www.bulletin.us.com
Oppie Kassie On the Telly Met ʼn botteltjie goeie oogdruppels en genoeg te ete en te drinke sal talle sportliefhebbers dié naweek ʼn verstommende verskeidenheid wedstryde en byeenkomste op televisie probeer dophou. Baie van die sport word eers laataand en voordag regstreeks uitgesaai, maar beloof soveel opwinding dat die ondersteuners dit eenvoudig nie wil misloop nie. Soos die Wêreldbeker-krieket tussen Suid-Afrika en Indië wat Sondagoggend kort na Hekkie Budler se boksgeveg in Monte Carlo begin. Die sewe Superrugbywedstryde, waarin al die SA spanne betrokke is, word ook van soggens vroeg tot saans kort duskant slaaptyd uitgesaai. Saterdagaand se stryd tussen die Sharks en die Lions kan dalk die hoogtepunt van die naweek se rugby wees. Op ʼn ander vlak, maar ewe opwindend vir die belanghebbendes, is daar ‘n kragmeting tussen Villagers van Worcester en Evergreens United wat mekaar in die reeks om die Gemeenskapsbeker bydam. Die spelers en hul ondersteuners sal ook op SuperSport te sien wees. Motorfietsrenne in Australië, fietsry in Frankryk en atletiek in Engeland sal ongetwyfeld ook skouspelagtige vertonings oplewer. SuperSport-hoogtepunte (Alles regstreeks) Vrydag 20 Februarie Gholf: Northern Trust-ope, dag 1, Kalifornië – 00:00 tot 03:00 op SS 1 Indiese Ope, dag 2, NieuDelhi – 07:30 tot 09:30 en 11:00 tot 14:00 op SS 5 Fietsry: Baan-wêreldkampioenskappe, dag 3, Parys – 19:50 tot 23:30 op SS 5 Krieket: Wêreldbeker: Nieu-Seeland t Engeland – 02:45 tot 11:15 op SS 2 en GDN, Pakistan t Windies – 23:45 tot 08:15 op SS 2 en GDN Rugby: Superrugby: Chiefs t Brumbies – 08:00 tot 10:30 op SS 1, Rebels t Waratahs – 10:30 tot 13:00 op SS 1 en GDN, Bulls t Hurricanes – 18:30 tot 21:30 op SS 1 en M-Net Engelse Premierliga: Newcastle t Wasps – 21:40 tot 23:45 op SS 1 en GDN Sokker: Nedbankbeker: Amazulu t Golden Arrows – 19:30 tot 22:30 op SS 4 Tennis: Rio-ope, dag 4 – 01:00 tot 03:00 op SS 6, kwarteind – 19:30 tot 01:30 op SS 6 Doebai-kampioenskap, vroue-halfeind – 15:00 tot 19:00 op SS 6 Saterdag 21 Februarie Atletiek: Binnenshuise byeenkoms, Birmingham – 15:30 tot 18:30 op SS 9 Boks: Donovan Dennis t Steve Vukosa (middelgewigte), VSA – 04:00 tot 06:00 op SS 7, Monte Carlo: Hekkie Budler t Jesus Silvestre, strooigewigtitels en Martin Murray t Gennady Golovkin, middelgewig – 21:30 tot 02:00 op SS 9 Gholf: Northern Trust-ope, dag 2 – 00:00 tot 03:00 op SS 1 Northern Trust-ope, dag 3 – 21:30 tot 01:00 op SS 1 Indiese Ope, dag 3 – 09:00 tot 13:00 op SS 5 Fietsry: Baan-wêreldkampioenskappe, dag 4 – 19:50 tot 23:10 op SS 8 Krieket: Wêreldbeker: Australië t Bangladesj – 05:15 tot 13:45 op SS 6 en 08:15 tot 13:45 op SS 2, Afganistan t Sri Lanka – 23:45 tot 04:30 op SS 2 en 23:45 tot 08:30 op SS 6 Motorfietsrenne: Super-
fietse: Australiese superpole – 06:00 tot 06:55 op SS 7, Kwalifiserend – 06:55 tot 08:00 op SS 7 Rugby: Superrugby: Highlanders t Crusaders – 08:00 tot 10:30 op SS 1 en GDN, Reds t Force – 10:30 tot 13:00 op SS 1 en GDN, Stormers t Blues – 16:30 tot 19:00 op SS 1 en M-Net, Sharks t Lions – 19:00 tot 21:30 op SS 1 en M-Net Gemeenskapsbeker: Evergreens t Villagers – 14:20 tot 16:30 op SS 1 en GDN Engelse Premierliga: Bath t Northampton – 17:10 tot 19:15 opSS 8 Sokker: Nedbankbeker: Kaizer Chiefs t Edu Sports – 14:30 tot 17:15 op SS 4, Mamelodi Sundowns t Royal Zulu – 17:15 tot 20:00 op SS 4, Wits t Free State Stars – 20:00 tot 22:30 op SS 4 Tennis: Rio-ope, kwarteind 4 – 01:30 tot 03:30 op SS 6, Halfeind 1 en 2 – 21:00 tot 01:50 op SS 7 Doebai-kampioenskap, eindstryd – 17:00 tot 19:00 op SS 7 en GDN Vegkuns (MMA): Mynhardt t Madge – 20:00 tot 23:00 op SS 6 Sondag 22 Februarie Gholf: Indiese Ope, dag 4 – 08:30 tot 13:00 op SS 1 Northern Trust-ope, dag 4 – 20:00 tot 01:30 op SS 1 Vroue: Australiese Ope, dag 4 – 04:00 tot 09:00 op SS 8 Fietsry: Baan-wêreldkampioenskappe, dag 5 – 14:50 tot 18:15 op SS 6 Krieket: Wêreldbeker: Suid-Afrika t Indië – 04:30 tot 13:30 op SS 2 en GDN, Engeland t Skotland – 23:45 tot 08:15 op SS 2 Motorfietsrenne: Superfietse: Australiese wedren 1 – 02:45 tot 04:00 op SS 7, Australiese wedren 2 – 05:25 tot 07:07 op SS 7 Australiese supersport – 04:00 tot 05:25 op SS 7 Padwedloop: Tokio-marathon – 02:05 tot 05:00 op SS 5 Rugby: Engelse Premierliga: London Irish t Leicester – 15:55 tot 18:00 op SS 1 en GDN Sokker: Nedbankbeker: Bloemfontein Celtic t Roses United – 14:30 tot 17:30 op SS 4 Tennis: Rio-ope, eindstryd – 23:00 tot 02:00 op SS 8
On the web Op die webwerf Ons het ‘n ooraanbod van skolenuus het. Ten einde die probleem te oorbrug en soveel nuus en foto’s as moontlik van ons skoolkinders in die nuusdomein te laat verskyn, sal ons nuus en foto’s wat nie die koerant se bladsye haal nie, op ons webwerf plaas. Gaan besoek dus gerus gereeld ons webwerf by www.bulletin.us.com (in die seksie wat gemerk is Skole).
Search “Bulletin”
Bulletin
Search “Laeveldbulletin”
20 February 2015
15
Plasie athletes excel at Bergvlam On Valentine’s Day the Plasie athletes gave their all in Nelspruit during a friendly meeting between Bergvlam High School, Rob Ferreira, Barberton, Lowveld, Sybrand van Niekerk and Frans du Toit. Unfortunately the meeting had to be cancelled due to rain, when only 85 of the 136 events were concluded. Merensky’s team came second, losing by only twelve points to Rob FerAbdul Hussein reira. Merensky’s girls won the event and Kabo Mamorobela was named the best hurdles athlete. Abdul Hussein carries the title of the best senior jumper of the day, and Delux Jooste was awarded the title of best middle distance athlete. Melissa Steenkamp The Plasie team had to make do without some of their best athletes, as the Mopani District Championship was also held on the same day. Stars Phillemon Mabidilala, Christelle Coetzer, Kelsy-Ann Mostert, Eddy Roulstone, Noko Malatji, Andile Shikwambana and Melissa Steenkamp will all Delux Jooste take part in the Limpopo Provincial meeting tomorrow (Saturday 28 February). Special honours go to the master of the javelin, Tertius Kruger. He set a new record of 61,56 m in the boys u.19 javelin event, and will also compete in the provincial meeting. Kgabo Mamorobela
Sestien Vossie atlete het die afgelope naweek aan die Distrikte-atletiekbyeenkoms deelgeneem en goeie afstande/tye opgestel. Talle eerste plekke is behaal. Hier is dertien van die atlete wat daar deelgeneem het: voor is Jaco de La Ray en Niel Kruger en
i9n die middelry is Marthinus Grobler, Sanet Rall, Frans Pohl, JJ Hlongwane, Diketso Manyama en Lehlogonolo Molepo. Agter stan Franco Coetzee, Laborious Bopape, Carmen Botha, Thato Moshokoa en Shima Mphahlele. Afwesig: Joan Nel, Lara Schutte en Niaan Taljaard.
Vossies presteer by Top15 atletiek Vyftien atlete van die Hoërskool Ben Vorster het aan die Top15-atletiekbyeenkoms van die Hoërskool Noordheuwel deelgeneem. Die atlete kon in die indrukwekkende UJ-stadion hulself toets teen van die beste atlete in die land — van 28 groot skole en agtien klein skole (minder as duisend leerlinge).
het brons medaljes verower: Emile Kruger (s o.15) in spiesgooi (56,61 m) — 893 ABSA-punte en Duval Strydom (s o.16) in hoogspring (1,75 m) — 811 ABSA-punte. Die ander Vossie delnemers was (meisies) Elmé Genis (o.14), Nielia Blignaut (o.15), Diketso Manyama (o.16), Miha de Jager (o.16), Marli Burger (o.17), Delmé Barkhuizen (o.17) en Carmen Botha (o.19). Die seuns is Christiaan Smit (o.14), Niaan Taljaard Die Vossies het negende geëin(o.15), Thapelo Ramoshaba (o.15), dig met 12 188 punte en met ‘n ABSA-punt van 813 in die afde- Die twee brons medaljewenners: Emil Lazarus Khoza (o.16), J J Hlongwane (o.17) en Sibusiso Mlangeni (o.19). ling vir klein skole. Twee atlete Kruger en Duvan Strydom.
Vier Vossies swem nou vir Limpopo Unlucky Friday 13 February ended the Plasie first cricket teams’ winning spell. They competed in Benoni against the first team of Menlo Park High School in the Titan semi-finals of the Coke T20. Merensky lost the toss and
Nog vier swemmers van die Hoërskool Ben Vorster is gekies om Limpopo volgende naweek in die interprovinsiale in Mokopane te verteenwoordig. Altesame vyftien swemmers van Ben Vorster sal nou vir Limpopo swem. Hier is die vier nuwe provinsiale swemmers: Deané Toerien, Zonika Stapelberg, Gustav Small en Rhyno du Plessis. Die ander elf swemmers is (meisies) Zanel Steenkamp, Gretchen Bekker, Lara Oosthuizen, Sumari Nel, Elme Genis en Vanessa van Rooyen. Die seuns is Bosman Hanqczeck Kruger, Heinrich Steenkamp, Nickus van de Nest, Joshua Varrie en Juan Cloete.
Vossies skiet raak!
Die skuts wat aan die Rhino-skietkompetisie deelgeneem het, is (voor) Rugert Schnell, Belinda Kruger en Hano Sliep. Agter staan Tiaan de Jager en Thinus Vermaak en Renaldo van Rensburg was afwesig toe die foto geneem is.
Die Vossies se eerste skietkompetisie vanjaar het goed afgeloop. Hulle het aan die Rhino-kompetisie in Mokopane deelgeneem. Thinus Vermaak, Tiaan de Jager, Renaldo van Rensburg, Belinda Kruger, Hano Sliep en Rugert Schnell het die buffels daar verteenwoordig. Thinus het ‘n netjiese 530/600 geskiet (88%) en ‘n tweede plek in die o.21-groep behaal. Renaldo het 513 (86%) behaal en was tweede in die o.16-groep. Verder het die Vossies nege pleksertifikate en drie medaljes losgeskiet. Hul volgende kompetisie is by Hartebeespoort op 6 en 7 Maart.
was sent in to bat first. They only managed to score 100 runs in the allotted 20 overs. Menlo Park surpassed this score in the eighteenth over, and the boys in blue lost the match by seven wickets.
Juané Fernandes, MeganMae van der Nest, Leandi Toerien, Doran Kleynhans, Ivan Botha and JacoJacques Joubert from Mderensky High School also qualified for the Interprovincial schools gala in Mokopane next weekend.
Diketso Manyama (o.16) van die Hoërskool Ben Vorster is as beste senior meisie-veldatleet by ‘n onlangse prestige atletiekbyeenkoms in Tzaneen aangewys. Niaan Taljaard (o.15) is as beste junior seunsveldatleet én as junior victor ludorum aangewys.
MAX EOUT NGE CHALL
Starts 9 March • 6 weeks • R400 12+ Sessions • Benefits: fat% drop, lean mass gain, general fitness Weigh-in before and after the challenge & a fitness portfolio Training times: Mon & Thurs at 17:00 or Mon & Wed at 8:00
Thabo: 071 514 9436 • thabontl@gmail.com Cnr Windsor & Agatha St, Tzaneen • 073 265 2650