraat.
Loka Mosselbaai het al drie jaar hul tuiste daar en bied 'n groot verskeidenheid Lokavroue- en kinderklere, pragtige bykomstighede – soos leer handsakke, skoene, oorbelle, asook ons eie denimreeks, ens – geskik vir elke seisoen en geleentheid.
Mosselbaai is ook die tuiste van ons eie LOKA-fabriek, waar elke produk met liefde en sorg vir ons kliënte geskep word.
Die mooiste nuutste toevoeging tot ons Loka-winkels is geleë in die pragtige George geleë in die Wes-Kaap.
Hierdie pragtige ruim winkel het sy eie koffiewinkel waar die barista die heerlikste verskillende geure koffie & tee voorberei, en jou bederf met die heerlikste stukkie koek...
Hier kry jy die groot verskeidenheid van al die pragtige Loka-reekse, Loka-vroueen kinderklere vir elke seisoen, bykomstighede soos leer handsakke, skoene, oorbelle
Geleë in die hartjie van die Vrystaat, is ons pragtige Bethlehem Winkel. Die eerste winkel van al die Loka-winkels waar die eienaar, Stellie Taute, haar droom begin het
Loka Bethlehem het al 4 jaar 'n huis in die Vrystaat. Hier kan jy 'n groot verskeidenheid van al ons pragtige Loka-stelle kry, Loka-vroue- en kinderklere vir elke seisoen, bykomstighede soos leer handsakke, skoene & oorbelle