Bulletin 150220

Page 1

Hou die Bulletin

bulletin©10171mhs150220dm

Rural areas: FREE • Platteland: GRATIS

Fear lessl y the tr uth

dop!

Radio Merensky will rock your world!

Watersmart

20 February 2015

015 307 7248

www.bulletin.us.com

Boere wat waterregte uit die kanaalstelsel van die Pusela Besproeiingsraad geniet (gekoop en ook nie alte goedkoop nie) is erg bekommerd oor die raad se beweerde hopelose geldsake; en oor dreigende regsgedinge.

Bulletin

@laeveldbulletin

R4

koms vir enigeen buiten prokureurs kon hê,” sê De Jager. In Desember 2014 het De Jager glo twee vergaderings by die Letaba Hoofbesproeiingsraad gehou, waartydens aansienlike inligting uitgepluis en ooreengekom is hoe die saak verder gevoer sou word. “Daar is egter ook ‘n sogenaamde algemene jaarvergadering van verbruikers uit die Pusela-besproeiingskanaal byeen geroep — en boere is boos omdat hulle nie behoorlik van die vergadering in kennis gestel is nie,” sê hy.

Valley, Dr Theo de Jager, sê mnr Nic Human van Pigeon Hole in Agatha het in November verlede jaar sy kommer uitgespreek oor waterregte wat hy en ander boere uit die Puselakanaal gekoop het, maar waarvan die registrasie en oordrag nie bevestig kon word nie. “Hy het my daaroor genader en ek het Beskuldigings onderneem om belanghebbendes en beskulBeskuldigings strek veel verder as slordige Bom bars digdes byeen te bring, en veral om te poog kennisgewingspraktyke, en dit blyk dat die “Die bom het gebars toe mnr Jenke Nagel, om die waterregte van benadeelde kopers te fi nansiëleen bestuurstate van die Pusela Bewat ‘n hele paar jaar lank die raad se voor- verseker. sproeiingsraad vir nege jaar agter kan wees. sitter was, se finansiële probleme aan die lig De Jager, op wie se plaas die keerwal is waar gekom het”, word gesê. “Verbandhoudend Regsaksie Die boere was skepties oor die waarskynlik- die kanaal begin, het nou blootlegging van hiermee blyk dit blyk dat daar benewens swak administrasie ook geld van die raad in heid dat ‘n regsaksie, veral een waar ‘n lik- bestuursrekords, transaksies en volumes van verkeerde bankrekenings beland het en nou widasie tot die betrokkenheid van tientalle die bestuur van die Pusela Besproeiingsraad ander skuldeisers van buite die besproeiings- geēis, en hy glo daar is genoeg rede om die verlore is,” sê boere. ‘n Bekende boer en landbouleier uit Georges raad kan lei, op enige wyse ‘n gunstige uit- raad onder kuratele bestuur te laat plaas. Bekommerde boere — en in sommige gevalle boere wat boos is — sê die raad se sake is in ‘n chaos en die bestuur staan glo bont om die finansies, toedelings, regtehouers en rekords uit te pluis. Intussen sê boere hulle betaal nou tot twee keer meer as verlede jaar vir hul water en dit maak seer!

Volgens hom het lede van die bestuur ‘n fidusiêre verpligting teenoor die raad om te verseker dat die kanaal volgens wetlike en gesonde bestuursbeginsels geadministreer word, en is dit nie voldoende om die skuld op mekaar of op ander te pak nie. Hy het ernstige vrae oor hoe swak finansiële- en administratiewe rekordhouding vir so lank deur die bestuur toegelaat kon word. In terme van die Maatskappyewet en die King 111-riglyne oor korporatiewe bestuur kan elke bestuurslid in sy/haar persoonlike hoedanigheid aanspreeklik gehou word. • Die Bulletin wou die kommentaar van die voorsitter van die Pusela-kanaalraad voor publikasie kry, oor De Jager se standpunt en mededelings; asook die kommentaar van ander belanghebbendes. Mnr Nino Burelli, die “noodgedwonge” nuutverkose voorsitter van die raad, was egter uitstedig en ons kon nie met hom vir kommentaar skakel nie, maar ons vertrou dat ons volgende week sy kommentaar oor die aangeleentheid kan publiseer.

Are we serious, or is somebody joking?

Tzaneen Boulevard (old Checkers) in Loop Street. However, the traders’ tattered plastic-covered homemade gazebo’s that used to be occupied by them have now been erected in front of the new kiosks and the sore-eyed situation has not changed. It thus could be said that erecting the user-friendly kiosks has been a futile exercise and The hawkers at the entrance to this area from Loop a waste of money. The Bulletin will ask the GTM for their Street have moved, but it remains an eye-sore with a security fence still being used as a washing comments regarding this matter and report line and lots of rubbish behind the ablution block. back to our readers.

Boere kuier weer saam Vier bekendes in boerderykringe in die Letaba-omgewing, mnre Gerrie van der Gryp, Andrew Thornhill, Wicus Thornhill (Northern Motors) en Andre Ernst (Allesbeste), het gister (Donderdag) die jaarlikse Maluma-boeredag by die Hoërskool Merensky bygewoon. In die volgende uitgawe van die AgriBulletin (wat weer volgende week verskyn) sal meer breedvoerig oor die suksesvolle boeredag berig word, plus nog foto’s.

SMIT ADVISEURS FSP: 44595

VERSEKER JOU LEEFSTYL!

INSURE YOUR LIFESTYLE!

Mediese fondse | Korttermynversekering | Lewensversekering Aftreebeplanning | Beleggings Testamente | Boedelbeplanning Pensioen- en voorsorgfonds Dood- en ongeskiktheidsversekering Aandele

Medical aid | Short term insurance Life insurance Retirement planning investments Investments | Testaments | Estate planning | Pension funds | Disability insurance | Stocks

info@smitadvisors.co.za

10 Windsor Street, Tzaneen | Tel: 015 307 5587

SMIT GARRUN FSP: 11184

info@smitgarrun.co.za

bulletin©10088sg150123tb

In a very commendable step to rectify a sore-eyed situation in Tzaneen’s central business district, and in order to improve the trading conditions of informal traders in the area, the Greater Tzaneen Municipality erected a number of good looking and comfortable kiosks in the open area (which is actually an undeveloped street reserve) behind the


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.