Bulletin 141205

Page 10

10

5 Desember 2014

Bulletin

www.bulletin.us.com

APOLOGY

Search “Bulletin”

Search “Laeveldbulletin”

APOLOGIE

It pains us to inform you that due to the wholesome, homemade freshness of the food at Die Koshuys you will be deprived of the pleasure of preparing your own meals.

Dit is vir ons pynlik om u in te lig dat weens die heilsame, tuisgemaakte, vars kos van Die Koshuys u ontneem word van die genot om u eie etes voor te berei. Die goeie nuus is dat ons naweke gesluit is, wat u dan in staat stel om u tuis voor u eie stoof af te sloof.

The good news is that we are closed on weekends leaving you free to slave over your own stove at home. 18 Peace Street • 083 371 9190

Peacestraat 18 • 083 371 9190

16 Desember 2014 is Geloftedag!! Afrikaner-volksgenoot, woon een van die geloftedienste in die Letaba-omgewing op 16 Desember 2014 by!

Tzaneen

Tyd: 09:00 Plek: Tzaneen Geloftefeesterrein Ds Richard vd Westhuizen

Na die diens word daar by die wauitstalling gesellig saam gekuier en gebraai met interessante vertellings . Vleis, pap, potbrood en vure sal voorsien word. Bring slegs eie eetgerei saam.

Kwaggasnek Tyd: 09:00 Plek: Kwaggasnek Feesterrein Dr Jan Truter Braaivleispakkies en afval sal te koop wees. Vure, pap en sous sal voorsien word. Bring asseblief eie stoele saam. Kom kuier saam met mede volksgenote. Navrae: Gerrie vd Merwe 083 459 9080

Die AJV van die Geloftefeeskomitee vind na die ete plaas. U word genooi om dit by te woon. Navrae: Allan Campbell 083 635 1732 Dawid Grobbelaar 083 306 0809 Duivelskloof Tyd: 09:00 Plek: Hervormde Kerk Laeveld Ds Louis Pienaar Braai na die diens. Kom kuier saam met volksgenote. Navrae: Sarel Ströh 072 458 5480 Haenertsburg Tyd: Braai 10:00, Diens 11:00 Plek: Kromdraai Lapa L 12 Prop. Chris Botha Bring en braai na die diens. (Eie eetgerei asseblief) Navrae: SW v d Merwe 076 458 1282

Fonteinplaas Tyd: 09:00 vir 09:30 Ds Aubrey Hough Bring en braai na die diens. Navrae: Dirk Joubert 073 377 4622


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Bulletin 141205 by Far North Bulletin - Issuu