Bulletin 150410

Page 8

8

10 April 2015

Bulletin

www.bulletin.us.com

Search “Bulletin”

Search “Laeveldbulletin”

Spoeg spat soos sprekers spreek Die interne redenaarskompetisies van die Hoërskool Vossies vir vanjaar in die afdeling vir onvoorbereide toeBen Vorster is in die skool se Cucina Montina Restaurant sprake. Mariska de la Rey (gr 11), Kara Greyling (gr 10), gehou. Die redenaars is uitgedun vir deelname aan die Wian Jacobs (gr 10) en Bronwyn van Wyngaard (gr 12) ATKV-streekronde wat by die Curro Heuwelkruin in het saam met Zonica na die streekuitdunne deurgedring. Polokwane beslis is. Juliana Croucamp (gr 11) is die beste senior: voorbereiDie ATKV-redenaarskompetisie vir hoërskole het van- de toespraak vir vanjaar. Lucy Roos (gr 12) en Zané Pelser jaar aansienlik verander, aangesien redenaars nou moet (gr 10) het ook na die streekuitdunne deurgedring. inskryf vir òf die voorbereide afdeling òf die onvoorbereide afdeling. Redenaars mag dus nie meer aan albei afdelings deelneem nie. Dit het meegebruing dat vier wenners by die Vossies aangekondig is, wat aan die einde van die jaar bekers by die prysuitdeling sal ontvang. James Vorster (gr 8) is aangewys as die Vossies se beste junior redenaar(voorbereid) vir 2015. Antje-Marise Lombard (gr 9) en Liané Pretorius (gr 8) het saam met hom na die streekuitdunne deurgedring. In die afdeling vir onvoorbereide toeDie junior redenaars wat deurgedring het na die onlangse ATKV- sprake is Juané Croukamp as die Vossies streekuitdunne in die afdeling vir voorbereide toesprake is Liané Pre- se beste junor redenaar vir 2015 aangetorius, James Vorster en Antje-Marise Lombard. James was die wenner wys. Ander redenaars wat saam met in die afdeling. haar streekuitdunne toe is, is Anzeret Scheepers (gr 9), Janet Smith (gr 9), Sky Lambrecht (gr 9) en Anneri Stassen (gr Die senior redenaars wat deurgedring het na die onlangse ATKV-streekuit8). dunne in die afdeling vir onvoorbereide toesprake, is voor: Mariska de la Rey, By die seniors is Zonika Lombard (gr Zonica Lombard en Kara Greyling en agter is Bronwyn van Wyngaardt en Wian 12) aangewys as die beste senior van die Jacobs. Zonica was uiteindelik die Vossies se wenner in die afdeling vir vanjaar.

SKOLE NUUS

Bed

Die senior redenaars wat deurgedring het na die ATKVstreekuitdunne in die afdeling vir voorbereide toesprake, is Zané Pelser, Lucea Roos en Juliana Croucamp. Juliana is as die senior Vossieredenaar vir 2015 aangewys.

REAL DEAL

SPECIAL!

Matrieks was nog béter

Elma Pohl

Nareanka Lombaard

Tien van die Hoërskool Ben Vorster se matrieks van 2014 het van hul antwoordstelle in die eindeksamen laat hermerk en nog onderskeidings by hul oes gevoeg. Diot het ook meegebring dat die skool kan spog met 242 vakonderskeidings vir 2014 se eindeksamen. Die volgende leerlinge het elkeen een ekstra A gekry(die vak en totale onderskeidings in hakies): Lisa Botha (wiskunde; nou 4 A’s), Nareanka Lombard (Engels; nou 6 A’s), Bettina Nel (Engels FAL: nou 2 A’s ), Elma

Nsovo Shandlale

Talitta Smit

Pohl (Lewenswetenskap; nou 5 A’s, Nsovo Shandlale (Xitsonga: nou 7 A’s), Talitta Smit (wiskunde: nou 6 A’s), Coenraad van Deventer (Engels FAL; nou 3 A’s) en Ndzamko Bvuma (besigheidstudies; nou 6 A’s). Christie-Ann Dreyer (Afrikaans en besigheidstudies; nou 3 A’s) en Michelle Rossouw (Afrikaans en Engels FAL; nou 4 onderskeidings) is die ander twee leerelinge wat in meer as een vak ‘n hoer punt gekry en dus twee onderskeidings bygekry het.

Learners benefit through project The Gae Lebowa project, supported by the University of Cape Town and the National Lottery, hosted a rural high schools’ exhibition at Masalanabo High School in Bolobedu. The project has for the past six months been engaging with Gr 10 History and Gr 9 Arts and Culture pupils with the aim of encouraging a new

Ons verseker u van professionele, vriendelike hulp.

Arbor Park Lodge • h/v Soetdoring- en Geelhoutstraat

generation of heritage producers and managers. During the six months it held sessions with three schools in the area, namely Kgapane High School, Makgoletša High School and Masalanabo High School. The opening of the exhibition brought together 350 pupils from the schools who took part in the project, for a conference that will also provide career guidance — while the final phase of the project will involve putting together an exhibition which will consist of a historical and heritage archive material donated by the UCT. The university was motivated to donate an iPad to each of the schools that had taken part in the project. The three iPads used in the projects were thus officially donated to the schools. The projects’ research assistant, Mr Masutane Modjadji said, “During the exhibition, learners got to learn about the importance of cultural heritage, with the hope that they will follow heritage management studies to preserve the Balobedu Culture”.

— Elliot Mathye

elliot@bulletin.us.com

ON ALL STOCK CASH/CARD SALES ONLY

10 MARCH to 10 APRIL 2015

Lewensversekering, Korttermynversekering, Pensioenfondse, Boedelbeplanning, Mediesefondse

Makarios

MAKELAARS | BROKERS

FSP 7069

015 307 3316|6631 bulletin©10193mm150327wb

Pupils from Masalanabo High School and Mokgoletša High School in Bolobedu,are seen here during an exhibition part of Gae Lebowa Project.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.