FSP: 44595
Mediese fondse | Korttermynversekering | Lewensversekering Aftreebeplanning | Beleggings Testamente | Boedelbeplanning Pensioen- en voorsorgfonds Dood- en ongeskiktheidsversekering Aandele
Medical aid | Short term insurance Life insurance Retirement planning investments Investments | Testaments | Estate planning | Pension funds | Disability insurance | Stocks
info@smitadvisors.co.za
015 307 7248
www.bulletin.us.com
Bulletin
@laeveldbulletin
FSP: 11184
info@smitgarrun.co.za
10 Windsor Street, Tzaneen | Tel: 015 307 5587
Fear lessl y the tr uth 10 April 2015
SMIT GARRUN
bulletin©10088sg150123tb
INSURE YOUR LIFESTYLE!
Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS
SMIT ADVISEURS
VERSEKER JOU LEEFSTYL!
R4
War of words Now escalating into full war DA MP Desiree van der after Pohl had “published” certain information on FaWalt (with home town Tzacebook about the GTM’s neen) has come out guns blazing in reaction to last cost for litigation and other week’s media statement by matters. This was followed the Greater Tzaneen Muniup by a local newspaper, cipality’s spokesperson, Mr also suggesting that the cost of litigation was exorNeville Ndlala. According to the statement bitant. However, the parties allegations of the GTM — Pohl, the newspaper and the GTM — failed to prowasting money on court duce any documentary evicases and other legal matVan der Walt ters as well as staff matters dence to substantiate any etcetera were unfounded or exaggerat- allegations/suggestions. ed. A war of words between DA counOur readers may read more about cillor Rene Pohl and the GTM erupted this in the Bulletin next, week since
we have obtained documents regarding legal expenses that will make any responsible person’s hair stand on end. Van der Walt says the GTM’s reaction is unacceptable. “In fact, the GTM’s financial situation and money management could be described as being suspect and not until the full picture of the GTM’s finances is presented, will we know exactly how serious or not the municipality’s situation really is. “I’m now going to go full-out to obtain all the relevant information that will enable us to get that full and true picture,” Van der Walt said. • Read full report inside on page 3
Een van Tzaneen se bekendste en mees omstrede prokureurs, die flambojante mnr Conrad Krüger, is Dinsdag deur die Polisie in Midrand oor die beweerde diefstal van ‘n helikopter in hegtenis geneem. Ten tye van ons druktyd was hy glo steeds in aanhouding. Ons pogings om voor ons druktyd met die Polisie ondersoekbeampte in die saak te praat, het misluk; maar ons het op goeie gesag verneem dat ‘n aansoek om borgtog deur die staat teengestaan sal word, omdat Krüger as ‘n hoë vlugrisiko beskou word. Hy het volgens onbevestigde inligting Woensdag in ‘n hof in Alexandra verskyn, maar geen formele klag is gestel nie en die saak is uitgestel vir verdere ondersoek. Die beweerde diefstal van ‘n helikopter gaan oor sy eie helikopter wat hy glo in ruil vir skuld aan ‘n skuldeiser oorgedra het en
waarvoor wettige dokumente opgestel is. Dit was in veilige bewaring op ‘n lughawe in Gauteng, waar dit na bewering deur Krüger met behulp van vervalste dokumente verwyder is. Toe die nuwe eienaar ingelig is dat die tuig verwyder is en daarna begin soek is, is glo vasgestel dat dit op ‘n skip na Antartika of die Suidpool of Marion Eiland op pad was, waar dit huurvlugte sou onderneem. Na verneem word, word nog moontlike klagte teen Krüger ondersoek en ons het gister (Donderdag) betroubaar verneem dat minstens een prokureur in Tzaneen opdrag gekry het om ook ‘n strafregtelike klag teen hom by die SAPD aanhangig te maak. Dit gaan oor die verkoop van erwe in die prestige Golden Acres-sekuriteitslandgoed in Tzaneen.
Tzaneen se R1 miljoen-betonheining om die Letabarivier te beskerm, word nou deur booswigte afgebreek. Ons gaan die GTM vra wat hieraan gedoen gaan word.
Drawwers hol die Kaap plat p16
Prokureur in hegtenis
Nou waar’s daai balletjie nou? Dié trefferfoto is geneem tydens ‘n wedstryd tussen die Hoërskool Merensky en die Hoërskool Bergvlam van Mbombela. Die skole heropen Maandag en dan kan sportliefhebbers weer die gereelde sportdisse van ons skole (hoër én laer) geniet. Ondersteun gerus ons skole se sport.
Daar is onlangs ook beslag gelê op Krüger se weeldewoning in Tzaneen (glo ook op die inhoud) en ‘n ge-regtelike verkoping sal eersdaags volg — behalwe as hy die skuld waaroor dit gaan voor die veiling kan delg. Fillsant, ‘n geldskieter-maatskappy van Pretoria, het die beslaglegging verkry. Bulletin het vroeg verlede jaar breedvoerig oor Krüger se geld-moeras berig — ook oor Fillsant (ongeveer R5m), Nedbank (ongeveer R28 miljoen), ander banke en ander kleiner skuldeiers se groot eise teen hom (in totaal kan dit meer as R60 miljoen plus beloop).
TROPHY OPHY TOYOTA T - 015 309 9258
FOLLOW
YOUR SPIRIT OF ADVENTURE
* Vehicle model for display purposes only
22 Botha st, Duiwelskloof Limpopo